# Natural Sciences and Technology Grade 6 2020 QP (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                          PROVINSIALE EKSAMEN
                           NOVEMBER 2020
                                     GRAAD 6

                         NATUURWETENSKAPPE EN
                              TEGNOLOGIE

TYD: 1½ uur

PUNTE: 60

12 bladsye

DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
OBIS-NOMMER
NAAM EN VAN
GESLAG                        SEUN                  MEISIE

AFDELINGS                        A             B       C     TOTAAL
Vrae                1     2      3     4   5   6        7
Puntetoekenning     10    5      5     5   5   21       9      60
Leerling se punte

                                                                      b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                          NATUURWETENSKAPPE EN                            2
                                          TEGNOLOGIE                       GRAAD 6

INSTRUKSIES

 1. Beantwoord ALLE vrae op hierdie vraestel.

 2. Lees die instruksies van elke vraag noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.

 3. Skryf netjies en leesbaar.

KENNISAFDELINGS

   NATUURWETENSKAPPE              ENERGIE EN VERANDERING
                                  MATERIE EN MATERIALE
   TEGNOLOGIE                     SISTEME EN BEHEER

Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C

 AFDELING A: LAE ORDE            AFDELING B: MIDDEL          AFDELING C: HOË ORDE
 VRAE/KOGNITIEWE                 ORDE VRAE/KOGNITIEWE        VRAE/KOGNITIEWE
 VLAK 1                          VLAKKE 2, 3 & 4             VLAKKE 5 & 6
 V1: Oplossing as spesiale       V6: Oplossing, Elektriese   V7: Vastestowwe,
 mengsels, Opgeloste             stroombane, Elektriese      vloeistowwe en gasse,
 stowwe, Mengsels en             geleiers en isolators,      Oplossing as spesiale
 waterbronne, Proses vir         Sisteme vir                 mengsels, Oplossing,
 watersuiwering, Elektriese      probleemoplossings,         Mengsels en waterbronne,
 stroombane, Elektriese          Hoofstroom elektrisiteit    Proses vir watersuiwering,
 geleiers en isolators,                                      Elektriese stroombane,
 Sisteme vir                                                 Elektriese geleiers en
 probleemoplossings,                                         isolators Sisteme vir
 Hoofstroom elektrisiteit                                    probleemoplossings,
                                                             Hoofstroom elektrisiteit
 V2: Elektriese stroombane,
 Elektriese geleiers en
 isolators, Sisteme vir
 probleemoplossings,
 Hoofstroom elektrisiteit,
 Opgeloste stowwe
 V3: Oplossing
 V4: Waterbronne, Proses
 vir watersuiwering,
 Hoofstroom elektrisiteit,
 Elektriese stroombane
 V5: Oplossing, Elektriese
 stroombane, Elektriese
 geleiers en isolators,
 Sisteme vir
 probleemoplossings,
 Hoofstroom elektrisiteit.
          Totaal – 30                    Totaal – 21                  Totaal – 9

                                                                                              b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN                          3
                                         TEGNOLOGIE                       GRAAD 6

AFDELING A

VRAAG 1

Maak ŉ kruis oor die letter wat die korrekte antwoord aandui.

1.1    In ŉ elektriese stroombaan word koperdraad normaalweg gebruik as ŉ …            (1)

       A      geleier.                         B      polêre toestel.
       C      omskakelaar.                     D      bron van energie.

1.2    ŉ Mengsel van sand en water kan geskei word deur die … metode.                  (1)

       A      handsortering                    B      ontbinding
       C      meganiese sortering              D      vestering/dekantering

1.3    ŉ Vleiland is belangrik want …                                                  (1)

       A      dit verwyder besoedeling uit     B      dit onderhou geen lewe nie.
              die water.
       C      ons kan daarin swem.             D      dit behou geen water nie.

1.4    ŉ Elektriese stroombaan kan nog steeds werk sonder ŉ … wat daaraan
       gekoppel is.                                                                    (1)

       A      battery                          B      geleier
       C      skakelaar                        D      gloeilampie

1.5    Water kan besoedel word deur onopgeloste stowwe soos …                          (1)

       A      insekdoders.                     B      kunsmis.
       C      seep.                            D      olie.

1.6    ŉ Oplossing is versadig wanneer …                                               (1)

       A      ŉ oplosmiddel maklik kan        B    ŉ oplosmiddel nie verder kan
              oplos.                               oplos nie en die onopgeloste stof
                                                   oorbly in die bodem.
       C      ŉ oplosmiddel te stadig         D    ŉ oplosmiddel glad nie oplos nie.
              oplos.

                                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN                            4
                                        TEGNOLOGIE                          GRAAD 6

1.7    Indien ŉ elektriese koord beskadig is, wat moet jy doen voordat jy die toestel
       gebruik?                                                                          (1)

       A      Ignoreer die elektriese koord en    B    Gooi die toestel weg.
              gebruik die toestel.
       C      Vra vir ouma om daarna te kyk.      D    Maak seker dat die koord
                                                       vervang word deur ŉ
                                                       gekwalifiseerde
                                                       persoon/tegnikus.

1.8    Watter van die volgende is nie-hernubare fossielbronne?                           (1)

       A      olie, natuurlike gas en steenkool   B   wind, son en steenkool
       C      steenkool, diesel en water          D   natuurlike gas, sout en sand

1.9    Eskom het ŉ probleem om voldoende elektrisiteit te voorsien as gevolg van … .     (1)

       A      geen turbines om elektrisiteit op   B   ŉ tekort aan uniforms vir
              te wek nie.                             personeel.
       C      ŉ tekort aan insulasiemateriaal.    D   onwettige verbindings wat die
                                                      sisteem oorlaai.

1.10   Elke sisteem vereis dat die energietoevoer werk. Batterye/selle voorsien …
       energie vir ŉ sisteem om te werk.                                                 (1)

       A      hidrouliese                         B   uitsette
       C      insette                             D   sonkrag
                                                                                        [10]

                                                                                            b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN                      5
                                        TEGNOLOGIE                     GRAAD 6

VRAAG 2

Pas die stellings in KOLOM A met die korrekte woord in KOLOM B. Skryf slegs die
korrekte LETTER in KOLOM C langs die vraagnommer neer.

NB: 2.6 is ŉ voorbeeld wat alreeds vir jou voltooi is.

                    KOLOM A                              KOLOM B        KOLOM C

2.1   ŉ Proses waarby ŉ vloeistof dreineer word      A   Kragopwekker 2.1 –
      om ongewenste vastestowwe te verwyder

2.2   Twee of meer selle verbind aanmekaar           B   Filtrering     2.2 –

2.3   ŉ Masjien wat elektrisiteit voorsien wanneer   C   Sisteem        2.3 –
      dit gedraai word

2.4   ŉ Siekte wat deur water oorgedra en versprei   D   Watergedra     2.4 –
      word

2.5   Wanneer jy deur ŉ oplossing kan sien en        E   Deurskynend    2.5 –
      daar is geen soliede stukkies sigbaar nie

2.6   Stowwe wat in ŉ vloeistof oplos                F   Battery        2.6 – G

                                                     G   Oplossing
                                                                                  (5)

                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN                           6
                                         TEGNOLOGIE                       GRAAD 6

VRAAG 3

Lees die onderstaande stellings oor oplossings en beantwoord die vrae wat volg.

        Die Gr. 6 klas van Amandla Primêre Skool het ŉ eksperiment uitgevoer om te
        bepaal hoe die korrelgrootte van verskeie suikers (10 gram elk) die tempo van
        oplossing van drie tipes suikers in 440 ml warm water (temperatuur – 60°C),
        affekteer. Hul resultate is in die onderstaande tabel opgeneem:

      Bekeretiket     Stof                  Grootte van die      Tempo van
                                            korrel               oplossing (Tyd in
                                                                 sekondes)
            A         Versiersuiker         Klein                        12
            B         Strooisuiker          Mediumgrootte                18
            C         Verkorrelde suiker    Groot                        30

3.1     Noem die oplosmiddel wat gebruik word?                                          (1)

3.2     Watter veranderlike is verander?                                                (1)

3.3     Gee een veranderlik wat dieselfde gehou is.                                     (1)

3.4     Watter tipe suiker het die vinnigste opgelos?                                   (1)

3.5     Noem een ander stof waarmee jy die suiker kan vervang?

                                                                                        (1)
                                                                                        [5]

                                                                                            b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN                         7
                                        TEGNOLOGIE                      GRAAD 6

VRAAG 4

Kies ŉ woord vanuit die onderstaande blokkie om elke sin te voltooi.

      vestering        slyk        turbine       insette       proses    uitsette

4.1    _______________ vind plaas wanneer jy ŉ mengsel van vuil water vir ŉ
       tydperk laat staan totdat die swaarder stowwe na die bodem sink.

4.2    Die modderige stof wat in water gedurende die suiweringsproses gevind word,
       is bekend as _______________ .

4.3    Stoom vanaf gekookte water draai ŉ _______________ en kragopwekker om
       elektrisiteit te genereer.

4.4    ŉ Sisteem bestaan uit twee of meer dele wat saamwerk om ŉ spesifieke taak
       te verrig. Wanneer ŉ komponent in ŉ stroombaan gaan en energie aan die
       stroombaan verskaf dan sê ons dit voorsien _______________ energie.
       Indien die energie beweeg, oorgedra of verander word, word dit
       _______________ energie genoem.                                               [5]

VRAAG 5

       Gevallestudie: Die Slykdamme van
       Ekurhuleni

       In die dorp van Thema in Ekurhuleni,
       woon sommige mense naby die ou
       Vlakfontein myne. Die mense is
       dankbaar vir behuising en het hard
       gewerk om dit te bekom en dit in stand
       te hou. Maar, in Thema neem baie
       slyk-damme die afvalwater van die
       myne op. Die suur in die water verander die poele na oranje, groen en blou.
       Baie van die kinders in die woonbuurt speel op die walle van die damme.
       Sommige swem selfs in die damme.

       Vusi Thembekwayo is bekommerd. Hy besoek die inwoners om hulle oor die
       gevare van die damme te waarsku. Die suurwater wat uit die myne in die
       damme dreineer kan gesondheidsprobleme en dodelike siektes veroorsaak.

5.1    Wat is ŉ slykdam?

                                                                                     (1)

                                                                                         b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN                             8
                                     TEGNOLOGIE                          GRAAD 6

5.2   Noem TWEE probleme wat die sure vanuit die myne kan veroorsaak.

                                                                            (1 x 2)    (2)

5.3   Waarom verander die water in die poele na oranje, groen en blou?

                                                                                       (1)

5.4   Is die water vanuit die slykdamme gesond vir gebruik? Gee ŉ rede vir jou
      antwoord.

                                                                                       (1)
                                                                                       [5]

                                                           TOTAAL AFDELING A:         [30]

                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN                        9
                                     TEGNOLOGIE                        GRAAD 6

AFDELING B

VRAAG 6

6.1   Verduidelik die belangrikheid van ŉ ontwerpopdrag wanneer ŉ sisteem
      ontwerp word om ŉ probleem op te los?

                                                                                 (2)

6.2   Gee die verskil tussen ŉ volledige stroombaan en ŉ onvolledige
      stroombaan binne in ŉ stroombaan.

      6.2.1 Volledige stroombaan:

                                                                                 (1)

      6.2.2 Onvolledige stroombaan:

                                                                                 (1)

6.3   Wat is die funksie van ŉ skakelaar in ŉ stroombaan?

                                                                                 (1)

6.4   Wat is die verskil tussen suspensie en opgeloste afval?

      6.4.1 Suspensie:

                                                                                 (1)

      6.4.2 Opgeloste:

                                                                                 (1)

6.5   Verduidelik hoe die temperatuur van ŉ oplosmiddel die tempo van
      oplossing affekteer.

                                                                                 (2)

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                      NATUURWETENSKAPPE EN                          10
                                      TEGNOLOGIE                        GRAAD 6

6.6   Rangskik die stappe van hoe elektrisiteit opgewek word in die korrekte
      volgorde.

            Stappe nie in die korrekte volgorde nie              Stappe in die
                                                               korrekte volgorde
                                                               (Gebruik slegs die
                                                                     letters )
      A    ŉ Elektriese stroombaan word deur ŉ sisteem        Stap 1:
           van elektriese transmissielyne en substasies na
           ons wonings vervoer.
      B    Die kookwater voorsien stoom wat turbines laat     Stap 2:
           draai.
      C    By die kragstasie word steenkool tot ŉ poeier      Stap 3:
           fyngemaak.
      D    Die hitte wat vanaf brandende steenkool            Stap 4:
           genereer word, word gebruik om water in ŉ
           groot ketel te kook.
      E    Die turbine is verbind aan ŉ kragopwekker wat      Stap 5:
           ŉ draadspoel gebruik om energie te produseer.
      F    Die fyn steenkool gaan dan binne in ŉ houer        Stap 6:
           waar dit verbrand word.
      G    Steenkool word vanaf die steenkoolmyn na die       Stap 7:
           kragstasie vervoer.
                                                                                     (7)

6.7   Teken ŉ stroombaandiagram van ŉ geslote stroombaan. Maak gebruik van
      die onderstaande skets. Sluit al die komponente van die skets in.

                                           Rubriek vir stroombaandiagram
                                           Kriteria                   Punte
                                           Battery                      1
                                           Twee gloeilampies            1
                                           Geslote skakelaar            2
                                           Koperdraad                   1
                                           Totaal                       5

      Teken jou stroombaandiagram hier.

                                                                                     (5)

                                                             TOTAAL AFDELING B:     [21]
                                                                                     b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                                            NATUURWETENSKAPPE EN                              11
                                                                            TEGNOLOGIE                             GRAAD 6

AFDELING C

VRAAG 7

      Die Gr. 6 klas van Amandla Primêre Skool het ŉ eksperiment uitgevoer om te
      bepaal hoe die korrelgrootte van verskeie suikers (10 gram elk) die tempo van
      oplossing van drie tipes suikers in 440 ml warm water (temperatuur – 60°C),
      affekteer. Hul resultate is in die onderstaande tabel opgeneem:

      Beker etiket                                        Stof                      Grootte van die       Tempo van
                                                                                    korrel                Oplossing (Tyd in
                                                                                                          sekondes)
      A                                                   Versiersuiker             Klein                         12
      B                                                   Strooisuiker              Mediumgrootte                 18
      C                                                   Verkorrelde suiker        Groot                         30

7.1   Teken ŉ staafgrafiek om die resultate van die bogenoemde ondersoek voor te stel.

                                                      TITEL:______________________

          ____________________________________

                                                             _______________________________________________

                                                                                                                               (6)

                                                 RUBRIEK VAN GRAFIEK
                                                 Kriteria                                             Punte
                                                 x en y asse korrek geëtiketteer                      2
                                                 Stawe korrek geplot                                  3
                                                 Titel van die grafiek                                1
                                                 Totaal                                               6

                                                                                                                               b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

7.2   Gee TWEE redes waarom die elektriese drade in ŉ elektriese stroombaan met
      plastiek omhul is.

                                                                                         (2)

7.3   Sal jy sê dat dit belangrik is om te weet watter materiale geleiers is en watter
      materiale isolators is? Gee ŉ rede om jou antwoord te staaf.

                                                                                         (1)

                                                              TOTAAL AFDELING C:         [9]

                                                                             TOTAAL:     60

                                           EINDE

## Related documents

- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-question-paper/7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-question-paper/26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512) — Natural Sciences and Technology · QP · 2015 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Memo · 2024 · Afr
- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
