# Afrikaans HL Grade 5 ANA Exemplars 2012 Memo

> Grade 5 Afrikaans HL memorandum from the ANA Exemplars 2012, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld-memo/2c35cf65-19e1-4d52-90b8-763cfb64b70b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 5
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 5](https://www.hlayiso.com/library/grade-5) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 5 ANA Exemplars 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld-memo/2c35cf65-19e1-4d52-90b8-763cfb64b70b)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 5 · ANA Exemplars · 2012. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

            GRAAD 5

      AFRIKAANS HUISTAAL

         MEMORANDUM

    STEL 1: 2012 VOORBEELD

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING: 2012
                      GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL
                    STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM
VRAAG   VERWAGTE ANTWOORD                                                        PUNTE

1.1     D (Kitaar)                                                               (1)

1.2     Kitaar                                                                   (1)

        Die storie handel oor Pieter Willemse wat baie lief was om kitaar te
        speel. Hy het alles in sy vermoë gedoen om sy droom te bewaarheid
        na baie jare. /Die storie handel oor ‘n toegewyde man wat geweet het
        wat hy uit die lewe wou hê. Hy wou ‘n graad in musiek behaal. /Die
1.3     storie handel oor ‘n man wat baie opofferings in die lewe gemaak het.    (1)

        Hy was onselfsugtig en het eers op ‘n later stadium sy droom
        bewaarheid.

        (Enige relevante antwoord)

2.1     A (toegewyde)                                                            (1)

2.2     pa                                                                       (1)

2.3     Sy pa het gesterf en hy moes sy ma onderhou.                             (2)

        Waar.
                                                                                 (1)
2.4     Hy het graad 12 voltooi, universiteit toe gegaan en sy graad in musiek
                                                                                 (1)
        behaal.

3.1     huis                                                                     (1)

3.2     op universiteit                                                          (1)

3.3     see                                                                      (1)

        Waar.                                                                    (1)
3.4
        Hy het mense leer lees en skryf en hy het musieklesse gegee.             (1)

                                                                                       1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
3.5   Pieter het in Klopsestraat in die Bo-Kaap gewoon.                         (5)

4.1   gespeel                                                                   (1)

4.2   Nadat sy pa gesterf het, moes hy die skool verlaat om vir sy ma te
                                                                                (2)
      onderhou.

4.3   Onwaar.
                                                                                (1)
      Hy het nog steeds ‘n liefde vir sy kitaar gehad en hy het kitaarlesse
                                                                                (1)
      aangebied.

5.1   toegewyde                                                                 (1)

5.2   wonderlike                                                                (1)

5.3   klein                                                                     (1)

5.4   jong                                                                      (1)

6.1   Dit is wanneer walvisse regop uit die water skiet en dan weer terugval.   (2)

6.2   enorme                                                                    (1)

6.3   Waar.
                                                                                (1)
      Hulle eet verskriklik baie en hulle weeg meer as 550 mense altesaam./
                                                                                (1)
      Hulle is enorm. (Enige relevante antwoord)

6.4   Reguit                                                                    (1)

7.1   Mense jag boggelrûe onwettig.                                             (2)

7.2   Mense jag boggelrûe onwettig.                                             (2)

8.1   Wat ‘n walvis!                                                            (1)

8.2   Die walvisse steek hulle koppe uit die water om rond te kyk.              (2)

8.3   eienskappe                                                                (1)

9.1   2, 1, 5, 3, 4                                                             (5)

9.2   1. Maak die vis skoon en verwyder eers alle skubbe.
                                                                                (1)
      2. Marineer die vis met sout,peper en speserye.
                                                                                (1)
      3. Maak die olie goed warm voordat jy die vis gaan gaarmaak.
                                                                                (1)
      4. Doop die vis in meel en eiermengsel.
                                                                                (1)
      5. Plaas die vis in die pan met warm olie en draai dit om totdat dit
                                                                                (1)
      ligbruin aan albei kante is.

                                                                                      2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
9.3    D (2, 1, 5, 3, 4)                                                     (1)

10.1   ‘n Boggelrug was ‘n soort walvis.                                     (1)

10.2   Boggelrûe doen allerhande dinge in die water.                         (1)

10.3   Walvisse sal deur onwettige walvisvangs bedreig word.                 (1)

10.4   D (Balein is ‘n soortfilter of sif in ‘n walvis se mond.)             (1)

11.1   walvisse                                                              (1)

11.2   skool                                                                 (1)

11.3   akwariums                                                             (1)

       Dit word gesê dat walvisse , dolfyne en robbe vriendelike diere is.
12.1                                                                         (3)
       Stem jy saam?

12.2   C (``Ek is lief vir walvisse``, sê Jessica.)                          (1)

                                                                             2

                                                                             korrekte
                                                                             antwoorde
                                                                             =1

                                                                             4

                                                                             Korrekte
       Tom, Ben en Jan het na Sanlam Winkelsentrum toe gegaan. Hulle het
12.3                                                                         antwoorde
       vir hul ma`s parfuum gaan koop.
                                                                             =2

                                                                             6

                                                                             Korrekte
                                                                             antwoorde
                                                                             =3

13.1   Die kleiner visse word deur die walvis geёet.                         (1)

13.2   Besoedeling bedreig walvisse.                                         (1)

13.3   A (Hul kleintjies moet elke dag deur walvisse versorg word.)          (1)

                                                                                   3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

                                                                               2

                                                                               korrekte
                                                                               antwoorde
                                                                               =1

                                                                               4

                                                                               Korrekte
       Die hospitaal is op die hoek van Langstraat en Kortstraat. Die          antwoorde
14.1   Internetkafee is oorkant die kantoorgebou. Die kliniek is langs die     =2
       kerk. Die skoolbiblioteek is op die hoek van Wesstraat en Rooistraat.
                                                                               6

                                                                               Korrekte
                                                                               antwoorde
                                                                               =3

                                                                               2

                                                                               korrekte
                                                                               antwoorde
                                                                               =1

                                                                               4
       Die naaste eetplek vanaf die staanplek vir taxi's is Pizza Den. Mev.
       Willemse gaan na Ackermans om klere te koop. Die kinders speel          Korrekte
14.2   gedurende pouse op die speelgrond. Die slaghuis is agter die kliniek.   antwoorde
       Mev.Willemse stap verby die fliek om by die poskantoor uit te kom.      =2
       Ackermans is tussen Pizza Den en die speelgrond.
                                                                               6

                                                                               Korrekte
                                                                               antwoorde
                                                                               =3

                                                                                    4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Kriteria vir die skryf van paragrawe: 15.1-15.4
Een korrekte sin, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde en 1 punt
punktuasie.

Twee korrekte sinne, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte
woordorde en punktuasie.
                                                                                       2 punte

Drie korrekte sinne, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde
en punktuasie.
                                                                                       3 punte

Vier korrekte sinne, met ‘n korrekte tydsvorm, korrekte spelling, korrekte woordorde
en punktuasie.
                                                                                       4 punte

                                                                                              5

## Related documents

- [Gr 5 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-5-afr-hl-voorbeeld/ef43f90d-6cd6-4b0e-ac30-b1b0afadb8a3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2012-ana-exemplars-question-paper-afrikaans/3d48fb07-e752-4d2e-ae87-e648da67883b) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 5 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-5-2012/6ff5b502-0974-4e84-a7b5-9917e9dd5dd3) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [2013+Grade+5+Afrikaans+HL+Eksemplar+Test](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-5-afrikaans-hl-eksemplar-test/d0a9d037-d7ec-4a7c-9267-117513b75771) — Afrikaans HL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5-memo/c26c3fd0-68c0-4095-9181-7f04ace50d75) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans Term 4 Eksamen](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2020-november-exam-question-paper-afrikaans/91d324fe-6ed2-47eb-ae56-1a3215f88b6e) — Afrikaans HL · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 5 Afrikaans HL

- [2014 ANA Grade 5 Afrikaans HL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-5-afrikaans-hl-test/e70ab73f-eb42-487d-97e3-cebbeec54211) — QP · 2014 · Afr
- [Grade 5 Afrikaans HL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-5-afrikaans-hl-2013-test/fc350822-ed0e-49c4-831b-ae3e44c7ba60) — QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 5](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-5/37419aff-74c7-4e8f-860b-3a79eac84264) — QP · 2011 · Afr

## Collection

- [Grade 5 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-5/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
