# Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 Gauteng June 2023 QP](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

               PROVINSIALE EKSAMEN
                                JUNIE 2023
                                    GRAAD 6

                        NATUURWETENSKAPPE EN
                             TEGNOLOGIE

TYD: 1½ uur

PUNTE: 60

11 bladsye

 DISTRIK
 NAAM VAN SKOOL
 EMIS-NOMMER
 NAAM EN VAN
 GESLAG                 SEUN                                MEISIE

 AFDELING                       A                       B             C         TOTAAL

 Vraag              1   2   3       4   5   6   7   8   9   10   11   12   13
 Punte toekenning   5   5   5       5   5   5   5   5   7   4    3    4    2      60
 Leerder se punt

                                                                                         b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                 2
                                                                    GRAAD 6

INSTRUKSIES AAN LEERDERS

1.     Beantwoord AL die vrae in die gegewe spasies op hierdie vraestel.

2.     Lees die instruksies en vrae aandagtig deur voordat jy dit beantwoord.

3.     Skryf netjies en leesbaar.

AFDELINGS

     NATUURWETENSKAPPE              MATERIE EN MATERIALE
     TECHNOLOGIE                    SISTEME EN KONTROLE

Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B EN AFDELING C.

 AFDELING A: LAE ORDE               AFDELING B: MIDDEL          AFDELING C: HOË ORDE
 VRAE/KOGNITIEWE VLAK 1             ORDE VRAE/KOGNITIEWE        VRAE/KOGNITIEWE
                                    VLAKKE 2, 3 & 4             VLAKKE 5 & 6
 V1: Fotosintese,                   V7: Gebalanseerde dieet     V11: Voedingstowwe in
 Voedselgroepe, Rangskikking                                    voedselgroepe
 van partikels, Oplossings as
 spesiale mengsels, Mengsels
 V2: Voedingstowwe in kos,          V8: Gesuiwerde water        V12: Waterbesoedeling,
 Voeding                                                        Gesuiwerde water
 V3: Voeselgroepe, Mengsels         V9: Fases van materie       V13: Tempo van oplossing
 van materiale, Oplossings
 V4: Mengsels (Skeiding van         V10: Rangskikking van
 mengsels)                          partikels, Mengsels van
                                    materiale.
 V5: Oplossings as spesiale
 mengsels
 V6: Mengsels van materiale
         Totaal – 30                        Totaal – 21                 Totaal – 9

                                                                                           b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                3
                                                                  GRAAD 6

AFDELING A

VRAAG 1

Vier moontlike antwoorde word vir elke vraag hieronder gegee. Omkring of gebruik ŉ
glimpen (highlighter) om die korrekte antwoord te beklemtoon.

1.1   Watter van die volgende bevat chlorofil?

      A    Alle groen plante
      B    Alle vrugtebome
      C    Alle blomplante
      D    Alle immergroen bome                                                        (1)

1.2   Watter van die volgende kosse is gewoonlik NIE verryk NIE?

      A    Kaas
      B    Bruinrys
      C    Kookolie
      D    Verfynde suiker                                                             (1)

1.3   Watter van die volgende is NIE ŉ funksie van vette en olie in die liggaam NIE?

      A    Voorsien die liggaam van energie
      B    Help die liggaam om sekere vitamienes te absorbeer
      C    Help om energie in die liggaam te stoor
      D    Reguleer die absorpsie van hitte                                            (1)

1.4   ŉ Stof word as ŉ vastestof, vloeistof of ŉ gas geklassifiseer deur die ...

      A    beweging van die partikels.
      B    toestand van die partikels.
      C    grootte van die partikels.
      D    temperatuur van die partikels.                                              (1)

1.5   Wat word die proses genoem waar ŉ opgeloste stof weer in soliede kristalle
      verander nadat die oplosmiddel verdamp het?

      A    Magnetisering
      B    Filtrasie
      C    Kristallisasie
      D    Oksidasie                                                                   (1)
                                                                                       [5]

                                                                                        b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                  4
                                                                  GRAAD 6

VRAAG 2: Voedingstowwe in kos en Voeding

Pas KOLOM A by KOLOM B deur die korrekte letter in die antwoordkolom hieronder
te skryf.

ŉ Voorbeeld is alreeds vir jou gedoen.

        KOLOM A                              KOLOM B                       Antwoord
Bv.     Suiker               A     Voedsel vir energie                    Bv. – D

2.1     Vitamiene C          B     Ongebalanseerde suikervlakke in        2.1 –
                                   die liggaam

2.2     Koolhidrate          C     ŉ Verskeidenheid kosse wat ons         2.2 –
                                   elke dag eet

2.3     Gesonde vette en     D     Oplosbaar                              2.3 –
        olies

2.4     Diabetes             E     Olierige vis, rou neute en             2.4 –
                                   avokadopere

2.5     Dieet                F     Lemoene                                2.5 –          [5]

VRAAG 3: Rangskikking van partikels

Dui aan of die volgende sinne WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ in
die spasies hieronder.

3.1   Ragitis is ŉ siekte wat veroorsaak word deur ŉ tekort aan vitamiene D in die
      dieet.                                                                             (1)

3.2   Nadat ŉ oplossing behoorlik gemeng is, kan die opgeloste stof nie meer gesien
      word nie.                                                                          (1)

3.3   Oplossings is eenvormig in voorkoms.                                               (1)

3.4   Mengsels kan geskei word deur sif, dekantering en verdamping.                      (1)

3.5   Brood, aartappels en eiers is voorbeelde van voedsel wat hoofsaaklik koolhidrate
      bevat.                                                                             (1)
                                                                                         [5]

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                            NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE             5
                                                                     GRAAD 6

VRAAG 4: Byskrifte – Skeiding van mengsels

Die onderstaande diagram verteenwoordig die metode van filtrering. Gebruik die
woorde in die woordbank om die diagram korrek te etiketteer. Skryf jou antwoorde op
die lyne wat op die diagram voorsien word.

Gesuiwerde water       Filtreerpapier       Sand en water mengsel   Tregter     Beker

                                                                         4.1

                                                                          4.2

                                                                         4.3

                                                                         4.4

                                              Keelvormige fles

                                                                         4.5
                                                                                        [5]

VRAAG 5: Oplossings as spesiale mengsels

Verskaf die wetenskaplike term vir elk van die volgende beskrywings:

5.1   Wanneer ŉ stof in ŉ vloeistof oplos                                               (1)

5.2   Die stof wat opgelos word                                                         (1)

5.3   Die vloeistof waarin ŉ stof opgelos word                                          (1)

5.4   Stowwe wat nie oplos nie                                                          (1)

5.5   Wanneer nie meer opgeloste stof in ŉ gegewe hoeveelheid
      oplosmiddel opgelos kan word nie                                                  (1)
                                                                                        [5]

                                                                                         b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE               6
                                                                 GRAAD 6

VRAAG 6: Mengsels van materiale

Hieronder is ŉ mengsel van warm water en teeblare. Gebruik die prent om jou te help
om die volgende vrae te beantwoord.

                                          warm water
                                               teeblare

                                                            sif

6.1   Noem die onoplosbare stof in die mengsel.

                                                                                      (1)

6.2   Noem die oplosmiddel in die mengsel.

                                                                                      (1)

6.3   Definieer die term onoplosbaar.

                                                                                      (1)

6.4   Lys TWEE maniere hoe mengsels geskei kan word.

                                                                                      (2)
                                                                                      [5]

                                                            TOTAAL AFDELING A:        30

                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                7
                                                                 GRAAD 6

AFDELING B

VRAAG 7: Gebalanseerde dieet

Thomas is oorgewig. Hy eet nie gewoonlik ontbyt in die oggende nie. Hy geniet dit
egter baie om elke dag gemorskos vir middagete en vir aandete te eet. Hy vra ook
gereeld vir sy ma om vir hom winkel toe te neem om koeldrank en ander
gaskoeldranke te koop. Thomas het besef sy leefstyl is nie gesond nie en het besluit
om dit te verander.

7.1   Stel TWEE maniere voor hoe Thomas gesonder kan leef.

                                                                                       (2)

7.2   Voorspel wat met Thomas gaan gebeur as hy op hierdie manier aanhou eet.

                                                                                       (2)

7.3   Gee ŉ voorbeeld van ŉ siekte wat Thomas kan kry as hy nie sy dieet verander
      nie.

                                                                                       (1)
                                                                                       [5]

                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE                8
                                                                  GRAAD 6

VRAAG 8: Gesuiwerde water

Rangskik die volgende stappe in die orde waarvolgens die munisipaliteit water suiwer.

Skryf slegs die LETTER in die spasies hieronder om die korrekte volgorde aan te dui.

                          Verkeerde volgorde                       Korrekte volgorde
      A   Afsakking – Wanneer rou water in die                     Stap 1:
          uitsakkingstenk staan, sink die mediumgrootte stukke
          van soliede materie na die bodem van die tenk.

      B   Filtrering – ŉ Spesiale filter, gemaak van lae sand en Stap 2:
          gruis help om die oorblywende partikels en die
          meeste van die bakterieë wat in die water agterbly, te
          verwyder.

      C   Sifting – Water gaan deur ŉ groot sif en die vaste       Stap 3:
          materiale bly op die sif agter.

      D   Ontsmetting – Chemikalieë word by die water              Stap 4:
          gevoeg om enige oorlewende kieme dood te maak.

      E   Belugting – Bakterieë in die tenk help om die laaste     Stap 5:
          klein stukkies soliede materiaal en enige natuurlike
          oplosbare besoedelende stowwe af te breek.
                                                                                        [5]

VRAAG 9:      Fases van materie – Vergelyking van partikels in vaste stowwe,
              vloeistowwe en gasse

9.1   Verduidelik die rangskikking van die partikels vir elk van die toestande van
      materie hieronder.

             Vaste stof                   Vloeistof                      Gas

                                                                                        (3)

9.2   Verduidelik waarom jy die reuk van kos wat gekook word in die kamer langsaan
      kan ruik.

                                                                                        (2)

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE             9
                                                                  GRAAD 6

9.3     Watter toestand van materie verteenwoordig die reuk van
        kos wat gekook word?                                                        (1)

9.4     In die onderstaande blok, teken hoe die partikels in ŉ gas beweeg.

                                                                                    (1)
                                                                                    [7]

VRAAG 10: Vergelyking en Differensiëring

10.1    Verduidelik die verskil tussen smelt en oplos van stowwe.

       Smelt -

       Oplos -

                                                                                   (2)

10.2    Differensieer tussen mengsels en oplossings.

       Mengsels -

       Oplossings -

                                                                                   (2)
                                                                                   [4]

                                                             TOTAAL AFDELING B:   [21]

                                                                                     b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE      10
                                                                  GRAAD 6

AFDELING C

VRAAG 11: Voedingstowwe in voedselgroepe

11.1   Verduidelik waarom koolhidrate belangrik in jou dieet is.

                                                                              (1)

11.2   Verduidelik waarom bymiddels by verskeie voedelsoorte bygevoeg word.

                                                                              (1)

11.3   Verskaf EEN rede waarom jy dink kos wat bymiddels bevat ongesond kan
       wees.

                                                                              (1)
                                                                              [3]

VRAAG 12: Waterbesoedeling en Gesuiwerde water

12.1 Bespreek kortliks DRIE oorsake van waterbesoedeling.

       (a)

                                                                              (1)

       (b)

                                                                              (1)

       (c)

                                                                              (1)

12.2 Stel EEN rede voor waarom ons skoon water benodig.

                                                                              (1)
                                                                              [4]

                                                                               b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                     NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE            11
                                                              GRAAD 6

VRAAG 13: Tempo van oplossing

13.1 Bespreek hoe die verhoging van temperatuur van ŉ oplossmiddel die tempo
     waarteen ŉ opgeloste stof sal oplos verhoog.

                                                                                (2)
                                                                                [2]

                                                        TOTAAL AFDELING C:       9

                                                                      TOTAAL:   60

                                         EINDE

## Related documents

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Grade 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-question-paper-1/a76df668-a552-4d08-848e-94158a2fd408) — Natural Sciences and Technology · QP · 2018 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2017-question-paper/ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans June 2016 Questions paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-questions-paper/2e4c7e28-0ce1-472a-beb8-89da04204422) — Natural Sciences and Technology · QP · 2016 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
