# Afrikaans Hl Grade 6 ANA Exemplars 2012 Memo

> Grade 6 Afrikaans Hl memorandum from the ANA Exemplars 2012, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-hl-voorbeeld-memo/61200c8f-da59-442e-ad1b-42e67cdc13e4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans Hl
- Grade: Grade 6
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans Hl](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans Hl Grade 6 ANA Exemplars 2012 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-hl-voorbeeld-memo/61200c8f-da59-442e-ad1b-42e67cdc13e4)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA Exemplars · 2012. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

            GRAAD 6

      AFRIKAANS HUISTAAL

         MEMORANDUM

    STEL 1: 2012 VOORBEELD

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                         JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
                            GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL

                          STEL 1 VOORBEELD MEMORANDUM

VRAAG                                                       PUNTE
                      MOONTLIKE ANTWOORDE                           BEPUNTINGSGIDS

1.1     A – 'n ryk man wat onder 'n boom slaap.             1       Omkring slegs opsie,
                                                                    nie die bewoording
                                                                    nie

1.2     Enige titel wat van toepassing op die leesstuk is   1       Aanvaar enige
                                                                    korrekte antwoord.

1.3     waardes/menslikheid/mededeelsaamheid/swak           1       Enige antwoord wat
        maniere/ens.                                                die volksverhaal die
                                                                    beste beskryf.

1.4     gemeen                                              1       Aanvaar slegs
                                                                    gemeen.

1.5     Waar                                                1

2.1     D – skaduwee.                                       1       Omkring slegs opsie,
                                                                    nie die bewoording
                                                                    nie.

2.2     ryk/nare/gemene                                     1       Enige antwoord is
                                                                    aanvaarbaar.

2.3     gegrinnik                                           1       Grynsend/skaars
                                                                    hoorbaar lag.

2.4     kwaad                                               1

2.5     Onwaar                                              1       Japanese
                                                                    volksverhaal.

3.1     Nee                                                 1       Hy was naar en
                                                                    gemeen.

                                                                                    1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

3.2   Nee                                                       1   Antwoord min of
                                                                    meer in die trant is
      Skaduwee kan slegs verskyn as lig/sonlig op 'n voorwerp   1   aanvaarbaar.
      skyn

3.3   Die man was naar./Die man het lelike maniere gehad.       1   Enige twee
                                                                    antwoorde, daar mag
      Die man was gemeen./Die man was baie selfsugtig.          1   meer wees, maar
                                                                    moet die korrekte
                                                                    rede weerspieël.

3.4   Eie gevolgtrekking/gekoppel aan rede waarom leerder so    1   Punt vir
      sê, wat sin moet maak.                                        gevolgtrekking.
                                                                1
                                                                    Punt vir rede.

3.5   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.           1   Korrekte spel is
                                                                    belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.               1

4.1   B – in volsinne geskryf is.                               1   Omkring slegs opsie,
                                                                    nie die bewoording
                                                                    nie.

4.2   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.           1   Korrekte spel is
                                                                    belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.               1

4.3   Om nie hul herkoms te vergeet nie/om hulde te bring aan   2   Enige twee feite
      ontslapenes/om tradisies te laat voortleef/ens.               m.b.t. volksverhale.

4.4   Informele taal                                            1

4.5   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.           1   Korrekte spel is
                                                                    belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.               1

5.1   langsaan         langs + aan                              1
      skaduwee         skadu + wee                              1

5.2   Bedek/ontdek/gedek                                        1   Enige antwoord is
                                                                    aanvaarbaar.

5.3   -baar/-diens/-e/-fees/-ie/-offer/-segging/-skrif/-stond   1   Enige antwoord is
                                                                    aanvaarbaar.

5.4   baie warm                                                 1

5.5   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.           2   Korrekte spel is
                                                                    belangrik.

6.1   gelukkig                                                  1   Kyk na uitdrukkings
                                                                    op hul gesigte.

                                                                                  2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

6.2   Waar                                                        1   Kyk na die
                                                                      uitdrukkings op hul
                                                                      gesigte.

6.3   lag                                                         1   Kyk na die
                                                                      uitdrukkings op hul
                                                                      gesigte.

6.4   blikkie                                                     1

6.5   kyk                                                         1

7.1   Nee                                                         1

7.2   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.             1   Korrekte spel is
                                                                      belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.                 1

7.3   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.             1   Korrekte spel is
                                                                      belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.                 1

7.4   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.             1   Korrekte spel is
                                                                      belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.                 1

7.5   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.             1   Korrekte spel is
                                                                      belangrik.
      Eie rede wat grammatikaal korrek moet wees.                 1

8.1   C – meerkatte                                               1   Omkring slegs opsie,
                                                                      nie die bewoording
                                                                      nie.

8.2   Onwaar                                                      1

8.3   regop staan                                                 1   Slegs 1 antwoord is
                                                                      korrek.

8.4   Meerkatte is sosiale diere/meerkatte leef in groepe saam.   1   Enige antwoord.

8.5   Eie titel (bewoording)                                      1   M.b.t. meerkatte.

9.1   Grawe/grou                                                  1   Sinonieme
                                                                      aanvaarbaar.

9.2   A – gedurende die nag.                                      1   Omkring slegs opsie,
                                                                      nie die bewoording
                                                                      nie.

9.3   Teenwoordige tyd                                            1

                                                                                     3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

9.4    Nee/onwaar                                                1
       Meerkatte word in woestyn-/halfwoestynstreke aangetref.   1

9.5    Mae                                                       1   Slegs 1 antwoord.

10.1   Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.           1   Korrekte spel is
                                                                     belangrik.

10.2   kolonie                                                   1

10.3   Volwasse/volwassene                                       1

10.4   kilogram                                                  1

10.5   koel                                                      1   Eie afleiding.

11.1   B – waar meerkatte leef                                   1   Omkring slegs opsie,
                                                                     nie die bewoording
                                                                     nie.

11.2   Eienskappe van 'n meerkat                                 1   Hoe 'n meerkat lyk.

11.3.1 Selfstandige naamwoord – Pleknaam                         1

11.3.2 Selfstandige naamwoord – soortnaam – meervoud             1   Hoef nie mv. te noem
                                                                     nie.

11.3.3 Selfstandige naamwoord – soortnaam – meervoud             1   Hoef nie mv. te noem
                                                                     nie.

11.4   diere                                                     1

11.5   Eie antwoord                                              1   Korrekte antwoord is
                                                                     eintlik stem saam.

12.1   Verwys na rubriek op laaste bladsy.                       6   Verwys na matriks.

12.2   Verwys na rubriek op laaste bladsy.                       6   Verwys na matriks.

12.3   Verwys na rubriek op laaste bladsy.                       6   Verwys na matriks.

12.4   Verwys na rubriek op laaste bladsy.                       6   Verwys na matriks.

13.1   Grond/eet/en/Hulle/grond/is/jag/hulle                     8   Antwoorde kan
                                                                     herhaal word, in
                                                                     konteks.

                                                                                      4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

13.2.1 Miere                                              1

13.2.2 jag                                                1

13.3    in                                                1

13.4.1 het gejag                                          1   Tesame met
                                                              hulpwerkwoord, het.

13.4.2 het geslaap                                        1   Tesame met
                                                              hulpwerkwoord, het.

13.4.3 het gespeel                                        1   Tesame met
                                                              hulpwerkwoord, het.

13.5.1 kolonie                                            1   Korrekte spelling

13.5.2 familie                                            1   Korrekte spelling

13.5.3 vlieg                                              1   Korrekte spelling

14.1.1 'n Familie meerkatte het in tonnels gebly.         1

14.1.2 Elkeen het sy eie leefruimte gehad.                1

14.2.1 Beide ouers help hul kleintjies.                   1

14.2.2 Die kolonie grawe 'n klomp tonnels.                1

14.3.1 Dis waar hulle sal bly.                            1

14.3.2 Meerkatte sal veiliger tonnels soek.               1

15.1.1 families                                           1   Korrekte spelling

15.1.2 mae                                                1   Korrekte spelling

15.2.1 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.    1   Korrekte spelling

15.2.2 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.    1   Korrekte spelling

15.2.3 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.    1   Korrekte spelling

15.2.4 Eie antwoord wat grammatikaal korrek moet wees.    1   Korrekte spelling

15.3.1 lewe                                               1   Korrekte spelling

15.3.2 leef                                               1   Korrekte spelling

15.4.1 byt                                                1   Korrekte spelling

15.4.2 fier                                               1   Korrekte spelling

16.1    "Ek sien 'n meerkat!" skree die seun opgewonde.   1   Uitroepteken op regte
                                                              plek aangebring.

                                                                           5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

16.2   "Is meerkatte oulik?", het die meisie gevra.              1   Vraagteken op regte
                                                                     plek aangebring

16.3   Die tonnel is die meerkat s'n.                            1   Afkappingsteken op
                                                                     regte plek
                                                                     aangebring

16.4   Meerkatte word in Namibië aangetref.                      2   Meerkatte/Namibië

16.5   G'n meerkatte word in Botswana gevind nie.                4

17.1.1 kon                                                       1

17.1.2 sou                                                       1

17.1.3 wou                                                       1

17.2   'n Volwasse meerkat weeg nie meer as 1 kg nie.            1   Gebruik van dubbel
                                                                     nie

17.3.1 gehou/behou/onthou/inhou/aanhou/uithou/vashou/ens.        1   Enige korrekte
                                                                     antwoord.

17.3.2 verlang/belang/ens                                        1   Enige korrekte
                                                                     antwoord

17.4.1 lewendig/leweloos/lewend/lewendbarend/lewensduur/ens. 1       Enige korrekte
                                                                     antwoord

17.4.2 kragte/kragteloos/kragvertoning/kragboot/kragdadig/ens.   1   Enige korrekte
                                                                     antwoord

                                                                                 6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

18.1   Teken 'n lyngrafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en vroulike
       meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

                  50

                  45

                  40

                  35

                  30

                  25

                  20

                  15

                  10

                   5

                          B-man         NK-man           B-vrou       NK-vrou

       SLEUTEL: B-man – Botswana manlike meerkatte

                  NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

                  B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

                  NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte                       (4)

                                                                                      7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

18.2

            BOTSWANA -      BOTSWANA-

            MANNETJIES      WYFIES

           NOORD-KAAP-

            WYFIES       NOORD-

                         KAAP-MANNETJIES

                                           (3)

                                             8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

18.3    Teken 'n balkgrafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en vroulike
        meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

                    50

                    45

                    40

                    35

                    30

                    25

                    20

                    15

                    10

                     5

                           B-man          NK-man           B-vrou      NK-vrou

       SLEUTEL:     B-man – Botswana manlike meerkatte

                    NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

                    B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

                    NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte                            (4)

                                                                                         9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

18.4    Teken 'n kolomgrafiek op die tabel hieronder om aan te dui hoeveel
        spinnekoppe en akkedisse die meerkatgroepe in Botswana en die Noord-Kaap
        eet.

                  120

                  105

                   90

                   75

                   50

                   45

                   30

                   15

                          B-spin        NK-spin        B-akk        NK-akk

       SLEUTEL: B-spin – Botswana spinnekoppe

                 NK-spin – Noord-Kaap spinnekoppe

                 B-akk – Botswana akkedisse

                 NK-akk – Noord-Kaap akkedisse                                     (4)

                                                                                   10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

18.5   Teken 'n gebrokelyn-grafiek op die tabel hieronder om die getal manlike en
       vroulike meerkatte in die groepe in Botswana en die Noord-Kaap aan te dui.

                   50

                   45

                   40

                   35

                   30

                   25

                   20

                   15

                   10

                   5

                            B-man         NK-man         B-vrou      NK-vrou

        SLEUTEL:        B-man – Botswana manlike meerkatte

                        NK-man – Noord-Kaap manlike meerkatte

                        B-vrou – Botswana vroulike meerkatte

                        NK-vrou – Noord-Kaap vroulike meerkatte                          (4)

                                                                                    11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

19.1   30                                        1

19.2   50                                        1

19.3   285 spinnekoppe en akkedisse tesame       1

19.4   B – 170/NK – 115                          1
       Botswana het 'n groter groep meerkatte.   1

19.5   Noord-Kaap het die minste meerkatte.      1

20.1   Verwys na ingeslote rubriek.              6

20.2   Verwys na ingeslote rubriek.              6

20.3   Verwys na ingeslote rubriek.              3

20.4   Verwys na ingeslote rubriek.              3

20.5   Verwys na ingeslote rubriek.              7

                                                     12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

MATRIKS VIR VRAAG 12 EN 20:

Wanneer 'n paragraaf, dialoog, brief of dagboekinskrywing voltooi word, moet die
volgende aspekte in ag geneem word:

   Alhoewel die leerder se inhoud nie verband hou met die onderwerp nie, moet
    daar tog punte vir taalgebruik toegeken word.
   Wanneer 'n onderwyser 'n leerder se werk assesseer, moet twee punte
    toegeken word: een vir inhoud en een vir taalgebruik. Hierdie punte maak deel
    uit van die finale punt en moet dus ook bygetel word.

ASSESSERINGSRUBRIEK VIR 'N PARAGRAAF, DIALOOG, BRIEF OF
DAGBOEKINSKRYWING IN HUISTAAL

Kriteria                  Vlak 1              Vlak 2                Vlak 3              Vlak 4
Punte                       0                   1                      2                   3

                     Geen storie of     Een aspek (wie,        Twee of drie     Korrekte
                      dialoogformaat      wat, waar of hoe)       aspekte (wie,     sinstruktuur.
                      of geen verband     hou verband met         wat, waar of     Drie of vier
                      met instruksies     die                     hoe) hou          aspekte (wie,
      Inhoud          nie.                storie/dialoog.         verband met       wat, waar of hoe)
                                                                  die storie/       hou verband met
                                                                  dialoog.          die storie/
                                                                                    dialoog.

Punte                    0 punt              1 punt                2 punte             3 punte

                     Geen               Slegs 1              2 formaat-         Alle formaat-
                      formaatelement.     formaatelement.       elemente.           elemente.
                     Gekopieerde        6–7 foute in         4–5 foute in       Kan 'n
                      sinne of            taalgebruik,          taalgebruik,        beplanning of
                      onvolledige         werkwoorde,           werkwoorde,         breinkaart wys.
                      sinne (geen         spelling en           spelling en        Uitstekende
                      onderwerp of        punktuasie.           punktuasie.         woordeskat,
                      werkwoord).        2–3 sinne in         4–5 sinne in        korrekte spelling
  Taalstruktuur      8 of meer foute     lengte.               lengte.             en punktuasie.
(160–170 woorde).     in taalgebruik,                                              2–3 foute in
                      werkwoorde,                                                   taalgebruik,
   Taalgebruik
                      spelling en                                                   werkwoorde,
                      punktuasie.                                                   spelling en
                     0–1 sinne in                                                  punktuasie.
                      lengte.                                                      6–8 sinne in
                                                                                    lengte.

                                                                                          13

## Related documents

- [Gr 6 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-afr-hl-voorbeeld/011df60c-7add-4003-8163-54f3c8ec40db) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [2013+Grade+6+Afrikaans+HL+Exemplar+Memo](https://www.hlayiso.com/library/2013-grade-6-afrikaans-hl-exemplar-memo/b733c06e-1430-428b-9454-51d82c8be98c) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Afrikaans HL Graad 6 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-graad-6-2012/2831b23f-e6c6-46ed-9359-b768ebd13cd7) — Afrikaans HL · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans Hl

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
