# Economics Grade 8 NSC November 2019 Memo

> Grade 8 Economics memorandum from the NSC November Exam 2019, 5 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-8-ebw-eko-vr-en-memo-hsbgpxirs3amj3fzsnel/d5142ab6-37d3-4eb5-96fb-bc869b6d685b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 8
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 5

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/economics) › [Economics Grade 8 NSC November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-ebw-eko-vr-en-memo-hsbgpxirs3amj3fzsnel/d5142ab6-37d3-4eb5-96fb-bc869b6d685b)

## About this document

Economics · Grade 8 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 5 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

®

@

ay
SEs EN GRO TOTAAL: 100

Beantwoord al die vrae op die foliopapier.

AFDELING A

VRAAG1

GRAAD 8

EBW - Ekonomie

EKSAMINATOR: A Pienaar

MODERATOR: E le Roux

AS sibd. 19/11/2019

TYD: 1 uur

re

aw ™

a at

A Oe
¥

rs

Pas die woord in Kolom A by die beskrywing in Kolom B. Skryf slegs die korrekte letter langs

die nommer op die antwoordblad neer.

KOLOM A KOLOM B

1.1 | Begroting A ‘n Dorp, distrik of stad met ‘n plaaslike regering

1.2 | Ongeskiktheidstoelaag B Die belang wat die eienaar in die besigheid het

1.3 | Halfgeskoolde arbeid Cc Werk wat ‘n hoé vlak van vaardigheid en opleiding
vereis

1.4 | Munisipaliteit D Voorbeeld is boekhouers en haarkappers

1.5 Eienaarsbelang E Persoon wat ‘n besigheid begin om in ‘n behoefte te
voorsien en met die doel om ‘n wins te maak.

1.6 | Vennootskap F Mense in hierdie sektor van die ekonomie verdien ‘n
maandelikse salaris of ‘n weeklikse loon

1.7 | Laissez Fairbestuurstyl G Dikteer aan mense wat hulle moet doen

1.8 | Outokratiese bestuurstyl H

Werk wat vaardighede vereis

1.9 | Dienstebesigheid

Handel oor alle inkomstes en uitgawes van ‘n
besigheid

1.10 | Entrepreneur J In hierdie sektor werk mense vir hulleself.
K *n Vorm van besigheidseienaarskap waar die eienaars
die wins deel
L Jy kry die toelaag as jy nie meer geskik is om te werk
hie.
M “n Besigheid wat deur net een persoon besit word.
N Delegeer take aan ander en gee hulle die Vryheid om

te besluit hoe om die taak te doen.

10 x 2 (20)

### Page 2

VRAAG 2

Vul die ontbrekende woorde in. Skryf slegs die woord/e langs die nommer op die
antwoordblad.

2.1 Die eienaars van ‘n maatskappy word ...... genoem. (2)
2.2. ‘n Maatskappy se wins word in die vorm van...... aan die eienaars betaal. (2)
2.3 Die Nasionale Regering het drie take, naamlik 3 (6)
2.4 Wanneer mense...... is, kan hulle deur hulle omgewing in die meeste van hulle

behoeftes WOE, (2)
25 cena is geld wat jy leen van vriende, familie of die bank. (2)
2.6 Goedere en dienste word geproduseer om die behoeftes en begeertes van ...... te
bevestig. (2)
[16]
AFDELING B
VRAAG 3
3.1 Noem TWEE voorbeelde van direkte belasting. (4)
3.2 Noem TWEE voorbeelde van indirekte belasting. (4)
3.3. Waarvoor staan die afkorting BTW. (2)
3.4 Noem DRIE dinge waarvoor die regering die inkomste wat hulle anteang, kan
gebruik. (6)
3.5: Noem die DRIE take van die Naionale regering. (6)
3.6 | Noem enige VIER provinsies in Suid-Afrika. (4)
[26]
VRAAG 4

41 Identifiseer die vier produksiefaktore en gee ook elkeen se vergoeding. Doen dit in

tabelvorm. (8)
4.2 Dui by elk van die onderstaande aan of dit geskoolde, halfgeskoolde of ongeskoolde

arbeid is:

4.2.1 Vragmotorbestuurder

4.2.2 Fisikus

4.2.3 Tuinier

4.2.4 Maatskaplike werker 4x 2 (8)

[16]

VRAAG 5

5.1 Daar is gewoonlik DRIE verskillende viake van bestuur in ‘n organisasie. Noem die

DRIE vlakke. (6)

Bid Noem TWEE take wat deur ‘n bestuurder verrig moet word. (4)
5:3: Noem VIER eienskappe van ‘n goeie bestuurder. (8)
5.4 Noem TWEE hoofbestuurstyle. (4)
[22]

GROOTTOTAAL: 100

### Page 3

sa eh ZS

ERw> = Eee 8
a ae

Neewe a Nice 2 ee

RACE Z _

Le Pewtecihcuees
22 Our lense i

23th cad ore ae
Jy Sel echoudercle

Zils \lee lon ikers

i PEirmnbehatin es Baap Coun ml lreleski a ay

carer ef = "Bah G. a

as Bila ? Sow
an IS oO.

ae epee necks,

yan tes

35k ebeprrenel _ANkvesrende_ KRe-perthe

### Page 4

i an
a= Kap.

| Nice —"

Y

Arise el v

ca |

Neteitibe | outpocanse .

| Kepteont |

| Lentreprene cskep

_Garecieee | ar,

neers a <a “

Sj lelekbestue
_ Vabdelulekloeetuuie i
Lise vielbesture a

### Page 5

rn
|) soz Rann
=a

| =
s.s Coe ml Gece!

ens peel “incverme ese, a

o Rebredoeec
| — Dee jkstre Mcelte
= Her osetess pe heskece

= Neon  yerentnseacle tEKei al
- Seer erie
- Caeereien erst
Stel year beetle

~ eetttiewe baick 4 nek

sy DMenekreties | cee), ence

Joe eee File medal ako _
a “ i

## Related documents

- [EMS Sept 2018 2](https://www.hlayiso.com/library/ems-sept-2018-2/5b0c8d83-42f2-45b0-b5cc-8493d1653edf) — Economics · QP · 2018

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
