# Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-ns-tech-afrikaans-november-2018-possible-answers/f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-ns-tech-afrikaans-november-2018-possible-answers/f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2018
                              GRAAD 6

                    NATUURWETENSKAPPE EN
                         TEGNOLOGIE

   DISTRIK
   SKOOL NAAM

   OBIS NOMMER

   KLAS (bv. 6A)
   VAN
   NAAM

                   GESLAG:   SEUN       DOGTER

TYD: 1½ uur

PUNTE: 50

10 bladsye

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                          NATUURWETENSKAPPE EN                               2
                                          TEGNOLOGIE                           GRAAD 6

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                    PROVINSIALE EKSAMEN

                                             NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

                                             TYD: 1½ uur

                                             PUNTE: 50

 INSTRUKSIES

 1.     Beantwoord ALLE vrae.
 2.     Skryf netjies en leesbaar.
 3.     Lees deur alle instruksies voordat jy die vrae beantwoord.
 4.     Alle vrae moet op die vraestel beantwoord word.

                             INHOUD VAN DIE VRAESTEL
                                    KENNISAFDELINGS

                                    ENERGIE EN VERANDERING
      NATUURWETENSKAPPE
                                    PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE
      TEGNOLOGIE                    STELSELS EN BEHEER

             Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C
AFDELING A:                          AFDELING B:                     AFDELING C:
LAE-ORDE-VRAE /                      MIDDEL-ORDE VRAE /              HOË-ORDE VRAE /
KOGNITIEWE VLAK 1                    KOGNITIEWE VLAKKE 2, 3          KOGNITIEWE VLAKKE 5 & 6
                                     &4
V1: Elektriese stroombane;           V4: Elektriese Stroombane;      V5: Sisteme om in die ruimte te
Elektriese geleiers en isolators;    Bewegings van die maan;         kyk; Stelsels wat gebruik word
Stelsels om probleme op te los.      Sisteme om in die ruimte te     om die Maan en Mars te
Hoofstroomelektrisiteit; Die         kyk.                            ondersoek; Bewegings van die
sonnestelsel; Bewegings van die                                      Aarde en Planete; Bewegings
maan; Sisteme om in die ruimte                                       van die Maan.
te kyk.
V2: Elektriese stroombane; Die
sonnestelsel; Bewegings van die
Aarde en die Planete.
V3: Stelsels om probleme op te
los; Hoofstroom-elektrisiteit;
Bewegings van die Aarde en
Planete en Sisteme om in die
ruimte te kyk; Stelsels wat
gebruik word om die Maan en
Mars te ondersoek.

           Totaal = 25                       Totaal = 18                       Totaal = 7

                                                                                              b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN                           3
                                        TEGNOLOGIE                           GRAAD 6

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGE-VRAE

Maak ŉ kruisie (X) langs die letter van die korrekte antwoord.

1.1       ŉ Battery / Sel het:

      A       Drie terminale                    B     Twee terminale
      C       Een terminaal                     D     Geen terminaal nie

1.2       Steenkool word gebruik in die opwekking van elektrisiteit. Die hoofdoel van
          steenkool tydens die opwekking van elektrisiteit is om ...

      A       die turbines te beweeg.           B     die maste te verhit.
      C       die water te verhit.              D     die magnete te verhit.

1.3       In ŉ elektriese stroombaan, word koperdrade gewoonlik gebruik as ...

      A       omsetters.                        B     bronne van energie.
      C       geleiers.                         D     uitsettoestelle.

1.4       ŉ Motor is ŉ voorbeeld van ŉ ...

      A       poolstelsel.                      B     nie-kernenergietoestel.
                                                      Geen een van bogenoemde
      C       kernenergietoestel.               D
                                                      nie.

1.5       Een van die volgende is NIE ŉ voorbeeld van ŉ fossielbrandstof NIE.
      A       Water                             B     Steenkool
      C       Natuurlike gas                    D     Olie

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN                             4
                                        TEGNOLOGIE                          GRAAD 6

1.6        Watter planeet is bekend as ‘die rooi planeet’?
       A       Mars                              B      Aarde
       C       Jupiter                           D      Saturnus

1.7        Die Maan se revolusie-tydperk rondom die Aarde is ...

       A       ongeveer 28 dae.                  B      ongeveer 1 dag.
       C       ongeveer 1 jaar.                  D      ongeveer 28 jaar.

1.8        Wat is die grootste voorwerp in ons Sonnestelsel?

       A       Die aarde                         B      Jupiter
       C       Die asteroïed-gordel              D      Die Son

1.9        ŉ Voertuig wat op die Maanoppervlak beweeg, word ŉ Maan ... genoem.

       A       kar                               B      wiel
       C       rover                             D      fiets

1.10       ŉ Instrument wat ons toelaat om in die ruimte te kyk om inligting te bekom,
           word ŉ ... genoem.

       A       teleskoop                         B      kamera
       C       lens                              D      satelliet

                                                                                         (10)

                                                                                         b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN                             5
                                       TEGNOLOGIE                        GRAAD 6

 VRAAG 2

 Pas die stellings in Kolom A by die korrekte woord in Kolom B. Skryf die LETTER in
 Kolom C langs die nommer.

 Voorbeeld: 2.6 Die laag van gas rondom ŉ planeet ______. 2.6 = H (Atmosfeer)

                        KOLOM A                                  KOLOM B         KOLOM C
2.1   ŉ Komponent wat die vloei van ŉ stroom in ŉ elektriese A. Kragopwekker    2.1 =
      stroombaan beheer
2.2   Twee of meer dele wat saam werk                        B. Asteroïdes      2.2 =

2.3   ŉ Masjien wat elektrisiteit maak wanneer dit gedraai   C. Sonnestelsel    2.3 =
      word.
2.4   Klein rotsagtige voorwerpe wat die son omwentel in die D. Geleier         2.4 =
      sone tussen Mars en Jupiter.
2.5   Al die planete, mane en ander voorwerpe wat om die     E. Skakelaar       2.5 =
      son beweeg
                                                             F. Turbine

                                                            G. Stelsel

                                                                                            (5)

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                    NATUURWETENSKAPPE EN                        6
                                    TEGNOLOGIE                        GRAAD 6

VRAAG 3

3.1   Voltooi die onderstaande tabel.

  Toestel / Elektriese        Bron van                           Bruikbare
                                            Insetenergie
     stroombaan                energie                         uitsetenergie
                           3.1.1          3.1.2             3.1.3

                           3.1.4          3.1.5             3.1.6

                                                                                    (6)

3.2   Gee die betekenis van die volgende konsepte.

  Konsep / Terminologie                  Betekenis / Verduideliking
3.2.1 Gravitasie

3.2.2 Wentelbaan

3.2.3 Optiese teleskoop

3.2.4 Ruimtevaarder
                                                                                 (4)
                                                                                [25]

                                                                                b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN                       7
                                         TEGNOLOGIE                  GRAAD 6

AFDELING B

VRAAG 4

4.1    Vergelyk die onderstaande stroombaandiagramme en beantwoord die vrae wat
       daarop volg.

              STROOMBAAN A                                   STROOMBAAN B

              VRAE                 STROOMBAAN A               STROOMBAAN B
      Is die skakelaar
      OOP of TOE? (2)
                              4.1.1 __________________   4.1.2 __________________

      Sal die
      gloeilampie(s) in
      die stroom            4.1.3 __________________     4.1.4 __________________
      BRAND/GLOEI?
      (Ja / Nee)        (2)

      Is dit 'n Voltooide of
      Onvoltooide
      stroombaan?        (2) 4.1.5 __________________    4.1.6 __________________

                                                                                        (6)
4.2    Vergelyk die bronne van energie.

                                                  Bron van energie

      Hidro-elektriese krag      4.2.1

      Sonenergie                 4.2.2
                                                                                        (2)

                                                                                    b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                               NATUURWETENSKAPPE EN                          8
                                                               TEGNOLOGIE                       GRAAD 6

4.3   Verduidelik die verskil tussen Rotasie en Wenteling.

4.3.1 Rotasie

4.3.2 Wenteling

                                                                                                             (2)

4.4   Verduidelik wat kan gebeur as ŉ asteroïede met die maan bots.

      ______________________________________________________________                                             (1)

4.5   Rangskik die vervaardigingsvolgorde in die maak van ŉ rover.

                                      Stappe nie in korrekte volgorde nie           Stappe in die korrekte
                                                                                          volgorde
                                                                                      (GEBRUIK SLEGS
                                                                                         LETTERS)
 A. Sny en vorm                                                                    Stap 1:

 B. Versiering en Versterking                                                      Stap 2:

 C. Meet en Merk                                                                   Stap 3:

 D. Verbind dele (Wiele, asse en onderstel)                                        Stap 4:
                                                                                                                 (4)

4.6   Teken die elektriese stroombaan oor en gebruik 'n stroombaandiagram in die tabel
      hieronder.

      Elektriese stroombaan                                                 Stroombaandiagram

        ALKALIES    Grootte AA 1.5V
                                                GLOEILAMPIE

                                        SKAKELAAR

         ALKALIES     Grootte AA 1.5V

                                                                                                              (3)
                                                                                                             [18]

                                                                                                             b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN                               9
                                     TEGNOLOGIE                          GRAAD 6

AFDELING C

VRAAG 5

5.1   Bestudeer die onderstaande Mars rover en beantwoord die vrae wat daarop
      volg.

          Stel redes voor vir die
      volgende spesifikasies op die                           Doel
                Mars rover.
      5.1.1 Kamera

      5.1.2 Kompas

      5.1.3 Antenna
                                                                                            (3)

5.2   Mane gee nie hulle eie hitte en lig af nie maar hulle kan gesien word vanaf die Aarde.
      Hoe gebeur dit?

      _____________________________________________________________                         (1)

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN                             10
                                     TEGNOLOGIE                        GRAAD 6

5.3   Bestudeer die onderstaande table oor die rotasie, wenteling en temperature van
      die planete in ons Sonnestelsel, en beantwoord die vrae wat volg.

              Planeet       Lengte van die jaar     Lengte van ŉ dag      Gemiddelde
                                                                          Temperatuur

       Mercurius            88 Aarde-dae            58 Aarde-dae       -180 °C tot +430 °C

       Venus                225 Aarde-dae           243 Aarde-dae      453 °C

       Aarde                365.242 Aarde-dae       24 uur             -13 °C tot 37 °C

       Mars                 687 Aarde-dae           25 uur             -123 °C tot 7 °C

       Jupiter              12 Aarde-dae            10 uur             -153 °C

       Saturnus             29 Aarde-dae            10 uur             -185 °C

       Uranus               84 Aarde-dae            18 uur             -214 °C

       Neptunus             164 Aarde-dae           19 uur             -225 °C

      5.3.1      Wat is die lengte van ŉ dag of nag op Mars? ________________             (1)

      5.3.2      Watter planeet is die koudste? Wat is die temperatuur op daardie
                 planeet?

                 ____________________________________________________                     (1)

      5.3.3      Gee redes vir jou antwoord op Vraag 5.3.2.

                 _____________________________________________________                    (1)

                                                                                          [7]

                                                                            TOTAAL: 50

                                            EINDE

## Related documents

- [Grade 6 Provincial Examination Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-provincial-examination-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-possible-answers/12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 NTS Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-possible-answer/893c7dcb-83cf-4d87-ad4b-cc63f2d364bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Gr 6 NS Tech November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-ns-tech-november-2018-possible-answers/94f04af0-be0f-4828-a7e7-51f4808bedcf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — QP · 2024 · Afr
- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
