# Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 QP (Afr)

> Grade 3 Mathematics question paper from the June Common Test 2011 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 3
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: June Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/grade-3) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-3/mathematics) › [Mathematics Grade 3 June Common Test 2011 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-afrikaans-numeracy-qp/1b969745-1b71-436a-99eb-9181863422ee)

## About this document

Mathematics · Grade 3 · June Common Test · 2011 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              Province of the
                              EASTERN CAPE                       Vlak Kode
                              EDUCATION

                                     GRONDSLAG
                                           FASE

                                     GRAAD 3

                                     JUNIE 2011

                    GESYFERDHEID AFRIKAANS

Leerder se naam:    ____________________________________________

Skool se naam:      ____________________________________________

Distrik:     ____________________________________________

PUNTE: 40

TYD: Hierdie toets duur 50 minute.

Nota: Leerlinge moet onafhanklik werk. Die onderwyser moet ŉ verduideliking verskaf
      wanneer nodig.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

2                                 GESYFERDHEID AFRIKAANS                        (JUNIE 2011)

INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN LEERDERS

1.   Skryf jou antwoorde in die spasies op die vraestel.

2.   Skryf netjies en duidelik.

3.   Jy mag ŉ getalleblok en getallelyne gebruik as jy dit nodig het.

4.   Jy mag prentjies teken waar nodig.

5.   Hierdie toets duur 50 minute.

6.   Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.

7.   Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeld oefeninge te beantwoord
     voordat jy die toets begin.

____________________________________________________________________________

Voorbeeld oefeninge

Voorbeeld 1

Bereken: 35 + 24

NB. Die vraag kan op een van die volgende maniere beantwoord word:

      30 + 20 = 50

      5+4=9

      50 + 9 = 59

Voorbeeld 2

Merk () die blokkie langs die getallepatroon wat korrek is.

a. 44, 46, 49, 50, 52, 54

b. 44, 45, 48, 50, 52, 54

c. 44, 46, 48, 50, 52, 54   

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                           GESYFERDHEID AFRIKAANS                                3

Let wel:

       In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae beantwoord.
       Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, alhoewel jy soms onseker mag wees met ŉ
        antwoord.
       Skryf jou beste antwoord neer en gaan na die volgende vraag.
       Blaai om na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op ŉ bladsy beantwoord het.
       Kyk slegs na jou eie werk.

                            Die toets begin op die volgende bladsy.

                                     Geniet die toets!     

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

4                              GESYFERDHEID AFRIKAANS                            (JUNIE 2011)

1.   Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in elk van die getalle neer.

     a.   469  _____
     b.   248  _____                                                                    (2)

2.   Tel die ballonne en skryf die syfer en daarna die getallenaam neer.

     a.   Syfer: ________
     b.   Getallenaam: ______________________________                                    (2)

3.   Verdubbel die getal.

          39  ________

                                                                                         (1)

4.   Verdeel die getalle in die helfte.

     a.   76  ________
     b.   83  ________                                                                  (2)

5.   Volg die patroon en teken die 11de vorm in die patroon.

          ______________________                                                         (1)

6.   Skryf die ontbrekende getalle in die getalpatrone neer.

     a.   136; 156; 176; ____; _____
     b.   200; 195; _____; 185; _____
     c.   334; ____; 338; ____; 342                                                      (3)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                           GESYFERDHEID AFRIKAANS                          5

 7.     Vul die getalle in wat die volgende getallesinne waar sal maak.

        a.     268 = 8 + 50 + ___ + 200
        b.     372 = 300 + ___ + 2
        c.     ____ + 30 = 81
        d.     ___ ÷ 5 = 7
        e.     9 x ___ = 27                                                           (5)

 8.     Kyk na die getalle.

        a.     Skryf die getalle in die korrekte volgorde van groot na klein.

                  325             375             425              350          400

        b.     Ek tel terug in ______________.                                        (2)

 9.     Dirk het R37. Hy koop ŉ roomys vir R3 en tel daarna ŉ R5-muntstuk op.
        Hoeveel geld het hy nou?

                  R___________             Werkspasie:

                                                                                      (2)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

6                            GESYFERDHEID AFRIKAANS                      (JUNIE 2011)

10. Doen die volgende somme in die werkspasie blok en skryf die antwoorde
    neer.

    a.   36 + 43 = _______            Werkspasie:
    b.   97 – 45 = _______

                                                                                 (2)

11. Doen die volgende somme in die werkspasie blok en skryf die antwoorde
    neer.

    a.   328 + 139 = _______          Werkspasie:
    b.   476 – 237 = _______

                                                                                 (6)

12. Kim se ouma gee vir haar 22 lemoene om gelykop tussen haar 4 vriende te
    verdeel. Hoeveel lemoene en dele daarvan sal elke vriend kry?

             ______________ lemoene
                                          Werkspasie:

                                                                                 (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                     GESYFERDHEID AFRIKAANS                          7

 13. My ma het 7 boksies. Sy pak 6 eiers in elke boksie om by die mark te
     verkoop. Hoeveel eiers het sy nodig om 7 boksies vol te maak?

               _________ eiers
                                        Werkspasie:

                                                                                (2)

 14. Dina koop mielies by die winkel. As een mielie R3,50 kos, hoeveel betaal
     sy vir 3 mielies?

                _________________

                                      Werkspasie:

                                                                                (2)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

8                            GESYFERDHEID AFRIKAANS              (JUNIE 2011)

15. Kyk na die tekeninge van twee badkamer skale.

                 Sarie                                   Dawid

    Wat is die verskil tussen Sarie en Dawid se gewig?

         ______________kg
                                      Werkspasie:

                                                                         (2)

16. Teken ŉ simmetrielyn op die volgende vorm.

                                                                         (1)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                    GESYFERDHEID AFRIKAANS                          9

 17. Kyk na die klok. Hoe laat was dit 2 uur vroeër?
     Skryf die antwoord in die spasie langs die klok.

                                                                               (2)

 18. Maak ŉ regmerkie () in die blokkie langs die vorm wat halwes wys.

                                                                               (1)

                           Einde van hierdie toets!
                                     Dankie.

                                        
                                                                     TOTAAL:   40

## Related documents

- [Numeracy Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/numeracy-afrikaans-grade-3/977ca7be-58db-41d2-98fd-610362b6b2ba) — Mathematics · QP · 2011 · Afr
- [Gr 3 XHOSA NUMERACY QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-xhosa-numeracy-qp/256cda43-c925-4eda-82de-51432edfd79c) — Mathematics · QP · 2011
- [Gr 3 NUMERACY MEMO ALL 4 LANGUAGES](https://www.hlayiso.com/library/gr-3-numeracy-memo-all-4-languages/42a0f30d-d16e-48d3-a5b2-b61a567d0315) — Mathematics · Memo · 2011
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3/17dc785a-ab80-4ccf-816a-65f87fe4841f) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans Grade 3](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-3-1/5635f251-f8c9-433e-815b-bcb21ed14135) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Gr3 Numeracy N11 QP Xhosa](https://www.hlayiso.com/library/gr3-numeracy-n11-qp-xhosa/b5b4cc44-dc95-4aff-8780-1bb6153f5da8) — Mathematics · QP · 2011

## More from Grade 3 Mathematics

- [CAPS MATHS AFRIKAANS GR 1-3 FS](https://www.hlayiso.com/library/caps-maths-afrikaans-gr-1-3-fs/dcfa146f-6e66-4862-8113-34bef783a0fa) — CAPS · Afr
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/6a26e4bb-cf9b-4110-904f-405916d68a28) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2018-gauteng-provincial-november-exam-memorandum-afrikaans/6d153a23-c8d0-4d08-ae28-4a85cbf2db98) — Memo · 2018 · Afr
- [Gr3 Maths IsiNdbele June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum/27f55445-a307-466b-8250-d9e9a46c30b5) — Memo · 2017
- [Gr3 Maths Afrikaans June 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/grade-3-mathematics-2017-gauteng-provincial-june-exam-memorandum-afrikaans/3cd40084-9b43-45ec-99dc-ab4394dc8edb) — Memo · 2017 · Afr
- [MEMORANDUM GR 3 NOV 2017 5 Oct](https://www.hlayiso.com/library/memorandum-gr-3-nov-2017-5-oct/fc963f4f-2195-4bba-8b85-ceb48c942402) — Memo · 2017

## Collection

- [Grade 3 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-3/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
