# Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 QP (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-question-paper/26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-question-paper/26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2015 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                                 2015
                               GRAAD 6

                     NATUURWETENSKAPPE EN
                          TEGNOLOGIE

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________

GRAAD 6: _________

PUNTE: 50

TYD: 90 minute

10 bladsye

                                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE EN                    2
                                                 TEGNOLOGIE

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                  PROVINSIALE EKSAMEN

                                                            NATUURWETENSKAPPE EN
                                                            TEGNOLOGIE

                                                            Tyd: 90 minute
                                                            Punte: 50

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C wat op die
      voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-dokument gebaseer is.

     AFDELING A: DENKVLAK 1
     VRAAG 1:    Elektriese stelsels, hoofstroom-elektrisiteit, astronomie
     VRAAG 2:    Elektriese stelsels, astronomie
     VRAAG 3:    Elektriese stelsels, astronomie
     VRAAG 4:    Elektriese stelsels, astronomie
     VRAAG 5:    Elektriese stelsels

     AFDELING B: DENKVLAK 2
     VRAAG 6:    Astronomie
     VRAAG 7:    Elektriese stelsels , hoofstroom-elektrisiteit
     VRAAG 8:    Ontwerpproses, astronomie

     AFDELING C: DENKVLAK 3
     VRAAG 9:    Elektriese stelsels,
     VRAAG 10:   Hoofstroom-elektrisiteit

2.   Antwoord AL DRIE afdelings volledig.

3.   In die beantwoording van die vrae moet kandidate hul kennis, vaardighede en insig
     gebruik.

4.   ALLE vrae moet op die vraestel beantwoord word.

5.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                         b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE EN   3
                                                   TEGNOLOGIE

AFDELING A
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

VRAAG 1

Trek ŉ kringetjie om die letter van die korrekte antwoord.

1.1    Wat is die simbool vir ŉ battery?

       A
       B
       C
       D                                                                  (1)

1.2    Chemiese energie word verkry uit die …

       A   gloeilamp.
       B   skakelaar.
       C   sel.
       D   stroombaan.                                                    (1)

1.3    Geleiers is gewoonlik van … gemaak.

       A   metale
       B   skakelaars
       C   wol
       D   nie-metale                                                     (1)

1.4    ŉ … word gedraai om elektrisiteit op te wek.

       A   nie-metaal
       B   koeltoring
       C   kondensator
       D   turbine                                                        (1)

1.5    Dit neem … dae vir die aarde om een maal om die son te wentel.

       A   360
       B   365
       C   365¼
       D   365½                                                           (1)
                                                                          (5)

                                                                           b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE EN                     4
                                                    TEGNOLOGIE

VRAAG 2
WAAR OF ONWAAR

Lees die stelling en besluit of dit waar of onwaar is. Trek ŉ kringetjie om W vir waar en
O vir onwaar.

2.1      ŉ Battery is ŉ groep gekoppelde elektriese selle.                         W O      (1)

2.2      Metale is gewoonlik goeie geleiers van elektrisiteit.                     W O      (1)

2.3      Fossielbrandstowwe is oor duisende jare in die aardkors’ gevorm.          W O      (1)

2.4      Pluto is die kleinste planeet in ons sonnestelsel.                        W O      (1)

2.5      Hidro-eletrisiteit word as ŉ hernubare (nie-opbruikbare) bron van energie
         beskou.                                                                  W O       (1)
                                                                                            (5)

VRAAG 3
GEE EEN WOORD

Lees die sin en gee een woord om dit te verduidelik.

3.1      Die roete van ŉ hemelliggaam om ŉ ster
         __________________________                                                         (1)

3.2      ŉ Materiaal wat elektrisiteit kan gelei
         __________________________                                                         (1)

3.3      Aantrekkingskrag tussen die son en ŉ planeet
         __________________________                                                         (1)

3.4      Die gaslaag wat ŉ planeet omhul
         __________________________                                                         (1)

3.5      Die vier verste en grootste planete
         __________________________                                                         (1)
                                                                                            (5)

                                                                                              b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE EN                  5
                                                    TEGNOLOGIE

VRAAG 4
AFPARING

Pas die woord in Kolom A by die SIN in Kolom B.
Skryf die letter in Kolom C.

Voorbeeld:    C. Aarde   1. ________ is die enigste planeet met lewe. 1 = C

             Kolom A                            Kolom B                       Kolom C
  4.1   A. Energie       1. ŉ ... kan nie elektrisiteit gelei nie.            4.1 =
                         2. ... is d e grootste planeet in ons
  4.2   B. Gloeilamp                                                          4.2 =
                            sonnestelsel.
  4.3   C.    Venus      3. ... staan ook bekend as die aandster.             4.3 =
  4.4   D. Skakelaar     4. Elektrisiteit is ŉ vorm van ... .                 4.4 =
  4.5   E. Jupiter       5. ... is ŉ bron van energie.                        4.5 =
        F. Geleier
        G. Nie-geleier                                                                        (5)

VRAAG 5

Bestudeer die volgende skets. Teken ŉ stroombaan-diagram met die korrekte simbole
volgens hierdie skets.

                                               Af

                                                                                          (5)
                                                                     TOTAAL AFDELING A:   [25]
                                                                                          b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      NATUURWETENSKAPPE EN                            6
                                                      TEGNOLOGIE

AFDELING B

VRAAG 6

Skryf die name van die planete in op die diagram.

        Son

                  Mercurius

                         _____________________
                         ____

                                Aarde                           ONS SONNESTELSEL

                                        _____________________
                                        ____

                                                          _____________________
                                                          ____

                                                                      _____________________
                                                                      ____

                                                                                  Uranus

                                                                                                          (5)
                                                                                           _____________________
                                                                                           ____

                                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE EN                 7
                                                TEGNOLOGIE

VRAAG 7

Kies enige TWEE elektriese toestelle. Gee die naam van die toestel (eerste kolom).
Waarvoor gebruik ons dit? (Tweede kolom). In die “Van” en “Na” kolom, watter soort
energie word omgeskakel en na wat word dit omgeskakel?

                      Waarvoor             Energie-omskakeling
   Naam van
                     gebruik ons           Van             Na
    toestel
                        dit?

 7.1

 7.2

                                                                                     (8)

                                                                                     b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE EN                    8
                                                 TEGNOLOGIE

VRAAG 8

Jy word die geleentheid gebied om die maan te besoek. Daar word van jou verwag om ŉ
vierwielvoertuig te ontwerp om jou te help om op die oppervlak van die maan te beweeg.
Skryf die verloop van die ontwerpproses in die korrekte volgorde in die onderstaande
tabel.

                       PROSES                      ANTWOORD
            Kommunikeer                    8.1
            Vervaardig                     8.2
            Ondersoek                      8.3
            Evalueer                       8.4
            Ontwerp                        8.5                                           (5)

                                                             TOTAAL AFDELING B:          [18]

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE EN                    9
                                                TEGNOLOGIE

AFDELING C

VRAAG 9

Kyk versigtig na die drie sketse (9.1–9.3) hieronder van ŉ stroombaan. Gee ŉ rede waarom die
gloeilampie nie wil brand nie. Skryf dit in by 9.1–9.3.

                                 9.1                             9.2

                                                9.3

      9.1

      9.2

      9.3

                                                                                            (3)

                                                                                         b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                    NATUURWETENSKAPPE EN                  10
                                                    TEGNOLOGIE

VRAAG 10

Lees die onderstaande leesstukkie. Kyk na die grafiek en beantwoord die vrae.

Mnr en Mev Smit woon in die buurt Modder-Oos. Hulle bly in ŉ gemaklike huis. Hulle
gebruik verskillende elektriese apparate, soos in die grafiek genoem. Hulle elektriese
rekening is baie hoog.

10.1    Identifiseer die apparaat wat die meeste elektrisiteit gebruik.

        ________________________________________________________                         (1)

10.2    Identifiseer die apparaat wat die minste elektrisiteit gebruik.

        ________________________________________________________                         (1)

10.3    Wat is die totale kragverbruik (in Watt) van al die apparate wat in die huis
        gebruik word?

        ________________________________________________________                         (1)

10.4     Wat is die totale kragverbruik van die sekuriteitsligte?

        ________________________________________________________                         (1)

                                                                    TOTAAL AFDELING C:   [4]
                                                                              TOTAAL:    50

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 6 NST Afrikaans November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-possible-answer/893c7dcb-83cf-4d87-ad4b-cc63f2d364bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2015 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296) — Natural Sciences and Technology · QP · 2020 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-question-paper/7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Memo · 2024 · Afr
- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
