# Mathematics Grade 6 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

> Grade 6 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 PROVINSIALE EKSAMEN
                   NOVEMBER 2023
                      GRAAD 6

                       WISKUNDE

TYD: 1 uur

PUNTE: 40

DISTRIK:

SKOOL SE NAAM:

NAAM EN VAN:

KLAS (bv. 6A):

10 bladsye

                                           b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      WISKUNDE                                                  2
                                                                                                                     GRAAD 6

INSTRUKSIES

1.     Lees AL die instruksies aandagtig deur.

2.     VRAAG 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die
       regte antwoord.

3.     Beantwoord VRAAG 2 tot 4 in die spasies of rame wat verskaf word.

4.     ALLE berekeninge moet op die vraestel getoon word en mag nie op aparte
       ruwe papier gedoen word nie.

5.     Skryf netjies en leesbaar.

6.     Die gebruik van 'n sakrekenaar is NIE toegelaat NIE.

       Vraag                      1                                  2                               3                               4

                        Meervoudigekeuse-vrae:
                                                                Bereken:
                                                                                                                                    Voltooi:
                                                                                             Woordprobleme:
                      Tipes hoeke; 3-D voorwerpe;                                                                      Beskryf, sorteer en vergelyk 3-D
                                                                                          Finansiële en metings-
                              lengte; naam            Meting van massa; volume en                                      voorwerpe in terme van gesigte,
     Onderwerp                                                                           kontekste; vergelyk twee
                     2-D vorms; probleem-oplossing;                                                                      hoekpunte en rande. Teken
                                                      kapasiteit; lengte; omtrek en
                                                                                       eienskappe van verskillende
                     omtrek; volume; datahantering;                                                                    vergroting en vermindering van

                                                                  volume                          soorte                          2-D vorms
                            tydsones en area

 Moontlike punt                  15                                 12                               8                               5
Leerder se punt
      Totaal

                                                                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                   3
                                                                        GRAAD 6

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Omkring die letter van die korrekte antwoord.

1.1    Watter tipe hoek word hieronder getoon?

       A       'n Skerp hoek
       B       'n Stomp hoek
       C       'n Reflekshoek
       D       'n Regte hoek                                                          (1)

1.2    Wat is die naam van die 3-D voorwerp wat hieronder geïllustreer word?

       A       'n Seskantige prisma
       B       'n Agthoekige prisma
       C       'n Seskantige piramide
       D       'n Agthoekige piramide                                                 (1)

1.3    4,2 cm + 4,2 cm = ...

       A       4,8 cm.
       B       6,4 cm.
       C       8,4 cm.
       D       9,4 cm.                                                                (1)

1.4    Watter vierhoek het net 1 paar parallelle teenoorgestelde sye?

       A       'n Ruit
       B       'n Parallelogram
       C       'n Reghoek
       D       'n Trapesium                                                           (1)

                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                     4
                                                                         GRAAD 6

1.5                                                 3
      Daar is 28 dae in Februarie en Jannele het vir 4 van hierdie dae gehardloop.
      Op hoeveel dae het sy in Februarie gehardloop?

      A      21 dae
      B      22 dae
      C      25 dae
      D      28 dae                                                                      (1)

1.6   Wat is die omtrek van die volgende reghoek as die metings soos volg
      aangedui is?

                                         12 cm

                           4 cm

      A      16 cm
      B      32 cm
      C      48 cm
      D      96 cm                                                                       (1)

1.7   Hoeveel klein blokkies kan in die groot prisma pas?

      A      8
      B      16
      C      27
      D      36                                                                          (1)

1.8   Die telling wat hier getoon word              , verteenwoordig …

      A      16
      B      15
      C      13
      D      14                                                                          (1)

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                        5
                                                                            GRAAD 6

1.9    Wat is die lesing van die vloeistof in die beker hieronder?

       A      100 ml
       B      150 ml
       C      175 ml
       D      200 ml                                                                        (1)

1.10   'n JoJo-tenk wat 1 000 l water hou het 'n stadige lek. As dit 150 l water elke
       dag vir 5 dae lek, hoeveel water moes in die 5 dae gelek het?

       A      1 000 l
       B      950 l
       C      750 l
       D      550 l                                                                         (1)
                                                                     1
1.11   Jessica is 5 jaar jonger as haar broer, Tebogo. Tebogo is 3 hul ma se

       ouderdom. As hul ma 39 jaar oud is, hoe oud is Jessica?

       A      5
       B      6
       C      7
       D      8                                                                             (1)

1.12   Wat is die modus van die datastel uit die lys met nommers hieronder?
       22; 25; 14; 11; 23; 25; 27; 46

       A      14
       B      23
       C      25
       D      27                                                                            (1)

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                     6
                                                                          GRAAD 6

1.13   Die tydlyn hieronder toon tye op 'n spesifieke oomblik in stede regoor die
       wêreld. Wat sal die tyd in Hongkong wees as dit 13:30 in Johannesburg is?

              00:36                                            05:36     06:36

            Johannesburg                                       New       Hong-
                                                               Delhi     kong

       A      17:30
       B      19:30
       C      20:30
       D      21:30                                                                     (1)

1.14   Die oppervlakte van die reghoek is 48 cm. Wat is die lengte van die kant
       (f)?

                                    12 cm

                        (f)

       A      48 cm
       B      12 cm
       C      4 cm
       D      8 cm                                                                      (1)

                                                                                        b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                        7
                                                                          GRAAD 6

1.15   Bestudeer die grafiek hieronder wat die aantal motors toon wat deur die rykste
       individue in die stad besit word en beantwoord dan die vraag wat volg.

             Ms. Verde

             Ms. Johnson

             Mr. Choi

             Mr. Lane

                                  Sleutel:   4 motors
       Me. Johnson het _________ minder motors in vergelyking met Mnr. Lane.

       A         3
       B         6
       C         12
       D         4                                                                       (1)
                                                                                        [15]

VRAAG 2

Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 – 2.5.
         1               3
2.1    34 kg     +      24 kg =

                                                                                            (2)

                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                         8
                                                                       GRAAD 6

2.2   25 l – 12, 79 l =

                                                                                          (2)

2.3   2
           van 24 m =
      12

                                                                                          (2)

2.4   8        1
         km + 6 km =
      12

                                                                                          (2)

2.5   Bereken die omtrek van 'n reghoek as die lengte 10 cm en die breedte 7 cm is.

                   7 cm

                            10 cm

                                                                                          (2)

                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                           9
                                                                          GRAAD 6

2.6   Bereken die volume van die 3-D voorwerp hieronder.

                                                                                          (2)
                                                                                         [12]
VRAAG 3

3.1   Die plaaslike slaghuis verkoop beesvleis vir R60 per kilogram. Hoeveel sal dit
      jou kos om 5 kg beesvleis te koop?

                                                                                             (2)

3.2   Veronderstel daar is vermoedelik bokse cholera-entstowwe wat in drie (3) groot
      kamers by 'n stoor in die stad Tshwane gestoor word.

      Die bokse word soos volg verpak:

      •   'n Groot boks met 10 klein bokse en in elke klein boks is daar 12 entstowwe.
      •   Die eerste kamer stoor 4 groot bokse.
      •   Die tweede kamer stoor 5 groot bokse.
      •   Die derde kamer stoor 4 groot bokse.

      Hoeveel klein bokse van die cholera-entstowwe word altesaam gestoor om na
      die hospitale in Hammanskraal versprei te word?

                                                                                             (3)

                                                                                             b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
3.3     Die som van 7 opeenvolgende getalle is 70. Noem AL 7 nommers.

                                                                                     (3)
                                                                                     [8]

VRAAG 4

Volg die instruksies (4.1 – 4.3) hieronder.

4.1    Teken 'n vermindering van die reghoek op die rooster sodat die grootte van
       die nuwe reghoek die helfte van die grootte van die oorspronklike een is.

                                                                                     (2)

4.2    Voltooi die tabel hieronder.

         3-D voorwerp      Aantal gesigte     Aantal        Aantal rande
                                              hoekpunte

                                   5

                                                                                     (2)

4.3    Skakel die eenhede van meting om.

       3,25 l = __________ ml                                                        (1)
                                                                                     [5]

                                                                           TOTAAL:   40

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2023-possible-answers/ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2017-question-paper/bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2015-question-paper/e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-possible-answers/3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-possible-answers/89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a) — Memo · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/ae4941cb-5f9a-45c7-b2e5-59ddc3908058) — Memo · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/bd5a552e-8829-4503-9461-ee729eb1f470) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr6 MATH (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-eng-june-2022-possible-answers/05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2022-possible-answers/9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
