# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-question-paper/7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-question-paper/7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                        JUNIE 2023
                         GRAAD 6

                          WISKUNDE

TYD: 1 uur

PUNTE: 40

DISTRIK:

SKOOL SE
NAAM:

NAAM & VAN:

KLAS (bv. 6A):

9 bladsye

                                               b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                            WISKUNDE                                                                                        2
                                                                                                                                                                          GRAAD 6

INSTRUKSIES

1.      Lees AL die instruksies aandagtig deur.

2.      Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die
        regte antwoord.

3.      Beantwoord VRAE 2 tot 7 in die spasies of rame wat verskaf word.

4.      Alle berekeninge moet op die vraestel getoon word en mag nie op aparte
        ruwe papier gedoen word nie.

5.      Skryf netjies en leesbaar.

6.      Die gebruik van 'n sakrekenaar is NIE toegelaat NIE.

     Vraag            1                     2                          3                    4                         5                             6                                    7

                                                                                                              Probleemoplossing – Desimale
                                                                                                                                                                               Probleemoplossing – Nommer

                                     Bewerkings met heelgetalle                                                                              Probleemoplossing – Breuke
                  Meervoudigekeuse                                Breuke en Desimale   Patrone en Algebra
Onderwerp

                                                                                                                                                                                          sinne

Moontlike
                   15                  12                              4                    3                         2                             2                                    2
   punt
Leerder se
   punt
     Totaal                                                                                                                                                                                                 40

                                                                                                                                                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                       3
                                                                           GRAAD 6

1.   Omkring die letter van die regte antwoord.

     1.1    Vierhonderd-en-negentig miljoen tweehonderd-en-dertigduisend
            seshonderd-en-twaalf word in syfers geskryf as:

            A       490 230 612
            B       409 236 012
            C       492 630 612
            D       490 236 612                                                      (1)

     1.2    Wat is die uitgebreide vorm van 509 032 910?

            A       500 000 000 + 9 000 000 + 3 000 + 2 000 + 900 +10
            B       500 000 000 + 9 000 000 + 30 000 + 2 000 + 900 + 10
            C       5 000 000 + 9 000 000 + 3 000 + 2 000 + 900 + 100
            D       5+0+9+0+3+2+9+1+0                                                (1)

     1.3    Rond die volgende nommer af tot die naaste 100: 445 548.

            A       446 000
            B       445 000
            C       445 500
            D       445 600                                                          (1)

     1.4    Wat is die agtste veelvoud van 12?

            A       8
            B       96
            C       12
            D       84                                                               (1)

     1.5    Watter getal is 'n priemgetal?

            A       9
            B       1
            C       0
            D       2                                                                (1)

     1.6    Watter breuk het die hoogste waarde?

            A       1
                    2
            B        4
                    10
            C       3
                    5
            D        5
                    20                                                               (1)

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                        4
                                                                      GRAAD 6

1.7    Watter breuk is gelykstaande aan 0,25?

       A       0
              25
       B      25
              10
       C      2
              5
       D      1
              4                                                                   (1)

1.8    Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 747,875?

       A      0,07
       B      700
       C      7
       D      0,75                                                                (1)

1.9    Hoe word 0,6 as 'n persentasie geskryf?

       A      60%
       B      6%
       C      600%
       D      10 %
               6
                                                                                  (1)

1.10   Watter getalsin beskryf die volgende probleem?

       Martin en Thabo het altesaam 319 albasters. As Martin 221 albasters het,
       hoeveel het Thabo?

       A      319 ÷ 221 =
       B      221 − 319 =
       C      319 + 221 =
       D      319 − 221 =                                                         (1)

1.11   Wat is die ontbrekende nommer in die getalsin hieronder?
       2 × 10 +      = 34

       A      14
       B      17
       C      32
       D      30                                                                  (1)

1.12   Wat sal die volgende term in die volgende volgorde wees?
       3 ; 1 ; 6 ; 2 ; 9 ; 3 ; 12 ; 4 ; ______

       A      15
       B      16
       C      5
       D      10                                                                  (1)

                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                       5
                                                                            GRAAD 6

1.13   Wat is die reël vir die vloeidiagram hieronder?
           5                                 11
           6              ?                  13
           7                                 15

       A       +2
       B       ×2
       C       ─1÷2
       D       ×2+1                                                                    (1)

1.14   In die tabel hieronder, wat is die ontbrekende term?

        Termyn nommer         1      2       3       5        6
        Termyn                2      5       10      26

       A       42
       B       52
       C       37
       D       45                                                                      (1)

1.15   Wat is die reël om te bereken hoeveel kolletjies in 'n patroon is?

       Patroon 1      Patroon 2      Patroon 3

       A       Patroonnommer × 3 + 2
       B       Patroonnommer × 2 + 3
       C       Patroonnommer + 3
       D       Patroonnommer × 3 + 1                                                   (1)
                                                                                      [15]

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE               6
                                                            GRAAD 6

2.   Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 - 2.5.

     2.1    748 213 + 24 545 =

                                                                      (2)

     2.2    421 968 – 55 201 =

                                                                      (2)

     2.3    3 245 × 325 =

                                                                      (3)

                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                 7
                                                             GRAAD 6

     2.4    7 785 ÷ 325 =

                                                                        (3)

     2.5    82 × (13 − 12) + 10 =

                                                                         (2)
                                                                       [12]

3.   Bereken die antwoorde vir vrae 3.1 en 3.2.

     3.1     2 15  4 104

                                                                        (2)

                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                   8
                                                                        GRAAD 6

     3.2    6,54 + 19,2

                                                                                  (2)
                                                                                  [4]
4.   Beantwoord die vrae oor die volgende diagrampatroon.

               Patroon 1               Patroon 2            Patroon 3

     4.1   Beskryf in woorde hoe die patroon groei.

                                                                                  (1)

     4.2   Hoeveel stokke sal daar in patroon 4 wees?

                                                                                  (1)

     4.3   Watter patroon sal 101 stokke hê?

                                                                                  (1)
                                                                                  [3]

                                                                                   b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

5.   Mnr. Maluleke koop 'n 2,25 ℓ koeldrank. Hy skink 'n gelyke hoeveelheid vir elkeen
     van sy 3 kinders en het 1,5 ℓ koeldrank oor. Hoeveel koeldrank het hy vir elkeen
     van sy kinders gegee?

                                                                                         [2]

6.   'n Magiesevierkant is 'n legkaart waar al die rye, kolomme en hoeklyne tot
     dieselfde totaal moet optel. Voltooi die volgende magiesevierkant deur die
     ontbrekende breuke in te vul.

           1                         3
          10                        10

          9
          20

          1            3
          5            20

                                                                                         [2]

7.   Mvelo hardloop elke dag 2 km verder as die vorige dag. Na 5 dae het hy
     altesaam 35 km gehardloop. Hoe ver het hy op die eerste dag gehardloop?

                                                                                         [2]

                                                                            TOTAAL:      40

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2016-questions-paper/d21e6a26-fb3d-41b4-86e5-918bda4bed6a) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2022-possible-answers/9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/c352759e-fa73-4569-853f-6cde47f808ce) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
