# Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology memorandum from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                       NOVEMBER 2017
                               GRAAD 6

                     NATUURWETENSKAPPE EN
                          TEGNOLOGIE

                        MEMORANDUM
6 bladsye

Afdeling A (25)
Vraag 1                   5
Vraag 2                   5
Vraag 3                   5
Vraag 4                   6
Vraag 5                   4

Afdeling B (18)
Vraag 6                   12
Vraag 7                   6

Afdeling C (7)
Vraag 8                   7
TOTAAL                    50

                                  1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                         MEMORANDUM                                 GRADE 6

                       GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWSYS
                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

                                           MEMORANDUM

AFDELING A                                           TOTAAL: 25 PUNTE
VRAAG 1
1.1   D                                                             (1)
1.2   B                                                             (1)
1.3   A                                                             (1)
1.4   C                                                             (1)
1.5   D                                                             (1)
                                                                    (5)

VRAAG 2
2.1   E                                                             (1)
2.2   C                                                             (1)
2.3   F                                                             (1)
2.4   A                                                             (1)
2.5   D                                                             (1)
                                                                    (5)

VRAAG 3
3.1   Kragopwekker                                                  (1)
3.2   Oop / geslote stroombaan                                      (1)
3.3   Revolusie                                                     (1)
3.4   Teleskoop                                                     (1)
3.5   Sterrekundiges                                                (1)
                                                                    (5)

                                       2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                         MEMORANDUM                                      GRADE 6

VRAAG 4
4.1   Flitslig                                                                 (1)
4.2   Battery                                                                  (1)
4.3   Gloeilampie                                                              (1)
4.4   Lig en hitte energie                                                     (1)
4.5   Skakelaar                                                                (1)
4.6   Om lig te verskaf / Skakel aan en af / Om die volledige kring te breek
      of te voltooi                                                            (1)
                                                                               (6)
VRAAG 5
5.1   Gloeilampie                                                              (1)
5.2   Sel                                                                      (1)
5.3   Skakelaar / Skakelaar aan /oop                                           (1)
5.4   Draad / Geleier                                                          (1)
                                                                               (4)
                                                                  AFDELING A: 25

                                            3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                 NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                         MEMORANDUM                                       GRADE 6

AFDELING B
VRAAG 6
6.1    Waarom ons dag en nag op die Aarde ondervind.
           Tydens Rotasie ondervind die deel van die Aarde wat na die Son wys
            dag en die teenoorgestelde kant ondervind nag.
           Tydens Rotasie is ŉ deel van die Aarde wat na die Son wys in daglig
            en die deel wat weg van die Son wys is in donkerte en dis nag daar.     (2)
6.2    Hoe elektrisiteit in ŉ kragstasie gemaak word.

Stap 1: D – Steenkool brand en verhit die water in ŉ groot kookpot.                (1)

Stap 2: F – Warm water verander in stoom.                                          (1)

Stap 3: A – Stoom draai die turbines.                                              (1)

Stap 4: E – Turbines draai ŉ kragopwekker, die kragopwekker maak elektrisiteit.    (1)

Stap 5: C – Transformators verander die spanning.                                  (1)

Stap 6: B – Elektrisiteit beweeg in kraglyne oor lang afstande na huise en ander
            plekke.                                                                (1)

                                                                                    (6)

                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                   NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                            MEMORANDUM                                      GRADE 6

6.3       Skets ŉ diagram wat die Maan, Aarde en die Son voorstel. Dui met pyltjies aan hoe
          die Aarde, Maan en Son Beweeg. Benoem die diagram korrek.

                  Maan

                         Aarde                       Son

                                                                                         (4)
         2 punte vir die pyltjies wat aandui hoe die Maan om die Aarde beweeg.
         2 punte vir die pyltjies wat aandui hoe die Aarde om die Son beweeg.
         Die Maan moet kleiner as die Aarde wees en die Aarde moet kleiner as die Son
          wees.

VRAAG 7

                         AARDE                                 MAAN

          7.1   Son                       (1) 7.2     Aarde                       (1)
          7.3   24 Ure                    (1) 7.4     28 dae                      (1)
          7.5   365 ¼ dae                 (1) 7.6     Een (1) maand               (1)

                                                                                         (6)
                                                                          AFDELING B: 18

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                MEMORANDUM                                       GRADE 6

AFDELING C
VRAAG 8
8.1           Waarom die Aarde geskik is vir lewende dinge                                 (1)
               Die Aarde het ŉ Atmosfeer wat dit teen die skadelike sonligstrale beskerm.
               Die Aarde het suurstof vir respirasie.
               Die Aarde het ŉ geskikte temperatuur.
               Die Aarde het al die eienskappe om lewe te ondersteun soos water, energie,
                gasse (suurstof, stikstof en koolstofdioksied), grond en die regte temperatuur.
Ken een (1) punt toe vir enige van bogenoemde antwoorde.
8.2           Maniere om energie te bespaar tydens die gebruik van die elektriese
              geiser                                                                       (1)
               Skakel die geiser af nadat jy gebad het / wanneer jy die huis verlaat.
               Gebruik eerder die stort as om te bad.
               Moenie die warm kraan laat druip nie / Maak die druppende kraan van die geiser
                toe.
               Bedek die geiser met swart / silwer lap.
Ken een (1) punt toe vir enige van die bogenoemde antwoorde.
8.3           Om elektriese skok te voorkom.                                               (1)

8.4           Analise van die elektriese stroombane.
                                     Ligte aan          Rede waarom dit lig verskaf /
                 Diagram
                                     ( ja/nee )              nie lig verskaf nie
                                     Ja             ŉ Voltooide stroombaan
                                                    Vloei van die elektriese stroom
                                                    deur die stroombaan

                                     Nee            Een gedeelte van die draad is
                                                    aan die glas verbind. Glas is
                                                    nie ŉ geleier van elektrisiteit
                                                    nie. Geen stroom gaan deur
                                                    die gloeilampie nie.

                                                                                                  (4)
                                                                                   AFDELING C: 7

                                                                                        TOTAAL: 50

                                                    6

## Related documents

- [Gr 6 NTS (Afrikaans) November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-question-paper/7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-june-2017-possible-answers/1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-possible-answers/b9cc67df-d573-4340-b547-17b8466f319b) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences and Technology (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-and-technology-afrikaans-november-2022-possible-answers/629dca06-6c3e-4c86-a6ef-4621a3da96fd) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 6 NS Tech (Afrikaans) November 2018 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-ns-tech-afrikaans-november-2018-possible-answers/f4d7eb11-3eff-473e-82c3-a9f3acdde340) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 6 NST Afrikaans November 2015 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-possible-answer/893c7dcb-83cf-4d87-ad4b-cc63f2d364bf) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-question-paper/1ca439c0-a364-4e4d-b039-d42961531cbf) — QP · 2024 · Afr
- [NSTECH QP JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/788a34fb-861a-4036-85b0-5c8d994f44fe) — QP · 2024
- [NW 6 NWTEG QP AFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/7478c37e-9277-4338-9e0e-18ca929e583f) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-question-paper/557f246f-4bed-4e5f-813d-a0a1f12f9eee) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-question-paper/b78298a3-2cca-4917-b5c9-4368f59a28ed) — QP · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (ENG) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-eng-june-2022-possible-answers/5aa1e4e6-7bf6-4b02-a0d0-2ead828afec8) — Memo · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
