# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)

> Grade 6 Mathematics memorandum from the Gauteng June Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-possible-answers/9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-possible-answers/9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2017
                         GRAAD 6

                          WISKUNDE

                      MEMORANDUM

9 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            WISKUNDE
                                           MEMORANDUM
                                                                             GRAAD 6

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                   WISKUNDE

Algemene nasienriglyne:

1.     Gee volpunte vir net die antwoord, tensy anders aangedui.

2.     Aanvaar enige alternatiewe, korrekte oplossing wat nie in die memorandum verskyn nie.

3.     CA verwys na volgehoue akkuraatheid. Sien verklaring in Vraag 3.3.

     VRAAG           VERWAGTE ANTWOORD                   VERKLARING           PUNT     TOTAA
                                                                                         L

1     1.1       B                                                              1

      1.2       B                                                              1

      1.3       D                                                              1

      1.4       B                                                              1

      1.5       A                                                              1

      1.6       B                                                              1

      1.7       C                                                              1

      1.8       C                                                              1

      1.9       D                                                              1

      1.10      D                                                              1          10

2     2.1       a     19 460                                                   1
                b     28 000                                                   1

      2.2       a     30                             Geen punte as die         1
                b     37                             leerder meer as een       1
                c     4                              getal geskryf het.        1

      2.3       10                                                             1              6
                                                2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                              WISKUNDE
                                            MEMORANDUM
                                                                               GRAAD 6

3   3.1    348 143                                    Korrekte antwoord:
          +594 845                                    2 punte
           942 988
                                                    942: 1 punt
                                                      988: 1 punt

                                                      Aanvaar enige
                                                      alternatiewe korrekte
                                                      metode.                     2

    3.2     98 268                                    Korrekte antwoord:
          − 95 931                                    2 punte
             2 337
                                                    37: 1 punt
                                                      23: 1 punt

                                                      Aanvaar enige
                                                      alternatiewe korrekte
                                                      metode.                     2

    3.3             5 463                             Korrekte antwoord:
                    × 35                              3 punte
                   27 315
           +      163 890                            27 315: 1 punt
                  191 205                            163 890: 1 punt
                                                      Korrekte optel van
          Voorbeeld van CA:                           stappe: 1 punt

                5 463                                 Aanvaar enige
               × 35                                   alternatiewe korrekte
              2 7 3 2 0 x (1ste stap verkeerd)        metode, insluitend
          + 1 6 3 8 9 0  (2de stap korrek)           Napier se been metode.
            1 9 1 2 0 5  (2 stappe korrek opgetal)
                                                      Pas CA toe.                 3

    3.4                                               Korrekte antwoord:
                      3 0 2  rem 7                   3 punte
               2 5) 7 5 5 7
                  −7 5                               302: 1 punt
                      057                             75: 1 punt
                    − 50                              7: 1 punt
                          7
                                                      Pas CA toe.

                                                      Aanvaar enige
                                                      alternatiewe korrekte
                                                      metode.
                                                                                  3

                                                  3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE
                               MEMORANDUM
                                                              GRAAD 6

3.5                    2   5         Korrekte antwoord:
      = 3 +4 + 9 + 9
                                     2 punte
                   7
      = 7 9                        7: 1 punt
                                     7
                                         : 1 punt
                                     9

                                     Aanvaar enige
                                     alternatiewe korrekte
                                     metode, en enige
                                     antwoord wat
                                     gelykwaardig is.

                                     Pas CA toe.
                                                               2

3.6   9        4                     Korrekte antwoord:
           – 10 
      10
                                     2 punte
           5               1
      = 10  OF                      Herlei breuke sodat
                           2
                                     delers gemeen is:
                                     1 punt

                                     Korrek aftrek van
                                     breuke:
                                     1 punt

                                     Aanvaar enige
                                     alternatiewe korrekte
                                     metode, en enige
                                     antwoord wat
                                     gelykwaardig is.

                                     Pas CA toe.                   2

3.7                                  Korrekte antwoord:
      = 91 ÷ 7  × 3                 2 punte

      = 39                          Deel 91 deur 7:
                                     1 punt

                                     39: 1 punt

                                     Pas CA toe.                   2

                                 4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                     WISKUNDE
                                    MEMORANDUM
                                                                      GRAAD 6

    3.8      9,45                            Korrekte antwoord:
           + 3,2                            2 punte
           12,65 
                                             Korrekte plek waarde:
                                             1 punt

                                             12,65 : 1 punt

                                             Geen punte as die
                                             leerder nie die desimale
                                             komma skryf nie.
                                                                         2

    3.9   54 ÷ 6 + 4                        Korrekte antwoord:
          =9+4                               2 punte
          = 13 
                                             Berekening van hakkies
                                             eerste:
                                             1 punt

                                             13: 1 punt

                                             Pas CA toe.                 2      20

4                                            30% : 1 punt
               3                             0,75 : 1 punt
                         0,3     30% 
              10
                                             𝟏       𝟓       𝟓𝟎
                                                 OF 𝟏𝟎 OF 𝟏𝟎𝟎 :
                                             𝟐
                 3      0,75     75%
                 4                           1 punt.
             𝟏
                 
             𝟐                               Aanvaar enige breuk
                                                              𝟏
              Of                             gelykwaardig aan 𝟐 in
                                             die 3de ry.
               5
                         0,5      50%
              10

              Of

             50
             100                                                                 3

                                         5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                            GRAAD 6

5   5.1                                            5 : 1 punt
                                                   21 : 1 punt

                                                                               2
                                           5
           21

    5.2   Inset                           Uitset   + 2: 1 punt.

                                                   Die leerder moet die
                             +2                   operasie / bewerking
                                                   byvoeg om die punt te
                                                   kry.

                                                                               1      3

6   6.1   3                                       As die leerder die 3
                                                   vuurhoutjies op die
                                                   bladsy teken om nog ‘n
                                                   vierkant te maak, in
                                                   plaas van om die
                                                   nommer 3 te skryf,
                                                   word die punt toegeken.     1
    6.2   31                                                                  1      2

7   7.1   1 × 2 × 2× 2 × 2 × 2 × 2 = 64km         Die leerder hoef nie die
                                                   eenheid neer te skryf
                                                   nie.                        1
    7.2   Dag 6                                                               1
    7.3   Sabelo: 1; 2; 4; 8; 16; 32; 64           Dag 5: 1 punt
          Ayanda: 12; 17; 22; 27; 32; 37; 42

          16 × 2 = 32
          Dag 5                                                               1      3

8         Kubus of Reghoekige prisma 
          Silinder 
          Heksagon                                                                   3

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                           WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                            GRAAD 6

9                                                1 horisontaal en 1
                                                 vertikale lyn wat
                                                mekaar half eer min of
                                                 meer korrek geteken: 1
                                                 punt

                                                 Geen punte as die
                                                 leerder meer of minder
                                                 as 2 lyne geteken het, of
                                                 as die lyne duidelik
                                                 mekaar nie halveer nie.

                                                 Die leerder hoef nie ŉ
                                                 liniaal te gebruik nie.
                                                                                       1
10   10.1   Inspringende hoek of inspringend                                  1
     10.2   Skerphoek of skerp                                                1
     10.3   Stomphoek of stomp                                                1       3

11   11.1   6 Ure                               Die leerder hoef nie die
                                                 eenheid neer te skryf
                                                 nie.                              1
     11.2   9:14                                                                  1   2

12          3:20nm.                            3:20: 1 punt
                                                 nm. : 1 punt

                                                 As die leerder die tyd
                                                 korrek skryf in 24-uur
                                                 digitale tyd, mag net
                                                 1 punt gegee word.

                                                 vb: 15:20 of 15:20 nm :
                                                 net 1 punt.                           2

13          19:15 + 2 ure 25 minute              9: 1 punt
            = 21:40                              40: 1 punt
               
                                                 Aanvaar die korrekte
                                                 antwoord in enige
                                                 vorm.

                                                 Die leerder hoef nie nm
                                                 of vm te skryf nie.                   2

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                    WISKUNDE
                                                                                     MEMORANDUM
                                                                                                                     GRAAD 6

14   14.1   3 068 𝑚𝑙 
                                                                                                                        1
     14.2   12 500 𝑙                                                                                                   1
     14.3   40 jaar
                                                                                                                        1      3

15          3 800 𝑚𝑙 − 500 𝑚𝑙 = 3 300 𝑚𝑙                                                 Korrekte antwoord:
            OF                                                                             2 punte
            3,8 𝑙 – 0,5 𝑙  = 3,3 𝑙 
                                                                                           Herlei 3,8 𝑙 na 3 800 𝑚𝑙
                                                                                           of herlei 500 𝑚𝑙 na 0,5
                                                                                           𝑙:
                                                                                           1 punt

                                                                                           3 300 𝑚𝑙 of 3,3 𝑙 :
                                                                                           1 punt

                                                                                           Die leerder hoef nie die
                                                                                           eenheid neer te skryf
                                                                                           nie.

                                                                                           Pas CA toe.                         2

16                                                                                         Leerder teken ‘n
                                                       Koeldrank verkope oor die           staafgrafiek en nie ‘n
                                                               naweek                      histogram nie:
                                                                                           1 punt
                                                         50
                                                                                           Die inligting is akkuraat

             Getal koeldranke oor die naweek verkoop
                                                                                           op die grafiek
                                                         40
                                                                                           verteenwoordig
                                                                                           (Saterdag op 30 en
                                                         30
                                                                                           Sondag omtrent halfpad
                                                                                           tussen 40 en 50): 1 punt
                                                         20

                                                         10

                                                          0
                                                              Saterdag      Sondag
                                                                  Dag van die week

                                                                                 
                                                                                                                               2

                                                                                       8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                                        WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                         GRAAD 6

17   17.1   Bad                                                              1
     17.2   30 – 5 = 25 𝑙                       Die leerder hoef nie die
                                                 eenheid neer te skryf
                                                 nie.                         1     2

18          8 𝑐𝑚 in 10 minute                    Korrekte antwoord:
            = 4 𝑐𝑚 in 5 minute                  2 punte

            4 𝑐𝑚 × 5 = 20 𝑐𝑚 in 25 minutes.     Bereken die afstand vir
                                                 5 minute of 1 minuut:
            Of                                   1 punt

            8 𝑐𝑚 in 10 minute × 2                20 𝑐𝑚 of 200 𝑚𝑚 :
            = 16 𝑐𝑚 in 20 minute                 1 punt
            16 𝑐𝑚 + 4 𝑐𝑚 = 20 𝑐𝑚 in 25 minute.
                                                 Pas CA toe.
            Of
            8 𝑐𝑚 ÷ 10 = 8 𝑚𝑚 or 0,8 𝑐𝑚 in
            1 minuut
            8 𝑚𝑚 × 25 = 200 𝑚𝑚

            Of
            0,8 × 25 = 20 𝑐𝑚                                                        2

19          2                                    Korrekte antwoord:
             of R483 
            3
                                                 2 punte
            = R161 × 2
            = R322                                       1    2
                                                 Bereken 3 of 3 van
            Of                                   R483:
                                                 1 punt
            1
             of R483 
            3
                                                 R322 : 1 punt
            = R161
            R483 – R161
                                                 Pas CA toe.
            =R322                                                                  2

20          10                                 10: 2 punte
                                                 9 of 11: 1 punt                    2
TOTAAL:                                                                            75

                                            9

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-possible-answer/716b003b-cb25-49df-b9b0-e29e07ca0833) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [MATHEMATICS GR6 MEMO NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-memo-nov-2017-afrikaans/232fb06b-8021-47e7-b073-5eb33cd71165) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-maths-afrikaans-june-2018-possible-answer/08e31a3b-7f39-46c3-89a5-5d936f1cbaed) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 Wiskunde Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-wiskunde-afrikaans-june-2016-possible-answer/2c22f193-0a27-4c0a-9528-508b424a7a51) — Mathematics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-question-paper/adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366) — QP · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/4731a37b-1a40-442e-8085-1f93afff6779) — QP · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/9700e543-c970-4ace-91cb-61b937720dd0) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-question-paper/7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P1 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
