# Natural Sciences Grade 8 November 2019 Memo

> Grade 8 Natural Sciences memorandum from the November Exam 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-8-nw-memo/88a82022-8bca-4843-801e-0e06f0d0600c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 8
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 8 November 2019 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-nw-memo/88a82022-8bca-4843-801e-0e06f0d0600c)

## About this document

Natural Sciences · Grade 8 · November Exam · 2019. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Hoérskool Wolmaransstad

7 November 2019 Tyd: 1h 30min
Natuurwetenskap Graad 8 Punte: 100
Eksaminator: E Purchase Moderator: A Koekemoer

oh

Naami wed 60%

LEES DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR VOORDAT JY DIE VRAE BEANTWOORD:

1. Beantwoord al die vrae op die vraestel.
2. Volg die instruksies by elke vraag.

3. Skryf netjies en leesbaar.

Vraag 1: Beantwoord vraag een deur om die korrekte antwoord te onderstreep. Kies die korrekte antwoord van die
opsies wat gegee word deur omdit te onderstreep.

1,1 . Die voorwerp se lading wanneer dit elektrone bykry.

A. Positief

B. Neutraal

C._ Negatief ra

D. Nie een van die bogenoemde nie (1)

1.2. Die tipe energie wat binne in batterye voorkom.

_A.Chemiese energie

B. Lig energie
C. Elektriese energie
D. Hitte energie (1)

1.3. Die atome in ‘n materiaal het ‘n...

A. Gelyke getal protone en elektrone. _~

B. Ongelyke getal protone en neutrone
Cc. Oormaat van neutrone
D, Nie een van die bogenoemde nie (1)

1.4. Die spoed van lig deur die ruimte is..

A. 150 ligjare
B. 100 ligure

_C._ 300 000km/s v
D. 3000 km/uur (1)

1.5. In ‘n eenvoudige seriestroombaan sal die gloeilampe brand as die skakelaar toe is omdat:

die skakelaar elektrisiteit produseer.
die geslote skakelaar die stroombaan aaneenskakel.  ~
daar energie in die gloeilamp is.

9 9([~ >

die gloeilamp ‘n resistor is. (1)

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

1.6. Die vorm van ons sonnestelsel is..

‘n onreélmatige vorm.
‘n spiraalvorm met arms.
‘n ovaal vorm.

G9 OF >

‘nplat skyf.

1.7. Asterojede is..

Liggame van gas, stof en ys.

Groot klonte rots en metaal.
Wissel van stofd eeltjies :
Beweeg altyd in die rigting van Pluto.

9 OF >

1.8, Die vorm van ons sterrestelsel waarvan die melkweg deel is, is. ”

A. ‘nonreélmatige vorm
B. ‘nspiraalvorm met uitsteeksels ~~

C. ‘revaalvorm
D. ‘n plat skyf

1.9. Die naaste ster aan die Aarde is:

die Son. Vv
Alpha Centauri

Beta Centauri

Proxima Centauri

G9 O|F >

1.10. Die tweede naaste ster aan die Aarde is:

Mars

Alpha Centauri

Beta Centauri
Proxima Centauri

SOP FP

Vraag 2: Pas die term in kolom B by die beskrywing in kolom A. Skryf slegs die korrekte letter langs die

vraagnommer neer.

(1)

(1)

(1)

(1)
[10]

Nom. KOLOM A

KOLOM B

ANTWOORD

2.1. ‘n Toestel wat die vioei van ‘n elektriese stroom teenstaan.

A. Elektriese vonk

Deke

¢

vw

Dd Die resultaat van’n skielike ontlading van statiese
elektrisiteit.

B. Refraksie

2.2.

w

2.3. | ‘n Stroombaankomponent wat die stroom verbreek as dit
oorverhit en smelt.

C. Resistor

2.3.

2.4. Lig se vermoé om van rigting te verander as dit deur ‘n
ander medium beweeg.

D. Geleier

2.4.

2.5. Materiaal wat ‘n elektriese stroom deur laat vioei.

E. Smeltdraad

2.5

F, Refleksie

G. lsolator

[5]

### Page 3

= Downloaded from hlayiso.com

Vraag 3: Voorsien die korrekte term/woord vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte
term/woord.

3.1. Die positiewe elektrode
3.2. Die hoeveelheid kleure in ‘n spektrum van wit |

3.3. Die paale waarin planete om die son beweeg...INGIrehtacen, esse an

3.4. Die astronomiese eenheid wat die afstand tussen sterre of planete in die ruimte meet...W90

3.5. Die negatiewe elektrode...K ANNE.

[5]
Vraag 4: Energie en vernadering
4.1, Teken ‘n basiese model van ‘n paralelle elektriese stroombaan met twee gloeilampe, sonder’n resistor en
benoem die verskillende komponente.

(10)

4.2. ‘n Stroom wat deur ‘n geleier vloei kan twee effekte laat ontstaan. Noem die twee effekte.

(2)
4.3. Wat dui die pyltjies in die stroom aan? a... 8 NOOOONVOE cosesessuneeneeseeseeaniensossneessennees (1)

Daar is ‘n stroombaan met 3 selle en 1 gloeilamp. Jy koppel nog twee gloeilampe in die stroombaan. Die gloeilampe is
almal in serie gekoppel.

4.4. Skryf ‘n hipotese vir die ondersoek. WG gh eta ous GCL Cha I IIL. ene seman

4.5. Gee die defnisie vir die volgende:
4.5.1, Smeltdraad:, VON ty ve BES... sevsaeneee
Wester on... fee... enrol ve (2)

an
4.5.2. Kortsluiting: WN.

4.6. Bespreek twee voordele van ‘n elektromagneet bo ‘n permanente magnet. sles, 2.

Sterkte yan neets

>

[20]

### Page 4

Vraag 5: Sigbare lig

Beantwoord al die vrae wat volg.

5.1, Gee die definisie van:

Refleksie van lig

Absorpsie van lig: Melero

5. Stel jou voor ons het ‘n rooi vierkant en ‘n blou vierkant op ‘n wit agtergrond.

5.1.1. As ons ‘n wit lig op albei vierkante skyn, watter kleur sal elke vierkant hé?

w(2)
5.1.2. As ons ‘n rooi ligop die vierkant skyn, wat sal die kleur van elke vierkant wees? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

a“

5.2. ‘n Wit ligstraal(w) skyn deur ‘n prisma. Dit word in 7 kleure opgebreek as dit op 'n skerm skyn. ‘n Leerder skets ‘n
straaldiagram om die prisma te toon, Die kleure is 1 tot 7 gemerk in die diagram.

NOGADRE

¢ Cotte € I erasascrccrteat ceca (4)

(1)

5.3. Watter nommer sal die kleur van gras wees?.

5.4. Verduidelik die verskil tussen deursigtige- en ondeursigtige stowwe, met ‘n voorbeeld by elkeen:

CUM Watch .

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 6: Planeet Aarde en die ruimte

Sterrekundiges in Suid- Afrika gebruik twee tipes teleskope om die heelal te bestudeer. Verwys na die foto’s
hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

SALT NABY SUTHERLAND IN DIE WES-KAAP, DIE MEERKAT-7 NABY CARNAVON NABY DIE NOORD- KAAP.

uw (1)

6.1. Waarvoor staan SALT? ...
6.2. WAAR OF VALS? As die stelling vals is, gee die korrekte antwoord.

6.2.1. Die SALT is ‘n radioteleskoop. YEU. Otis. cpfiese

6.2.2. Die SALT is in die buiteland naby Holland wads aN a SN wed

6.3. Bespreek die ideale toestande vir SALT.

wee ee

7.2. Watter planeet is het vulkane op die opperviakte?

7.3. Onderskei tussen die vogende pare begrippe: Asteroied en ‘n komeet met ‘n voorbeeld by elk.

i" |

7.4, Hoe kry die son sy energie?

5 f are ut4s
7.5. Watter tipes energie straal die son uit? ed NEON ED (2)

el.

### Page 6

— Downloaded |

groci. Benoem en

7.6. Lewende organismes het sekere basiese materiale en toestande nodig om te corleef en

bespreek die faktore?

a y

Geee | beestanes

Ge Neen (ike

Cees leercters

7.7. Wat is die asterofedgordel en waar is dit geleé? be

7.8.Noem twee van die vyf dwergplanete?

7.9. Sien die diagram hieronder van inligting om die volgende vrae te beantwoord.
u ; Planeet caged nee by by ~{Geniidtelde = Geraamde . joe mane |
el iu cle) : afstand tyd om om
; ‘| vandieson ~ diesonte
: i ; (miljoene km) wentel (in
" i ' » aardejare)
Mercurius 4876 58 0,25 Geen 350 (dag)
| 7 “170 (nag)
" Venus 12102 108 0,66 Geen 480
i -
| Aarde 12756 150 i 1 22
Mars 6 794 228 Amper 2 2, 23
“> Jupiter 142 016 718 12 16 150
Saturnus 120 000 1427 29,5 30 “180
Uranus 52 400 2 870 84 5 210
' Neptunus 48 600 4504 169 8 -220
E uw
7.9.1. Watter planeet het die meeste mane? eS LOY OU (1)
Su
7.9.2. Watter planeet het die Kleinste ewenaar deursnee? OS camntnmnnnsininnnnnmnnennnsne (1)
7.9.3. Watter blaneats vat die langste om om die son te wentel en verduidelik jou antwoord? ANepss LNs, on

er cal

7.10. Hoe vér is Uranus vanaf die son is miljoene kilometre?.........
Ceedet ten 2676 of Z¥ITS Mi leene kilometer

i

[30]

GROOT TOTAAL : 100

## Related documents

- [GR 8 NW VRAESTEL](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-nw-vraestel/13e31fde-5b51-42b7-aa17-0a84e890e214) — Natural Sciences · QP · 2019
- [Gr8 Nov 2019 Worksheet](https://www.hlayiso.com/library/gr8-nov-2019-worksheet/3e3a6597-3b23-41ac-8b79-3c234b4a2215) — Natural Sciences · QP · 2019
- [Natural Science Grade 8 June Exam 2019](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-grade-8-june-exam-2019/07fa301d-38ca-417c-af80-062db07d4784) — Natural Sciences · QP · 2019
- [Grade 8 Natural Sciences November 2026 Mock](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-natural-sciences-2026-november-mock-exam-question-paper/ab30aee9-0249-4891-af68-648a942d9545) — Natural Sciences · QP · 2026
- [Natural Science June 2018 2](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-june-2018-2/01f06c8d-4f49-4bb6-bc74-7b3b3af90710) — Natural Sciences · QP · 2018
- [Natural Science March 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-march-2018-1/43492209-44ad-49fb-8b28-715e2d74913b) — Natural Sciences · QP · 2018

## More from Grade 8 Natural Sciences

- [Natural Science Nov 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-nov-2018-1/60a9f798-2763-41ca-b030-bbb8af173920) — QP · 2018
- [Natural Science Sept 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-sept-2018-1/88183cd6-eff3-48e2-ab3c-4f38344f3d17) — QP · 2018
- [Natural Science Sept 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-sept-2018-1/23ae31d9-76ce-4626-9f14-8e5507dd3104) — QP · 2018
- [GRAAD 8 NATUURWETENSKAP EKSAMEN](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-natuurwetenskap-eksamen/988ee51e-c850-4023-b349-e31a27ecdab2) — QP · 2017
- [NS test march 2016](https://www.hlayiso.com/library/ns-test-march-2016/82131f1a-293f-46e7-a57e-a509c215eca9) — QP · 2016
- [Grade 8 NS Term One 2014](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-ns-term-one-2014/18198b09-035d-4508-886d-0ef6c2296be8) — QP · 2014

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
