# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                                JUNIE 2018
                                GRAAD 6

                                WISKUNDE

DISTRIK__________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________

KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________

NAAM EN VAN ____________________________________________________________

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

14 bladsye

                                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                            2
                                                                          GRAAD 6

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                       WISKUNDE

                                                       PUNTE: 75

                                                       TYD: 1½ uur

INSTRUKSIES

1.   Lees AL die instruksies noukeurig deur.

2.   Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
     antwoord.

3.   Beantwoord vraag 2 tot 19 in die spasies of raampies wat voorsien word.

4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.

5.   Skryf netjies en leesbaar.

6.   Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                    3
                                                                             GRAAD 6

AFDELING A

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1    Omkring die letter van die korrekte antwoord.

     1.1     Hoeveel is 17 499 afgerond tot die naaste 1 000?

             A     17 500
             B     18 000
             C     17 000
             D     18 499                                                              (1)

     1.2     Watter getalsin is ekwivalent aan 498 + 317?

             A     500 + 317 + 2
             B     500 + 300 +17
             C     500 + 317 – 2
             D     500 – 317 + 2                                                       (1)

     1.3     Hoe word drie honderd duisend en twee in numeriese vorm geskryf?

             A     3 002
             B     3 000 002
             C     300 200
             D     300 002                                                             (1)

     1.4     Watter opsie gee die korrekte modus en mediaan vir die volgende stel
             getalle?
             12 ; 10 ; 17 ; 15 ; 9 ; 10 ; 21 ; 15 ; 18 ; 10 ; 10 ; 12 ; 13

             A     Mediaan = 10 and Modus = 12
             B     Mediaan = 12 and Modus = 10
             C     Mediaan = 21 and Modus = 10
             D     Mediaan = 21 and Modus = 12                                         (1)

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                  4
                                                               GRAAD 6

1.5   Watter van die volgende getalle is ŉ priemgetal?

      A    1
      B    2
      C    9
      D    21                                                            (1)

1.6   Wat is die ontbrekende getal in die volgende getalsin?

      97 – 11 =     −8

      A    94
      B    86
      C    105
      D    89                                                            (1)

1.7   Watter van die volgende getalle is die naaste aan 2?

      A    1,9
      B    2,11
      C    2,1
      D    2,05                                                          (1)

1.8   Wat is 26,39 × 10?

      A    2,639
      B    2 639
      C    26,390
      D    263,9                                                         (1)

1.9   Hoeveel sye het ŉ vierhoek?

      A    4
      B    5
      C    6
      D    8                                                             (1)

                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                         5
                                                                           GRAAD 6

    1.10   Wat is die tyd wat op die digitale horlosie hieronder aangedui word?

           A    20 minute voor 11 in die aand
           B    40 minute na 10 in die oggend
           C    20 minute voor 11 in die oggend
           D    40 minute voor 11 in die aand                                         (1)
                                                                                     [10]

2   Bereken die antwoorde vir vraag 2.1 tot 2.10. Gebruik enige metode. Wys jou
    bewerkings.

    2.1    487 356 + 256 103

                                                                                     (2)

    2.2    512 785 – 285 421

                                                                                     (2)

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                          WISKUNDE              6
                                     GRAAD 6

2.3   3 214 x 51

                                               (3)

2.4   7 365 ÷ 24

                                               (3)

2.5    4   3
      15 + 5

                                               (2)

                                                b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                     WISKUNDE              7
                                                GRAAD 6

2.6    3 14 – 1 34

                                                          (2)

2.7            7 van 450?
       Wat is 10

                                                          (2)

2.8    34,25 + 4,5

                                                          (2)

2.9    Skryf 0,95 as ŉ persentasie

                                                          (1)

2.10   15 + (4 + 6) × 10

                                                          (2)

                                                          [22]

                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE               8
                                                                GRAAD 6

3   Voltooi die blokkies met >;< or =
    3.1     2                 7
            3                 9                                           (1)

    3.2    0,25           1
                          4                                               (1)

    3.3    30%            0,03                                            (1)

                                                                          [3]

4   Beantwoord die volgende vrae oor simmetrie.
    4.1    Hoeveel lyne van simmetrie het die volgende vorm?

                                                                          (1)

           __________________________________________________

    4.2    Omkring die vorm wat rotasie simmetrie het.

                                                                          (1)

                                                                          [2]

                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                    9
                                                                       GRAAD 6

5   Voltooi die tabel gebasseer op die 3-D figuur hieronder:

                                                                                 [3]

          Naam van 3-D voorwerp
          Getal vlakke
          Getal hoekpunte

6   Bestudeer die figuur hieronder:

                                           B

                                                       A
                                                       A

    6.1      Benoem die tipe 2-D vorm.
                                                                                 (1)
             ______________________________________________________

    6.2      Benoem die tipe hoek wat aangedui word by “A” en “B”.

             A______________________                                             (2)

             B______________________
                                                                                 [3]

7   7.1      Gee een verskil tussen ŉ reghoek en ŉ parallelogram.
                                                                                 (1)
             ______________________________________________________

    7.2      Gee een ooreenkoms tussen ŉ reghoek en ŉ parallelogram.
                                                                                 (1)
             ______________________________________________________
                                                                                 [2]

                                                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                         10
                                                                         GRAAD 6

8   Herlei na die eenhede soos aangedui:

    8.1   2 000 milliliters = ___________________ liters                            (1)
    8.2   14,2 Kiloliters = ____________________ liters                             (1)
    8.3   5 34 Ure = ________________________ minute                                (1)
                                                                                    [3]

9   Beantwoord die volgende vrae oor meting.

    9.1   Houer A kan 2,8 l water hou. Houer B kan 1 500 ml water hou.

          Hoeveel meer water kan houer A hou as houer B?

                                                                                   (2)

    9.2   Hoeveel meer jare is daar in 34 dekades, as in 3 eeue?

                                                                                    (2)

                                                                                    [4]

                                                                                     b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                  WISKUNDE                     11
                                                                                     GRAAD 6

10     Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die tabel, wat die tyd in verskillende
       Afrika lande wys op ŉ spesifieke oomblik:

                      Land                    Tyd op ŉ spesifieke oomblik

                   Suid-Afrika                                   09:30

                     Soedan                                      10:30

                      Ghana                                      07:30

       10.1   Hoeveel ure is Suid-Afrika voor Ghana?
                                                                                               (1)
              _____________________________________________________

       10.2   Wat sal die tyd wees in Ghana wanneer dit 9 nm in Soedan is?
                                                                                               (1)
              _____________________________________________________

       10.3   In watter van hierdie lande sal die datum eerste verander?
                                                                                               (1)
              ______________________________________________________
                                                                                               [3]
11     Watter getal moet in die plek van die “A” in hierdie getalpatroon wees?
       85 ; ….. ; 69 ; 61 ; ….. ; ….. ; ….. ; 37 ; ….. ; A
                                                                                               [1]

       A = _____________________

12   Beantwoord die vrae oor die patroon hieronder:

      Vorm   1           2       3       4        5          6           7   8   9
      nommer                                                                                   [1]
      Vorm

       12.1 Teken die volgende vorm wat in hierdie patroon sal verskyn.
                                                                                               (1)
              ______________________________________________________

       12.2 Watter vorm sal vorm nommer 43 wees?
                                                                                               (1)
              ______________________________________________________
                                                                                               [2]

                                                                                               b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                       12
                                                                             GRAAD 6

13   Beantwoord die vrae oor die patroon hieronder.

        Huis            Huis                Huis            Huis
        #1              #2                  #3              #4

       13.1 Hoeveel driehoeke sal gebruik word om huis nommer 5 te bou?
                                                                                       (1)
                   ___________________________________________________

       13.2 Hoeveel viekante sal gebruik word om huis nommer 18 te bou?
                                                                                       (1)
                   ___________________________________________________

       13.3 Watter huis nommer sal gebou word met 6 driehoeke en 12 vierkante?
                                                                                       (1)
                   ___________________________________________________
                                                                                       [3]
14   Voltooi die tellingstabel hieronder.

               Optel van die getal Wiskunde periodes in graad 6 en graad 7
          Graad                              Telling                Frekwensie         [2]
               6          IIII IIII II
               7                                                         9

                                                                                       b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                         13
                                                                               GRAAD 6

15   Beantwoord die vrae gebaseer op die grafiek hieronder:

                             Hoe Zak and Elijah hul tyd spandeer

       Ure

                                                            Skoon-
                                                            maak en
                                                            aantrek
                                       Aktiwiteite

     15.1    Wie spandeer meer tyd op reis?
                                                                                           (1)
             ________________________________________________________

     15.2    Hoeveel tyd spandeer Elijah in totaal op slaap, skool en huiswerk altesaam?
                                                                                           (1)
             ________________________________________________________

     15.3    Zak teken ŉ sirkelgrafiek om die tyd wat hy op skool, aan huiswerk en op
             sport spandeer te vergelyk. Dui die aktiwiteite aan op die sirkelgrafiek.

                                         Tyd deur Zak gespandeer

                     _________
                                                                                           (2)
                                                         Skool

                     _________

                                                                                           [4]

                                                                                           b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                          14
                                                                                  GRAAD 6

16   Voltooi die vloei diagram deur die korrekte getal en operasie in te skryf.
               1                                                       2
              2                                                        3
              3                                                                             [2]
                                ×1                                     4
              8                                 _______                9
                                                _
                                                                       17

17   ŉ Kar beweeg teen ŉ spoed van 120 km/h. Die bestuurder kyk vir 30 sekondes af
     na sy foon om ŉ boodskap te lees. Hoe ver het die kar beweeg in die tyd wat die
     bestuurder die boodskap gelees het?

                                                                                            [2]

18   Tasmiya het ŉ besigheid waar sy ysies by die skool verkoop. Dit kos haar R15 per
     boks om die ysies te koop. Sy verkoop die ysies teen R5,50 per ysie.Daar is 8
     ysies in ŉ boks. As sy al die ysies verkoop, hoeveel wins sal sy op een boks ysies
     maak? (Wins is die bedrag wat oorbly na die uitgawes afgetrek word.)

                                                                                            [3]

19   Die som van twee heelgetalle is 54. Die verskil tussen die twee nommers 12. Wat
     is die twee nommers?

                                                                                            [2]

                                                                                  TOTAAL: 75

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-maths-afrikaans-june-2018-possible-answer/08e31a3b-7f39-46c3-89a5-5d936f1cbaed) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS GR6 QP NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2018-afrikaans/98f2b12e-26c9-4046-9295-1b64956c8fb9) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2016-questions-paper/d21e6a26-fb3d-41b4-86e5-918bda4bed6a) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS GR6 MEMO NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-memo-nov-2018-afrikaans/a8e87a97-f359-445e-a3d0-5ddf837d5c09) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
