# Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                    JUNIE 2023
                     GRAAD 6
                 NASIENRIGLYNE
            NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

7 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                             NASIENRIGLYNE    NATUURWETENSKAPPE EN
                                              TEGNOLOGIE    GRAAD 6

ASSESSERINGSRAAMWERK

AFDELING A                                                         PUNTE

VRAAG 1:     MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                                   5

VRAAG 2:     PASITEMS                                                5

VRAAG 3:     WAAR OF ONWAAR                                          5

VRAAG 4:     DIAGRAM EN BYSKRIFTE                                    5

VRAAG 5:     EEN WOORD/WETENSKAPLIKE TERME                          10

VRAAG 6:     BENOEM/DEFINIEER/LYS
                                                                    30

AFDELING B                                                         PUNTE

VRAAG 7:     GEVALLESTUDIE/VERDUIDELIK/VOORSPEL/GEE 'N VOORBEELD     5

VRAAG 8:     GEBRUIK VAN KENNIS/RANGSKIK                             5

VRAAG 9:     VERGLYK/VERDUIDELIK/TEKEN                               7

VRAAG 10:    DIFFERENSIEER                                           4
                                                                    21

AFDELING C                                                         PUNTE

VRAAG 11:    VERDUIDELIK/STEL VOOR                                   3

VRAAG 12:    BESPREEK/VERSKAF 'N REDE                                4

VRAAG 13:    BESPREEK                                                2
                                                                     9

TOTAAL                                                              60

                                     2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                          NASIENRIGLYNE   NATUURWETENSKAPPE EN
                                          TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE                          PUNTE

1.1   A                                                  1

1.2   A                                                  1

1.3   D                                                  1

1.4   B                                                  1

1.5   C                                                  1
                                                         [5]

VRAAG 2: PASITEMS

2.1   F                                                  1

2.2   A                                                  1

2.3   E                                                  1

2.4   B                                                  1

2.5   C                                                  1
                                                         [5]

VRAAG 3: WAAR OF ONWAAR

3.1   WAAR                                               1

3.2   WAAR                                               1

3.3   WAAR                                               1

3.4   ONWAAR                                             1

3.5   ONWAAR                                             1
                                                         [5]

                                 3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                    NASIENRIGLYNE              NATUURWETENSKAPPE EN
                                                               TEGNOLOGIE    GRAAD 6

VRAAG 4: DIAGRAM EN BYSKRIFTE                                                     PUNTE

4.1   Beker                                                                        1

4.2   Sand en watermengsel                                                         1

4.3   Filtreerpapier                                                               1

4.4   Tregter                                                                      1

4.5   Gesuiwerde water                                                             1
                                                                                   [5]

VRAAG 5: EEN WOORD

5.1   Oplossing                                                                    1

5.2   Opgeloste stof                                                               1

5.3   Oplosmiddel                                                                  1

5.4   Onoplosbaar                                                                  1

5.5   Versadigde oplossing                                                         1
                                                                                   [5]

VRAAG 6: ONDERSOEK

6.1   Teeblare                                                                     1

6.2   Warm water/water                                                             1

6.3   ŉ Stof wat nie kan oplos nie.                                                1

6.4   sifting/filtrering/handsortering/afsakking en dekantering (Enige 2)         2
                                                                                   [5]

                                                             TOTAAL AFDELING A:    30

                                               4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                     NASIENRIGLYNE               NATUURWETENSKAPPE EN
                                                                 TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING B

VRAAG 7: GEVALLESTUDIE                                                                    PUNTE

7.1   Raak daaraan gewoond om ŉ gesonde ontbyt te eet.
      Eet gebalanseerde maaltye eerder as kitskos.
      Drink water eerder as koeldranke.
      Wees meer aktief, bv. stap om die blok of neem deel aan ŉ sport by die skool.
      ( Twee punte vir elke pasbare antwoord)                                             2

7.2   Thomas sal ly aan oorgewig/obesiteit  en hy sal ly aan verskillende siektes
      as gevolg van sy swak dieet. 
      (Twee punte vir elke pasbare antwoord)                                                2

7.3   Diabetes/Hardlywigheid/Tandbederf/Hoë bloeddruk/Eetversteurings 
                                                                     (Enige een)            1
                                                                                           [5]

VRAAG 8: RANGSKIK IN DIE KORREKTE ORDE

Stap 1 – C                                                                                 1

Stap 2 – A                                                                                 1

Stap 3 – B                                                                                 1

Stap 4 – E                                                                                 1

Stap 5 – D                                                                                 1
                                                                                           [5]

VRAAG 9: VERGELYK PARTIKELS

9.1   Vaste stof – Partikels is naby aanmekaar gepak/vaste patroon. 

      Vloeistof – Partikels is ŉ klein bietjie meer gespasieer. Partikels kan langs
      mekaar beweeg. 

      Gas – Partikels is ver van mekaar – nie ŉ vaste patroon nie.                         3

9.2   Jy kan die kos wat kook ruik van die ander kamer, want die stoom van die kos
      styg en dit is ŉ gas.  Dit versprei in die lug rondom jou, omdat dit baie hitte-
      energie het van die kookproses.                                                      2

9.3   Gas                                                                                  1

9.4

                               (partikels moet ver uitmekaar geteken word)                 1
                                                                                           [7]

                                                5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                   NASIENRIGLYNE              NATUURWETENSKAPPE EN
                                                              TEGNOLOGIE    GRAAD 6

VRAAG 10: VERGELYK EN DIFFERENSIËRING                                                  PUNTE

10.1 Smelt: Stowwe smelt wanneer hitte bygevoeg word. 

     Oplos: Wanneer die partikels van een stof tussen die partikels van ŉ ander stof
     versprei.                                                                          2

10.2 Mengsels – Wanneer twee stowwe bymekaar gevoeg word en maklik geskei
     kan word, word ŉ mengsel gevorm. 

     Oplossings – Wanneer ŉ stof opgelos het in ŉ ander stof en ŉ oplossing het
     gevorm.                                                                            2
                                                                                        [4]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           21

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                    NASIENRIGLYNE              NATUURWETENSKAPPE EN
                                                               TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING C

VRAAG 11: VERDUIDELIK/STEL VOOR                                                     PUNTE

11.1 Koolhidrate verskaf energie aan die liggaam.                                    1

11.2 Bymiddels word bygevoeg om kleur/geur te verbeter asook om die kos te
     preserveer.                                                                     1

11.3 Dit kan kinders hiperaktief maak./Sommige kinders is allergies vir hierdie
     chemikalieë.                                                                    1
                                                                                     [3]

VRAAG 12: VERSKAF REDES

12.1 (a) Kan veroorsaak word deur onoplobare stowwe soos olie en plastiek. 
     (b) Kan deur oplosbare stowwe soos seep en kunsmis veroorsaak word. 
     (c) Kan deur kieme van die toiletafval veroorsaak word.                         3

12.2 Mense, plante en diere benodig skoon water om te oorleef./Diere soos visse,
     benodig skoon water as ŉ habitat. 
     (Enige gepaste antwoord.)                                                        1
                                                                                     [4]

VRAAG 13: VERDUIDELIK

Warmer temperature het meer energie  daarom bots die partikels vinniger teen
mekaar.                                                                              2
                                                                                     [2]

                                                            TOTAAL AFDELING C:        9

                                                                          TOTAAL:    60

                                               7

## Related documents

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Afr
- [Grade 6 Provincial Examination Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-provincial-examination-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-possible-answers/12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-june-2017-possible-answers/1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-possible-answer/d194b304-60b1-4d6e-baf8-52b02b476880) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — Natural Sciences and Technology · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — QP · 2024 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123) — QP · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-question-paper/2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0) — QP · 2022 · Eng
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
