# Natural Sciences Grade 8 November 2019 Question Paper

> Grade 8 Natural Sciences question paper from the November Exam 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-8-nw-vraestel/13e31fde-5b51-42b7-aa17-0a84e890e214
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 8
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 8](https://www.hlayiso.com/library/grade-8) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-8/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 8 November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-nw-vraestel/13e31fde-5b51-42b7-aa17-0a84e890e214)

## About this document

Natural Sciences · Grade 8 · November Exam · 2019. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

Hoérskoo! Wolmaransstad

7 November 2019 Tyd: 1h 30min
Natuurwetenskap Graad 8 Punte: 100

Eksaminator: E Purchase | Moderator: A Koekemoer
NAAM’ cssesssssssseseesssneesssnsssseesssaeeccnseeseenuncessneseessrsussssunesssanesenessessessnssecssnaecees 07S eter es

LEES DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR VOORDAT JY DIE VRAE BEANTWOORD:

1. Beantwoord al die vrae op die vraestel.
2. Volg die instruksies by elke vraag.

3. Skryf netjies en leesbaar.

Vraag 1: Beantwoord vraag een deur om die korrekte antwoord te onderstreep. Kies die korrekte antwoord van die
opsies wat gegee word deur omdit te onderstreep.

1.1 . Die voorwerp se lading wanneer dit elektrone bykry.

A. Positief

B. Neutraal

Cc. Negatief

D. Nie een van die bogenoemde nie (1)

1.2. Die tipe energie wat binne in batterye voorkam.

A. Chemiese energie |

B. Lig energie
C. Elektriese energie
D. Hitte energie (1)

1.3. Die atome in ‘n materiaal het ‘n...

Gelyke getal protone en elektrone

Ongelyke getal protone en neutrone

Oormaat van neutrone

Nie een van die bogenoemde nie (1)

9OF >

1.4. Die spoed van lig deur die ruimte is..

A. 150 ligjare

B. 100 ligure

C. 300 000km/s

D. 3000 km/uur (1)

1.5. In ‘n eenvoudige seriestroombaan sal die gloeilampe brand as die skakelaar toe is omdat:

A. die skakelaar elektrisiteit produseer.

B. die geslote skakelaar die stroombaan aaneenskakel.

C. daar energie in die gloeilamp is.

D. die gloeilamp ‘n resistor is. (1)

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

1.6. Die vorm van ons sonnestelsel is..

A. ‘nonreélmatige vorm.

B. ‘nspiraalvorm met arms.

C. ‘novaal vorm.

D. ‘n plat skyf. (1)

1.7. Asteroiede is..

Liggame van gas, stof en ys.

Groot klonte rots en metaal.

Wissel van stofdeeltjies

Beweeg altyd in die rigting van Pluto. (1)

poe>

1.8. Die vorm van ons sterrestelsel waarvan die melkweg deel is, is..

‘n onreé|lmatige vorm

A
B. ‘nspiraalvorm met uitsteeksels
C. ‘novaalvorm

D

‘n plat skyf (1)
1.9. Die naaste ster aan die Aarde is:

A. die Son.

B. Alpha Centauri

C. Beta Centauri

D. Proxima Centauri (1)

1.10. Die tweede naaste ster aan die Aarde is:

A. Mars

B. Alpha Centauri

C. Beta Centauri

D. Proxima Centauri (1)
[10]

Vraag 2: Pas die term in kolom B by die beskrywing in kolom A. Skryf slegs die korrekte letter langs die

vraagnommer neer.

Nom. KOLOM A KOLOMB ANTWOORD
2.1, ‘n Toestel wat die vioei van ‘n elektriese stroom teenstaan. | A. Elektriese vonk 21.
2.2, Die resultaat van’n skielike ontlading van statiese B. Refraksie 2.2.
elektrisiteit.
2585 ‘n Stroombaankomponent wat die stroom verbreek as dit | C. Resistor 2.3.
oorverhit en smelt.
2.4. Lig se vermoé om van rigting te verander as dit deur ‘n D. Geleier 2.4.
ander medium beweeg.
2.5. | Materiaal wat ‘n elektriese stroom deur laat vioei. E. Smeltdraad 2.5
F. Refleksie
G. Isolator
[5]

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 3: Voorsien die korrekte term/woord vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte
term/woord.

3.1. Die positiewe elektrode w..csicssessessess esses
3.2. Die hoeveelheid kleure in ‘n jasnekeninn van wit lig. ..
3.3. Die paaie waarin planete om die son beweeg.... sesseeaeeesnseesenens

3.4. Die astronomiese eenheid wat die afstand tussen sterre of planete | in die ruimte meet..

3.5. Die negatiewe elektrode...... i. eecesececsecssccessneesceneeeesenes

[5]
Vraag 4: Energie en vernadering
4.1. Teken ‘n basiese model van ‘n paralelle elektriese stroombaan met twee gloeilampe, sonder’n resistor en
benoem die verskillende komponente.

(10)

4.2. ‘n Stroom wat deur ‘n geleier vioei kan twee effekte laat ontstaan. Noem die twee effekte.

(2)
4.3. Wat dui die pyltjies in die StroOm Aan?......sesssssccnsessrescscaeterssenssessrssesessesensensesssresenssesieeeseneensasecaenss (1)

Daar is ‘n stroombaan met 3 selle en 1 gloeilamp. Jy koppel nog twee gloeilampe in die stroombaan. Die gloeilampe is
almal in serie gekoppel.

4.4. Skryf ‘n hipotese vir die ONdErSOEK. oc. cecsssseesssesesessecessuuecsesusesenasscesnseceensecesnen

4.5. Gee die defnisie vir die volgende:

4.5.1. Smeltdraad

(2)

A522, KORUSITEN Bt... .»»--nc00s eee EIT ene Am ATC en a CE RTT

4.6. Bespreek twee voordele van ‘n elektromagneet bo ‘n permanente magnet.

[20]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1

| vee

raag 5: Sigbare lig
Beantwoord al die vrae wat volg.

5.1. Gee die definisie van:

Refleksie van lig: ...

Absorpsie Vann lig: vsssssvsssssssssnsonsonnsessesageqsisisssvssniavierisisneestbuansuaisnsnssnrsceanseenanenneancansunonnnunsansnrsencanaconaasessaquastectbansnnnsens

(2)

5. Stel jou voor ons het ‘n rooi vierkant en ‘n blou vierkant op ‘n wit agtergrond.

5.1.1. As ons ‘n wit lig op albei vierkante skyn, watter kleur sal elke vierkant hé?

5.1.2. As ons ‘n rooi idop die vierkant skyn, wat sal die kleur van elke vierkant wees? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

5.2. ‘n Wit ligstraal(w) skyn deur ‘n prisma. Dit word in 7 kleure opgebreek as dit op ‘n skerm skyn. ‘n Leerder skets ‘n
straaldiagram om die prisma te toon. Die kleure is 1 tot 7 gemerk in die diagram.

NOMAUNS

5,3. Watter nommer Sal die kKleur van BraS WEES Pa ssessessereessreseeseeescseeseersesssesesessesseeeasecscesseeesenseenaseteaneneescseaaansrseaes (1)

5.4. Verduidelik die verskil tussen deursigtige- en ondeursigtige stowwe, met ‘n voorbeeld by elkeen:

5.5. Noem ‘n voorbeeld van elk van die volgende: Gladde oppervlakte en growwe opperviakte

[20]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

'

Vraag 6: Planeet Aarde en die ruimte

Sterrekundiges in Suid- Afrika gebruik twee tipes teleskope om die heelal te bestudeer. Verwys na die foto’s
hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

SALT NABY SUTHERLAND IN DIE WES-KAAP. DIE MEERKAT-7 NABY CARNAVON NABY DIE NOORD- KAAP.

|
ia

6.1. Waarvoor staan SALT?

6.2. WAAR OF VALS? As die stelling vals is, gee die korrekte antwoord.

6.2.1. Die SALT is ‘n radioteleskOOp, ...sssssssssssssessssseesseecssssteecssnssessnnsessssuesssneessnseccssnseesuacecnunamsesanssanguasenuanseesvecasnnseesvenetesnestes

6.2.2. Die SALT is in die buiteland naby Holland .....sccssssseesesrersiesssessesssnnnsssnessaeseesesnesseeceeteesnssnnesteenss

6.3. Bespreek die ideale toestande vir SALT.

Vraag 7: Die ruimte en daar buite. Beantwoord al die vrae wat volg.

7.1. Verduidelik die verskil tussen ‘n ligjaar en ‘1 ViQUUP? 0... eecceeeeeeee ee eee este eeeeeeeereveeneeeesraneenessereesenssenneneaneoeenanenctias

7.2, Watter planeet is het vulkane op die opperviakte? weve

7.3. Onderskei tussen die vogende pare begrippe: Asteroied en ‘n komeet met ‘n voorbeeld by elk.

7A. Hoe krry die Som Sy QNergie? -....sssssesssseecsesesvsseessecseasescessssvansessssnsseeseennnsesseesssisssescnesanstssesnesssesatsussasassectosnseseeeansanesnnnnanesns

7.5. Watter tipes energie straal die SOM Uit? .......sesssesescsesssesssssesssssssusensnsesenssnnsnsanssunsenannnnennnenccegcenannanneseetessonnansonsnnssssssey

(1)

(2)

[10]

(2)

### Page 6

Ny, Downloaded from hlayiso.com:

7.6, Lewende organismes het sekere basiese materiale en toestande nodig om te oorleaf en groel. Benoem en

bespreek die faktore?

. (8)
7.7. Wat is die asterofedgordel en waar is dit ZelCG? -...sssesesssnsesseesssnneseessesnsansonsssnsnsseccessesmenascrsssscusssecuanennnarsnusssssnnannsss
(3)
7.8.Noem twee van die vyf dwergplanete?
(2)
7.9. Sien ate diagram hieronder van inligting om die volgende vrae te beantwoord.
cP ema | Gemiddelde”  Geraanidé” ~) Getal mane:
- afstand i tyd om om
ivan die son die-son te a
: | “}) (miljoane'km) wentel (in
! My : : aardejare)
Meretitius ‘ 4876 58 0,25 Geen 350 (dag)
| : t -170 (nag)
{och !
: Venus {2 102 108 0,66 . Geen 480
I ES a y
: Aarde 12 756 150 1 1 22
' Mars 6794 228 Amper 2 2 -23
» Jupiter 142 O16 778 12 16 150
Saturnus 120 000 1427 29,5 30 4180
Uranus 52 400 2.870 84 15 “210 ;
' Neptunus 48 600 4504 169 8 -220
7.9.1. Watter planeet het die meeste Mane? .......esssssesesessseeeenaanereeisseesttenassneseranssonenennnnegtiana nese (1)
7.9.2. Watter planeet het die kleinste ewenaar deursnee? (1)
7.9.3. Watter planeet vat die langste om om die son te wentel en verduldelile fou aMtWOOrd? ssssssssssssseseeeceesesesnnsees
(3)

7.10. Hoe vér is Uranus vanaf die son is miljoene kilometre?......ssssseersessseesneecsteentesnercenenssees

[30]

GROOT TOTAAL : 100

## Related documents

- [GR 8 NW MEMO](https://www.hlayiso.com/library/gr-8-nw-memo/88a82022-8bca-4843-801e-0e06f0d0600c) — Natural Sciences · Memo · 2019
- [Gr8 Nov 2020 Memo & Question paper](https://www.hlayiso.com/library/gr8-nov-2020-memo-question-paper/8f0028af-07e1-4970-90d9-dab16e11b8b1) — Natural Sciences · Memo · 2020
- [Natural Science Sept 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-sept-2018-1/88183cd6-eff3-48e2-ab3c-4f38344f3d17) — Natural Sciences · QP · 2018
- [Natural Science Sept 2018 1](https://www.hlayiso.com/library/natural-science-sept-2018-1/23ae31d9-76ce-4626-9f14-8e5507dd3104) — Natural Sciences · QP · 2018
- [GRAAD 8 NATUURWETENSKAP EKSAMEN](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-natuurwetenskap-eksamen/988ee51e-c850-4023-b349-e31a27ecdab2) — Natural Sciences · QP · 2017
- [NS test march 2016](https://www.hlayiso.com/library/ns-test-march-2016/82131f1a-293f-46e7-a57e-a509c215eca9) — Natural Sciences · QP · 2016

## More from Grade 8 Natural Sciences

- [CAPS SP NATURAL SCIENCES GR 7-9 WEB](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-natural-sciences-gr-7-9-web/2a288109-09f9-496d-bbe5-5c0490d3bf2f) — CAPS · Eng
- [Grade 8 Natural Sciences November 2026 Mock Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-natural-sciences-2026-november-mock-exam-answer-book/068427e4-1089-4e7f-bac8-1c3e4c1620e0) — Addendum · 2026
- [Grade 8 Natural Sciences November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-natural-sciences-2026-november-mock-exam-memorandum/d63a7f12-995d-4e35-92c4-b4653684bc93) — Memo · 2026
- [Gr8 June 2020 Memo & Question paper](https://www.hlayiso.com/library/gr8-june-2020-memo-question-paper/44c87110-6254-41d4-a0c4-cf0ac684bbfa) — Memo · 2020
- [GRAAD 8 NATUURWETENSKAP MEMO](https://www.hlayiso.com/library/graad-8-natuurwetenskap-memo/ef3518ac-adb6-4f8e-88dc-dbd207a67d42) — Memo · 2017
- [Grade 8 NS Term One 2014](https://www.hlayiso.com/library/grade-8-ns-term-one-2014/18198b09-035d-4508-886d-0ef6c2296be8) — QP · 2014

## Collection

- [Grade 8 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-8/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
