# Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

> Grade 6 Mathematics memorandum from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-maths-afrikaans-june-2018-possible-answer/08e31a3b-7f39-46c3-89a5-5d936f1cbaed
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/mathematics) › [Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-maths-afrikaans-june-2018-possible-answer/08e31a3b-7f39-46c3-89a5-5d936f1cbaed)

## About this document

Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                    PROVINSIALE EKSAMEN
                         JUNIE 2018
                         GRAAD 6

                          WISKUNDE

                      MEMORANDUM

9 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                       GRAAD 6

                     GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                PROVINSIALE EKSAMEN

                                                               WISKUNDE

Algemene nasienriglyne:

1.     Gee volpunte vir net die antwoord, tensy anders aangedui.

2.     Aanvaar enige alternatiewe korrekte oplossing wat nie in die memorandum
       verskyn nie.

3.     CA verwys na volgehoue akkuraatheid. Sien verklaring in Vraag 3.3.

     VRAAG          VERWAGTE ANTWOORD               VERKLARING           PUNT    TOTAAL

1      1.1     C                                                         1

       1.2     C                                                         1

       1.3     D                                                         1

       1.4     B                                                         1

       1.5     B                                                         1

       1.6     A                                                         1

       1.7     D                                                         1

       1.8     D                                                         1

       1.9     A                                                         1

       1.10    A                                                         1          10

2      2.1      487 356                          Korrekte antwoord:
               +256 103                          2 punte
                743 459
                                               743: 1 punt
                                                 459: 1 punt

                                                 Aanvaar enige
                                                 alternatiewe korrekte
                                                 metode.                  2

                                            2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                         WISKUNDE
                                           MEMORANDUM
                                                                          GRAAD 6

VRAAG      VERWAGTE ANTWOORD                           VERKLARING           PUNT    TOTAAL
  2.2     512 758                                   Korrekte antwoord:
        − 285 421                                   2 punte
          227 364
                                                  227: 1 punt
                                                    364: 1 punt

                                                    Aanvaar enige
                                                    alternatiewe korrekte
                                                    metode                   2

  2.3                 3 214                         Korrekte antwoord:
                      ×  51                         3 punte
                      3 214
            +       160 700                        3 214: 1 punt
                    163 914                        160 700: 1 punt
                                                    Korrekte optel van
        Voorbeeld van CA:                           die twee stappe:
             3 214                                  1 punt
            ×    51
             3 2 1 4  (3 214 × 1 korrek)           Aanvaar enige
        +       1 6 0 7 0  (3 214 × 50 foutief)    alternatiewe korrekte
                                                    metode, insluitend
                1 9 2 8 4  (vorige stappe korrek
                                opgetel)            Napier se been
                                                    metode.

                                                    Pas CA toe               3

  2.4                                               Korrekte antwoord:
                                                 3 punte
                       3    0     6 rem 21
            24     7   3    6     5                 3: 1 punt
                   7   2                            0: 1 punt
                       1    6     5                 Oorblyfsel 21 : 1
                       1    4     4                 punt
                            2     1
                                                    Pas CA toe

                                                    Aanvaar enige
                                                    alternatiewe korrekte
                                                    metode,

                                                    Pas CA toe

                                                                             3

                                               3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDE
                                  MEMORANDUM
                                                               GRAAD 6

VRAAG         VERWAGTE ANTWOORD            VERKLARING           PUNT     TOTAAL
  2.5                                  Korrekte antwoord:
                                        2 punte
        =     
                                          : 1 punt

                                          : 1 punt

                                        Pas CA toe                  2

  2.6   =2 −                           Korrekte antwoord:
                                        2 punte
        =       OR                     Korrekte aftrek van
                                        die heelgetalle: 1
                                        punt
        of:
                                        Korrekte aftrek van
                                        die breuke: 1 punt
        =     − 
                                        OF
        =      OR      OR   OR         Herlei na ŉ onegte
                                        breuk : 1 punt

                                        Korrekte aftrek:
                                        1 punt

                                        Aanvaar enige
                                        alternatiewe korrekte
                                        metode, en enige
                                        gelykwaardige
                                        antwoord

                                        Pas CA toe                  2

  2.7                                   Korrekte antwoord: 2
        = 450 ÷10 × 7                   punte

        = 45 × 7                       Deel deur 10 : 1 punt

        = 315                          Vermenigvuldig met
                                        7 : 1 punt

                                        Pas CA toe
                                                                2

                                    4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                                 WISKUNDE
                                 MEMORANDUM
                                                                  GRAAD 6

    VRAAG         VERWAGTE ANTWOORD          VERKLARING            PUNT     TOTAAL
      2.8                                 Korrekte antwoord:
                     34,25               2 punte
                   +  4,5 .
                     38,75               Korrek belyning van
                                          syfers : 1 punt

                                          38,75 : 1 punt

                                          Geen punte as die
                                          leerder nie die
                                          desimale komma
                                          invul nie                  2

      2.9     95  %                      95 : 1 punt
                                          Die leerder hoef nie       1
                                          die % teken te skryf
                                          nie

      2.10   = 15 + 10 × 10              Korrekte antwoord:
                                          2 punte
             = 115
                                          Berekening van die
                                          hakies deel eerste:
                                          1 punt

                                          115: 1 punt

                                          Aanvaar enige
                                          alternatiewe korrekte
                                          metode                     2          21

3     3.1    <                                                      1
      3.2    =                                                      1
      3.3    >                                                      1           3

4     4.1    4                           4 : 1 punt

             OF                           Die punt kan
                                          toegeken word as
                                          die leerder die lyne
                                          teken in plaas van
                                          om die getal lyne te
                                          skryf

                                                                     1

                                                                                 2
                                      5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                       WISKUNDE
                                       MEMORANDUM
                                                                        GRAAD 6

    VRAAG        VERWAGTE ANTWOORD                     VERKLARING          PUNT   TOTAAL
      4.2                                          Die dubbelkantige
                                                   pyl omsirkel: 1 punt
                                                   Geen punte as enige
                                                  ander vorms ook
                                                   gesirkel word nie

                                                                            1

5           Reghoekige prisma                     Naam – Reghoekige
            6                                     prisma: 1 mark
            8
                                                   6 vlakke : 1 mark

                                                   8 hoekpunte : 1 mark                3

6     6.1   Pentagoon OF Vyfhoek 
                                                                            1
      6.2   A – Stomp of stomphoek 

            B – Skerp of skerphoek                                         2          3

7     7.1   Reghoeke het regte hoeke,             Aanvaar enige
            Parallelogramme het stomphoeke         alternatiewe korrekte
            en skerphoeke                          antwoord
            OF
            Reghoeke het 4 gelyke hoeke,
            parallelogramme het
            teenoorgestelde hoeke wat gelyk is
                                                                            1
      7.2   Hulle is altwee vierhoeke (het 4       Aanvaar enige
            sye)                                  alternatiewe korrekte
                                                   antwoord
            OF

            Hulle het altwee gelyke
            teenoorgestelde sye

            OF

            Hulle het altwee gelyke
            teenoorgestelde hoeke                                          1          2

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                                      WISKUNDE
                                        MEMORANDUM
                                                                       GRAAD 6

  VRAAG         VERWAGTE ANTWOORD                   VERKLARING          PUNT     TOTAAL
8   8.1     2  Liters                          2 : 1 punt                1
    8.2     14 200  Liters                     14 200 : 1 punt           1
    8.3     345  minute                        345 : 1 punt              1           3

9    9.1    2 800 ml  − 1 500 ml = 1 300ml    Korrekte antwoord:
                                                2 punte
            OF
                                                Herlei na liters of
            2,8 l – 1,5 l  = 1,3 l            milliliters: 1 punt

                                                1,3 l of 1 300 ml :
                                                1 punt                    2

     9.2    340 jaar – 300 jaar                Herlei eenhede na
            = 40 jaar                          jaar: 1 punt

                                                40 jaar : 1 punt

                                                Aanvaar enige
                                                alternatiewe korrekte
                                                metode

                                                Pas CA toe                2           4

10   10.1   2 ure                                                        1

     10.2   6 nm  OF 18:00                                               1

     10.3   Soedan                                                       1           3

11          21                                                                       1

12   12.1                                       Aanvaar die naam of
                       OF Vierkant / Reghoek   prent van die vorm.
                                                                          1

     12.2
                                                Aanvaar die naam of
                       OF Driehoek             tekening van die
                                                vorm                      1           2

                                          7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                  WISKUNDE
                                                 MEMORANDUM
                                                                                   GRAAD 6

   VRAAG         VERWAGTE ANTWOORD                              VERKLARING          PUNT     TOTAAL
13   13.1   5                                                                        1

     13.2   36                                                                       1

     13.3   Huisnommer 6                                                             1           3

14           Graad            Telling     Frekwensie         12 : 1 punt
               6                             12             IIII IIII : 1 punt
                       IIII IIII II
               7       IIII     IIII             9
                                                                                                  2

15   15.1   Elijah                                                                   1

     15.2   16  Ure                                                                  1

     15.3
                                  Tyd deur Zak
            Sport                gespandeer

                                                 Skool

             Huiswerk 

                                                                                      2           4

16          +1 
            16                                                                                   2

17          120 km : 60 minute                              Korrekte antwoord: 2
              2 km : 1 minuut                                punte
              1 km : 30 sekondes
                                                             Omskep uur in
            OF 1000 meter                                    minute of poog om ŉ
                                                             T table of
                                                             koersberekeninge
                                                             doen: 1 punt

                                                             1 km of 1 000 m: 1
                                                             punt                                 2

                                                         8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                              WISKUNDE
                               MEMORANDUM
                                                               GRAAD 6

     VRAAG       VERWAGTE ANTWOORD          VERKLARING            PUNT   TOTAAL
18           8 × R5,50 = R44            Korrekte antwoord: 2
             R44 – R15 = R29           punte

                                         Bereken die totaal vir
                                         ŉ boks : 1 punt

                                         Aftrek van R15 : 1
                                         punt
                                         R29 : 1 punt

                                         Aanvaar enige
                                         alternatiewe korrekte
                                         metode

                                         Pas CA toe                           3

19           21    en
             33                                                              2

                                                              TOTAAL:        75

                                     9

## Related documents

- [Gr 6 Mathemathics Afrikaans June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathemathics-afrikaans-june-2018-question-paper/e9735d7d-07ed-4b80-b360-9a0af7aab646) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS GR6 MEMO NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-memo-nov-2018-afrikaans/a8e87a97-f359-445e-a3d0-5ddf837d5c09) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2017-possible-answers/9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665) — Mathematics · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Wiskunde Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-wiskunde-afrikaans-june-2016-possible-answer/2c22f193-0a27-4c0a-9528-508b424a7a51) — Mathematics · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-november-2018-question-paper/317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS GR6 QP NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr6-qp-nov-2018-afrikaans/98f2b12e-26c9-4046-9295-1b64956c8fb9) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Mathematics

- [Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-afrikaans-june-2024-question-paper/adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366) — QP · 2024 · Afr
- [MATHEMATICS QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-june-exam-question-paper/4731a37b-1a40-442e-8085-1f93afff6779) — QP · 2024
- [NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-mathematics-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/9700e543-c970-4ace-91cb-61b937720dd0) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-math-afrikaans-june-2023-question-paper/7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 6 Mathematics P1 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-mathematics-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 MATH (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-math-afr-june-2022-possible-answers/4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
