# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 17

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 17 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                                JUNIE 2017
                                GRAAD 6

                                WISKUNDE

DISTRIK__________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________

KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________

NAAM EN VAN ____________________________________________________________

17 bladsye

                                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                 2
                                                                                 GRAAD 6

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                             WISKUNDE

                                                             TYD: 1½ uur
                                                             PUNTE: 75

INSTRUKSIES

1.   Lees AL die instruksies noukeurig deur.
2.   Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
3.   Beantwoord vraag 2 tot 20 in die spasies of raampies wat voorsien word.
4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
5.   Skryf netjies en leesbaar.
6.   Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

                                                                                                   b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                    3
                                                                           GRAAD 6

AFDELING A

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

     1.1    Wat is die waarde van die onderstreepte getal in 34 502 344?

            A      50 000
            B      500 000
            C      5
            D      5 000 000                                                         (1)

     1.2    Watter van die volgende breuke het die hoogste waarde?

             3 3 4 1
              ; ;  ;
             5 4 10 2

                   3
            A
                   5
                   3
            B
                   4
                    4
            C
                   10
                   1
            D                                                                        (1)
                   2

     1.3    Wat is 12,25 × 10 ?

            A      1,225
            B      12 250
            C      1 225
            D      122,5                                                             (1)

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE               4
                                                                    GRAAD 6

1.4   Wat is die ontbrekende getal in die volgende getalsin?
      (250 + 0 + 50) ×        = 300

      A     600

      B     1

      C     0

      D     6                                                                 (1)

1.5   Wat is die volgende getal in hierdie getallery?
      7,5 ; 7,7 ; 7,9 ; ...

      A     8,1

      B     7,11

      C     9,9

      D     8,11                                                              (1)

1.6   Wat is die naam van die 3D voorwerp hieronder geïllustreer?

      A     ŉ reghoekige prisma
      B     ŉ driehoekige prisma
      C     ŉ driehoekige piramiede
      D     ŉ reghoekige piramiede                                            (1)

                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                      5
                                                                          GRAAD 6

1.7   Watter 3-D voorwerp het 9 hoekpunte, 16 rande en 9 vlakke?

      A     Nonagoon
      B     Oktogoon
      C     Oktagonale piramiede
      D     Oktagonale prisma                                                       (1)

1.8   Die volgende grafiek wys die getal besoekers wat ŉ waterpark per maand kry.
      Hoeveel meer besoekers het die park in Maart as in Februarie gehad?

           Getal besoekers by die waterpark per maand

                                 besoekers

                 Jan

                 Feb

                 Mar

                 Apr
                 Mei

      A     3
      B     1 000
      C     1 500
      D     7 500                                                                   (1)

1.9   Wat is die mediaan van die datastel hieronder?
      55 ; 67 ; 75 ; 42 ; 75 ; 19 ; 88 ; 31 ; 8 ; 75 ; 12

      A     88
      B     75
      C     19
      D     55                                                                      (1)

                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                            6
                                                                                    GRAAD 6

    1.10   Wat is die modus van die datastel hieronder?

           12 ; 17 ; 17 ; 12 ; 30 ; 25 ; 17 ; 10 ; 26 ; 18 ; 20

           A      30
           B      25
           C      12
           D      17                                                                          (1)
                                                                                              [10]

2   Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word.
    2.1    Afrond:
           2.1.1 Rond 19 455 af tot die naaste 10: ________________________                   (1)

           2.1.2 Rond 28 498 af tot die naaste 1 000: _____________________                   (1)

    2.2    Kies ŉ getal uit die boks wat by elk van die volgende verklarings pas.

                          30          80
                                 37        9
                          31          39       4

           2.2.1 ŉ Veelvoud van 15: ____________                                              (1)

           2.2.2 ŉ Priemgetal tussen 35 en 40: ____________                                   (1)

           2.2.3 ŉ Faktor van 40: ____________                                                (1)

    2.3    Voltooi die volgende getalsin deur die ontbrekende getal in te vul:

           378 + 10 − 6 + 6 − ... = 378                                                       (1)
                                                                                              [6]

                                                                                                b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                          7
                                                                              GRAAD 6

3   Bereken die antwoorde vir Vraag 3. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings.

    3.1    348 143 + 594 845

                                                                                        (2)

    3.2    98 268 – 95 931

                                                                                        (2)

    3.3    5 463  35

                                                                                        (3)

    3.4    7 557 ÷ 25

                                                                                        (3)

                                                                                         b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                            WISKUNDE              8
                                       GRAAD 6

3.5       2    5
      3      4 
          9    9

                                                 (2)

3.6    9  2
          
      10  5

                                                 (2)

3.7   3
        van 91
      7

                                                 (2)

                                                  b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                               9
                                                                                        GRAAD 6

     3.8    9,45 + 3,2 =

                                                                                                  (2)

     3.9    54 ÷ (9 – 3) + 4 =

                                                                                                  (2)

                                                                                                  [20]

4.   Voltooi die tabel deur die ontbrekende breuk, desimaal of persentasie in te vul.

                       Breuk             Desimaal            Persentasie
                         3
                                            0,3
                        10
                           3
                                                                 75%
                           4

                                            0,5                  50%
                                                                                                  [3]

                                                                                                    b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                          10
                                                                                  GRAAD 6

5.   Beantwoord die volgende vrae oor die vloeidiagramme.
     5.1       Voltooi die volgende vloeidiagram deur die ontbrekende inset- en
               uitsetwaardes in te vul:

                      INSET                                       UITSET
                          5                                         1
                          9                                         3

                         11                                         4

                         13

                                                                    9
                                                                                            (2)

     5.2       Vul die ontbrekende reël in die vloeidiagram in.

                  INSET                                                 UITSET

                     1
                     2              ×3

                                                                                            (1)
                                                                                            [3]

                                                                                             b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                                11
                                                                                         GRAAD 6

6.   Ondersoek die diagrampatroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

         1                  2                          3
         Vierkant           Vierkante                  Vierkante
     6.1       Hoeveel vuurhoutjies word elke keer bygevoeg om nog ŉ vierkant te maak?

                _______________________________________________________                            (1)

     6.2        Vul die ontbrekende getal in die tabel, gebaseer op die diagram.

                               Getal vierkante                  1       2                10

                             Getal vuurhoutjies                 4       7       10
                                                                                                   (1)
                                                                                                   [2]

7.   Sabelo oefen vir ŉ marathonwedloop deur elke dag vir 7 dae te hardloop. Elke dag
     hardloop hy twee keer sover as wat hy die vorige dag gehardloop het. Hy het op dag een,
     1 km gehardloop. Gebruik die tabel om die vrae te beantwoord.

      Dag                              1      2      3      4       5       6        7
      Afstand in Km                    1      2

     7.1    Hoe ver het Sabelo op dag 7 gehardloop?
            ______________________________________________________                                 (1)

     7.2    Op watter dag het Sabelo 32 km gehardloop?
            ______________________________________________________                                 (1)

     7.3    Ayanda het ook elke dag vir 7 dae gehardloop. Hy het 12 km op dag 1 gehardloop.
            Hy het elke dag 5 km verder as die vorige dag gehardloop. Op watter dag het
            Ayanda twee keer so ver as Sabelo gehardloop?

                                                                                                   (1)
                                                                                                   [3]
                                                                                                    b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                  12
                                                                            GRAAD 6

8.    Skryf die naam neer van elke figuur in die onderstaande tabel.

                                                                                      [3]

9.    Trek die lyne van simmetrie op die figuur hieronder.

                                                                                      [1]

10.   Benoem die tipe hoeke wat in elk van die figure gewys word.

      10.1

                                                                                      (1)
             ________________________________________________________

      10.2

             _______________________________________________________                  (1)

      10.3

                                             _________________________________        (1)

                                                                                      [3]

                                                                                        b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                             13
                                                                                   GRAAD 6

11.   Op ŉ sekere oomblik, is die tye in verskillende stede rondom die wêreld aangeteken.
      Gebruik die tydlyn om die volgende vrae te beantwoord:

         07:57                                                         12:57        13:57

      New York                                                        Londen        Parys,
                                                                                     ParysFra

      11.1   Wat is die tydsverskil tussen New York en Parys?

             _____________________________________________________                              (1)

      11.2   Wat sal die tyd in New York wees as dit 14:14 in Londen is?

             _____________________________________________________                              (1)
                                                                                                [2]

12.   Die analoog klok gesig hieronder wys die tyd in die middag. Skryf die tyd wat aangewys
      is in 12-uur digitale tyd. Onthou om aan te dui of dit v.m. of n.m. is.

      _______________________________________________________________
                                                                                                [2]

                                                                                                 b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                             14
                                                                                     GRAAD 6

13.   ŉ Fliek begin om 19:15 en eindig twee ure en 25 minute later. Hoe laat het die fliek
      geëindig?

                                                                                                  [2]

14.   Herlei na die eenhede soos aangedui:

      14.1    3 ℓ 68 mℓ = __________ ℓ                                                            (1)

      14.2         1
              12     kℓ = ______________ ℓ                                                        (1)
                   2

      14.2    4 dekades = __________ jare                                                         (1)
                                                                                                  [3]

15.   Mary het 3,8 ℓ water in ŉ beker gegooi. Deur die dag het sy 500 ml van die water gedrink.
      Hoeveel water het in die beker oorgebly?

                                                                                                  [2]

                                                                                                   b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                      WISKUNDE                      15
                                                                                                                          GRAAD 6

16.   Die data hieronder wys die koeldranke wat Mev. Smith oor die naweek verkoop het.
      Gebruik die inligting om ŉ staafgrafiek te teken.

                                                                   Dag                         Saterdag          Sondag
                                                                   Getal koeldranke verkoop         30             45

                                                                           Koeldrankverkope oor die naweek

                                                              50

                                  Getal koeldranke verkoop
                                                              40

                                                              30

                                                              20

       Getal koeldranke verkoop
                                                              10

                                                              0
                                                                                  Saterdag                       Sondag

                                                                                          Dag van die week
                                                                                              Dag van die week
                                                                                                                                    [2]

                                                                                                                                     b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        WISKUNDE                                  16
                                                                                                            GRAAD 6

17.                 Beantwoord die vrae oor die staafgrafiek hieronder.

                                            Die hoeveelheidwater
                                            Die hoeveelheid waterwat
                                                                  wat  Themba
                                                                     Themba se se     op ŉindag
                                                                                  familie
                                                                              familie        ŉ dag
                                            gebruik.
                                            gebruik

      Liter water

                                                                   Stort                                   Borsel tande met

                                                    dietoilet
                                              Spoeldie
                                              Spoel
                                 Bad                                                               Drink
                                 Bad                               Stort               tandemet
                                                                               Borseltande
                                                                               Borsel        met

                                                        toilet
                                                                                                   water
                                                                                                   water

                                                                               die kraan                   Borsel
                                                                                                           die    tande met
                                                                                                               kraan
                                                                                   kraan

                                                                               oopgedraai
                                                                               oopgedraai                  die kraan toegedraai
                                                                                                           toegedraai
                                                                 Aktiwiteite

                    17.1    Watter aktiwiteit gebruik die meeste water in een dag?

                            _________________________________________________________                                             (1)

                    17.2    Hoeveel meer water word gebruik as die kraan oopgedraai is tydens tande borsel,
                            as wanneer die kraan toegedraai is tydens tande borsel?

                            _________________________________________________________                                             (1)
                                                                                                                                  [2]

18.                 ŉ Slak kruip teen ŉ bestendige koers van 8 cm elke 10 minute. Hoe ver sal die slak in
                    25 minute kruip?

                                                                                                                                  [2]

                                                                                                                                   b.o.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                              17
                                                                                     GRAAD 6

19. Linda het R483 vir haar verjaarsdag gekry. Sy het besluit om ŉ derde van haar geld te spaar,
    en die res op ŉ nuwe paar skoene te spandeer. Hoeveel het haar skoene gekos?

                                                                                                   [2]

20. Hoeveel driehoeke van verskillende groottes is daar in die volgende diagram?

     ______________________________________________________________                                [2]

                                                                                    TOTAAL: 75

                                                EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-possible-answers/9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHEMATICS GR6 QP NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-qp-nov-2017-afrikaans/824a3e80-61be-472a-b931-14c04b2997cb) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2016-questions-paper/d21e6a26-fb3d-41b4-86e5-918bda4bed6a) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-possible-answer/716b003b-cb25-49df-b9b0-e29e07ca0833) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
