# Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                NOVEMBER 2022
                    GRAAD 9
                NASIENRIGLYNE
                 NATUURWETENSKAPPE

7 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                             NASIENRIGLYNE   NATUURWETENSKAPPE    GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1   C✓

1.2   B✓

1.3   B✓

1.4   A✓

1.5   A✓

1.6   C✓

1.7   B✓

1.8   C✓

1.9   B✓                                                                 [9]

VRAAG 2: TERMINOLOGIE

2.1   Resistor/Weerstand✓

2.2   Swaartekrag/gravitasiekrag ✓

2.3   Skakelaar ✓

2.4   Magma ✓

2.5   Weerlig ✓

2.6   Erts ✓                                                             [6]

VRAAG 3: PASSENDE ITEMS

3.1   E/Oopgroefmynbou ✓

3.2   D/Mesopouse ✓

3.3   F/Atmosfeer ✓

3.4   C/Planetêre nebula ✓

3.5   A/Puimsteen ✓                                                      [5]

                                                    TOTAAL AFDELING A:   20

                                        2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                            NASIENRIGLYNE            NATUURWETENSKAPPE             GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 4: KRAGTE

4.1   4.1.1   Om te ondersoek wat met twee soortgelyke stawe gebeur ✓ wat met
              dieselfde tipe lap gevryf word. ✓

                                                  OF

              Om statiese elektrisiteit te ondersoek ✓ deur vryf. ✓

                                                  OF

              Om te ondersoek of daar 'n krag van aantrekking of afstoot sal wees ✓
              tussen twee glasstawe gevryf met dieselfde lap. ✓                          (2)

      4.1.2   Ladings (elektrone) beweeg (word oorgedra) ✓ van die lap na die staaf,
              wat dit negatief gelaai maak. ✓

                                                  OF

              Ladings word van die lap ✓ na die glasstaaf oorgedra. ✓                    (2)

      4.1.3   Die staaf op die retortstaander sal wegbeweeg ✓ van die staaf wat deur
              die hand gehou word. ✓ (Die staaf op die retortstaander sal afgestoot
              word./Hulle sal mekaar afstoot.)                                           (2)

4.2   4.2.1   C✓D✓B✓A✓                                                                   (4)

      4.2.2   Bly weg van bome af. ✓
              Soek skuiling binne 'n gebou of motor. ✓
              Bly weg van hoë plekke.
              Hurk in die kleinste, laagste moontlike posisie met jou voete bymekaar.
              (Aanvaar enige ander veiligheidsmaatreёl.)
              (Merk enige twee.)                                                         (2)

4.3   Gewig = Massa in kg x 9,8 N
            = 1 485 kg x 9,8 N ✓
            = 14 553 ✓ N ✓
            Aanvaar 14 850 ✓ N ✓                                                         (3)
                                                                                        [15]

                                              3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                            NASIENRIGLYNE             NATUURWETENSKAPPE           GRAAD 9

VRAAG 5: SELLE EN ENERGIE, WEERSTAND

5.1   5.1.1   D✓                                                                          (1)

      5.1.2   Battery ✓                                                                   (1)

      5.1.3   Dit is 'n bron van (elektriese) energie.✓                                   (1)

      5.1.4 3 ÷ 2 ✓ = 1,5 V ✓
      (Gee twee punte as 'n leerder slegs 1,5 V geskryf het.)                             (2)

      5.1.5   B✓                                                                          (1)

5.2   Temperatuur✓ van die weerstand.
      Tipe✓weerstand.
      Dikte✓van die weerstand.
      Lengte✓ van die weerstand.
      (Merk enige twee.)                                                                  (2)

5.3   Temperatuur van die geleier: Hoe warmer die geleier, hoe hoër is die
                                        weerstand.✓
      Tipe materiaal: Verskillende geleidende materiale het verskillende weerstande na
                      'n elektriese stroom.✓
      Dikte van die geleier: Dunner drade het meer weerstand as dikker drade.✓
      Lengte van die geleier: Langer drade het meer weerstand as korter drade.✓
      (Merk enige twee.)                                                                  (2)

5.4   5.4.1   Smeltdraad/Sekering ✓                                                       (1)

      5.4.2   Veranderlike weerstand OF Reostaat ✓                                        (1)

      5.4.3   LED OF Gloeilamp ✓                                                          (1)

5.5   Stroombreker/Smeltdraad of sekering /Spelbeskermers/Grondfoutonderbrekers ✓
      (Aanvaar enige een.)                                                                (1)
                                                                                         [14]

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                              NASIENRIGLYNE            NATUURWETENSKAPPE               GRAAD 9

VRAAG 6: STROOMBAAN ELEKTRISITEIT

6.1   6.1.1   Voltmeter ✓                                                                   (1)

      6.1.2   Gelyk aan ✓                                                                   (1)

      6.1.3   V = Vx + Vy ✓
              3 = 2 + Vy ✓
              Vy = 1V ✓                                                                     (3)

      6.1.4   Gloeilamp Y sal uit/afgaan. ✓ As dit blaas, omdat gloeilamp X in serie
              gekoppel is, sal daar 'n gaping in die stroombaan wees. ✓                     (2)

6.2   6.2.1   Nasienriglyne vir die skets van stroombaandiagram getrek.

                                     Beskrywing                      Punte
                               Een sel                               1 
                               2 gloeilampe                          2 
                               In parallel verbind                   1
                               Voltmeter in parallel                 1

                                                                                            (4)

      6.2.2   Bly dieselfde.                                                               (1)

      6.2.3   Voltmeter het hoë weerstand,  om dit parallel te verbind sal die totale
              weerstand in 'n stroombaan verlaag.

                                                   OF

              Voltmeter het hoë weerstand,  as dit nie in parallel gekoppel is nie sal
              dit die meeste energie in 'n stroombaan opneem                               (2)
                                                                                           [14]

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                             NASIENRIGLYNE            NATUURWETENSKAPPE                 GRAAD 9

VRAAG 7: KOSTE VAN KRAGVERBRUIK

7.1   7.1.1   11,90  kWh OF 11,90 Eenhede                                                     (1)

      7.1.2   Prys per eenheid = 30,00 ÷ 11,90  = R2,52                                      (2)

      7.1.3   Koste = Krag X Tyd X Eenheidsprys OF Koste = Energie X Eenheidsprys
                    = (0,06 X 24)  X 2,52              = 1,44  X 2,52 
                    = R 3,63                            = R3,63                              (3)

      7.1.4   Skakel elektriese toestelle af wat nie gebruik word nie. 
              Kook net die benodigde hoeveelheid water op 'n slag.
              Gebruik energiebesparende gloeilampe, bv., LED-gloeilampe.
              Installeer 'n sonkrag-geiser/tydtellers vir geisers
              (Enige relevante antwoord vir 1 punt.)                                           (1)

7.2   7.2.1   Hulle gebruik albei stoom om die turbines te laat draai.                        (1)

      7.2.2   In 'n kernkragstasie is die hittebron van die kernreaksie,  terwyl dit in 'n
              steenkoolkragstasie afkomstig is van die verbranding van steenkool. 

                                                   OF

              'n Kernkragstasie gebruik kernbrandstof soos uraan, torium, plutonium
              ens. as die bron van energie  maar 'n steenkoolkragstasie gebruik
              steenkool as die energiebron.                                                   (2)
                                                                                              [10]

VRAAG 8: INTERAKSIE VAN DIE AARDE SE SFERE

8.1   8.1.1   Litosfeer en Atmosfeer ✓ (Vulkane bars uit en skiet gasse en stof in die
              atmosfeer in.)                                                                   (1)

      8.1.2   Atmosfeer en Hidrosfeer ✓ (Water verdamp uit oseane en word damp in
              die atmosfeer.)                                                                  (1)

      8.1.3   Litosfeer en Hidrosfeer ✓ (Water erodeer grond.)                                 (1)

8.2   A   Stollingsgesteentes ✓
      B   Sedimentêre ✓
      C   Verwering van stollingsgesteentes, verdigting en sementasie ✓
      D   Hoë druk en uiterste hitte van stollings- en sedimentêre gesteentes ✓
      E   Sandsteen OF Skalie OF Kalksteen ✓                                                   (5)

8.3   Hitte ✓
      Koue ✓
      Water ✓
      Wind ✓
      (Merk enige drie.)                                                                       (3)

                                               6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                              NASIENRIGLYNE             NATUURWETENSKAPPE           GRAAD 9

8.4    8.4.1   Kweekhuis ✓                                                                (1)

       8.4.2   Stralingsenergie/Hitte ✓                                                   (1)

       8.4.3   Die troposfeer ✓                                                           (1)

       8.4.4   Kweekhuis effek ✓                                                          (1)

       8.4.5   Die Aarde word warm (temperatuur word verhoog) en word bewoonbaar
               vir lewe. ✓                                                                (1)
                                                                                         [16]

VRAAG 9: IMPAK VAN MYNBOU OP DIE OMGEWING

9.1    9.1.1   Steenkool ✓                                                                (1)

       9.1.2   % van moontlike nuwe goudmyne = 41 ÷ 192 x 100 ✓
                                             = 21,4% ✓                                    (2)

       9.1.3   Op die oppervlak ✓                                                         (1)

       9.1.4   'n Mengsel ✓ wat uit 'n verskeidenheid minerale bestaan ✓

                                                   OF

               Dit is 'n onsuiwer ✓ stof ✓
               (1 punt vir mengsel en 1 punt vir rede.)                                   (2)

       9.1.5   Die verwydering van plante veroorsaak habitatverlies vir diere. ✓

                                                   OF

               Verwydering van grond of, lug of water, besoedeling van chemikalieë wat
               gebruik word. ✓
               (Enige een.)                                                               (2)
                                                                                          [8]

VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE

10.1   Kernversmelting reaksies:
       Verander ligte elemente in swaarder elemente, ✓ stel baie energie in die proses
       vry. ✓                                                                             (2)

10.2   Die swaartekrag/gravitasie krag is te sterk. ✓                                     (1)
                                                                                          [3]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:       80

                                                                               TOTAAL:   100

                                               7

## Related documents

- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NS Tech (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-ns-tech-afrikaans-november-2018-possible-answers/f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 NTS Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-possible-answer/893c7dcb-83cf-4d87-ad4b-cc63f2d364bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — QP · 2024 · Afr
- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
