# Mathematics Grade 6 Gauteng November 2018 QP (Afr)

> Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng November 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN
                            NOVEMBER 2018
                                 GRAAD 6

                                WISKUNDE

DISTRIK: ________________________________________________________

NAAM VAN SKOOL: ______________________________________________

KLAS (bv. 6A): ___________________________________________________

NAAM EN VAN: __________________________________________________

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

14 bladsye

                                                                     b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                            2
                                                                          GRAAD 6

                    GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                       WISKUNDE

                                                       TYD: 1½ uur

                                                       PUNTE: 75

INSTRUKSIES

1.   Lees AL die instruksies noukeurig deur.

2.   Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
     antwoord.

3.   Beantwoord vraag 2 tot 15 in die spasies of raampies wat voorsien word op deie
     vraestel.

4.   Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en NIE op rofwerkpapier nie.

5.   Skryf netjies en leesbaar.

6.   Jy mag NIE ŉ sakrekenaar gebruik NIE.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                       3
                                                                            GRAAD 6

AFDELING A

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.   Omkring die letter van die korrekte antwoord.

     1.1   Wat is die waarde van die onderstreepte getal in 18 660 045?

           A     600 000
           B     60 000
           C     6
           D     660 000                                                               (1)

     1.2   Wat is die derde veelvoud van 16?

           A     16
           B     4
           C     48
           D     64                                                                    (1)

     1.3   Watter een van die volgende getalle tussen 50 and 60 is ŉ priemgetal?

           A     51
           B     53
           C     55
           D     57                                                                    (1)

     1.4   Watter breuk is gelykwaardig aan ?

           A

           B

           C

           D
                                                                                       (1)

     1.5   Wat is 14,02 × 100?

           A     1 400,2
           B     0,1402
           C     140,2
           D     1 402                                                                 (1)

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                  4
                                                                         GRAAD 6

1.6   Wat is     in desimale vorm geskryf?

      A     39,30
      B     30,39
      C     1,3
      D     1,39                                                                    (1)

1.7   Die skoengroottes van leerders in ŉ graad 6-klas word hieronder gegee.

      5;6 ;5 ;7;5;4 ;8 ;7;5;6 ;5

      Wat is die modus van die skoengroottes?

      A     4
      B     5
      C     7
      D     8                                                                       (1)

1.8   Mnr Smith skryf die volgende punte neer vir ŉ toets uit 25:

      17 ; 22 ; 14 ; 9 ; 22 ; 25 ; 18 ; 22 ; 25 ; 18 ; 6 ; 19 ; 23

      Wat is die mediaanpunt?

      A     19
      B     25
      C     18
      D     22                                                                      (1)

1.9   Wat is die koördinate van die blok met ŉ vyfhoek binne in?

                       3

                       2

                       1
                              A          B          C           D    E

      A     B3
      B     B1
      C     D3
      D     D1                                                                      (1)

                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                   5
                                                                        GRAAD 6

1.10   Watter net kan gevou word om hierdie vorm te maak?

       A

       B

       C

       D

                                                                                   (1)

1.11   Wat is die volgende getal in hierdie patroon?

       7 ; 20 ; 10 ; 19 ; 13 ; 18 ; 16 ; 17 ; …

       A     16
       B     18
       C     30
       D     19                                                                    (1)

1.12   Watter insetwaarde is korrek vir hierdie uitsetwaarde?

       INSET              ÷5              ×9           + 32       185

       A     85
       B     365
       C     333
       D     390                                                                   (1)

                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                         6
                                                                         GRAAD 6

1.13   Wat is die reël vir die volgende vloeidiagram?

       A     ×4
       B     +1
       C     +3
       D     +4                                                                       (1)

1.14   Watter stelling oor die volgende termometers is waar?

           A             B              C               D            E
       A     Termometer D wys die laagste temperatuur.
       B     Die temperatuur op termometer A is 2 grade warmer as termometer E.
       C     Die temperatuur op termometer E is 2 grade warmer as termometer A.
       D     Termometer E wys die hoogste temperatuur.

1.15   Puleng meet haar hartklop en tel dat haar hart 12 keer in 10 sekondes klop.
       Hoeveel keer sal haar hart in 1 minuut klop?

       A     120 kloppe per minuut
       B     12 kloppe per minuut
       C     72 kloppe per minuut
       D     60 kloppe per minuut                                                     (1)
                                                                                     [15]

                                                                                     b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                         7
                                                                                GRAAD 6

2.   Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word.

     2.1   Afronding

           2.1.1    Rond 8 643 af tot die naaste 100.

                    ________________________________________________                       (1)

           2.1.2    Rond 184 501 af tot die naaste 1 000.

                    ________________________________________________                       (1)

     2.2   Omkring die getalsin uit elke paar wat die hoogste waarde het.

           2.2.1              14 × 1 + 0                         14 × 0 + 1                (1)

           2.2.2              15 + 4 × 5                         (15 + 4) × 5              (1)

     2.3   Wat is die kleinste nommer wat ŉ veelvoud is van beide 3 en 7?

           ______________________________________________________                          (1)

     2.4   Wat is die hoogste nommer wat ŉ faktor is van beide 24 en 30?

           ______________________________________________________                          (1)
                                                                                           [6]

3.   Voltooi die tabel deur die onderbrekende breuk, desimaal en persentasie in te vul.

              Breuk                   Desimaal                Persentasie

                                           0,75

                                                                  30%

                                                                                           (3)

                                                                                          b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                              8
                                                                           GRAAD 6

4.   Bereken die antwoorde vir Vraag 4.1 – 4.8. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings.

     4.1   18 293 476 + 1 029 531

                                                                                             (2)

     4.2   56 500 879 – 12 439 421

                                                                                             (2)

     4.3   4 536 × 23

                                                                                             (3)

     4.4   7 965 ÷ 25

                                                                                             (3)
                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                            WISKUNDE             9
                                       GRAAD 6

4.5   4   +3

                                                  (3)

4.6   6   - 4

                                                  (2)

4.7
      Wat is    van 224?

                                                  (2)

4.8   2,07 + 2,4

                                                  (2)
                                                 [19]

                                                 b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                           WISKUNDE                          10
                                                                                  GRAAD 6

5.   Voltooi die tabel hieronder deur die ontbrekkende blokke in te vul.

                              Getal
       3D-Voorwerp                            Getal Hoeklyne       Getal vlakke
                            Hoekpunte
           Vyfhoekige
                                                     15
             prisma
                                  5                  8                      5
                                                                                              (3)

6.   Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word.

     6.1     Watter tipe hoek word hieronder aangedui?

             _______________________________________________________                          (1)

     6.2     Omkring die vorm wat net 2 lyne van simmetrie het.

                                                                                              (1)

     6.3     Identifiseer die tipe transformasie wat hieronder plaasvind.

             ______________________________________________________                           (1)

     6.4     Driehoek, L is ŉ vergroting van driehoek S. Watter skaalfaktor is gebruik vir
             die vergroting?

             ______________________________________________________                           (1)
                                                                                              [4]
                                                                                             b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDE                         11
                                                                                     GRAAD 6

7.   Beantwoord die vrae oor die volgende patrone.

       Patroon 1             Patroon 2                     Patroon 3

     7.1   Voltooi die tabel gebaseer op die leë blokke:

                Patroonnommer                1         2         3         4
                   Getal blokkies            5         8         11                 26          (2)

     7.2   Hoeveel blokkies sal daar in patroon 31 wees?

           _______________________________________________________                              (1)

     7.3   Watter patroon sal uit 47 blokkies bestaan?

           _______________________________________________________                              (1)
                                                                                                [4]

8.   Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word:

     8.1   Kies die toepaslike eenheid van mate uit die gegewe lys om die stellings
           hieronder korrek to voltooi:

                     kilogram ; kiloliter ; gram ; sentimeter ; liter ; kilometer

           8.1.1     Die afstand van Pretoria tot Durban is omtrent 700

                     _____________________________________________                              (1)

           8.1.2     Die gemidelde hoeveelheid water wat ŉ familie in 1 maand gebruik
                     is omtrent 28

                     _____________________________________________                              (1)

     8.2   Herlei na die eenhede soos aangedui.

           8.2.1     13,2 liter = _____________________ milliliter                              (1)

           8.2.2     19 sentimeter = ____________________ meter                                 (1)

                                                                                               b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                            12
                                                                                 GRAAD 6

     8.3    Matthew koop ŉ 2 liter bottel water en drink 205 milliliters. Hoeveel water bly
            oor?

                                                                                               (2)
                                                                                               [6]

9.   Beantwoord die vrae gebaseer op die digitale klok hieronder.

     9.1    Skryf die gegewe tyd oor in 12 uur digitale tyd. Onthou om aan te dui of die
            tyd vm. of nm. is.

            _______________________________________________________                            (1)

     9.2    As ŉ fliek wat 85 minute lank is om 20:15 begin, hoe laat sal die fliek
            eindig?

                                                                                               (2)
                                                                                               [3]

10. Gebruik die volgende grafiek om die tabel te voltooi oor kinders se gunstelling kos.

           Hamburger                                                      = 50 kinders

           Worsbroodjie                                                   = 25 kinders

      Tipe kos                                           Getal kinders

      Hamburger

      Worsbroodjie
                                                                                               (2)
                                                                                              b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                           13
                                                                                GRAAD 6

11. By ŉ skool, is 200 leerders gevra wie hulle dink die 2018 FIFA Wêreldbeker sou
    wen. Hulle reaksies word in die sirkelgrafiek hieronder gewys. Beantwoord die vrae
    wat volg.

                            Engeland   Senegal

                   Spanje

                                         Brasilië

    11.1    Hoeveel van die leerders wat gevra is, het gedink dat Senegal die
            wêreldbeker sou wen?

            _______________________________________________________                        (1)

    11.2    Watter land, het die meeste leerders gedink, sou die wêreldbeker wen?

            _______________________________________________________                        (1)
                                                                                           [2]

12. Martin het 2 kg vleis vir R220 gekoop. Mpho het R315 betaal vir 3 kg van dieselfde
    tipe vleis. Wie het die beter aankoop gemaak gebaseer op die koste per kilogram?

                                                                                           (2)

                                                                                          b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                         WISKUNDE                            14
                                                                               GRAAD 6

13. Thando deel 1 572 met ŉ sekere nommer, en vind ŉ antwoord van 104,
    oorblywende 12. Met watter nommer het sy 1 572 gedeel?

                                                                                              (2)

14. Yusuf plaas 13 rooi balle, 8 groen balle en 9 geel balle in ŉ sak. Wat is die kans dat
    hy ŉ groen bal toevallig uit die sak uit kies? Skryf you antwoord in die vorm van ŉ
    breuk.

                                                                                              (2)

15. ŉ Vierkant het ŉ area van 36 vierkante sentimeter. Wat is die omtrek van die
    vierkant?

                                                                                              (2)

                                                                                 TOTAAL:      75

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS GR6 QP NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2018-afrikaans/98f2b12e-26c9-4046-9295-1b64956c8fb9) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [Gr 6 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-maths-afrikaans-june-2018-possible-answer/08e31a3b-7f39-46c3-89a5-5d936f1cbaed) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
