# Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)

> Grade 6 Natural Sciences and Technology question paper from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-question-paper/7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences and Technology
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Natural Sciences and Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/natural-sciences-and-technology) › [Natural Sciences and Technology Grade 6 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-question-paper/7d88ff21-a7d2-4267-977c-90d048186f70)

## About this document

Natural Sciences And Technology · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                        PROVINSIALE EKSAMEN

                        NOVEMBER 2017
                                GRAAD 6

                       NATUURWETENSKAPPE EN
                            TEGNOLOGIE

DISTRIK
SKOOL
EMIS-NOMER
KLAS (bv. 6A)
VAN
NAAM

          GESLAG:        SEUN             DOGTER

TYD: 1 uur 30 minute

PUNTE: 50

10 bladsye

                                                   b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                             2
                                                                  Graad 6

                      GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

                                 PROVINSIALE EKSAMEN

                                               NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE

                                               TYD: 1 uur 30 minute

                                               PUNTE: 50

INSTRUKSIES:
1. Beantwoord AL die vrae.

2. Skryf netjies en leesbaar.

3. Lees die instruksies van elke vraag voordat jy dit beantwoord.

4. Beantwoord AL die vrae op die vraestel.

                                                                             b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                             3
                                                                    Graad 6

INHOUD VAN VRAESTEL

KENNISAFDELING

 NATUURWETENSKAPPE                 ENERGIE EN VERANDERING
                                   DIE PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE
 TEGNOLOGIE                        SISTEME EN KONTROLE

    Die vraestel bestaan uit : AFDELING A, AFDELING B en AFDELING C
AFDELING A : LAE-ORDE    AFDELING B : MIDDEL-                     AFDELING C : HOË-ORDE
VRAE / KOGNITIEWE VLAK 1 ORDE VRAE/ KOGNITIEWE                    VRAE/KOGNITIEWE
                         VLAKKE 2,3 & 4                           VLAKKE 5 & 6

V1: Elektriese stroombane,          V6: Bewegings van die aarde   V8: Die Sonnestelsel,
elektriese geleiers en isolators    en die planete, Sisteme om    Bewegings van die Maan,
en die Sonnestelsel                 probleem op te los.           Hoofstroom elektrisiteit
                                    Hoofstroomelektrisiteit
V2: Elektriese stroombane,          V7: Beweging van die Aarde
Hoofstroom elektrisiteit. Die       en Planete, Bewegings van
Sonnestelsel. Bewegings van         die Maan
die Aarde en Planete
V3: Hoofstroom elektrisiteit.
Elektriese geleiers en
isolators. Beweging van die
Aarde en Planete en stelsels
om die ruimte te ondersoek
V4: Stelsels om probleem op
te los
V5: Elektriese stroombane
          Totaal: 25                        Totaal: 18                     Totaal: 7

                                                                                             b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                          4
                                                                    Graad 6

AFDELING A

VRAAG 1

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE:
Omsirkel die letter met die korrekte antwoord.

1.1   Dele van n Elektriese stroombaan word ... genoem.

      A toestelle
      B stroombaan-diagramme
      C koper drade
      D komponente                                                                  (1)

1.2   Noem die toestel wat elektriese energie omsit in bewegingsenergie.

      A Gloeilamp
      B Motor
      C Gonser
      D Battery                                                                     (1)

1.3   Watter EEN van die volgende materiale is ŉ goeie geleier van elektrisiteit?

      A Koperdraad
      B Hout
      C Plastiek
      D Rubber                                                                      (1)

1.4   Die planete wentel rondom die son in ŉ pad wat ŉ ... genoem word.

      A asteroïedegordel
      B sonnestelsel
      C baan
      D rotasie                                                                     (1)

1.5   Rotsagtige ruimtevoorwerp wat om die son wentel in die sone tussen Mars
      en Jupiter.

      A Meteorïed
      B Komeet
      C Maan
      D Asteroïede                                                                  (1)
                                                                                    (5)

                                                                                          b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                              NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                        5
                                                                       Graad 6

VRAAG 2

PASITEMS

Pas die stellings in KOLOM A by met die korrekte woord in KOLOM B. Skryf dan
die korrekte LETTER in KOLOM C langs die nommer.

Voorbeeld: 2.6. Die vloei van elektrisiteit     ___________. 2.6: G (Stroom)

                    KOLOM A                                KOLOM B          KOLOM C
2.1   Materiale wat ŉ elektriese stroom deurlaat       A Atmosfeer          2.1
2.2   Elektrisiteit wat geproduseer word deur          B Hernubaar          2.2
      lopende water
2.3   Energiebron wat nie opverbruik of vervang        C Hidro-elektriese   2.3
      kan word nie                                       krag
2.4   Die laag gas rondom ŉ planeet                    D Rotasie            2.4
2.5   Die beweging van ŉ objek in die ruimte           E Geleiers           2.5
      rondom sy eie as
                                                       F Nie-hernubare

                                                                                  (5)

VRAAG 3: EEN WOORD ANTWOORDE
Gee die korrekte woord vir elk van die volgende beskrywings.

                        Stellings                                    Antwoorde
3.1    'n Masjien wat die energie van ŉ turbine omskakel
       in elektrisiteit
3.2    ŉ Onderbroke stroombaan
3.3    Een volledige omwenteling van die aarde rondom
       die son
3.4    'n Instrument wat mense toelaat om die ruimte te
       ondersoek om inligting te bekom
3.5    Wetenskaplikes wat die ruimte en objekte in die
       ruimte bestudeer

                                                                                  (5)

                                                                                        b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                        NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                  6
                                                                 Graad 6

VRAAG 4

BENAMING VRAE

Bestudeer die onderstaande produk en beantwoord die vrae wat daarop volg.

                        Vrae                                Antwoorde
4.1     Wat word die produk genoem?              (1)

4.2     Waar kom die inset energie vandaan?      (1)

4.3     Noem die uitsetkomponent.                (1)

4.4     Wat word die uitsetenergie genoem?       (1)

4.5     Wat word die komponent genoem waarmee
        ons die komponent beheer?           (1)

4.6     Waarvoor word die produk gebruik?        (1)

                                                                            (6)

                                                                                  b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                   7
                                                                Graad 6

VRAAG 5

BENOEM STRUKTURE

Bestudeer die onderstaande stroombaan-diagram en benoem A, B, C en D.

                            A

B                                                        D

                                           C

5.1   Komponent A:                                                           (1)

5.2   Komponent B:                                                           (1)

5.3   Komponent C:                                                           (1)

5.4   Komponent D:                                                           (1)
                                                                             (4)

                                                                 AFDELING A: 25

                                                                                   b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                           NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                            8
                                                                    Graad 6

AFDELING B

VRAAG 6

BEGRIP EN TOEPASSING VAN WETENSKAP EN TEGNOLOGIE

6.1   Verduidelik waarom ons dag en nag op Aarde het.

                                                                                      (2)

6.2   Bestudeer die stappe oor hoe elektrisiteit in ŉ kragstasie gemaak word en
      herrangskik die onderstaande tabel in die korrekte orde deur slegs die letter
      langs die korrekte stap te skryf.

Pas die stappe in die regte volgorde, bv. Stap 7 = G

         Stappe nie in die regte volgorde nie              Stappe in die regte
                                                           volgorde ( GEBRUIK
                                                           SLEGS LETTERS)
 A.   Stoom draai die turbines                             Stap 1:
 B.   Elektrisiteit beweeg in kraglyne oor lang afstande   Stap 2:
      na huise en ander plekke
 C.   Transformators verander die spanning                 Stap 3:
 D.   Steenkool brand en verhit die water in ŉ groot       Stap 4:
      kookpot
 E.   Turbines draai ŉ kragopwekker, die                   Stap 5:
      kragopwekker maak elektrisiteit
 F.   Warm water verander in stoom                         Stap 6:
                                                                                      (6)

                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                         NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                           9
                                                                  Graad 6

6.3   Skets ŉ diagram om die Maan, Aarde en die Son voor te stel. Dui met pyltjies
      die beweging van die Maan en die Aarde aan. Benoem die diagram korrek.         (4)

VRAAG 7

VERGELYKING VAN DIE VERSKILLE TUSSEN DIE AARDE EN DIE MAAN

Planete en         PLANETE EN          Hoe lank neem        Hoe lank neem dit om
sterre in ons     STERRE waarom        dit om een           een REVOLUSIE te
sonnestelsel         dit wentel        ROTASIE te           voltooi?
                                       voltooi?

 DIE AARDE       7.1 Die Aarde
                     wentel om die

                     __________(1)     7.3 ______ure (1)    7.5 ________ dae (1)

  DIE MAAN       7.2 Die Maan
                     wentel om die
                                                            7.6 _____ maand(e) (1)
                     __________ (1)    7.4 ______ dae (1)

                                                                                     (6)

                                                                      AFDELING B: 18

                                                                                           b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                       NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
                                                                                          10
                                                                Graad 6

AFDELING C

VRAAG 8

EVALUEER EN ANALISEER

8.1   Verskaf EEN rede waarom die aarde geskik is vir lewende dinge.

                                                                                  (1)

8.2   Stel EEN manier voor om elektrisiteit te bespaar wanneer die elektriese
      geiser gebruik word.

                                                                                  (1)

8.3   Waarom gebruik elektrisiëns rubberhandskoene?

                                                                                  (1)

8.4   Analiseer die elektriese stroombane hieronder en beantwoord die vrae wat    (4)
      daarop volg:

                         Gloeilampie
      Diagram            aan (Ja of         Rede waarom die gloeilampie lig sal verskaf
                         nee)                       of nie lig sal verskaf nie

                                                                     AFDELING C: 7

                                                                         TOTAAL: 50

                                          EINDE

## Related documents

- [Gr 6 NTS Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-november-2017-possible-answer/fe179e7b-e639-4422-a607-f218dfe4758c) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2017-question-paper/ecf10b35-b5b8-44f4-8d8f-97c4adbfcc6f) — Natural Sciences and Technology · QP · 2017 · Afr
- [Gr 6 Natural Sciences (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-natural-sciences-afrikaans-november-2022-question-paper/8bee8074-58f7-4ba8-8f79-d4abcb414a5c) — Natural Sciences and Technology · QP · 2022 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/128af9a5-7cdc-4527-8699-0177bb16c296) — Natural Sciences and Technology · QP · 2020 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) November 2015 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-november-2015-question-paper/26054ea9-ee1b-4dc1-9839-b7701a24c512) — Natural Sciences and Technology · QP · 2015 · Afr
- [Gr 6 NTS (Afrikaans) June 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nts-afrikaans-june-2017-possible-answers/1dc83f6d-20ef-4f95-88ff-2a480b60dbd5) — Natural Sciences and Technology · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 6 Natural Sciences and Technology

- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2024-possible-answers/db456923-8c84-4b9d-a0f1-c339ff1175bf) — Memo · 2024 · Afr
- [NS TECH MG JUNE 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-june-exam-question-paper/951dcb1c-2f58-41a8-99e3-553773c5edf1) — Memo · 2024
- [191124NW 6 NWTEG MG AFR](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-natural-sciences-and-technology-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/fef62434-83b1-48fb-b516-7333e26e1993) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-june-2023-possible-answers/d53ff5bd-b490-44a0-b4de-df3789415527) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 6 NST (Afrikaans) Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-6-nst-afrikaans-possible-answers/fb9a79ac-6a9e-447a-815b-6e0ea54c50f3) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr6 NS & TEC (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr6-ns-tec-afr-june-2022-possible-answers/f36801d7-18b3-49ba-a578-223b3032d1dc) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
