# Afrikaans Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper

> Grade 3 Afrikaans question paper from the June Common Test 2011, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-literacy-qp/85964b23-9e45-424f-a74f-296a9c44684f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans
- Grade: Grade 3
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: June Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 4

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/afrikaans) › [Afrikaans Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-literacy-qp/85964b23-9e45-424f-a74f-296a9c44684f)

## About this document

Afrikaans · Grade 3 · June Common Test · 2011. Question paper, 4 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          Province of the
                          EASTERN CAPE
                          EDUCATION

                            GRONDSLAG
                               FASE

                            GRAAD 3
                                                             50
                            JUNIE 2011

                 AFRIKAANS HUISTAAL

LEERDER SE NAAM:      ________________________________

SKOOL SE NAAM:        ________________________________

DISTRIK:              ________________________________

PUNTE: 50

TYD: 1 uur

                   Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              AFRIKAANS HUISTAAL                             (JUNIE 2011)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Lees die instruksies deeglik.

2. Beantwoord die vrae op die vraestel.

3. Skryf mooi netjies en duidelik.
VRAAG 1

Nota aan die onderwyser/es:

Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die leerders
in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle hul
eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf
het, kan jy voortgaan na die volgende vraag. Volg dieselfde prosedure tot en
met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60 minute.

Lees die storie en gebruik dit om die vrae te antwoord.

Mamma sê: “Ek het vyf rand in die tuin
verloor. As jy dit kry, Anna, kan jy dit
maar hou!”
Anna gaan gou soek en daar sien sy dit
lê. Dit blink in die son.
Nou is Anna bly. Sy gaan gou iets
koop.
Wat sal sy tog koop? ŉ Pop? Nee, sy
het ŉ pop. Wat van die skip daar op die
rak? Nee wat!
Anna voel iets teen haar been skuur.

Sy skrik en kyk af. Dis ŉ klein, swart
katjie. Sy tel hom op. Nou weet sy wat
sy gaan koop. Die winkelier bind ook
nog ŉ groot, blou strik om sy nek. Dit lyk tog te mooi.
Sy gee sy naam Vyf Rand. Hy kry melk in ŉ bak en is gou tuis in die huis.

1.1   Wat het mamma verloor?               __________________________                (2)

1.2   Wat het Anna met die geld gekoop?              __________________              (2)

1.3   Merk [X] die blokkie met die regte antwoord.

      Wat het teen Anna se been geskuur?

      ŉ hondjie               ŉ katjie                   ŉ seuntjie                  (2)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(JUNIE 2011)                               AFRIKAANS HUISTAAL                          3

 1.4     Kies die regte antwoord in die blokkies en skryf dit op die lyntjie neer.

                                 toemaak          losmaak         vasmaak

         ŉ Ander woord vir bind is __________________________                        (2)

 1.5     Skryf die regte antwoord op die lyntjie neer.

         ŉ Woord met die teenoorgestelde betekenis van mooi is __________            (2)

 1.6     Nommer die sinne (van 1 − 4) soos dit in die storie gebeur het. Skryf
         die nommer in die blokkie neer.

         (1)     As jy dit kry, Anna, kan jy dit maar hou!”                          (2)
         (2)     “Ek het ŉ vyf rand in die tuin verloor.”                            (2)
         (3)     Nou is Anna bly.                                                    (4)
         (4)     Dit blink in die son.                                               (3)

 1.7 Merk [X] die blokkie met die regte antwoord.

         Kies die beste naam vir hierdie storie.

         Die katjie met die blou strik.
         Die speelgoedwinkel.
         Daar is baie muise in die huis.                                             (2)

 1.8     Kies die regte woord in die blokkies en skryf die antwoord neer.

                                           op      teen     vir

         Anna voel iets _____________ haar been skuur.                               (2)

 1.9     Skryf die volgende sin oor, maar begin met die woord wat gegee is.

         1.9.1      Hy is gou tuis in die huis.
                    Gister _____________________________________________             (2)

         1.9.2      Sy het die katjie gekoop.
                    Nou _____________________________________________                (2)

 1.10      Onderstreep die regte woord vir hierdie sin.

           Sy het die (katjie, kadjie, kaatjie) gekoop.                              (2)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                   AFRIKAANS GELETTERDHEID − HUISTAAL                          (JUNIE 2011)

       Gebruik die prentjie om VRAAG 1.11 te beantwoord.

1.11   Skryf DRIE (3) sinne oor die prentjie neer.

                                                                                     (6)

1.12   Lees die sinne en kies ŉ woord wat die woorde in die eerste tabel
       beskryf.
       Dis ŉ klein katjie. Hy het ŉ blou strik om sy nek.
       Voltooi nou die tabel:

       1.12.1       Katjie                                                           (2)
       1.12.2       Strik                                                            (2)
1.13   Kies ŉ geskikte woord vir die onderstreepte woord uit die lys.
       Skryf jou antwoord op die lyntjies neer.
                             melk welkom       skrik soggens
       1.13.1      Hy kry melk in ŉ bak en is gou ______________ in die huis.        (2)

       1.13.2      Vyf Rand en Anna speel van __________________ tot laat.           (2)
1.14   Gee die meervoud van die volgende woorde:
       (byvoorbeeld vark − varke )
       (a)   broer _         _____________________                                   (1)

       (b)   huis     _      _____________________                                   (1)

       (c)   blom     _      _____________________                                   (1)

       (d)   kat      _      _____________________                                   (1)

       (e)   dag      _      _____________________                                   (1)
                                                                    TOTAAL:          50

## Related documents

- [Gr 3 AFR HL MEMO LITERACY](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afr-hl-memo-literacy/214ce1fc-1452-4aea-b926-5c5bea177d99) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Graad 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-graad-3/55e77ce2-3754-4cfc-8050-74beb50821f6) — Afrikaans · QP · 2011 · Afr
- [AFRHL LIT-GR3 QP-NOV2011(final)](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-lit-gr3-qp-nov2011-final/06f3502d-7a5f-4e05-b44b-baa0bb5d1714) — Afrikaans · QP · 2011
- [AFR HL QP GR3 2010](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-afrikaans-2010-june-common-test-question-paper/ed6cb218-c534-4be5-b17d-f8dbc490dc85) — Afrikaans · QP · 2010 · Afr
- [Afrikaans Geletterdheid Graad 3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-geletterdheid-graad-3-memo/5d45468f-1467-4f65-a564-05a435fe4e32) — Afrikaans · Memo · 2011 · Afr
- [AFRHL LIT-GR3 MEMO-ENG-NOV 2011](https://www.hlayiso.com/library/afrhl-lit-gr3-memo-eng-nov-2011/ceaafedc-2d8a-495e-a1ff-a30c206d3218) — Afrikaans · Memo · 2011 · Eng

## More from Grade 3 Afrikaans

- [AFR HL GR3 MEMO NOV 2017](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov-2017/22f8c140-851a-489c-a7a4-6798f315b4d6) — Memo · 2017 · Afr
- [AFRIKAANS FAL GR3 NOV2017 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-gr3-nov2017-memo/25dbbf8a-08bf-43a4-9497-0ca5dd954bd0) — Memo · 2017 · Afr
- [GR3 AFR FAL NOV 2016 MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr3-afr-fal-nov-2016-memo/cd371929-13ac-4fe9-ace1-b55ba4cc8d31) — Memo · 2016 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2016](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2016/f14f351a-68f8-4501-9fda-bd1052c37337) — Memo · 2016 · Afr
- [2014 ANA Grade 3 Afrikaans HL memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-3-afrikaans-hl-memo/f171434f-fcb3-4c7f-a6ca-1e1561ceb493) — Memo · 2014 · Afr
- [AFR HL GR3 MEMO NOV2014](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-gr3-memo-nov2014/d82f2bbc-837a-4026-afb2-33c2b44ed49d) — Memo · 2014 · Afr

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
