# Mathematics Grade 6 Gauteng November 2020 QP (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2020
                          GRAAD 6

                         WISKUNDE

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM EN VAN:

KLAS (bv. 6A):

TYD: 1 uur

PUNTE: 50

12 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           WISKUNDE                                                          GRAAD 6                              2

INSTRUKSIES:

1.      Lees AL die instruksies noukeurig deur.
2.      Vraag 1 bestaan uit 20 meervoudigekeuse vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
3.      Beantwoord vraag 2 tot 5 in die spasies of raampies wat voorsien word.
4.      Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
5.      Skryf netjies en leesbaar.
6.      Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

         Vraag                        1                       2                           3                                4                                    5

                                                                               Probleemoplossing – Verhouding   Probleemoplossing – Desimale en
                                                                                                                                                       Probleemoplossing - Omtrek en

                                     Meervoudigekeuse vrae
                                                             Berekeninge
       Onderwerp

                                                                                      en metingskonteks                Finansiële konteks                      Oppervlakte

     Moontlike punte             20                          21                           3                                3                                    3
     Leerling se punt
         Totaal

                                                                                                                                                                                       b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                      GRAAD 6    3

VRAAG 1
MEERVOUDIGEKEUSE VRAE

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

1.1     Wat is die volgende getal in die getalpatroon?
        15 ; 21 ; 27 ; 33 ; 39 ; ______

        A      43
        B      45
        C      47
        D      50                                                                           (1)

1.2     Wat is die waarde van die onderstreepte syfer 5 in die getal hieronder?
        75 987 432

        A      5 duisend
        B      5 tien duisend
        C      500 000
        D      5 x 1 000 000                                                                (1)

1.3     Skryf die volgende as ŉ heelgetal.

        (8 x 1 000 000) + (4 HTH) + (1 x 1) + (3 Th) + (5 x 10 000) + (200)

        A      8 453 201
        B      8 451 301
        C      8 435 201
        D      8 543 201                                                                    (1)

1.4     Rond 91 999 af tot die naaste 1 000.

        A      90 000
        B      91 000
        C      92 000
        D      94 000                                                                       (1)

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                    GRAAD 6    4

1.5   Watter breuk van die volgende figuur is ingekleur?

      A       1
              8

      B       1
              2
      C       1
              6

      D       1
              4                                                                        (1)

1.6   ŉ Sirkel word in twaalfdes verdeel. Hoeveel twaalfdes maak ŉ derde van die
      sirkel?

      A      3
      B      4
      C      6
      D      12                                                                        (1)

1.7   Die breuk met die kleinste waarde hieronder is …

      4    9   1   1
        ;    ;   ;
      6   10   2   3

      A       9
             10
      B       1
              2
      C       1
              3
      D       4
              6                                                                        (1)

                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                     GRAAD 6    5

1.8    Wat is die volgende getal in die sekwensie hieronder?

       7,2 ; 6,9 ; 6,6 ; 6,3 ; ______

       A      6
       B      5,9
       C      5,6
       D      5                                                                            (1)

1.9    Wat is die waarde van 63, 91 × 10?

       A      6, 391
       B      63, 910
       C      6 391
       D      639,1                                                                        (1)

                                                 1
1.10   Die ingekleurde deel van die diagram is     . Wat is die desimale waarde van die
                                                 2
       ingekleurde deel?

       A      0,2
       B      0,5
       C      0,05
       D      1,5                                                                          (1)

1.11   Watter getalsin is gelykwaardig aan 15 × 22?
       A      10 + 5 + 20 + 2
       B      10 × 5 + 20 × 2
       C      15 × 20 + 15 × 2
       D      15 × 20 + 2                                                                  (1)

                                                                                                 b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                     GRAAD 6        6

1.12   Alistair verkoop fietse. Hy verdien R2 000 per maand, plus R15 vir elke fiets wat hy
       verkoop. Hy is altesaam R3 200 vir die maand van Oktober betaal. Hoeveel fietse het
       hy in daardie maand verkoop?

       A      21
       B      22
       C      1
       D      8                                                                               (1)

1.13   Hoeveel kolletjies sal in die volgende patroon wees?

       A      10
       B      12
       C      9
       D      16                                                                              (1)

1.14   Watter operasie sal die volgende getal in die patroon gee?
       95 ; 90 ; 80 ; 60 ; …
       A      ×2
       B      ÷2
       C      ─ 20
       D      ─ 40                                                                            (1)

1.15   Identifiseer die 3D voorwerp hieronder.

       A      Vyfhoekige Prisma
       B      Vyfhoekige Piramide
       C      Seshoekige Prisma
       D      Seshoekige Piramide                                                             (1)

                                                                                                    b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                     GRAAD 6     7

1.16   Hoeveel rande het ŉ driehoekige prisma?
       A      5
       B      4
       C      6
       D      9                                                                          (1)

1.17   Watter 3D voorwerp kan gemaak word met hierdie net?

       A      Silinder
       B      Keël
       C      Reghoekige prisma
       D      Sfeer                                                                      (1)

1.18   Wat is die omtrek van die volgende reghoek volgens die metings wat aangedui is?

                      10 cm

                                   5 cm

       A      15 cm
       B      30 cm
       C      50 cm
       D      100 cm                                                                     (1)

                                                                                               b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                    GRAAD 6     8

1.19   Wat is die oppervlakte van die mat as elke teël 1 vierkante meter is?

       A      28 vierkante meter
       B      22 vierkante meter
       C      15 vierkante meter
       D      16 vierkante meter                                                          (1)

1.20   Hoeveel klein kubusse kan binne in die groot prisma pas?

       A      8
       B      16
       C      27
       D      36                                                                           (1)
                                                                                         [20]

                                                                                                 b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE   GRAAD 6   9

VRAAG 2

Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 – 2.10.

2.1     387 213 + 299 114

                                                                  (2)

2.2     602 887 – 128 351

                                                                  (2)

2.3     4 213 × 107

                                                                  (3)

2.4     8 550 ÷ 250

                                                                  (3)

                                                                      b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                            WISKUNDE    GRAAD 6   10

2.5   15 + 9 × 2 ─ 9

                                                   (2)

2.6   2 5
       
      9 9

                                                   (1)

2.7   1   5
        
      5 10

                                                   (2)

2.8       3     4
      6      2
          7     7

                                                   (2)

                                                       b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                     GRAAD 6        11

2.9     2
          van 90
        3

                                                                                               (2)

2.10   15,09 + 20,1

                                                                                               (2)
                                                                                              [21]

VRAAG 3

Ek maak ŉ sous wat 25 ml olie gebruik vir elke 75 ml suurlemoensap. Hoeveel olie en hoeveel
suurlemoensap het ek nodig om 1ℓ sous te maak?
Wys jou berekenings.

                                                                                              [3]
                                                                                              [3]

                                                                                                   b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                       GRAAD 6   12

VRAAG 4
4.  Gebruik die pryslys hieronder om die volgende vrae te beantwoord.

        Pryslys vir Kagiso Skryfbehoeftes

              Potlood:       R1,20 elk
              Pen:           R5,35 elk
              Skoolsak:      R80,00 elk

      4.1     Hoeveel kleingeld sal jy terugkry as jy ŉ potlood en ŉ pen koop en met ŉ
              R10 noot betaal.

                                                                                             (2)

      4.2     Hoeveel minder sal jy vir ŉ skoolsak betaal as jy 10% afslag kry?

                                                                                             (1)
                                                                                             [3]

VRAAG 5

5.    Die kliniek is ŉ klein gebou wat 16 m lank en 10 m breed is.
      5.1     Wat is die omtrek van die kliniek?

                                                                                             (1)

      5.2     Om meer pasiënte te akkommodeer, word die breedte van die kliniek
              verdubbel. Wat sal die nuwe oppervlakte van die kliniek wees?

                                                                                             (2)
                                                                                             [3]
                                                                                  TOTAAL:   [50]
                                             EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/5da6353a-78f2-4dd6-8913-0ac0baad2976) — Mathematics · Memo · 2020 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2022-possible-answers/9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
