# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-question-paper/adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-question-paper/adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                  JUNIE 2024
                   GRAAD 6

                    WISKUNDE

TYD: 1 uur

PUNTE: 40

DISTRIK:

SKOOL SE NAAM:

NAAM & VAN:

KLAS (bv. 6A):

9 bladsye

                                         b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                                                                    WISKUNDE                                                                                  2
                                                                                                                                                                                          GRAAD 6

  INSTRUKSIES

  1.      Lees AL die instruksies aandagtig deur.
  2.      Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die regte
          antwoord.
  3.      Beantwoord VRAAG 2 tot 8 in die spasies of rame wat verskaf word.
  4.      Alle berekeninge moet op die vraestel getoon word en mag NIE op aparte
          rofwerkpapier gedoen word NIE.
  5.      Beantwoord AL die vrae.
  6.      Skryf netjies en leesbaar.
  7.      Die gebruik van 'n sakrekenaar is NIE toelaatbaar NIE.

 Vraag           1                       2                            3                                4                       5                             6                                  7                          8

                                                                                                                                                                                 Probleemoplossing – Desimale
                                                                                               Los probleme op met desimale
                                                                                                                                                                                                                Probleemoplossing – Vergelyk
                                                                                                                                                    Probleemoplossing – Breuke

                Meervoudigekeuse-vrae   Bewerkings met heelgetalle   Trek algemene breuke af                                  Meetkundige patrone
                                                                                                                                                                                      in finansiële konteks        twee hoeveelhede van
 Vraag

                                                                                                          breuke                                           (Nie-roetine)
                                                                                                                                                                                                                       dieselfde soort
                                                                                                                                                                                    (Komplekse prosedure)

Moontlike       15                      12                            2                                2                       3                             2                                  2                          2
  punt
 Leerder
 se punt
 Totaal

                                                                                                                                                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDE                  3
                                                                              GRAAD 6

1.   Omkring die letter van die regte antwoord.

     1.1    Die plekwaarde van die onderstreepte syfer in die getal 97 999 401 is ...

            A       tienduisende.
            B       honderdduisende.
            C       miljoene.
            D       tien-miljoene.                                                          (1)

     1.2    Die nommer 567 998 afgerond tot die naaste 5 is ...

            A       567 995.
            B       568 000.
            C       567 000.
            D       567 990.                                                                (1)

     1.3    Watter van die volgende getalle is groter as die getal 101 111?

            A       111 101
            B       101 101
            C       101 110
            D       100 111                                                                 (1)

     1.4    Hoeveel priemgetalle kan tussen 70 en 100 gevind word?

            A       8
            B       7
            C       6
            D       5                                                                       (1)

     1.5    Die getal sin 4 × (2 + 6) is gelykstaande aan ...

            A       4 + (2 × 6).
            B       (4 × 2) + (4 × 6).
            C       6 + (2 × 4).
            D       2 + (6 × 4).                                                            (1)

     1.6    Watter van die volgende breuke is in dalende volgorde gerangskik?

            A       10       3       6        17        33
                          ; 10 ;          ;         ;
                    100             10        100       100
            B       6       33      3         17        10
                          ; 100 ;         ;         ;
                    10              10        100       100
            C       3       33      6         10        17
                          ; 100 ;         ;         ;
                    10               10       100       100
            D       6       3       33        10        17
                          ; 10 ;          ;         ;                                       (1)
                    10              100       100       100

                                                                                            b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                     4
                                                                    GRAAD 6

1.7                3
       Die breuk 4 kan omgeskakel word na:

       A       25%
       B       50%
       C       75%
       D       100%                                                               (1)

1.8                6
       Die breuk 10 as 'n desimale getal is:

       A       0,6
       B       0,06
       C       0,006
       D       0,0006                                                             (1)

1.9    Die waarde van 99,92 × 100 =

       A       999,2.
       B       9,992.
       C       9 992.
       D       2,999.                                                             (1)

1.10   Daar is altesaam 1 960 leerders by Laerskool Makola. As 675 leerders
       seuns is, hoeveel leerders is meisies?

       A       1 085
       B       1 185
       C       1 235
       D       1 285                                                              (1)

1.11   Wat is die ontbrekende nommer in die getalsin hieronder?

       3+     × 10 = 63

       A       5
       B       6
       C       7
       D       8                                                                  (1)

1.12   Wat sal die volgende term in die volgorde hieronder wees?

       48 ; 24 ; 12 ; 6 ; ______

       A       3
       B       4
       C       5
       D       6                                                                  (1)

                                                                                  b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                       5
                                                                         GRAAD 6

1.13   Wat is die ontbrekende reël in hierdie vloeidiagram?

           9                                12

       A        +5 − 3
       B        −3 × 2
       C        ÷12 − 2
       D        ×3+2                                                                   (1)

1.14   Wat is die ontbrekende term in die tabel hieronder?

        Termyn nommer          1       2      3       4       5      10
        Termyn                 5       8      11     14       17     ?

       A        20
       B        25
       C        29
       D        32                                                                     (1)

1.15   Wat is die reël om te bereken hoeveel vierkante die volgende patroon sal
       hê?

       A        Voeg 5 vierkante by die vorige patroon.
       B        Voeg 4 vierkante by die vorige patroon.
       C        Voeg 3 vierkante by die vorige patroon.
       D        Voeg 2 vierkante aan elke kant van die vorige patroon.              (1)
                                                                                   [15]

                                                                                       b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE             6
                                                             GRAAD 6

2.   Bereken die antwoorde vir vraag 2.1 – 2.5.

     2.1    347 698 + 42 509 + 2 345 =

                                                                           (2)

     2.2    900 702 – 369 548 =

                                                                           (2)

     2.3    7 534 × 356 =

                                                                           (3)

                                                                           b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE             7
                                                                GRAAD 6

     2.4       9 634 ÷ 306 =

                                                                              (3)

     2.5       18 + 4 × (9 ÷ 3) =

                                                                           (2)
                                                                          [12]

3.   Bereken die antwoord vir die vraag hieronder.

           3       1
               −       =
           8       4

                                                                              [2]

                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                           8
                                                                                 GRAAD 6

4.   In April het 'n motor 51,96 liter petrol gebruik. In Mei het die motor 105,65 liter
     petrol gebruik. Hoeveel liter petrol het die motor altesaam gebruik?

                                                                                                   [2]

5.   Die diagram hieronder toon stoele en tafels wat vir 'n partytjie gerangskik is. Die sirkels
     verteenwoordig die stoele en die reghoeke verteenwoordig die tafels.

     5.1   Hoeveel stoele sal gebruik word as 4 tafels langs mekaar gepak word?

                                                                                                   (1)

     5.2   Hoeveel stoele sal gebruik word as 10 tafels langs mekaar gepak word?

                                                                                                   (1)

     5.3   As 116 stoele in hierdie patroon uitgepak word, hoeveel tafels sal daar
           wees?

                                                                                                   (1)
                                                                                                   [3]

                                                                                                   b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                           9
                                                                               GRAAD 6

6.                               1
     Ronny kan binne 3 uur die 2 van 'n boek lees. Dit neem Mpho ongeveer 2 uur om
       1
     ŉ 4 van dieselfde boek te lees. Teen hierdie tempo, wie sal die boek eerste klaar
     lees?

                                                                                                  [2]

7.   Thabo wil 'n PlayStation koop vir R 5 490,69, 'n speletjie vir R967,99 en die kontrole
     vir R269,29. As Thabo R10 000 het, hoeveel kleingeld sal hy hê?

                                                                                                  [2]

8.   Jane maak 'n mengsel van sap wat 3 lepels lemoengeur benodig vir elke 2 liter
     water. As sy 10 liter sap wil maak, hoeveel lepels lemoengeur het sy nodig?

                                                                                                  [2]

                                                                                TOTAAL:       40

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2016-questions-paper/d21e6a26-fb3d-41b4-86e5-918bda4bed6a) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2022-possible-answers/9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/c352759e-fa73-4569-853f-6cde47f808ce) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
