# Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                    JUNIE 2024
                     GRAAD 6
                 NASIENRIGLYNE
            NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

6 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                   NASIENRIGLYNE         NATUURWETENSKAPPE EN
                                                         TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING A                                                              PUNTE

VRAAG 1:     Meervoudigekeuse-vrae                                        5
VRAAG 2:     Bypassende Items                                             5
VRAAG 3:     Vul die ontbrekende woorde in                                5
VRAAG 4:     Etiketteringsdiagram                                         5
VRAAG 5:     Etikettering/Benoeming                                      10

                                                   TOTAAL AFDELING A:    30

AFDELING B                                                              PUNTE

VRAAG 6:     Gevallestudie, Vergelyking, Analise                          5
VRAAG 7:     Rangskik                                                     6
VRAAG 8:     Verduidelik, Vergelyk, Illustreer                           10

                                                   TOTAAL AFDELING B:    21

AFDELING C                                                              PUNTE

VRAAG 9:     Voorspel en Verduidelik                                      2
VRAAG 10:    Evalueer en Verduidelik                                      3
VRAAG 11:    Gevallestudie/Ondersoek                                      4

                                                   TOTAAL AFDELING C:     9

                                                             TOTAAL:     60

                                             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                         NASIENRIGLYNE   NATUURWETENSKAPPE EN
                                         TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING A

VRAAG 1                                              PUNTE

1.1   A                                               1

1.2   C                                               1

1.3   B                                               1

1.4   C                                               1

1.5   D                                               1
                                                      [5]

VRAAG 2

2.1   E                                               1

2.2   D                                               1

2.3   A                                               1

2.4   B                                               1

2.5   C                                               1
                                                      [5]

VRAAG 3

3.1   Gekontamineerd                                  1

3.2   Uitsakking                                      1

3.3   Suiwering                                       1

3.4   Slyk                                            1

3.5   Parasiete                                       1
                                                      [5]

                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                   NASIENRIGLYNE        NATUURWETENSKAPPE EN
                                                        TEGNOLOGIE    GRAAD 6

VRAAG 4                                                             PUNTE

4.1   Sifting                                                        1

4.2   Handsortering                                                  1

4.3   Uitsakking                                                     1

4.4   Filtrasie                                                      1

4.5   Oorgieting                                                     1
                                                                     [5]

VRAAG 5

5.1   water                                                          1

5.2   waterdamp                                                      1

5.3   ys                                                             1

5.4   A         gas 
      B         vloeistof 
      C         vastestof                                            3

5.5   5.5.1     kondensasie 

      5.5.2     vries/stolling 

      5.5.3     smelt 

      5.5.4     verdamping 
                                                                     [10]

                                              TOTAAL AFDELING A:     30

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                       NASIENRIGLYNE               NATUURWETENSKAPPE EN
                                                                   TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING B

VRAAG 6

6.1    6.1.1 Lopende kraanwater is water wat skoon en gesuiwer is, en deur pype
             gekanaliseer word. 

       6.1.2 Stroomwater is water wat direk vanaf die stroom en rivierbronne kom en
             nie skoongemaak of gesuiwer is nie.                                               2

6.2    Mense gebruik die bosse langs die stroom as ŉ toilet en die afvalstowwe/urine
       vloei in die rivier/stroom en besoedel die water.                                       1

6.3    6.3.1 Handpompe kan gebruik word om skoon water uit te pomp vir handewas
             of vir persoonlike gebruik. 

       6.3.2 Toilette is noodsaaklik want hulle kanaliseer vuil water na ŉ aparte area
             waar dit nie ander skoonwaterbronne kan kontamineer nie.                          2
                                                                                               [5]
VRAAG 7

      Stap 1:       F
      Stap 2:       C
      Stap 3:       E
      Stap 4:       A
      Stap 5:       B
      Stap 6:       D                                                                          6
                                                                                               [6]
VRAAG 8

8.1    Versadigde oplossing: ŉ Oplossing waarvan die opgeloste stof nie meer opgelos
       kan word nie en die onopgeloste stof op die bodem lê. 
       Onversadigde oplossing: ŉ Oplossing wat minder as die maksimum hoeveelheid
       opgeloste stof bevat wat moontlik opgelos kan word bevat.                               2

8.2    Vastestof: Deeltjies is styf gepak/baie na aan mekaar/baie klein spasies tussen
       die deeltjies/die deeltjies is gepak in ŉ spesifieke patroon/die deeltjies vibreer op
       een plek.                                                              (Enige twee)
       Gasse: Deeltjies is ver van mekaar/daar is groot spasies tussen die deeltjies/
       deeltjies beweeg vrylik en vining in alle rigtings.                   (Enige twee)    4

8.3    8.3.1

                                                                                                2

       8.3.2 Vloeistofdeeltjies het medium spasies tussen die deeltjies. Deeltjies kan
             om mekaar beweeg/Deeltjies is vloeistof.                   (Enige twee)          2
                                                                                               [10]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:           21
                                                  5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                     NASIENRIGLYNE             NATUURWETENSKAPPE EN
                                                               TEGNOLOGIE    GRAAD 6

AFDELING C

VRAAG 9

9.1 Ja.  Die stowwe sak nie af nie,  OF die stof kan nie meer gesien word nie,  OF
    die oplossing lyk glaserig.                                          (Enige een)    2
                                                                                        [2]

VRAAG 10

Beker B 
Warm temperature het meer energie,  so hulle vinniger bots met die soutdeeltjies 
dus sal hul vinniger oplos.                                                              3
                                                                                        [3]

VRAAG 11

11.1 Mense is die hoofoorsaak vir waterbesoedeling,  hulle kontamineer water deur
     die strooi van rommel en nywerheidsafvalstowwe.                                   1

11.2 Sifting: Die gaaitjies in die sif sal die water skoonmaak deur die water deur te
     laat, terwyl dit die groter stowwe terughou.
     Filtrasie: Skei die groter stowwe soos plante, gruis en sand deur ŉ houer met ŉ
     lap te bedek en vuilwater deur die lap te gooi.
     Uitsakking en oorgieting: Laat toe dat vastestowwe na die onderkant van die
     houer sak en deur houer stadig en versigtig teen ŉ skuinste te hou.
     Kook: Kook word gebruik om kieme en parasiete dood te maak.
     Byvoeging van chemikalieë: Voeg ŉ hoeveelheid chloor by water om die vuil
     water te suiwer.
     (Enige een)                                                                       1

11.3 Mense en diere benodig skoon water vir drink en om gesond te bly. Plante
     benodig water vir fotosintese. Sommige plante en diere benodig skoon water vir
     groei en lewe. Mense nodig skoon water om te kook, vir skoonmaak en vir
     ontspanningsaktiwiteite soos swem. 
     (Enige gepaste antwoord)                                                            2
                                                                                        [4]

                                                                  TOTAAL AFDELING:      9

                                                                              TOTAAL:   60

                                               6

## Related documents

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — Natural Sciences and Technology · QP · 2024 · Afr
- [Grade 6 Provincial Examination Natural Sciences and Technology (Afrikaans) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-provincial-examination-natural-sciences-and-technology-afrikaans-june-2022-possible-answers/12997d6d-38cc-4ead-bae4-4fe6729cb28b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-june-2017-possible-answers/1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans June 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2016-possible-answer/d194b304-60b1-4d6e-baf8-52b02b476880) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2016 · Afr
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — Natural Sciences and Technology · QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee) — Natural Sciences and Technology · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-question-paper/0ae5ddfc-4460-442a-9b30-1abff2e9f123) — QP · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-question-paper/2aa2dfd6-f2d4-4fe9-9758-6d7f68649da0) — QP · 2022 · Eng
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
