# Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                 NOVEMBER 2022
                      GRAAD 6
                 NASIENRIGLYNE
            NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

6 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                   MERKRIGLYNE      NATUURWETENSKAPPE EN
                                                    TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                                    PUNTE

1.1   A   ✓                                                         1
1.2   D   ✓                                                         1
1.3   C   ✓                                                         1
1.4   C   ✓                                                         1
1.5   D   ✓                                                         1
1.6   D   ✓                                                         1
1.7   A   ✓                                                         1
                                                                   [7]
VRAAG 2: GEE 'N TERM

2.1   Rotasie     ✓                                                 1
2.2   Omwenteling/Rewolusie    ✓                                    1
2.3   24 uur     ✓                                                  1
2.4   Dag en nag ✓                                                  1
2.5   365 ¼ dae   ✓                                                 1
                                                                   [5]
VRAAG 3: WAAR OF VALS

3.1   Vals ✓                                                        1
3.2   Vals ✓                                                        1
3.3   Waar   ✓                                                      1
3.4   Waar  ✓                                                       1
3.5   Waar ✓                                                        1
                                                                   [5]
VRAAG 4: BYPASSENDE ITEMS

4.1   C       ✓                                                     1
4.2   E       ✓                                                     1
4.3   B       ✓                                                     1
4.4   A       ✓                                                     1
4.5   D       ✓                                                     1
                                                                   [5]
VRAAG 5: ETIKETTERING VAN STRUKTURE

5.1 5.1.1     Mercurius    ✓                                        1
    5.1.2     Aarde       ✓                                         1
    5.1.3     Jupiter     ✓                                         1
    5.1.4     Uranus      ✓                                         1
    5.1.5     Neptunus    ✓                                         1

5.2 A     Gloeilampie      ✓                                        1
    B     Oop skakelaar/Skakelaar ✓                                 1
    C     Battery/2 selle   ✓                                       1
                                                                   [8]
                                             TOTAAL AFDELING A:    30
                                         2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                     MERKRIGLYNE            NATUURWETENSKAPPE EN
                                                            TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING B
VRAAG 6: VOLGORDE                                                                    PUNTE

6.1 6.1.1   Ondersoek   ✓                                                              1
    6.1.2   Ontwerp      ✓                                                             1
    6.1.3   Maak      ✓                                                                1
    6.1.4   Evalueer    ✓                                                              1
    6.1.5   Kommunikeer ✓                                                              1
6.2
                                Elektriese lading
 Elektriese                                                   Hitte vanaf die
                                beweeg deur die
 energie vanaf                                                verwarmer verhit die
                                stroombaan en
 hoofstroom ✓                                                 vertrek/kamer ✓
                                verander na hitte ✓
                                                                                       3
                                                                                      [8]

VRAAG 7: TEKENING EN ETIKETTERING                                                    PUNTE

                 Maan

                        Aarde                         Son

 •   2 punte vir die pyltjies wat die Maan se draai om die Aarde aanwys
 •   2 punte vir die pyltjies wat die Aarde se draai om die Son aanwys
 •   Die grootte van die Maan moet kleiner as die grootte van die Aarde wees. Die
     grootte van die Aarde moet kleiner as die grootte van die Son wees.               4
                                                                                      [4]

                                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        MERKRIGLYNE                NATUURWETENSKAPPE EN
                                                                   TEGNOLOGIE    GRAAD 6

VRAAG 8: HERNUBARE EN NIE-HERNUBARE ENERGIE                                                    PUNTE

8.1   8.1.1     Water         ✓                                                                  1
      8.1.2     Hernubaar     ✓                                                                  1
      8.1.3     Nie-hernubaar ✓                                                                  1

8.2   Enige gepaste antwoord.
      Hieronder is ŉ lys van geskikte antwoorde wat oorweeg mag word.
      Daar word verwag dat die leerders slegs EEN antwoord/sin onder “voordeel” en
      die “nadeel” kolomme op die tabel moet voltooi.
Energiebron        Voordeel                           Nadeel
Windturbines       Is ŉ hernubare bron van energie ✓ Geraasbesoedeling ✓
                   Is ŉ suiwer/skoon bron van         Beperkte areas met gepaste
                   energie✓                           windspoed ✓
                   Lae bedryfskostes om elektrisiteit Onvoorspelbare
                   op te wek ✓                        weerstoestande ✓
Sonenergie         Is ŉ hernubare bron van energie ✓ Duur/Duur om te installeer ✓
                   Lae/Minimale onderhoudswerk ✓ Onvoorspelbare
                   Verlaag elektrisiteitsrekeninge ✓  weerstoestande ✓

Hidro-             Is ŉ hernubare bron van energie ✓ Duur/Te duur om te bou ✓
elektrisiteit      Veilig vir die omgewing/          Nie altyd veilig nie ✓
                   Besoedeling vry ✓                 Mag droogte of
                   Betroubare/Konstante              oorstromings/vloede veroorsaak ✓
                   energiebron ✓                     Kan mense/gemeenskappe
                                                     verplaas ✓                                  6
                                                                                                [9]
                                                                   TOTAAL AFDELING B:           21
AFDELING C
VRAAG 9: GELEIERS EN NIE-GELEIERS
9.1 9.1.1 Plastiek is ŉ nie-geleier en sal jou beskerm teen ŉ elektriese
          skok/Doodskok. ✓                                                                       1
    9.1.2 Om veilig met elektrisiteit te werk sodat jy nie geskok/doodskok word nie ✓            1
    9.1.3 Enige TWEE vanaf die onderstaande lys.
                - Kook slegs genoegsame water wat jy vanaf die ketel benodig./Moenie ŉ
                  vol ketel onnodig kook nie. ✓
                - Gebruik energiebesparende gloeilampe.✓
                - Moenie ligte en elektriese toestelle aan los terwyl hul nie in werking is
                  nie.✓
                - Gebruik groot potte op die groot plate en klein potte op die klein plate.✓
                - Moenie die deur van die yskas onnodig oopmaak nie.✓
                - Insuleer die plafon van jou huis.✓
                - Installeer/Maak gebruik van sonkrag vir geisers/warmwatertoestelle ✓           2

                                                  4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                   MERKRIGLYNE               NATUURWETENSKAPPE EN
                                                             TEGNOLOGIE    GRAAD 6

9.2    9.2.1 Onwettige skakelings is gevaarlik omdat dit brande kan veroorsaak./Mense
             kan doodskok/Kan mense se dood of beserings veroorsaak. ✓
             Enige gepaste antwoord.                                                        1
       9.2.2 Mense is arm en kan nie elektrisiteit bekostig nie✓
             Enige gepaste antwoord.                                                      1
                                                                                         [6]

VRAAG 10: TELESKOPE EN DIE SONNESTELSEL

10.1 ŉ Teleskoop is ŉ instrument wat voorwerpe op ver afstande vergroot ✓ en
     maak dat hul baie nader voorkom. ✓                                                 2
10.2 Die planete en ander hemeliggame in die sonnestelsel wat rondom die son
     wentel. ✓                                                                           1
                                                                                        [3]

                                                            TOTAAL AFDELING C:          9

                                                                            Totaal:     60

NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
ASSESSERINGSRAAMWERK
GRAAD 6 NOVEMBER EKSAMEN – 2022
TYDPERK: 1½ ure

AFDELING A                                                                      PUNTE
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                                                     7
VRAAG 2: GEE ŉ TERM                                                                5
VRAAG 3: WAAR OF VALS                                                              5
VRAAG 4: BYPASSENDE ITEMS                                                          5
VRAAG 5: ETIKETTERING VAN STRUKTURE                                                8
SUBTOTAAL                                                                        [30]
AFDELING B                                                                      PUNTE
VRAAG 6: VOLGORDE                                                                  8
VRAAG 7: TEKENING, ETIKETTERING EN ILLUSTREER                                      4
VRAAG 8: IDENTIFISEER, VERGELYK                                                    9
SUBTOTAAL                                                                        [21]
VRAAG C                                                                         PUNTE
VRAAG 9: BESPREEK, GEE ŉ REDE, GEVALLESTUDIE/ONDERSOEK
                                                                                   6
VRAAG 10: BESPREEK, GEE ŉ REDE                                                     3
SUBTOTAAL                                                                         [9]
                                                                   TOTAAL:        60

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                                MERKRIGLYNE               NATUURWETENSKAPPE EN
                                                                                          TEGNOLOGIE    GRAAD 6

INHOUD VERSPREIDING UITEENGESIT VOLGENS OMSENDBRIEF 2 VAN 2022, BYLAE B

VRAAGNOMMER         KWARTAAL 3: INHOUD       PUNTETOEKENNING     KWARTAAL 4: INHOUD           PUNTETOEKENNING
        1         Elektrisiteit                     5          Sistyeme nodig om na die              2
                                                               hemelruim te kyk
       2                                                       Beweging van die Aarde                5
       3          Energie en verandering            5
       4          Geleiers en Nie-Geleiers          5
       5          Stroombaandiagram                 3          Sonnestelsel                          5
       6          Inset, Proses, Uitset             3          Maankarretjie                         5
       7                                                       Beweging van die Aarde                4
       8          Energie en verandering            9
       9          Geleiers en Nie-geleier           6
       10                                                      Sisteme nodig om na die               3
                                                               hemelruim te kyk
                  Totaal vir Kwartaal 3             36         Totaal vir Kwartaal 4 Inhoud          24
                  Inhoud

                                                         6

## Related documents

- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NS Tech (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-ns-tech-afrikaans-november-2018-possible-answers/f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 NTS Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-possible-answer/893c7dcb-83cf-4d87-ad4b-cc63f2d364bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — QP · 2024 · Afr
- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
