# Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 QP (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                            NOVEMBER 2017
                                GRAAD 6

                                WISKUNDE

DISTRIK__________________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________

KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________

NAAM EN VAN ____________________________________________________________

16 bladsye

                                                                             b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                 2
                                                                                 GRAAD 6

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                             WISKUNDE

                                                             TYD: 1½ uur

                                                             PUNTE: 75

INSTRUKSIES

1.   Lees AL die instruksies noukeurig deur.
2.   Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
3.   Beantwoord vraag 2 tot 20 in die spasies of raampies wat voorsien word.
4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
5.   Skryf netjies en leesbaar.
6.   Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

                                                                                                   b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                       3
                                                                               GRAAD 6

1   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

    1.1      Hoeveel is 853 951 afgerond tot die naaste 100.

             A      854 000
             B      854 100
             C      853 900
             D      853 950                                                              (1)

    1.2      Watter stelling is die korrekte beskrywing vir die beweging van punt A na
             punt B?
                                                          OP

                                                                    B

                                Links                                       Regs

                                                      A

                                                          AF

             A      2 Spasies op en 4 spasies regs
             B      4 Spasies op en 3 spasies regs
             C      3 Spasies af en 4 spasies links
             D      3 Spasies op en 4 spasies regs                                       (1)

    1.3      Skryf die volgende as ŉ heelgetal.
             (6 × 100) + (9 × 1 000 000) + (4 × 10) + (8 × 1 000)

             A      9 008 640
             B      6 948 000
             C      9 648
             D      9 800 640                                                            (1)

                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                            4
                                                                        GRAAD 6

1.4   Watter getalsin is ekwivalent aan 76 × 24?

      A       70 × 20 + 70 × 4
      B       76 × 10 + 76 × 14
      C       76 × 30 + 76 × 4
      D       70 × 20 + 6 × 4                                                      (1)

1.5   Die temperatuur om 8 in die oggend was 15 grade Celsius. Teen 4 nm was
      die temperatuur 9 grade Celsius warmer. Wat was die temperatuur om
      4 nm?

      A       15 grade Celsius
      B       9 grade Celsius
      C       24 grade Celsius
      D       8 ure                                                                (1)

1.6   Die rooster hieronder bestaan uit gelyke vierkante. Watter persentasie van
      die rooster is ingekleur?

      A       5%
      B       25%
      C       20%
      D       75%                                                                  (1)

                                                                                    b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                           5
                                                                       GRAAD 6

1.7   Watter tipe hoek word hieronder gewys?

      A     ŉ Skerphoek
      B     ŉ Stomphoek
      C     ŉ Inspringende hoek
      D     ŉ Regte hoek                                                         (1)

1.8   Watter van die volgende draaiborde het die beste kans om op ŉ 5 te land?

      A

      B

      C

      D                                                                          (1)

                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                     6
                                                                         GRAAD 6

    1.9      Wat is die mediaan van die datastel hieronder?
             55 ; 67 ; 75 ; 42 ; 75 ; 19 ; 88 ; 31 ; 8 ; 75 ; 12

             A     88
             B     75
             C     19
             D     55                                                              (1)

    1.10     Wat is die modus van die datastel hieronder?

             12 ; 17 ; 17 ; 12 ; 30 ; 25 ; 17 ; 10 ; 26 ; 18 ; 20

             A     30
             B     25
             C     12
             D     17                                                              (1)
                                                                                   [10]

2   Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word.

    2.1      Wat is die priemfaktor van 27?
                                                                                   (1)
             ______________________________________________________

    2.2      Wat is die eerste twee veelvoude van 45?
                                                                                   (2)
             ______________________________________________________

    2.3      Watter twee priemgetalle kan tussen 60 en 70 gevind word?
                                                                                   (2)
             ______________________________________________________
                                                                                   [5]

                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                                 7
                                                                             GRAAD 6

3   Bereken die antwoorde vir vraag 3.1 tot 3.10. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings.

    3.1      12 573 005 + 9 815 832

                                                                                              (2)

    3.2      28 833 956 – 14 357 321

                                                                                              (2)

    3.3      6 822 x 24

                                                                                              (3)

    3.4      9 832÷ 45

                                                                                              (3)

                                                                                               b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                        WISKUNDE              8
                                   GRAAD 6

3.5   30 + 5 × 2

                                             (2)

3.6   2  1
        + =
      3  9

                                             (2)

3.7       2     4
      5     – 2     =
          5     5

                                             (2)

3.8   4
        van 140
      5

                                             (2)

                                              b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                            9
                                                                                 GRAAD 6

    3.9       7,58 + 4,16 =

                                                                                            (2)

    3.10      13,45 × 100 =

                                                                                            (1)

                                                                                           [21]

4   Voltooi die tabel deur die ontbrekende breuk, desimaal en persentasie in te vul.

                    Breuk             Desimaal          Persentasie
                      2
                                                            20%
                     10
                                                                                            [3]
                       3
                                         0,6
                       5

                                        0,25                25%

                                                                                             b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                          10
                                                                                GRAAD 6

5   Voltooi die tabel hieronder wat op die 3-D voorwerp gebasseer is.

     Naam van 3-D voorwerp:

     Getal hoekpunte:

     Getal vlakke:
                                                                                          [3]

6   Identifiseer die 2-D vorm wat in elk van die volgende twee stellings beskryf word:

    6.1       ŉ Vierhoek met teenoorstaande sye gelyk, 2 stomphoeke en 2 skerphoeke.
                                                                                          (1)
              ______________________________________________________

    6.2       ŉ Vorm met 8 sye.
                                                                                          (1)
              ______________________________________________________
                                                                                          [2]

7   Teken die lyn of lyne van simmetrie vir die volgende diagram.

                                                                                          [1]

                                                                                           b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                 11
                                                                     GRAAD 6

8    Teken die bo-aansig van die volgende voorwerp:

                                                                                [1]

9    Watter transformasie vind plaas in die volgende diagram?

     _____________________________________________________________
                                                                               [1]

10   Herlei die volgende afmetings na die eenhede soos aangedui:

     10.1    8 300 g = __________________ kg
                                                                               (1)
     10.2    7,05 ℓ (liter) = ______________ m ℓ
                                                                               (1)
     10.3    4 eeue = __________________ dekades
                                                                               (1)
                                                                               [3]

                                                                                 b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                             12
                                                                                GRAAD 6

11   Thabo koop ŉ tou wat 4,3m lank is. Hy sny ŉ stuk af wat 80 cm lank is. Wat is die
     lengte van die tou wat oorbly?

                                                                                             [2]

12   Zanele het Wiskunde en Engels tuiswerk gehad om te doen. Sy het om 4:30 nm begin
     met haar tuiswerk. Dit het haar 35 minute gevat om haar Wiskunde tuiswerk te doen en
     40 minute om haar Engels tuiswerk te doen. Hoe laat het sy klaargemaak met haar
     huiswerk?

                                                                                             [2]

13   13.1   Wat is die omtrek van hierdie figuur as elke blok 1 cm lank en 1 cm wyd is?

                                                                                             (1)

            ________________________________________________________

     13.2   Paul se slaapkamer is in die vorm van ŉ reghoek. Dit is 4 m lank en 3 m breed.
            Sy ma wil teëls koop wat elkeen 1 m lank en 1 m wyd is om die hele
            slaapkamer vloer te teel. Hoeveel teëls moet Paul se ma koop?

                                                                                             (2)

                                                                                              b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                            13
                                                                                   GRAAD 6

14   Voltooi die volgende tabel en toon die aantal lessenaars wat benodig word vir die
     klaskamers

      Getal klaskamers in die        1         2         3         5
      skool
      Getal lessenaars wat benodig 20          40        60                  300
      word
                                                                                             [2]

15   Die diagram hieronder wys die aantal bakstene wat om blombeddings gepak word.

     1 blombedding          2 blombeddings                3 blombeddings

     15.1   Hoeveel bakstene sal benodig word vir 4 blombeddings?

                                                                                             (1)

     15.2   Hoeveel blombeddings sal daar wees in ŉ tuin met 80 bakstene?
                                                                                             (1)

                                                                                             [2]

                                                                                              b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                       14
                                                                                 GRAAD 6

16   Beantwoord die vrae gebaseer op die sirkelgrafiek.

                    % van Padongeluk sterftes per oorsaak

                               weerstoestande
                                                Spoed en
                                                roekelose
                                                bestuur

     16.1   Volgens die grafiek, wat is die grootste oorsaak van padongeluk sterftes in
            Suid-Afrika?
            ________________________________________________________                       (1)

     16.2   Watter breuk verteenwoordig die padongeluk sterftes wat deur dronk
            bestuurders en onpadwaardige voertuie gekombineer veroorsaak word?
            ________________________________________________________                       (1)

     16.3   Watter persentasie van die padongeluk sterftes word deur spoed en roekelose
            bestuur veroorsaak?                                                            (2)
            ________________________________________________________
                                                                                           [4]

                                                                                            b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                              15
                                                                               GRAAD 6

17   Die tabel hieronder wys die reënval in Johannesburg oor 5 verskillende maande. Teken
     ŉ staafgrafiek wat hierdie inligting wys.

      Maand               Januarie       April         Julie      Oktober      Desember
      Reënval in mm         145           45            10           60            140

                            Titel:

                                                                                             [3]

18   Andrew verdien R600 in ŉ maand deur sy bure se gras te sny en karre was. He
     spandeer 20% van sy geld op ŉ fliek. Hoeveel geld het oorgebly?

                                                                                            [2]

                                                                                              b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                             WISKUNDE                                 16
                                                                                     GRAAD 6

19   Thando geniet dit om halssnoere te maak. Sy kan 14 halssnoere in ŉ uur maak.

                                                 1
     19.1   Hoeveel halssnoere kan Thando in 3     ure maak?
                                                 2

                                                                                                (2)

     19.2   Thando gebruik krale om die halssnoere te maak. Vir elke 3 rooi krale wat sy
            gebruik, voeg sy 2 geel krale by. Hoeveel geel krale sal sy byvoeg as daar 9 rooi
            krale is?

                                                                                                (1)

                                                                                                [3]

20   In die diagram hieronder, is die massa van die 2 silinders gelyk en die massa van die
     twee kubusse ook gelyk.

     Indien die massa van die keël 6kg is. Wat is die massa van een silinder?

                                                                                                  [2]

     ______________________________________________________________

                                                                                  TOTAAL:         75

                                               EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-possible-answer/716b003b-cb25-49df-b9b0-e29e07ca0833) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-question-paper/b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHEMATICS GR6 QP NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-gr6-qp-nov-2017-afrikaans/824a3e80-61be-472a-b931-14c04b2997cb) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d) — Mathematics · QP · 2015 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
