# Afrikaans Hl Grade 6 June Common Test 2011 Memo

> Grade 6 Afrikaans Hl memorandum from the June Common Test 2011, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-hl-memo-june/0a5fd776-64ec-49c1-9af9-154a693a5a09
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Hl
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: June Common Test
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Hl](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans Hl Grade 6 June Common Test 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-hl-memo-june/0a5fd776-64ec-49c1-9af9-154a693a5a09)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · June Common Test · 2011. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            Provinsie van die
            OOS-KAAP
            ONDERWYS

                         INTERMEDIÊRE FASE

                                GRAAD 6

                                JUNIE 2011

                     AFRIKAANS HUISTAAL
                                NASIENGIDS

PUNTE: 50

                      Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

2                             AFRIKAANS HUISTAAL                                  (JUNIE 2011)

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP

Nasien van die leesbegrip:

RIGLYNE:

1.   Geen penalisering van SPEL- EN TAALFOUTE nie.

2.   Die leerder se antwoorde moet volgens die instruksies by elke vraag beantwoord
     word.

3.   Die leerder se antwoord moet ŉ sinvolle antwoord in Afrikaans wees. Indien ŉ
     antwoord van ŉ ander taal in ŉ antwoord gebruik word, skryf slegs die hoofletter
     van die taal, bv. E (ENGELS)/X (XHOSA) boaan die woord neer. Druk die woord
     toe; indien die betekenis van die antwoord nie beїnvloed word nie, is die
     antwoord korrek.

4.   Waar die antwoord in meer as een sin aangebied word maar tog tot die antwoord
     lei, is dit korrek.

5.   Indien twee of meer feite vereis word, word slegs die eerste twee of meer feite
     nagesien.

6.   Indien die vraag EEN WOORD vra en die woord is uitgelig (onderstreep/tussen
     aanhalingstekens) word die punt toegeken.

7.   WAAR (JA) of ONWAAR (NEE/VALS/NIE)
      EERSTE DEEL KORREK en motivering verkeerd                  (1)
      Eerste deel VERKEERD en motivering verkeerd                (0)
      Eerste deel verkeerd en MOTIVERING KORREK                  (0)

8.   Indien die vraag spesifiseer dat die antwoord aangehaal moet word, moet
     aanhalingstekens gebruik word en die korrekte woorde aangehaal word. Geen
     penalisering indien die antwoord nie tussen aanhalingstekens is nie.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                         AFRIKAANS HUISTAAL                                    3

 KOM ONS VAT SAAM

     Spel en taalfoute word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is.
     Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae, word die punte verdeel: 1 punt vir
      WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING en ŉ punt vir die rede/motivering/aanhaling.
     Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word nie gepenaliseer indien die
      aanhalingstekens ontbreek nie.
      Waar een-woord-antwoorde gevra word en die leerder ŉ volsin gee, is dit
       korrek mits die korrekte woord onderstreep word of op een of ander wyse
       uitgelig word.
     Wanneer twee of drie punte/feite vereis word en die leerder gee ŉ hele reeks,
      word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.
     Indien die leerder woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
      verskyn, word die vreemde woorde geїgnoreer. Indien die antwoord sonder die
      vreemde woord sinvol is, word die leerder nie gepenaliseer nie. Indien die
       vreemde woord in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.
     Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter aanvaar EN die korrekte
      antwoord wat ten volle uitgeskryf is.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

4                                AFRIKAANS HUISTAAL                                (JUNIE 2011)

AFDELING A

VRAAG 1: LEESBEGRIP – FLIEKRESENSIE

1.1    Enige van die volgende: Meer besoekers word verwag/ toerisme die hoogte
       inskiet./ Meer Suid-Afrikaners gaan Rio besoek / verblyf in hotelle kan vol wees.     (1)

1.2    mal kleure (1) en heupswaai-musiek (1) (moet albei hê vir 2 punte)                    (2)

1.3    van al hul gedansery en swaaiery met hul lywe wonder hy of voёls heupe het.           (1)

1.4    geveerde vriende                                                                      (1)

1.5    Blu moet aanteel, want die spesie gaan uitsterf en daarom word hy aan Jewel
       voorgestel.                                                                           (2)

1.6    C — animasie                                                                          (1)

1.7    Nee, hy is ŉ bleeksiel en as ŉ papegaai ly hy aan hoogtevrees.                        (1)

1.8    “... Blu het die skoot hemelhoog deur.”                                               (1)

1.9    aggressief en met geweld.                                                             (1)

1.10   Jy voel jy is deel van die fliek.                                                     (1)

1.11   (Gebruik eie oordeel – leerders moet ŉ sinvolle rede verskaf). Dit klink
       opwindend en prettig.                                                                (1)
                                                                                           [13]

VRAAG 2: STROKIESVERHAAL

2.1    Winkelsentrum / winkels toe                                                           (1)

2.2    inkopies doen / kos koop vir Brandon / middagete koop                                 (1)

2.3    tannie Judy se seun                                                                   (1)

2.4    Sy sluit vir Oortjies in die motor toe.                                               (1)

2.5    2.5.1    Ja                                                                           (1)

       2.5.2    Hy kry die idee / blink plan om die toeter te druk.                          (1)

2.6    Raampie 3 dui aan hoe warm dit is − 32 grade Celsius.                                 (1)
                                                                                             [7]

                                                                  TOTAAL AFDELING A:         20

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                          AFRIKAANS HUISTAAL                               5

 AFDELING B

 VRAAG 3

 Een woord antwoorde word verkeerd gemerk as die spelling verkeerd is.
 Vir meervoudige-keusevrae word BEIDE die letter wat ooreenstem met die
 korrekte antwoord EN die antwoord wat uitgeskryf word, aanvaar.
 (By hierdie taalafdeling moet die taal antwoorde 100% korrek gespel wees.)

 3.1      eie    (spelling moet korrek wees)                                           (1)

 3.2      C — jou huis is vol insekte en moet bespuit word (Onthou kies die EEN wat
          NIE pas NIE.)                                                                (1)

 3.3      met                                                                          (1)

 3.4      paartjie     (spelling moet korrek wees)                                     (1)

 3.5      Sa.    (spelling moet korrek wees)                                           (1)

 3.6      sensitiewe kwaai    (spelling moet korrek wees)                              (2)

 3.7      kliphard (moet een woord wees)                                               (1)

 3.8      moleste                                                                      (1)

 3.9      Nee, ek het nog nie hierdie fliek gesien nie.                                (1)
                                                                                      [10]

 VRAAG 4: ADVERTENSIE

 (Geen halwe punte word toegeken nie/woorde moet op die korrekte plek staan
 om ŉ punt te kry/antwoorde moet in volsinne aangebied word.)

 Sinskonstruksies moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
 soos in die instruksie aangedui.

 4.1      Ek moes na my pa geluister het of ek moes na my pa luister.                  (1)

 4.2      Sy sal al die krane toedraai.                                                (1)

 4.3      Die brandweerman beveel sy manne dat hulle (1) daardie (1) huis moet red.    (2)

 4.4      Ek sien die motorbestuurder ry vanaand vinnig in die hawe.                   (1)
                                                                                       [5]

                                                               TOTAAL AFDELING B:      15

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

6                                    AFRIKAANS HUISTAAL                                           (JUNIE 2011)

AFDELING C

VRAAG 5: PARAGRAAF/OOGGETUIEVERSLAG

55 tot 65 woorde of 6 tot 8 reёls
Vereistes vir ŉ ooggetuieverslag:
1.    Is die vorm korrek ingevul bv. handtekening, datum, naam van getuie en
      kontakbesonderhede 1 punt elk (4)
2.    Is die gebeure in ŉ logiese orde?
3.    Word dit wat gebeur het in fyn detail beskryf?
4.    Feite moet gegee word – nie bewerings en menings nie.
5.    Jy moet weergee wat jy self gesien en beleef het. Jy gee nie weer wat ander
      hom vertel het nie. (Ons soek feite, nie hoorsê nie.)
6.    Ooggetuieverslag word saaklik geskryf. Emosionele woorde nie van toepassing.
Korrekte lengte?
Hantering van onderwerp: Die ooggetuieverslag is soos ŉ verklaring wat ŉ persoon
aflê van dit wat hy gesien gebeur het.
Kyk na die toon, styl en register.
Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalfoute moet aangedui word.

Die doel van hierdie taak is om:
 die leerders deur middel van ŉ ooggetuieverslag te laat kommunikeer.
 oorspronklikheid en kreatiwiteit in die hantering van die onderwerp te bepaal.
 taalgebruik te assesseer.
 te bepaal of die leerder die vormlike aspekte van die skryfstuk korrek hanteer.

RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN SKRYFWERK

     Kriteria            Vlak 4                Vlak 3                 Vlak 2               Vlak 1
Punt (Inhoud)              4                     3                      2                    1
Oorspronklikheid     Hantering van       Hantering van          Min tekens van         Afgesaagde of
en kreatiwiteit in   onderwerp toon      onderwerp toon ŉ       oorspronklikheid;      alledaagse
die hantering van    oorspronklikheid    mate van               aanbieding as ŉ        hantering van
die onderwerp.       en kreatiwiteit.    oorspronklikheid en    geheel alledaags.      onderwerp.
Taalgebruik          Korrekte            kreatiwiteit.          Heelwat foute in       Probleme met
                     taalgebruik.        Meestal korrekte       taalgebruik.           taalgebruik.
                                         taalgebruik.
    Punt (Vorm)             4                     3                      2                    1
Handtekening,        Alle vier aspekte   Slegs drie aspekte     Slegs twee aspekte     Slegs een aspek
datum, naam van      korrek              korrek gereflekteer.   korrek gereflekteer.   korrek
getuie en            gereflekteer.                                                     gereflekteer.
kontakbesonder-
hede

0 – Opdrag nie uitgevoer/onsamehangend/niks geskryf nie.                                                    [8]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

(JUNIE 2011)                               AFRIKAANS HUISTAAL                                                 7

 VRAAG 6: WEERVOORSPELLING

 weervoorspelling vir drie dae

 6.1    waar                                                                                                  (1)

 6.2    Sondag                                                                                                (1)

 6.3    Saterdag                                                                                              (1)

 6.4    30 tot 50 woorde (Punte: 4). Leerders moenie net PE se drie dae se
        weervoorspelling net so oorskryf nie.
        Sy eie relevante weer vir sy streek of soos dit nou daar buite lyk (moet
        beskrywende woorde gebruik)
        Sinstruktuur, spelling, leestekens en taalfoute moet aangedui word.

        0 – Opdrag nie uitgevoer/onsamehangend/niks geskryf nie.

        Die doel van hierdie taak is om:
         die leerders deur middel van ŉ weervoorspelling te laat kommunikeer
         die leerders se vermoë om by die onderwerp te bly te bepaal
         leerders se taalgebruik en woordeskat te assesseer

        RUBRIEK VIR ASSESSERING VAN SKRYFWERK:

           Kriteria         Vlak 4               Vlak 3              Vlak 2                 Vlak 1
            Punt              4                    3                   2                      1
        Vermoë om      Skryf sonder         Skryf met enkele     Dwaal dikwels        Dwaal van die
        by die         afdwaling oor die    afdwalings oor       van die              onderwerp af.
        onderwerp te   onderwerp.           die onderwerp.       onderwerp af.        Beperkte
        bly.           Kommunikeer          Kommunikeer          Kommunikeer          woordeskat en
        Taalgebruik    deur gebruik te      deur gebruik te      deur gebruik te      grootskaalse
        en             maak van ŉ wye       maak van ŉ           maak van ŉ           taalfoute wat lei tot
        woordeskat     omvangryke           omvangryke           beperkte             ondoeltreffende
                       woordeskat met       woordeskat met ŉ     woordeskat met       kommunikasie.
                       min taalfoute wat    paar taalfoute wat   taalfoute wat die
                       die betekenis        die betekenis        betekenis
                       beïnvloed.           beïnvloed.           onduidelik maak.                             (4)
                                                                                                              [7]

                                                                           TOTAAL AFDELING C:                 15

                                                                                     GROOTTOTAAL:             50

## Related documents

- [Gr 6 Afr Huistaal Finaal](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-huistaal-finaal/57620b29-a3c8-450b-b03f-9a2b4f5fa63f) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 6 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6-memo/3f849993-84f2-4917-a552-6baf95934e13) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Gr6 AFRHL P1 N11 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p1-n11-memo-afr/24710950-6935-40f6-a0fe-44aac1ec88a2) — Afrikaans HL · Memo · 2011 · Afr
- [Afrikaans Taal Graad 6](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6/afe3c756-805d-4066-97de-38e92b3b936f) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [Gr6 AFRHL P1 N11 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p1-n11-qp-afr/aac473de-91f9-4add-a565-027a82f8e6e4) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [Gr6 AFRHL P3 N16 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr6-afrhl-p3-n16-memo/0dcad7cf-b7d9-4420-be0d-9bb2b9e4c6d0) — Afrikaans HL · Memo · 2016

## More from Grade 6 Afrikaans Hl

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
