# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2016-questions-paper/d21e6a26-fb3d-41b4-86e5-918bda4bed6a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2016-questions-paper/d21e6a26-fb3d-41b4-86e5-918bda4bed6a)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       PROVINSIALE EKSAMEN
                           JUNIE 2016
                            GRAAD 6

                            WISKUNDE

DISTRIK:
NAAM VAN SKOOL:
KLAS (bv. 6A):
VAN:
NAAM:

TYD:       90 minute

PUNTE:     75

13 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                GRAAD 6        2

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                         JUNIE 2016

                                                        WISKUNDE

                                                        TYD: 90 minute

                                                        PUNTE: 75

INSTRUKSIES

1.   Lees al die instruksies versigtig deur.

2.   Beantwoord AL die vrae op die vraestel.

3.   Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Kies die regte antwoord. Maak
     ŉ kringetjie om die korrekte antwoord wat jy kies.

4.   Beantwoord Vraag 2 tot 19 in die oop spasies of raampies wat daarvoor oopgelos
     is.

5.   Al jou berekeninge moet op die vraestel gedoen word. Geen rofwerkpapier nie.

6.   Skryf netjies en leesbaar.

7.   Jy mag nie ŉ sakrekenaar gebruik nie.

                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                   GRAAD 6     3

1.   Trek ŉ kringetjie om die korrekte antwoord.

     1.1   Watter getal word deur
           (7 x 10 000) + (6 x 1 000) + (3 x 100) + (1 x 1) verteenwoordig?

           A    7 631
           B    70 631
           C    76 310
           D    76 301                                                         (1)

     1.2   Wat is die waarde van 21 x 0 + 52?

           A    21
           B    0
           C    73
           D    52                                                             (1)

     1.3   Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 681 257?

           A    8 x 1 000
           B    8 x 100 000
           C    8 x 10 000
           D    8 x 100                                                        (1)

     1.4   Watter een van die volgende is ŉ priemgetal?

           A    39
           B    51
           C    61
           D    87                                                             (1)

     1.5   Wat is die tiende getal in die patroon 5; 10; 15; 20; …?

           A    25
           B    50
           C    60
           D    100                                                            (1)

     1.6   Hoeveel meer hoeke het ŉ oktogonale prisma as ŉ oktogonale
           piramide?

           A    10
           B    2
           C    8
           D    16                                                             (1)

                                                                                     b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE                GRAAD 6     4

1.7   12,5 liter kan in milliliter omskryf word as ...

      A    1 250 ml.
      B    12 500 ml.
      C    125 ml.
      D    0,125 ml.                                                      (1)

1.8   Los die volgende getalsin op 6 x  – 3 = 39
       = _______ .

      A    4
      B    6
      C    7
      D    11                                                             (1)

1.9   Watter breuk word deur die ingekleurde dele in die volgende
      diagramme verteenwoordig?

                             +                           +

            7
      A
            4

            11
      B
            4

            5
      C
            2

            9
      D
            4                                                             (1)

                                                                                b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                  GRAAD 6      5

     1.10   Die sirkeldiagram dui gewilde atletiekitems in graad 6 aan.
            Watter item is die gewildste?

                                           Hardloop

                               Hekkies

                                            Diskusgooi
                              Spiesgooi

            A    Diskusgooi
            B    Spiesgooi
            C    Hekkies
            D    Hardloop                                                        (1)
                                                                                [10]

2.   Rond die volgende getalle af.

     2.1    53 270 tot die naaste 100

            _________________________________________________                    (1)

     2.2    728 163 tot die naaste 1 000

            _________________________________________________                    (1)
                                                                                 [2]

3.   Bereken die antwoorde in Vrae 3.1 tot 3.10. Jy kan enige metode gebruik.
     Toon al jou bewerkings.

     3.1        18 677 + 63 243

                                                                                 (2)

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                      WISKUNDE   GRAAD 6     6

3.2   7 584 – 4 759

                                       (2)

3.3   5 734 x 42

                                       (3)

3.4   7 663  25

                                       (3)

                                             b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                    WISKUNDE    GRAAD 6     7

          3     1
3.5   2     + 4
          8     8

                                      (2)

3.6       1    1
      2     –1
          4    2

                                      (3)

3.7   0,79 + 0,69

                                      (2)

3.8   5,3 – 2,34

                                      (2)

                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                GRAAD 6     8

     3.9          30% van 120

                                                                               (2)

     3.10         15 + (30  6 – 3)

                                                                               (3)
                                                                              [24]

4.   Skryf die volgende breuke in dalende volgorde.

            2                1             3          1
              ;                ;             ;
            5                4             4          2

     __________________________________________________________                [1]

5.   Voltooi die vloeidiagram deur die nommers wat weg is, in die blokkies
     neer te skryf.

                        5                                   21

                        7             ×5                    31

                        11
                                                                               [2]

                                                                                     b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                     GRAAD 6      9

6.   1; 3; 5; 9 en 45 is faktore van 45. Watter faktor van 45 is weg uit die lys?

     _________________________________________________________                      [1]

7.   Linda gebruik sirkels om ŉ patroon te vorm.
                 Patroon 1      Patroon 2        Patroon 3

     Indien die patroon voortgesit word

     7.1    Hoeveel sirkels sal daar in Patroon 4 wees? ______________              (1)

     7.2    Hoeveel sirkels sal Linda in die onderste ry van Patroon 5 hê?

            ______________                                                          (1)

     7.3    Hoeveel sirkels sal daar in Patroon 12 wees? ____________               (1)
                                                                                    [3]

8.   Voltooi die tabel hieronder.

             Noem die 3D-voorwerp

             Tipes fasette

             Aantal hoeke
                                                                                    [4]

                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                   GRAAD 6     10

9.    Die volgende tweedimensionele vorm stel ŉ reghoek voor. Hoeveel
      simmetriese lyne het dit?

      Antwoord: __________________________                                      [1]

10.   Bereken die volgende vrae.

      10.1      Noem ŉ vierhoek wat ŉ stel skerphoeke en ŉ stel stomphoeke
                het.

                ________________________________________________                (1)

      10.2      Noem ŉ vierhoek wat vier loodregte hoeke het, maar nie ŉ
                vierkant is nie.

                ________________________________________________                (1)
                                                                                [2]

                                                                2
11.   Daar is 60 gaste wat ŉ verjaarsdagparty bywoon. Indien        van die
                                                                5
      gaste volwassenes is, hoeveel kinders is daar op die partytjie?

                                                                                [2]

                                                                                      b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                    GRAAD 6      11

12.   Volgens die internasionale tydsgrense is dit 2 uur later in Londen as in
      Johannesburg en in Delhi is dit 3 uur en 30 minute vroeër as in
      Johannesburg.

      12.1      Hoe laat is dit in Delhi as dit 8:00 in Johannesburg is?

                __________________________________________________                 (1)

      12.2      Hoe laat sal dit in Londen wees as dit 14:00 in Delhi is?

                __________________________________________________                 (3)
                                                                                   [4]

13.   ŉ Plaaswerker word R150 per dag betaal, 5 dae elke week. Hoeveel sal
      sy in 6 weke verdien?

                                                                                   [3]

14.   Jane nooi 40 vriende uit na haar partytjie toe. Elke vriend kry twee glase
      koeldrank. Indien elke glas 250 milliliter hou, hoeveel 2-liter bottels
      koeldrank moet haar ma koop?

                                                                                   [4]

                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                    GRAAD 6        12

15.   Skryf die tyd neer wat op die gesig van die horlosie gewys word.

      15.1      In 12-uur formaat _____________                                      (1)

      15.2      In 24-uur formaat _____________                                      (1)
                                                                                     [2]

16.   Benoem die volgende hoeke

                      Hoek                            Naam van hoek

                                             16.1 ________________

                                             16.2 ________________

                                             16.3 ________________
                                                                                     [3]

17.   Die prys van ŉ 1-liter bottel vars melk is by die volgende 15 winkels gevind
      as:

      R12;   R12;   R13;     R14; R13; R15; R13,50;          R12;   R11,50;
      R13;   R14;   R12;     R11,50; R12; R15.

      17.1      Wat is die modus prys? _______________________________               (1)

      17.2      Wat is die mediaanprys? ______________________________               (1)
                                                                                     [2]

                                                                                           b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                           MATHEMATICS                   GRADE 6     13

18.             Hieronder is die uitslae van wat die leerders se gunsteling vrugte is.
                Teken ŉ staafgrafiek om die gegewe data voor te stel.

                                Tipe vrugte           Aantal leerders
                                Piesangs              35
                                Appels                30
                                Pere                  25
                                Lemoene               40

                        50

                        45

      AANTAL LEERDERS
                        40
                        35
                        30
                        25
                        20
                        15
                        10
                         5
                         0
                             Piesangs      Appels      Pere                Lemoene
                                              TIPES VRUGTE
                                                                                               [3]

19.             Daar is agt mense by ŉ partytjie. Almal groet mekaar met ŉ drukkie.
                Hoeveel drukkies is gegee?

                __________________________________________________________                     [2]

                                                                                  TOTAAL:      75

                                                    EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Wiskunde Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-wiskunde-afrikaans-june-2016-possible-answer/2c22f193-0a27-4c0a-9528-508b424a7a51) — Mathematics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-june-2016-questions-paper/57679ff0-97ab-4633-9dd3-79cb6ea7cb86) — Mathematics · QP · 2016
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-question-paper/0baa3b17-7339-4fbb-9a62-c83aac11ff3f) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
