# Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019, 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-12-wisk-i-gauteng-sept-2019/cd48700d-8b05-4e13-b2c4-8221d4e825cb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Gauteng Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-wisk-i-gauteng-sept-2019/cd48700d-8b05-4e13-b2c4-8221d4e825cb)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

: ig GAUTENG PROVINCE
Con os REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN

2019 —
10611
WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD:  3uur
PUNTE: 150

12 bladsye + 1 inligtingsblad

WISKUNDE: Vraestel 1

ATO

10611A

X1@

ruil

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 2
(Vraestel 1) 10611/19

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN

WISKUNDE
(Vraestel 1)

TYD: 3 uur

PUNTE: 150

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 13 vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts, wat in die beantwoording van die vrae
gebruik duidelik aan.

4. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5. Jy mag ‘n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.

6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7, Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

8. ‘nInligtingsblad is op bladsy 13 van die vraestel ingesluit.

9. Nommer die vrae korrek volgens die pommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

10. Skryf netjies en leesbaar.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 3
(Vraestel 1) 10611/19
VRAAG 1
1.1. Los op vir x:
11.1 2x?+3=8x (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.2 4x—2x(x-3) <0 (4)
113 2*=5,2""' =-144 (4)
1.2 Indien f(2)=0 en f(-6)=0, bepaal ‘n vergelyking vir f(x) in die vorm
f()ax +bxtc. ‘ (2)
1.3 Los vir x en y gelyktydig op:
Wx+y=17 en xy=8 (6)
14 Gegee: 2mx? =3x—8 waar m #0.
Bepaal die waarde(s) van m waarvoor die wortels van die vergelyking nie-reél sal wees. 4)
[24]
VRAAG 2
: : . 1 ll .
-Die kwadratiese ry is gegee: “3 323 Py 3 10; ..
2.1 Toon aan dat die nde term van hierdie ry geskryf kan word as T, = So" +2n-A4). (4)
2.2 Bepaal die waarde van T,, —T,,. (2)
2.3 Die cerste verskille van die bostaande gegewe ry vorm ‘n ander getalle ry.
2.3.1 Is die ry van die eerste verskille rekenkundig of meetkundig?
Gee ’n rede vir jou antwoord. (2)
2.3.2 Watter term in die ry van die eerste verskille sal gelyk wees aan e ? qd)
2.3.3 Bereken die waarde van die 30° eerste verskille. (2)
2.3.4 Bereken die hoeveelheid terme in die kwadratiese ry indien die som van die
eerste 7 eerste verskille 2 176 is. (4)
[15]

b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com =

WISKUNDE 4
(Vraestel 1) 10611/19

VRAAG 3

3.1 Die volgende meetkundige reeks is gegee:
2(3x—-1)+2(3x-1)? +2x-1) ...
Bereken die waarde(s) van x waarvoor die reeks konvergeer. ; (3)
3.2 Die eerste twee terme van ’n konvergerende meetkundige reeks is k en 6 onderskeidelik

waar k #0. Die som van die oneindige reeks is 25.

Bereken die waarde(s) van k. (5)

3.3 Gegee die reeks:
(1x 2) + (5x6) + (9x10) + (13x14) +...+ (81x 82)

Skryf die reeks in sigma notasie. (Dit is nie nodig om die waarde van die reeks te bepaal
nie.) (4)

[12]

VRAAG 4

4.1 Hoeveel jare sal ‘n belegging van R3 000 neem om aan te groei tot R4 500, indien dit belé
word teen 8% p.j. maandeliks saamgestel? (4)

4.2 Bongani betaal ‘n lening van R40 000 af in 20 jaar. Gedurende die leningstydperk verander
die rentekoers van 24% p,j. maandeliks saamgestel vir die eerste vyf jaar na 18% pj.
maandeliks saamgestel vir die oorblywende jare.

421 Bereken die aanvanklike maandelikse paaiement voordat die rentekoers

verander het. (4)
4.2.2 Wat is die uitstaande balans van die lening na die EERSTE vyf jare? (4)
4.2.3 Bepaal die maandelikse paaiement nadat die rentekoers verander het. (4)

[16]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 5
(Vraestel 1) 10611/19
VRAAG 5
3
Gegee: f(x)=—--2
x-l
5.1 Bereken die kodrdinate van die x-afsnit van f. (2)
5.2 Bereken die kodrdinate van die y-afsnit van f. (1)
"53 Skets die grafiek van f in jou ANTWOORDBOEK. Dui die asimptotes en die afsnitte
met die asse duidelik aan. (3)
54 BEN van die simmetrie-asse van f is ‘n dalende funksie.
Skryf die vergelyking van hierdie simmetrie-as neer. (3)

19]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 6

Die grafieke van f(x) =—2x? —5x +3 en g(x) =ax+q is hieronder geskets.
Die inklinasiehoek van g is 135°. Grafiek g is ‘nraaklyn aan f by punt P.

6.1

6.2

6.3

6.4

Bereken die kodrdinate van die draaipunt van /.

Skryf die waardeversameling van f neer.

Bereken die kodrdinate van punt P, die raakpunt van f en g.

Bepaal die waarde(s) van k waarvoor die reguitlyn y = k NIE ’nraaklyn aan

y=2x' +5x-3 is nie.

WISKUNDE 6
(Vraestel 1) 10611/19
¥

(3)
(1)
(4)
(2) -
[10]

b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 7
(Vraestel 1) 10611/19
VRAAG 7
Gegee: f(x)=a" waar a>0 en deur die punt (2 ; +) gaan en g(x)= 4x,
7.1 Bewys dat a= L
‘ 2 (2)
7.2 Bepaal die vergelyking van y =f (x) in die vorm y=... (2)
7.3. Bepaal die vergelyking van y = A(x) waar h die refleksie van f in die x-as is. (1)
7.4 Hoe moet die definisieversameling van g(x) beperk word sodat g'(x) nfunksie sal wees? (2)

(7|

b.o.

### Page 8

Downtoaded from hlayiso.com q

WISKUNDE 8
(Vraestel 1) 10611/19

VRAAG 8

Die grafieke van f(x) =—x+3 en g(x) = log, x is hieronder geskets.
Graficke f en gsny by punt K(2; 1).

8.1 Skryf die waarde(s) van x neer waarvoor:

81.1  f(x)-g() >0 2)
B12 g().g 1G) So Q) |
8.2 8.2.1 Skryf die vergelyking van g' neer in die vorm y=... (2) | |
8.2.2 Verduidelik hoe jy die gegewe skets kan gebruik om die vergelyking
log, (3—x) =x op te los. (2)
8.2.3 Skryf die oplossing neer van log,(3—x) =x. (1) |
19]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 9
(Vraestel 1) 10611/19
VRAAG 9
91 Gegee: f(x)=3x-x?
911 Bepaal f'(x) vanuit EERSTE beginsels. (5)
9.1.2 Bepaal die gemiddelde gradiént van f tussen x=lenx=3. (3)
-9,2  Bepaal:
_2,6
921 © inden y=33*
ax x Q)
1
D,\ x? +=+2
[15]
VRAAG 10
*n Derdegraadsefunksie het die volgende noodsaaklike eienskappe:
+ fO=8
© f(A=fO=0
© f£@=fO=0
* fQ)=8
10.1 Skets die grafiek van f in jou ANTWOORDBOEK, dui die draaipunt(e) en die snypunte
wat die grafiek met die asse maak duidelik aan. (3)
10.2 Toon aan dat die gedefinieerde funksie van f is f(x) =—2x" +12x7-18x48. (4)
10.3 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor die grafiek van f konkaaf af sal wees. QB)
[10]

b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 10

(Vraestel 1) 10611/19
VRAAG 11
Die onderstaande diagram dui ’n tuin aan in die vorm van ‘n reghoek en ‘n halwe sirkel.

I
4x

Die reghoekige deel van die tuin het die afmetings lengte (J) en breedte (4x).
Die omtrek van die tuin is 32m.
11.1 Druk die lengte (J) in terme van x uit. (3)
11.2 Toon aan dat die oppervlakte van die tuin geskryf kan word as A(x) =-8x? - Inx?+64x. (2)
11.3 Bepaal die waarde van x waarvoor die oppervlakte van die tuin minimum sal wees. (3)

(3

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE

11
(Vraestel 1) 10611/19

VRAAG 12

12.1

12.2

Vir twee gebeurtenisse, A en B, word dit gegee dat:

© P(A)=03
° P(B)=0,4
e P(A of B)=0,6

Bereken P(A en B). (2)

‘’n Opname is onder Graad 11 en Graad 12 leerlinge by ’n sekere skool gedoen om vas te stel

watter tipe selfoon elke leerling gebruik. Sommige van die uitslae word in die onderstaande
tabel aangedui.

Gr. 11 Gr. 12 Totaal
Android A 33 65
iPhone 53 B 101
Totaal 85 81 166

12.2.1 Bereken die waarde van A en B in die tabel. (2)

12.2.2 Indien nn leerling willekeurig uit hierdie groep gekies word, wat is die
waarskynlikheid dat hy/sy ’n iPhone sal gebruik? (2)

12.2.3. Alhierdie Graad 11 en Graad 12 leerlinge woon Wiskunde Klasse in ’n spesifieke

klas by die skool by. Teen die einde van die dag, vind die Wiskunde onderwyser
’n iPhone in die klas.

Wat is die waarskynlikheid dat die foon aan ’n Graad 12 leerling behoort? (2)

[8]

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

WISKUNDE 12
(Vraestel 1) 10611/19
VRAAG 13
Cindy het die volgende boeke om op ‘n boekrak te rangskik:
e 4 Wiskunde boeke
e 3 Fisiese Wetenskappe boeke
e 2 Lewenswetenskappe boeke
13.1 Bepaal die getal verskillende moontlikhede hoe AL hierdie boeke gerangskik kan word. (2)
13.2 Bepaal die getal verskillende moontlikhede hoe die boeke gerangskik kan word sodat elke
leerarea LANGS mekaar kan staan. (3)
13.3 Op hoeveel verskillende moontlikhede kan al die boeke in volgorde van dalende hoogte (2)
gerangskik word?
7]
TOTAAL: 150

EINDE

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

_ —b+Vb? —4ac

2a
A=P(1+ni) A=P(~ni)

Si=n yi

sl j=l

WISKUNDE 13
(Eerste 1) 10611/19
INLIGTINGSBLAD
A=P(l-i)" A=P(+i)"
T, =a+(n-l)d 8, => @a+(n-1)d)

T, =ar™"' Ss _ af’ -1) ; r#l S,=—4;-1<r<l

‘co

. " r-1 l-r
posi paallad+)""]
i - i
$0) © lim LE*D=LO)
h-0 h
Hy tX,. W+y
d= (x, x)? +(¥, -»,)? u( 22221472)
2
y=mxte yr-y, =m(x-x,) m=a22 71 m=tand
X2 ~*

(x-a) +(y—by =r?

InAdBC; —2-=—2_=-©

sind sinB sinC

sin(a + B) = sina.cos 8 + cosa.sin #

cos(a + f) = coser.cos 8 -sina.sin B
cos’? a—sin? @

cos2a =41-2sin? a

2cos” a —1

a® =b* +07 ~2be.cos A area SABC =—ab.sin C

sin(a - B) = sina.cos § -cosa.sin 2

cos(a — 2) = cosa@.cos B +sina.sin B

sin 2a = 2sina.cosa

(x; ¥) > (xcos6 — ysin@ ; ycos@ + xsin 8)

n

oO
P(A of B) = P(A) + P(B) — P(A en B)

XG-¥)-V)

b=
dYie-xy

## Related documents

- [Gr 12 Gauteng Sep 2019 P1](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-gauteng-sep-2019-p1/a2deda82-cc1b-4103-84d4-6d1ce61c2914) — Mathematics · QP · 2019
- [2019 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 LIMP](https://www.hlayiso.com/library/2019-grade-12-math-trial-exam-paper-1-limp/831efe5b-dbdc-4b34-9f4d-0c7aadcfdef4) — Mathematics · QP · 2019
- [Mathematics P1 May June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2019-eng/a645dde5-42e0-4a8d-85e6-9027775ee0b4) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [Gr12 Mathematics P1 (English) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-english-sep-2022-question-paper/14941e0e-8578-4c8c-ba9e-f87f93e33e32) — Mathematics · QP · 2022 · Eng
- [Gr12 Mathematics P1 (English) 2021 Preparatory Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-english-2021-preparatory-question-paper/37860cd4-80b8-4144-af87-6a1797b9bda3) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [2016 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 GP](https://www.hlayiso.com/library/2016-grade-12-math-trial-exam-paper-1-gp/7c0fb1cb-de88-418d-8c6e-a7c5c24c7c0b) — Mathematics · QP · 2016

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
