# Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Question Paper

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-wisk-i-gauteng-sept-2018/9e944885-37a5-4896-b3f3-e0cce0a3adfd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-wisk-i-gauteng-sept-2018/9e944885-37a5-4896-b3f3-e0cce0a3adfd)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
t

48 GAUTENG PROVINCE

EDUCATION
2) REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN

2018

10611
WISKUNDE

VRAESTEL 1

TYD: 3 uur
PUNTE: 150

9 bladsye en 1 inligtingsblad

WISKUNDE: Vraestel 1
1O61A

ICA

X1@

in

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 2
(Vraestel 1) 10611/18

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN - 2018

WISKUNDE
(Vraestel 1)

TYD: 3 uur

PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.

2.

10.

Hierdie vraestel bestaan uit 13 vrae.
Beantwoord AL die vrae.

Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te
bepaal, duidelik aan.

Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

’n Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
word, tensy anders vermeld.

Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

‘n Inligtingsblad is op Bladsy 10 van die vraestel ingesluit.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 3
(Vraestel 1) 10611/18
VRAAG 1
1d Los op vir x:
Ld x? —x-30=0 (2)
1.1.2 3x? -~8x=4 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
11300 yo-x¥-x=1 (5)
22,
wig SE 3% 32
3 (5)
11.5 2°? 472" =2 6)
1.2 Bewys dat die vergelyking 6x’ + 2px — 3x — p =0 rasionale wortels het vir alle
rasionale waardes van p. (4)
[25]
VRAAG 2
2.1 Bereken die getal terme van die volgende rekenkundige ry:
6; 1; +4; ~9;... 5-239 (3)
2.2 Die 3 term van ’n meetkundige reeks is 18 en die 5“ term is 162.
Bepaal die som van die eerste 7 terme, indien r <0. (6)
2.3 Die volgende terme vorm 'n kwadratiese ry:
3; x; 11; 21; 35; ...
Bepaal die waarde van x. (3)
2.4 Die eerste term van 'n meetkundige ry is 9. Die verhouding van die som van die eerste
agt terme tot die som van die eerste vier terme is 97: 81.
Bepaal die eerste DRIE terme van die ry, indien die terme positief is. (6)
2.5 Beskou die volgende oneindige meetkundige reeks:
2(p—5)+2(p—5)* +2(p—5)’ +...
2.5.1 Vir watter waarde(s) van p is die reeks konvergerent? G3)
2.5.2 Indien p= 4o, bereken S,,.
2 (3)
[24]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 4
(Vraestel 1) 10611/18
VRAAG 3
3.1 Lungile het ‘n kar vir R134 000 gekoop. Dit verminder in waarde op die verminderde
saldo metode met 6,8% per jaar.
Na hoeveel jaar sal die waarde van die motor R100 000 wees? (4)
3.2 ’n Bank staan 'n lening van R150 000 aan Clive toe teen 'n rentekoers van 15,25% per

jaar, maandeliks saamgestel. Clive betaal die lening in 24 gelyke maandelikse
paaiemente terug. Die betaling begin 3 maande nadat die lening toegestaan is.

3.2.1 Bereken sy maandelikse paaiement. (5)

3.2.2 Bereken die verskuldigde bedrag onmiddellik nadat Clive sy 18 betaling
gemaak het. (4)

{13}

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 4

4.1

4.2

43

44

4.5

4.6

47

4.8

WISKUNDE 5
(Vraestel 1) 10611/18
Die grafieke van f(x) =2"- 8 en g(x) = ax’ + bx + cis hieronder geskets.
Punt Q(0; 4,5) en punt D is die y —afsnitte van grafieke gen f onderskeidelik.
Die grafieke se snypunt is by punt P , wat ook die draaipunt van grafiek g is, asook die
gemeenskaplike x—afsnit van feng.
Q(0: 4,5)
« >
>.
a
eee
v

Skryf die vergelyking van die asimptoot van grafiek / neer. (1)

Bepaal die kodrdinate van punt P en punt D. (4)

Bepaal die vergelyking van fA indien h(x) = f(2x)+8. (2)

Bepaal die vergelyking van h“'in die vorm y=... (2)

Skryf die waardeversameling van A7 neer. qd)

Bepaal die vergelyking van g. @)

3 3
Bereken: > g(k) -> gk) (3)
k=0 k=8
Beskryf die transformasie wat toegepas word op grafiek g sodat die nuwe grafiek wat
verkry word geen reéle wortels sal hé nie? qd)
(17)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 6
(Vraestel 1) 10611/18

VRAAG 5

Die grafieke van f(x) = -3 +2x+6en g(x)=x+2 is hieronder geskets, Die graficke sny by
(-2; 0) en (4; 6).

12346 ra

Ser ae he & So

Gebruik die grafieke en bepaal die waardes van x waarvoor:

5.1 F(x) =2(x) (2)
5.2 £9 (2)
a(x)
5.3 S'()- g(x) 20 (2)
[6]
VRAAG 6

Gegee: f(x) = aa

6.1 Skryf die vergelyking van g neer, indien g die refleksie van f omdie y-as is. qd)
6.2 Skryf die vergelyking van A neer, indien # TWEE eenhede af getransleer word om A

te verkry. ()

6.3 Skryf die waardeversameling van h neer. (1)

[3]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE
(Vraestel 1) 10611/18

VRAAG 7

Die grafieke van f(x) = y ~-3 en g, die simmetrie as van f, is hieronder geskets, Die
x

vertikale asimptoot sny the x-as by C.

ay

Z

uv

----ah------------

7A Skryf die vergelyking van die vertikale asimptoot van /f neer.
72 Beskryf hoe die grafiek van h(x) = 3 getransformeer word om /f te verkry.
x
73 Skryf die definisieversameling van f(x — 1) neer.
74 Bepaal die vergelyking van die lyn parallel aan g (die simmetrie-as van f ) deur die
punt C.
VRAAG 8

Gegee: f(x) =1-3x?

8.1

8.2

Bepaal f'(x) vanuit EERSTE beginsels.

Vervolgens, bereken die gradiént van die raaklyn van f by x =2.

qd)

(2)

(1)

(3)
[7]

(5)

(2)
7]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 8
(Vraestel 1) 10611/18
VRAAG 9
Bepaal die volgende:
91 2 lr-2)r+3)] @)
dt
3 —
92 of® ‘
x (3)
[6]
VRAAG 10
Die gradiént van 'n raaklyn aan die kurwe van f(x) = ax? + bx’ by punt C (1; 7) is 17.
10.1 Bereken die waardes van a en b. (6)
10.2 Indien dit gegee word dat a =3 en b = 4, bepaal die kodrdinaat van een ander punt op
die kurwe waar die gradiént op die kurwe ook 17 sal wees. (6)
10.3 Teken die grafiek van f(x) =3x° + 4x’, dui alle afsnitte met die asse en die draaipunt
op die grafick aan. (4)
10.4 Bereken die waardes vas x, indien f(x) =3x° + 4x” konkaaf op is. (3)
{19]
VRAAG It
Die pad wat 'n meteoriet beweeg kan gevolg word deur die volgende formule:
s(t) = 6000 — 6007 — 0,277 +2 107° waar s(#) die afstand (in meter) is wat die meteorict vanaf
die aarde is, ¢ sekondes nadat dit waargeneem is.
11.1 Bepaal die snelheid waarteen die meteoriet die aarde nader nadat dit die EERSTE keer
waargeneem word. (3)
11.2 Bewys dat die meteoriet teen die aarde sal bots teen ¢=10s.. (2)
11.3. Bereken die versnelling (tempo van verandering van snelheid) van die metoriet by
t=5s. G3)

[8]

### Page 9

WISKUNDE 9
(Vraestel 1) 10611/18
VRAAG 12
Gebeurtenisse A, B en C gebeur soos volg waar A en B onafhanklike gebeurtenisse is.
@ P(A) =0,38
e =P(B)=0,42
© P(AMB)=0,1596
e P(C)=0,28
e Daar is 456 mense in gebeurtenis A.
12.1 Is Aen B onderling uitsluitende gebeurtenisse? Motiveer jou antwoord. (2)
12.2 Deur van 'n toepaslike formule gebruik te maak, bewys dat P(A UB) =0,64. (2)
12.3 Bereken die hoeveelheid mense in die steekproefruimte. (2)
12.4 Bereken n(C’). (2)
[3]
VRAAG 13
13.1 Die letters in die woord JOHAN kan op enige manier gerangskik word SONDER
herhaling.
Wat is die waarskynlikheid dat die woord JOHAN met 'n J begin en met 'n A sal eindig? (3)
13.2 Die Lauwrens familie neem familie foto’s. Die fotograaf rangskik drie getroude

Downloaded from hlayiso.com

paartjies, sewe kinders en twee grootouers soos volg:

Die paartjies staan as man en vrou langs mekaar, die grootouers in die middel en die
kinders in die ander posisies soos aangedui in die onderstaande diagram.

OO OM) OW
© © ©
GOGOOO®O

M Getroude paartjies
G Grootouers
Kinders
Hoeveel moontlike maniere kan die Lauwrens familie gerangskik word vir die foto? (4)

[7]
TOTAAL 150

EINDE

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 10
(Vraestel 1) 10611/18
INLIGTINGSBLAD
pe btvb? —4ac
2a
A=P(lt+ni) A= P(1-ni) A=P(\-i)" A= P(1+i)"
Si=n y= ee) T,=a+(n-l)d s, = (20+ (n-1d)
i= i=l 2 2
T, =ar" Pa ies) | S, =; -le<r<l
" r-l1 l-r
pole =I pold+)")
i i
 f(xth)- f(x)
“x)= 1
LO Dh
d=, -x)2+0,-»2 m(%2,21272)
2 2
27),

y=mxte yry, =m(x-x,)

(x-a) +(y-by =r?

In AdBC: —-=—_ = £
sind sinB sinc

sin(a + B) = sina.cos 8 + cosa.sin 8

cos(a + fp) =cosa.cos # -sina.sin B
cos’ @—sin? a

cos 2a =41—2sin’ a

2cos? a -1

(x; y) > (xcos@- ysin@ ; ycosO + xsind)

Lh

n

x=

n(A)

3)

pathy

m= m=tanO

yy

a® =b* +0? —2be.cos A area ABC = —ab.sin C

sin(@ - 6) = sina.cos B — cosa.sin B

cos(a — 2) = cosa.cos f +sina.sin B

sin2q@ = 2sina.cosa

P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

p= Dt FY -¥)
Dixy

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [2018 GRADE 12 TRIAL EXAM P1 FS](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-trial-exam-p1-fs/7e95d633-2263-4d89-a9cf-6871a4e1be21) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 MP](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-mp/fe550454-c635-4e05-ac77-fa2e68af9f1a) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-1-nw/131ac19c-b932-4da8-9155-30097df7327a) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2018-afr/cc9a5798-b97c-473f-a842-f9ddc36f2833) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr12 Mathematics P1 (English) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-english-sep-2022-question-paper/14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32) — Mathematics · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
