# Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2016 QP

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-questions-paper/2e4c7e28-0ce1-472a-beb8-89da04204422
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2016 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-questions-paper/2e4c7e28-0ce1-472a-beb8-89da04204422)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                       PROVINSIALE EKSAMEN
                               JUNIE 2016
                                GRAAD 6

            NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE

DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
EMIS
KLAS (bv. 6A)
VAN
NAAM

       GESLAG:          SEUN                MEISIE

TYD: 1 uur 30 minute

PUNTE: 50

9 bladsye

                                                     b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           Natuurwetenskap en Tegnologie                 Graad 6      2

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                       PROVINSIALE EKSAMEN

                                                      NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE

                                                      TYD: 1 uur 30 minute

                                                      PUNTE: 50

INSTRUKSIES

1. Beantwoord AL drie afdelings.

2. Skryf netjies en leesbaar.

3. Lees die instruksies van elke vraag voor jy antwoord.

4. Alle vrae moet op die vraestel beantwoord word.

     INHOUD VAN DIE VRAESTEL.

     STRINGE

     NATUURWETENSKAP                  DIE LEWE EN LEWENDE MATERIE EN MATERIALE
     TEGNOLOGIE                       VERWERKING

Die vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C.
AFDELING A : LAERORDE VRAE /           AFDELING B : MIDDELORDE VRAE /     AFDELING C : HOËRORDE VRAE /
KOGNITIEWE VLAK 1                      KOGNITIEWE VLAK 2                  KOGNITIEWE VLAK 3

V1   Voedingswaarde in voedsel en      V6: Voeding en voedselverwerking   V8:   Voedselverwerking,
     mengsels                                                                   mengsels waterbronne en
                                                                                oplossing.
V2: Voeding en oplossings as           V7: Mengsels, oplossings en
    spesiale mengsels                      prosesse om water te suiwer
V3: Voedselverwerking en oplossings
    as spesiale mengsels
V4: Fotosintese, vaste stowwe,
    vloeistowwe en gasse
V5: Ekosisteme en voedselwebbe
             Totaal = 25                          Totaal = 18                         Totaal = 7

                                                                                                          b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                       Natuurwetenskap en Tegnologie       Graad 6    3

AFDELING A

VRAAG 1

MEERVOUDIGE KEUSE VRAE

Trek ŉ sirkel om die letter (A – D) van die korrekte antwoord.

1.1       Watter kos help om energie te voorsien?

          A Vleis
          B Eiers
          C Aartappels
          D Wortels                                                                  (1)

1.2       Melk is kos vir groei en herstel, dit bevat …

          A koolhidrate.
          B proteïne.
          C vette en olies.
          D vitamiene.                                                               (1)

1.3       ŉ Mineraal wat ons tande en bene sterk maak.

          A Kalsium
          B Yster
          C Sink
          D Natrium                                                                  (1)

1.4       Vitamiene C voorkom ŉ siekte genaamd …

          A diabetes.
          B ragitis.
          C skeurbuik.
          D anemie.                                                                  (1)

1.5       Die beste metode om grondbone en gedroogde bone te skei is ...

          A sifting.
          B uitsinking.
          C filtrering.
          D per hand.                                                                (1)
                                                                                     [5]

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                     Natuurwetenskap en Tegnologie             Graad 6    4

VRAAG 2

OOREENSTEMMENDE ITEMS

Pas die stelling in Kolom A by die korrekte woord in Kolom B. Skryf die korrekte LETTER in
Kolom C langs die nommer.

Voorbeeld: 2.6 Vaste stof wat in vloeistof oplos ______ 2.6=G (opgeloste stof)

                       Kolom A                                 Kolom B            Kolom C
2.1 Die regte hoeveelheid voedsel vanuit die               A. Oplosmiddel      2.1 =
    verskillende voedselgroepe.
2.2 Ongemak tydens die uitskeiding van vaste afval uit     B. Oplossing        2.2 =
    die liggaam.
2.3 Mengsel waarin soliede deeltjies oplos in vloeibare    C. Gebalanseerde    2.3 =
    deeltjies en verdwyn                                      dieet
2.4 ŉ Opgeloste stof verander weer in soliede kristalle    D. Vesel            2.4 =
2.5 Verhoed hardlywigheid                                  E. Hardlywigheid    2.5 =
                                                           F. Kristallisasie

                                                                                         [5]

VRAAG 3

TERMINOLOGIE IN VRAE

Lees die onderstaande stellings en gee een woord om dit te verduidelik.

                         Stellings                                        Antwoorde
3.1 Die gebruik van asyn of soutwater om voedsel langer te
    laat hou.

3.2 Om voedsel langer te laat hou sonder dat dit bederf.

3.3 Wanneer ŉ stof in water kan oplos om ŉ oplossing te
    vorm.

3.4 Wanneer ŉ oplossing nie meer opgeloste stof kan hou
    nie.

3.5 Vloeistof waarin ŉ stof oplos.

                                                                                         [5]

                                                                                            b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                      Natuurwetenskap en Tegnologie           Graad 6     5

VRAAG 4
BENAMING VAN STRUKTURE

4.1   Bestudeer die struktuur oor hoe fotosintese plaasvind. Skryf jou antwoorde in die
      spasies daarvoor gelaat onder die prent.

                                        Ligenergie
                     Suurstof

                                                     Koolsuurgas

                  Glukose (suiker)

                       WATER EN
                       MINERALE

      4.1.1   ______________________________ word vrygestel.                              (1)

      4.1.2   Blare maak _______________________________________.                         (1)

      4.1.3   ___________________________________ word opgeneem.                          (1)

4.2   Gee die regte naam vir die fases hieronder.

                      Definieer die Fases van Materie

                       A                             B                         C

      4.2.1   Fase A: ______________________________________________                      (1)

      4.2.2   Fase B: ______________________________________________                      (1)
                                                                                          [5]

                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                    Natuurwetenskap en Tegnologie            Graad 6    6

VRAAG 5
IDENTIFISEER DINGE

5. Bestudeer die voedselweb hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

                                                               Leeu
                                           Jakkals

                       Bok

                                          Wilde kat

                                                                      Valk
                         Haas

                                          Uil
       Groen Plant                                     Slang
      Producer         Muis
                                Voedselweb in ŉ Woud

5.1   Benoem ŉ produsent in die voedselweb. ________________________________           (1)

5.2   Noem EEN (1) herbivoor in die voedselweb. _____________________________          (1)

5.3   Noem EEN (1) dier wat hase eet. ______________________________________ (1)

5.4   Die naam van ŉ tersiêre verbruiker in die voedselweb. _____________________      (1)

5.5   In watter omgewing vind die voedselweb plaas? __________________________         (1)
                                                                                       [5]

                                                               TOTAAL AFDELING A: 25

                                                                                         b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                     Natuurwetenskap en Tegnologie           Graad 6       7

AFDELING B

VRAAG 6

VERSTAAN EN TOEPASSING VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE

6.1   Verduidelik TWEE maniere waarop jong mense hulle eetgewoontes kan verander
      om gewig te verloor.

      _________________________________________________________________

      _________________________________________________________________                   (2)

6.2   Lees die gevallestudie hieronder oor hoe maniok verwerk word en beatwoord die
      vrae wat volg.

      Maniok is ŉ stapelvoedsel in Angola. Die mense van Angola verwerk die
      maniokwortel om te gebruik as ŉ voedselbron in tye van droogte en voedseltekort.
      Om maniokmeel te maak, skil die vrouens en kinders eers die wortel en week dit
      in water. Volgende kap en rasper hulle die wortels in klein stukkies. Hulle droog
      dit dan in die son en rasper dit weer om ŉ fyn meel te maak. Die mans rooster die
      meel oor ŉ vuur op plat metaalpanne en stoor dit in sakke. Die maniokwortel kan
      ook gefermenteer word en in ŉ pasta gemaak word, wat in piesangblare
      toegedraai en gekook word.

      Rangskik die stappe van hoe mense in Angola maniok verwerk in die korrekte
      volgorde.

            Stappe nie in die regte orde nie                  Stappe in die regte orde
                                                            (GEBRUIK SLEGS LETTERS)
  A. Rasper droë stukke maniok om fyn meel te maak.      STAP 1:
  B. Rooster maniokmeel                                  STAP 2:
  C. Stoor meel in sakke                                 STAP 3:
  D. Kap en rasper maniok in klein stukkies              STAP 4:
  E. Skil en week maniok                                 STAP 5:
  F. Droog maniokstukke in die son                       STAP 6:
                                                                                       (6)
                                                                                       [8]

                                                                                            b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                     Natuurwetenskap en Tegnologie            Graad 6     8

VRAAG 7

VERGELYKING VAN MENGSELS

7.1   Vergelyk die mengsels van sout en water met olie en water deur die tabel
      hieronder te voltooi.                                                              (6)

MENGSELS         Fases van materie (2)         Oplosbaar /        Is ŉ mengsel ŉ oplossing? (2)
                (Vaste stof, vloeistof of     Onoplosbaar (2)              (Ja / Nee)
                         gas)
SOUT EN       ___________________ (½)
WATER
              en _______________ (½)

OLIE EN       ___________________ (½)
WATER
              en _______________ (½)

7.2   Gee TWEE (2) faktore wat die tempo van oplossing kan beïnvloed.

      ________________________________________________________________                   (1)

      ________________________________________________________________                   (1)

7.3   Verduidelik hoe jy kieme in water kan vernietig om die watetr suiwer te maak.

      ________________________________________________________________

      ________________________________________________________________

      ________________________________________________________________                   (2)
                                                                                         [10]

                                                                TOTAAL AFDELING B: 18

                                                                                           b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                     Natuurwetenskap en Tegnologie   Graad 6    9

AFDELING C

VRAAG 8

EVALUERING EN ANALISE

8.1   Gee EEN (1) rede hoekom kos verwerk word.                                                (1)

      ________________________________________________________________

8.2   Stel EEN (1) rede voor waarom vleilande belangrik is in natuurlike ekosisteme.           (1)

      ________________________________________________________________

8.3   Bestudeer die tabel hieronder wat ons vertel van die tempo van oplossing by
      verskillende temperature.

      Temperatuur (°C)                          10             20          30         40
      Tyd (T)                                   50             30          20         10

      8.3.1   Gebruik ŉ potlood om ŉ lyndiagram te trek om die inligting in die tabel
              voor te stel. Doen dit op die grafiek hieronder.                                 (4)

                               Tyd (sekondes)

                                                       Temperatuur (°C)

      8.3.2   Identifiseer die onafhanklike veranderlike vanaf die grafiek.

              __________________________________________________________                       (1)
                                                                                               [7]

                                                                          TOTAAL AFDELING C: [7]

                                                                                     TOTAAL: 50

                                                          EINDE

## Related documents

- [Gr 6 NST Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-possible-answer/d194b304-60b1-4d6e-baf8-52b02b476880) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Grade 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-question-paper-1/a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408) — Natural Sciences and Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2017-question-paper/ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 6 Provincial Examination Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-provincial-examination-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-possible-answers/12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-question-paper/2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
