# Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2017 QP

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2017-question-paper/ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2017 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2017-question-paper/ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

                         PROVINSIALE EKSAMEN

                                 JUNIE 2017
                                  GRAAD 6

                        NATUURWETENSKAPPE EN
                             TEGNOLOGIE

DISTRIK
NAAM VAN SKOOL
EMIS NOMMER
KLAS (bv. 6A)
VAN
NAAM

          GESLAG:         SEUN                DOGTER

 TYD: 1 uur 30 minute

 PUNTE: 50

 11 bladsye

                                                       b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                           2
                                                                Graad 6

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                               NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

                                               TYD: 1 uur 30 minute

                                               PUNTE: 50

INSTRUKSIES

1. Beantwoord ALLE vrae.

2. Skryf netjies en leesbaar.

3. Lees deur alle instruksies voordat jy die vrae beantwoord.

4. Alle vrae moet op die vraestel beantwoord word.

                                                                            b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                       3
                                                                Graad 6

INHOUD VAN VRAESTEL

KENNISAFDELING

      NATUURWETENSKAPPE LEWE EN LEWENDE DINGE, MATERIE EN MATERIALE
      TEGNOLOGIE        VERWERKING

       Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C.

      AFDELING A: LAE-ORDE-            AFDELING B:                AFDELING C: HOË
      VRAE / KOGNITIEWE VLAK 1         MIDDELORDE-VRAE/           ORDE VRAE /
                                       KOGNITIEWE VLAKKE          KOGNITIEWE
                                       2&3                        VLAKKE 4,5 & 6
      V 1 Fotosintese, Voeding,        V 6 Ekostelsels en         Voedselverwerking,
          Voedingstowwe in voedsel,        voedselwebbe, Proses   Voedingstowwe
          Voedselverwerking,               om water te suiwer.
          Mengsels, Oplossings as
          spesiale mengsels.
      V 2 Voedingstowwe in voedsel,    V 7 Vastestowwe,
          Ekostelsels en                   vloeistowwe en gasse
          voedselwebbe, Oplossings
          as spesiale mengsels.
      V 3 Vastestowwe, vloeistowwe
          en gasse. Voeding,
          Ekostelsels, voedselwebbe.
      V 4 Voedingstowwe, Vleilande,
          Oplossings as spesiale
          mengsels
      V 5 Oplossings as spesiale
          mengsels
                Totaal=25                      Totaal=18                Totaal=7

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                   4
                                                                 Graad 6

AFDELING A

VRAAG 1

MEERVOUDIGEKEUSIGE-VRAE

Omsirkel die letter met die korrekte antwoord.

1.1   Wat noem ons die proses wat plante gebruik om glukosesuiker te vervaardig?

      A      Voedselketting
      B      Fotosintese
      C      Sonenergie
      D      Vervaardigers                                                         (1)

1.2   Watter bron van voedsel voorsien ons met goeie sig en gesonde vel?

      A      Lewer
      B      Eiers
      C      Lemoene en Suurlemoene
      D      Wortels                                                               (1)

1.3   Watter mineraal vervaardig rooi bloedselle?

      A      Kalsium
      B      Sink
      C      Yster
      D      Natrium                                                               (1)

1.4   Watter metode kan gebruik word om ŉ mengsel van grondboontjies en
      rosyntjies te skei?

      A      Handsortering
      B      Sifting
      C      Filtrering
      D      Oorgieting                                                            (1)

                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                            NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                               5
                                                                     Graad 6

1.5   Tydens watter metode van verwerking word van bakterieë en gis gebruik
      gemaak om voedsel te verwerk?

      A     Droging
      B     Sout
      C     Fermentasie
      D     Pekel                                                              (1)
                                                                               (5)

VRAAG 2

WAAR OF ONWAAR VRAE

Is die volgende stellings Waar of Onwaar?

                           STELLINGS                                 WAAR OF
                                                                     ONWAAR
2.1   ŉ hipotese is ŉ stelling wat ŉ moontlike antwoord op ŉ vraag
      verskaf.

2.2   Koolhidrate is voedsel vir energie.

2.3   Plante is verbruikers en hulle kan hulle eie voedsel maak.

2.4   Water is ŉ lewende organisme in ŉ rivier-ekosisteem.

2.5   Kristallisasie is ŉ metode wat gebruik word om ŉ oplossing
      te skei waar die oplossmiddel verdamp om kristalle van die
      opgeloste stof agter te laat.
                                                                                   (5)

                                                                               b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                       6
                                                                    Graad 6

VRAAG 3

PAAR ITEMS

Pas die stelling in KOLOM A met die korrekte woord in KOLOM B. Skryf slegs die
korrekte LETTER in Kolom C langs die nommer.

Byvoorbeeld: 3.6 Voedsel wat gebruik word vir die groei en herstel van liggaamsdele.
                 3.6=g (proteïene)

                      Kolom A                               Kolom B          Kolom C
3.1   Alle dinge wat ruimte beslaan en massa besit     A    Ontbinders      3.1 =
3.2   Vaste afvalstowwe word met moeite deur die       B    Oplossing       3.2 =
      liggaam afgeskei
3.3   Baie voedselkettings wat aan mekaar              C    Hardlywigheid   3.3 =
      gekoppel word
3.4   Organismes wat dooie plante en diere afbreek     D    Materie         3.4 =
3.5   ŉ Oplossing waar ŉ stof nie langer deur die      E    Voedselweb      3.5 =
      oplosmiddel geskei kan word nie
                                                       F    Versadig
                                                                                           (5)

VRAAG 4

INVULVRAE

Gee een woord om die volgende stellings te verduidelik.

                        STELLINGS                                     ANTWOORDE
4.1   Siekte wat kan ontstaan as gevolg van ŉ tekort aan
      vitamien C in die dieet
4.2   Die plek waar ŉ plant of dier leef
4.3   ŉ Gebied wat die meeste van die jaar met vlak water
      bedek is
4.4   ŉ Opgeloste stof wat weer in soliede kristalle verander
4.5   Wanneer ŉ stof nie in water kan oplos om ŉ oplossing
      te vorm nie
                                                                                       (5)

                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                   7
                                                                 Graad 6

VRAAG 5

BENOEM STRUKTURE

Bestudeer die mengsel van suiker en water in die figuur hieronder.

         (a)

        (b)                                        (c)

5.1   Benoem die dele A tot C.

      5.1.1    A–

      5.1.2    B–

      5.1.3    C–                                                                  (3)

5.2   Watter stof is die oplosmiddel in die mengsel?

                                                                                   (1)

5.3   Watter stof is die opgeloste stof in die mengsel?

                                                                                   (1)
                                                                                   (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:       25

                                                                                   b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                            NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                    8
                                                                     Graad 6

AFDELING B

VERSTAAN EN TOEPASSING VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE.

VRAAG 6

TEKEN-EN-RANGSKIKVRAE

6.1    Toon deur middel van pyltjies aan hoe lewende en nie-lewende dinge
       interafhanklik is.

       Gebruik die volgende lewende en nie-lewende dinge in hakies voorsien.

       (Muis, Sprinkaan, Uil, Son, Gras )

      Energie → Produsente → Primêre verbruiker → Sekondêre verbruiker → Tersiêre
      Verbruiker

                                                                                        (5)

6.2    Verduidelik wat met die verbruikers kan gebeur sonder die produsente.

                                                                                        (2)

6.3    Watter van die diere in die voedselketting hierbo is ŉ karnivoor?

                                                                                        (1)
                                                                                        (8)

                                                                                    b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                         9
                                                                 Graad 6

6.4   Rangskik die stappe oor hoe munisipale water gesuiwer word voordat dit gebruik
      kan word.

            Stappe nie in die korrekte volgorde nie              Stappe in korrekte
                                                                volgorde (GEBRUIK
                                                                 SLEGS LETTERS)
      A. In die uitsakkingtenk, sak vastestowwe soos grond     STAP 1:
         en klein klippe na die bodem van die tenk.
      B. In die chloortenk, vernietig die chloor alle          STAP 2:
         oorblywende kieme in die water.
      C. Water word uit die dam gepomp.                        STAP 3:
      D. Voorsiening: Die water word na ŉ bergingstenk         STAP 4:
         gepomp en met pype na huise, skole, hospitale en
         ander verbruikers vervoer.
      E. Filtrering: Die filterbed verwyder baie klein         STAP 5:
         deeltjies uit die water.
      F. Sifting: Die water gaan deur ŉ groot sif en groot     STAP 6:
         stowwe soos blare bly agter op die sif.
                                                                                             (6)

VRAAG 7

7.1   VERGELYK DIE DEELTJIES VAN VASTESTOWWE, VLOEISTOWWE, EN
      GASSE

        EIENSKAPPE VAN                  RANGSKIKKING VAN                 BEWEGING
           DEELTJIES                       DEELTJIES
      VASTESTOWWE                 7.1                              7.3

      VLOEISTOWWE                 Deeltjies is minder styf gepak   7.4
                                  maar verder van mekaar as in
                                  vastestowwe.

      GASSE                       7.2                              Deeltjies beweeg in
                                                                   alle rigtings

                                                                                             (4)

                                                             TOTAAL AFDELING B:              18

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                      10
                                                                  Graad 6

AFDELING C

VRAAG 8

EVALUERING EN ANALISE

8.1   Noem EEN (1) rede waarom ons voedsel verwerk.

                                                                                       (1)

8.2   ANALISE VAN VRAE

      Jou vriend wil graag gewig verloor. Hy vergelyk die etikette op twee blikkies
      voedsel.

             Botterbone                                 Tamaties
 Voedselgroepe in elke 100 g                Voedselgroepe in elke 100 g
 Energie            348 KJ                  Energie            70 KJ
 Proteïene          6g                      Proteïene          1g
 Vette              0.6 g                   Vette              0.1 g
 Koolhidrate        14 g                    Koolhidrate        3g
 Vesel              5.8 g                   Vesel              0.5 g

      8.2.1 Watter voedsel sou die beste wees vir hom om te eet?

                                                                                       (1)

      8.2.2 Gee EEN (1) rede vir jou antwoord in Vraag 8.2.1.

                                                                                       (1)

      8.2.3 Watter van hierdie voedselsoorte is beter om te eet vir hardlywigheid?

                                                                                       (1)

      8.2.4 Gee EEN (1) rede vir jou antwoord in Vraag 8.2.3.

                                                                                       (1)

                                                                                      b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                  NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                              11
                                                           Graad 6

8.2.5 Watter voedsel is die beste om te eet vir ŉ aktiewe tiener?

                                                                               (1)

8.2.6 Verskaf EEN (1) rede vir jou antwoord in Vraag 8.2.5.

                                                                               (1)
                                                                               (7)

                                                         TOTAAL AFDELING C:        7

                                                                    TOTAAL:    50

                                      EINDE

## Related documents

- [Gr 6 NTS (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-june-2017-possible-answers/1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-question-paper/7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Grade 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-question-paper-1/a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408) — Natural Sciences and Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-questions-paper/2e4c7e28-0ce1-472a-beb8-89da04204422) — Natural Sciences and Technology · QP · 2016 · Afr
- [Gr 6 NTS Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
