# Mathematics Grade 6 Gauteng November 2015 QP (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng November 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         PROVINSIALE EKSAMEN
                                    2015
                                 GRAAD 6

                                 WISKUNDE

DISTRIK_________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL ___________________________________________________________

OBIS NOMMER (9 SYFERS)

KLAS (bv. 6A) ___________________________________________________________

VAN ________________________________________________________________

NAAM____________________________________________________________________

GESLAG (✓)                SEUN                      DOGTER

16 bladsye

                                                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE
                                                                                     2

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                PROVINSIALE EKSAMEN

                                                       WISKUNDE

                                                       PUNTE: 75

                                                       TYD: 1½ uur

INSTRUKSIES

1. Lees die instruksies behoorlik deur.

2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Trek ŉ kringetjie om die korrekte
   antwoord.

3. Beantwoord vraag 2 tot 23 in die spasies of raampies wat voorsien word.

4. Alle berekenings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.

5. Die toets duur 90 minute.

6. Die toets tel 75 punte.

7. Jy mag nie ŉ sakrekenaar gebruik nie.

                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE
                                                                          3

AFDELING A

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Trek ŉ kringetjie om die korrekte antwoord:

1     1.1     Wat is die waarde van die onderstreepte syfer 64 379 568?
              A     4 x 10 000 000
              B     4 x 100 000
              C     4 x 1 000 000
              D     40 000 000                                             (1)

      1.2     Watter getal is die grootste?

              A     231 323 689
              B     231 230 689
              C     231 302 689
              D     231 320 689                                            (1)

      1.3     Watter getal ontbreek in hierdie getalry?
              9,27 ; 9,25 ; 9,23 ; _____ ; 9,19

              A     0,21
              B     9,20
              C     9,12
              D     9,21                                                   (1)

      1.4     Rond 5 697 af tot die naaste 10.

              A     5 700
              B     5 695
              C     5 690
              D     5 600                                                  (1)

                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE
                                                                         4

1.5                                            1
      Watter oneweredige breuk is gelyk aan 2 ?
                                               2

      A     5
            4

      B     5
            2
      C     5
            1
      D     7
            2
                                                                          (1)

1.6   Watter getal is NIE ŉ veelvoud van 12 nie?

      A    12
      B    36
      C     276
      D     112                                                           (1)

1.7   Hoeveel van die klein kubusse pas presies in die groot kubus in?

      A    9

      B    12
                                                    22ccm
      C     20                66cm
                                 cm                  m

      D     27
                                                                          (1)

1.8   Skryf as ŉ heelgetal neer:

      (6 × 1 000 000) + (5 × 100 000) + (1 × 1 000) + (8 × 1) =

      A    6 501 800
      B    6 510 008
      C     6 501 008
      D     6 501 080                                                     (1)

                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE
                                                                                     5

1.9    Kyk na die horlosie. Hoe laat sal dit oor 24 uur wees as dit nou middag is?

       A    12:00
       B    20:00
       C     14:00
       D     02:00                                                                    (1)

1.10   Wat is die massa wat op die skaal aangetoon word?

       A    14,75 kg
       B    13,75 kg
       C     13,5 kg
       D     13,8 kg                                                                  (1)

                                                                                     [10]

                                                                                     b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE
                                                                                         6

AFDELING B

Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 to 2.10. Jy mag enige metode gebruik. Toon al jou
bewerkings.

2     2.1     7 211 568 + 5 722 188

                                                                                       (2)

      2.2     4 071 274 – 2 128 863

                                                                                       (2)

      2.3     4 748 × 36

                                                                                       (3)

                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                            WISKUNDE
                                           7

2.4   7 675 ÷ 25

                                         (3)

2.5       6     1
      2     + 3
          7     14

                                         (3)

2.6       7    4
      5     −1
          8    8

                                         (2)

                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          WISKUNDE
                                                                         8

2.7    45,05 – 19,21

                                                                       (2)

2.8    Hoeveel is 40% van 150?

                                                                       (2)

2.9    10 × (3 + 15) – 6

                                                                       (2)

2.10   18,03 × 100 = _______________________________________________   (1)

                                                                        b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE
                                                                                          9

3   ŉ Fietsryer ry teen ŉ konstante spoed van 30 km per uur. Watter afstand lê hy/sy af
        1
    in 4 uur?
          2

                                                                                           (3)

4             Voltooi die tabel:

                       BREUK                  DESIMAAL              PERSENTASIE

                          4
                          10                      0,4

                         75
                         100                                           75%
                                                                                           (2)

5   5.1        Hoeveel verskillende faktore het die getal 30?

               ___________________________________________________________
                                                                                           (1)
    5.2        Watter faktore van 27 is ook priemgetalle?

               ____________________________________________________________                (1)

6   Voltooi:

    9 × 4 ÷ _________ = 1                                                                  (1)

                                                                                          b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE
                                                                                        10

7   Soek die ontbrekende getal wat die vloeidiagram sal voltooi.

                                                                                         (1)

8   Kyk na die verskillende blokpatrone.

                Model 1            Model 2                  Model 3

    8.1   Hoeveel blokke het jy nodig om model 4 te bou?

                                                                                         (1)

    8.2   Wat is die reël om die hoeveelheid blokke te bepaal, as die modelnommer vir
          jou gegee word?

                                                                                         (1)
    8.3   Hoeveel rye hoog sal ŉ model wees, as dit uit 36 blokke bestaan?

                                                                                         (1)

                                                                                        b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE
                                                                                         11

9    Pas kolom A by kolom B. Skryf die korrekte letter in kolom C.

      Kolom A                                Kolom B                     Kolom C
                                                                         9.1
      9.1   ŉ Trapesium                      A                           __________

            Die vorm wat NIE ŉ                                           9.2
      9.2                                    B
            vierhoek is NIE                                              __________

                                                                         9.3
      9.3   ŉ Parallelogram                  C
                                                                         __________

                                             D

                                                                                          (3)

10   Gebruik die woorde in die raampie om die volgende stellings oor hoeke te voltooi.

      Skerphoek                    Stomphoek                         Omwenteling
      Reguit lyn                 Inspringende hoek                   Reghoek

     10.1    ŉ Hoek kleiner as 90 grade word ŉ _________________________ genoem.          (1)

     10.2    Wanneer 2 stomphoeke bymekaar getel word sal die hoek wat gevorm word

             altyd ŉ _______________________________________________ wees.                (1)

     10.3    ŉ Hoek wat gelyk is aan 360 grade word ŉ __________________________
             genoem.                                                                      (1)

                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE
                                                                     12

11   Kyk na die voorwerp en beantwoord die vrae wat volg.

     11.1   Wat word die 3D-voorwerp hierbo geneem?

                                                                      (1)

     11.2   Hoeveel hoekpunte het die voorwerp?

                                                                      (1)

12   Omkring die net wat in ŉ seshoekige piramide gevou kan word.

            A           B           C             D              E    (1)

13   Hoeveel simmetriese lyne het die volgende voorwerp?

                       __________________________________________     (1)

                                                                     b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE
                                                                     13

14   Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die rooster.

     14.1    Wat is die posisie van die blok wat ŉ sylinder bevat?

                                                                      (1)

     14.2    Watter vorm kry jy in blok G6?

                                                                      (1)

15   Herlei die volgende:

     a. 2 12 dae = __________ ure

     b. 41,5 kg = ____________ g
                                                                      (2)

                                                                     b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE
                                                                                          14

                            1
16   Joe het ŉ rol lint wat 8 m lank is. Hy sny presies 50 cm af en verkoop dit vir R9.
                             2
     Hy verkoop die res van die rol lint vir R15 per meter. Hoeveel geld het hy ontvang
     vir die hele rol lint?

                                                                                             (3)

17   Kyk na die driehoeke op die rooster. Elke blok is ŉ vierkant wat 1 cm by 1 cm is.

     17.1   Wat is die oppervlakte van driehoek a in vierkante eenhede?

                                                                                             (1)

     17.2   Teken op die rooster hieronder ŉ refleksie van driehoek b.

                                                                                           (1)

                                                                                          b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE
                                                                                              15

18   Wat is die buiterand van ŉ oktagoon waarvan die kante 6 cm lank is?

                                                                                               (2)

19   Beantwoord die vrae gebaseer op die dubbel staafgrafiek. Op die grafiek wys dit die
     hoeveelheid minute wat gespandeer word aan huiswerk en televisie kyk.

                      Tyd gespandeer om televisie te kyk en huiswerk te doen

     Minute per dag

                                       Gr 3            Gr 4           Gr 5            Gr 6

                                                              Graad

                      Gemiddelde tyd om televisie te kyk

                      Gemiddelde tyd om huiswerk te doen

     19.1              Watter graad spandeer die meeste tyd aan TV kyk?

                                                                                               (1)

     19.2              Hoeveel minute meer spandeer die graad sesse as die graad drie’s aan
                       huiswerk?

                                                                                               (2)

     19.3              Watter graad spandeer ewe veel tyd aan TV kyk en huiswerk doen?

                                                                                               (1)

                                                                                              b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 WISKUNDE
                                                                                          16

20   Voltooi die telmerke-tabel hieronder deur A en B te voltooi.

      Gunsteling koeldrank van die Graad 6-Klas

      Koeldrank         Telmerkies                                          Totaal
      Coke              //// //// //// //// //// //// //// //// //// ////   A
      Sprite            B                                                   32
                                                                                          (2)

21   ŉ Vyfrand-munt en ŉ tweerand-munt word in die lug opgeskiet. Hoeveel moontlike
     uitkomste is daar?

                                                                                          (1)

22   Wat is die modus van die volgende datastel?

     5 ; 3 ; 3 ; 6 ; 4 ; 3 ; 4 ; 3 ; 7

                                                                                          (1)

23   Sewe spanne neem deel aan ŉ sokkerliga. As al die spanne eenmaal teen mekaar
     moet speel, hoeveel wedstryde sal daar altesaam gespeel word?

                                                                                          (2)

                                                                                          [65]

                                                                                TOTAAL:    75

                                                EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics Afrikaans November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-possible-answer/6c9642ab-e18c-4241-8c75-232f1a8a6d55) — Mathematics · Memo · 2015 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2022-possible-answers/9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
