# Mathematics Grade 6 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)

> Grade 6 Mathematics memorandum from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-possible-answer/6c9642ab-e18c-4241-8c75-232f1a8a6d55
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng November 2015 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-possible-answer/6c9642ab-e18c-4241-8c75-232f1a8a6d55)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                           2015
                         GRAAD 6

                         WISKUNDE

                        X-VRAESTEL

                      MEMORANDUM

7 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       WISKUNDE
                                        MEMORANDUM
                                                                       (X-Vraestel)

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                PROVINSIALE EKSAMEN

                                                            WISKUNDE
                                                            (X-Vraestel)

Belangrike inligting:

1.      Gee volpunte vir die regte antwoord, tensy anders gespesifiseer.
2.      Aanvaar enige alternatiewe antwoord, wat nie op die memorandum aangedui word
        nie.
3.      KA verwys na konsekwente akkuraatheid. Sien verduideliking in die vraag.

    VRAAG          VERWAGTE ANTWOORDE          VERDUIDELIKENDE NOTAS       PUNTE      TOTAAL

1     1.1    C                                                              1
      1.2    A                                                              1
      1.3    D                                                              1
      1.4    A                                                              1
      1.5    B                                                              1
      1.6    D                                                              1
      1.7    D                                                              1
      1.8    C                                                              1
      1.9    C                                                              1
      1.10   B                                                              1          10
2     2.1
               7 211 568
             + 5 722 188                       756 : 1 punt
             12 933 756                        12 933 : 1 punt
                     

                                                                             2
      2.2
                4 071 274
              − 2 128 863                      411 : 1 punt
                1 942 411                      1 942 : 1 punt
                    

                                                                             2

                                           2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                            (X-Vraestel)

2.3       4 748
         × 36
         28 488                                  28 488 : 1 punt
      + 142 440                                  142 440 : 1 punt
        170 928                                  170 928 : 1 punt

                                                  Pas KA toe

                                                  Die leerder verloor die punt
      Voorbeeld van KA:                           vir die vermenigvuldigings
                                                  fout, maar kan steeds punte
         4 748                                    kry vir korrekte stap en
        × 36                                      korrekte optel.
        28 488  Vermenigvuldig 4 748 met 6
      + 14 244 x Fout met maal 4 748 met 30
        42 732  plus stappe korrek
                                                                                    3
2.4
              307 
          25 7675                                 Slegs antwoord: 3 punte
             - 75    
                                                  307 : 1 punt
                 175
                                                  75 in die bewerking : 1 punt
               - 175 
                                                  175 in die bewerking: 1 punt
                   0
                                                  Pas KA toe                        3
2.5     6    1                  6     1
      2 +3                    2 +3                Slegs antwoord: 3 punte
        7   14                  7    14
              6    1             20    43
      = 5 ✓+    +             =     +             5: 1 punt
              7   14              7    14
                              ✓                   12    1
          12    1                                    +    : 1 punt
      =5+    +    ✓                               14   14
          14   14                 40  43
                              =           ✓
                                    14                13
         13                                       5      : 1 punt
      =5    ✓                                         14
         14                     83
                              =    ✓
                                14                Aanvaar enige ekwivalent
                                   13             van die antwoord.
                              OF 5
                                   14
                                                  Pas KA toe                        3

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                       (X-Vraestel)

2.6     7   4               OF
       5 −1
        8   8                7   4
             7 4            5 −1             Slegs antwoord: 2 punte
       =5–1+( − )            8   8
             8 8
          3                     47 12
       =4✓ ✓                =     −          4 : 1 punt
          8                     8   8
                            ✓                3
                                               : 1 punt
                                             8
                                35
                            =      ✓
                                8
                                   3
                            OF 4
                                   8
                                                                               2
2.7                                          Slegs antwoord: 2 punte
         45,05                               25 : 1 punt
       − 19,21                               0,84 : 1 punt
         25,84
                                           Geen punte kan gegee word
                                             as daar nie ŉ desimale
                                             komma in die antwoord is
                                             nie.                              2
2.8
             40% van 150                     Slegs antwoord: 2 punte

              40   150                       Enige stap van die
         =       ×                           bewerking: 1 punt
             100    1
                            
             6000                            60 : 1 punt
         =
             100
                                             Pas KA toe
         = 60 
                                                                               2
2.9                                          Slegs antwoord: 2 punte
        10 × (3 + 15) – 6
        = 10 × 18 – 6                       Bereken die hakies eerste :
        = 180 – 6                            1 punt
        = 174
                                             174 : 1 punt

                                             Pas KA toe                        2
2.10    18,03 × 100 = 1 803
                                                                               1      22

                                         4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                             WISKUNDE
                                         MEMORANDUM
                                                                             (X-Vraestel)

3          1 uur = 30 km

           1                                       Slegs antwoord: 3 punte
             uur = 15 km 
           2
                                                   120 km : 1 punt
           4 x 30 km= 120 km                      15 km : 1 punt
                                                   135 km : 1 punt
           120 km + 15 km = 135 km
                                                   Pas KA toe

                                                                                            3

4                                                        Moenie penaliseer
             BREUK         DESIMAAL   PERSENTASIE        as % nie geskryf is
                                                         nie.
                             0,4        40% 
                                                         40% : 1 punt

               75                                        0,75 : 1 punt
                           0,75         75%
              100
                                                                                            2
5    5.1   8                                                                        1
     5.2   3                                                                        1      2
6          36                                                                              1
7          3                                                                               1
8    8.1   16 (4 × 4)                                                               1
     8.2   Modelnommer × modelnommer                    Aanvaar enige
                                                         ekwavilente vorm
                                                         van die reël:

                                                         Modelnommer maal
                                                         met homself
                                                                                     1
     8.3   6 rye  (6 × 6 = 36)                                                      1      3
9    9.1   B                                            Indien leerders die         1
     9.2   D                                            kolomme pas deur            1
     9.3   A                                            lyne te trek, gee
                                                         punte.                      1      3
10   10.1 Skerphoek                                                                 1
     10.2 Stomphoek                                                                 1
     10.3 Omwenteling                                                               1      3

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                   WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                   (X-Vraestel)

11   11.1 Driehoekigebasis-prisma of
          Tetrahedroon                                                      1
     11.2 4                                                                 1    2
12        B                                                                      1
13        Een                                                                    1
14   14.1 C3  OF 3C                                                         1
     14.2 Driehoek                                                          1    2
15   a    60 ure                            Moenie penaliseer indien        1
     b    41 500 g                          eenhede nie geskryf is nie      1    2
16                                           Moenie penaliseer indien “R”
            8 x 15 =R120                    nie geskryf is nie

            R120 + R9 =R129                Slegs antwoord : 3 punte

                                             8 × 15 : 1 punt
                                             R9 : 1 punt
                                             R129 : 1 punt

                                             Pas KA toe                           3
17   17.1 8 vierkante eenhede of 8          Moenie penaliseer indien
                                             “vierkante eenhede” nie
                                             geskryf is nie                  1
     17.2                                   Die gereflekteerde
                                             driehoek moet 4 blokke
                                             lank en 3 blokke hoog
                                             wees.
            
                                                                             1    2
18          6 x 8                           Aanvaar enige metode
            48   
                                             Slegs antwoord : 2 punte

                                             6 × 8 : 1 punt

                                             48      : 1 punt                     2
19   19.1 Graad 3                                                           1
     19.2 90 – 50  = 40 minute             Slegs antwoord: 2 punt

                                             90 – 50 : 1 punt

                                             40 minute: 1 punt

                                             Moenie penaliseer indien
                                             eenhede nie geskryf is
                                             nie.                            2
     19.3 Graad 4                                                            1    4

                                         6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            WISKUNDE
                                                MEMORANDUM
                                                                            (X-Vraestel)

20
      Koeldrank      Telmerkies                  Totaal
      Coke           //// //// //// //// ////    50
                     //// //// //// //// ////
      Sprite         //// //// //// //// ////    32
                     //// / / 
                                                                                           2
21   2 (Kruis of munt)
                                                                                           1
22   3
                                                                                           1
23   7 spanne × 6 opponente = 42                         Aanvaar enige metode

     42 ÷ 2 = 21                                         Slegs antwoord : 2 punte

     (Deel deur 2 want span 1 teen span 2                 42, enige bewerking van
     en span 2 teen span 1, is dieselfde                  vuurhoutjies word
     wedstryd, dus word dit dubbel getel.)                aanvaar : 1 punt

     Of                                                   21 : 1 punt

      1v2      2v3   3v4     4v5     5v6        6v7
      1v3      2v4   3v5     4v6     5v7
      1v4      2v5   3v6     4v7
      1v5      2v6   3v7
      1v6      2v7
      1v7

                                                                                           2

                                                                                 TOTAAL:   75

                                                      7

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2022-possible-answers/9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P2 (English and Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p2-english-and-afrikaans-november-2022-possible-answers/c352759e-fa73-4569-853f-6cde47f808ce) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-possible-answers/5da6353a-78f2-4dd6-8913-0ac0baad2976) — Mathematics · Memo · 2020 · Afr
- [Gr 6 Mathematics Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-possible-answer/716b003b-cb25-49df-b9b0-e29e07ca0833) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P1 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-question-paper/adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366) — QP · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/4731a37b-1a40-442e-8085-1f93afff6779) — QP · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/9700e543-c970-4ace-91cb-61b937720dd0) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-question-paper/7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-question-paper/0cc02f9a-ef90-4119-83e3-0831350d25db) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
