# Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Mathematics memorandum from the ANA Exemplars 2012 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-hl-voorbeeld-memo/54dca181-bcc5-4899-a15c-80cb5012fa03
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: ANA Exemplars
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 ANA Exemplars 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-hl-voorbeeld-memo/54dca181-bcc5-4899-a15c-80cb5012fa03)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · ANA Exemplars · 2012. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

            GRAAD 9

      AFRIKAANS HUISTAAL

        MEMORANDUM

 KWARTAAL 1: 2012 VOORBEELD

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                            JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING: 2012
                                GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL
                                 MEMORANDUM – VOORBEELD

1.   1.1   Personifikasie                                                            (1)

     1.2   C                                                                         (1)

     1.3   Die water lag – dui op geluk. Die voëltjies vry – geen vyandigheid nie

           Liefdevol                                                                 (1)

     1.4   Ritme                                                                     (1)

     1.5   Personifikasie                                                            (1)
           Die water is gelukkig: dit lag
           Die voëltjies vry – gelukkig en liefdevol.                                (1)

2.   2.1   D                                                                         (1)

     2.2   D                                                                         (1)

     2.3   geluk en tevredenheid                                                     (1)

     2.4   geluk en tevredenheid                                                     (1)

3.   3.1   Die spreker beïnvloed jou om tyd te waardeer.                             (2)

     3.2   Die spreker wil hê dat die tyd moet stilstaan/die tyd moet nie verby
           gaan nie                                                                 (2)
     3.3   A                                                                        (2)

     3.4   Die spreker beklemtoon die feit dat hy nie wil hê dat die tyd moet verby
           gaan nie./tyd moet waardeer word.                                      (2)

     3.5   brose                                                                    (2)

4. 4.1      A                                                                       (2)

     4.2   Die gevolge van klimaatsverandering                                      (2)

                                                                                           1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

      4.3   D                                                                    (2)

      4.4   die gevolge van klimaatsverandering                                  (2)

      4.5   Klimaatsverandering gaan verreikende gevolge op die wêreld en
            spesifiek die noorde hê.                                             (2)

5. 5.1      om te bemagtig/in te lig                                             (2)

      5.2   Hy wil mense bemagtig/inlig oor van klimaatsverandering              (2)

      5.3   A                                                                    (2)

      5.4   Die doel is om mense in te lig/te bemagtig ten opsigte van
            aardverwarming                                                       (2)

      5.5   B                                                                    (2)

6. 6.1      A                                                                    (2)

      6.2   Onwaar. Mense gaan na die Skandinawiese lande vir vars water en
            kos beweeg./Die res van die wêreld, behalwe Skandinawiese lande,
            gaan hel ervaar, dus swaarkry. Lande binne die Noordsirkel is die
            enigstes wat in die volgende 40 jaar gaan voordeel trek./Skandinawiese
            lande gaan groot baat vind by klimaatsverandering (Enige korrekte
            antwoord)                                                           (2)

6.3         Ja. ″Die res van die wêreld gaan weens klimaatsverandering ″hel
            ervaar″ en sal noordwaarts na die nou nog yskoue Skandinawiese lande
            wil verhuis waar volop vars water sal wees en kos geproduseer sal
            word.″ /Volgens sy verslag, ″The World in 2050: Four Forces Shaping
             Civilization’s Northern Future″, wat op 23 September uitgereik word,
             gaan klimaatsverandering chaos in die omgewing veroorsaak.          (2)

      6.4   Ja, mense sal noordwaarts verhuis waar water volop sal wees en kos
            vervaardig sal word./ Die res van die wêreld, behalwe Skandinawiese
             lande gaan hel ervaar, dus swaarkry/ elders gaan waterbronne
            opdroog, oeste misluk en natuurlike hulpbronne opraak/die wêreld se
            bevolking gaan in die volgende 40 jaar met byna die helfte toeneem. OF
            Nee, mense gaan na die Skandinawiese lande vir vars water en kos
            beweeg/natuurlike hulpbronne wat vir eeue lank onder die sneeu geberg
            was, sal vir groot rykdom sorg/natuurlike hulpbronne gaan gevind word
            presies wanneer dit in die res van die wêreld uitgeput is.          (2)

      6.5   D                                                                  (2)
                                                                                       2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

 7.    7.1   A                                                        (2)

       7.2   D                                                        (2)

       7.3   migreer                                                  (2)

       7.4   migreer                                                  (2)

       7.5   migreer                                                  (2)

 8. 8.1      ŉ Selfstandige naamwoord                                 (2)

       8.2   Verskaf 'n uitbreiding/verduideliking                    (2)

       8.3   1 Lug, gasomhulsel rondom die aarde                      (2)

       8.4   A                                                        (2)

       8.5   figuurlik                                                (2)

 9 9.1       D                                                        (2)

       9.2   Dit is die meervoudsvorm                                 (2)

       9.3   Dit is die meervoudsvorm                                 (2)

       9.4   foto’s                                                   (2)

10. 10.1     C                                                        (2)

      10.2   B                                                        (2)

      10.3   B                                                        (2)

      10.4   D                                                        (2)

      10.5   Die kans om aardverwarming te keer word al hoe minder.   (2)

                                                                            3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

11 11.1   B                                 (2)

   11.2   bevind                            (2)

   11.3   bevind                            (2)

   11.4   bevind                            (2)

   11.5   vind                              (2)

                                                  4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

  40                KODE 7                       KODE 6                   KODE 5                  KODE 4                    KODE 3               KODE 2                        KODE 1
PUNTE             Uitmuntend                  Verdienstelik             Beduidend               Voldoende                   Matige                Basies                    Ontoereikend
                    80-100%                      70-79%                   60-69%                  50-59%                    40-49%                30-39%                        0-29%
INHOUD                20-24                       17-19                  14½-16½                   12-14                    9½-11½                 7½-9                           0-7
   EN     -Inhoud uitstaande, hoogs     -Inhoud verdienstelik,     -Inhoud goed, redelik   -Inhoud geskik,         -Inhoud middelmatig,    -Inhoud nie altyd       -Inhoud grootliks
BEPLAN-   oorspronklik.                 oorspronklik.              koherent. -Idees        voldoende koherent.     gewoon. Gapings in      duidelik,               irrelevant. Geen
  NING    -Idees stemjou tot nadenke    -Idees verbeelingryk       nteressant en           -Idees interessant,     koherensie.             Koherensie              koherensie.
   24     uitdagend,volwasse            en interessant.            oortuigend. -           oorspronklikheid        -Idees meestal          ontbreek.               -Idees vervelig,
 PUNTE    .-Beplanning en/of eerste     -Beplanning en/of          Beplanning en/of        voldoende.              toepaslik.              -Beperkte idees,        herhalend.
          poging lei tot ’n foutlose    eerste poging lei tot ’n   eerste poging lei tot   -Beplanning en/of       Oorspronklikheid        herhaal dikwels.        -Onvoldoende
          aanbieding.                   vernuftige aanbieding.     ’n goeie aanbieding.    eerste poging lei tot   beperk.                 -Onvoldoende vir        beplanning en/of
                                                                                           ’n bevredigend          -Beplanning en/of       huistaalvlak t.s.v.     eerste poging.
                                                                                           aanbieding.             eerste poging lei tot   Aanbieding nie          Aanbieding swak.
                                                                                                                   ’n redelike en          goed nie.
                                                                                                                   samehangend
 TAAL,                 10-12                        8½-9                     7½-8                    6½-7                     5-6                    4-5                         0-3½
STYL EN   -Krities bewus van            -Krities bewus van         -Krities bewustheid     -Enkele aanduidings     -Beperkte aanduidings   -Geen kritiese          -Geen kritiese
REDIGE-   taalimpak.                    taalimpak.                 van taal duidelik.      van kritiese            van kritiese            taalbewustheid.         taalbewustheid.
  RING    -Taal, punktuasie effektief   -Taal, punktuasie          -Taal, punktuasie       taalbewustheid.         bewustheid.             -Gebrekkige taal en     -Ernstige gebrek aantaal en
   12     gebruik.                      korrek; Gebruik knap       meestal korrek          -Taal eenvoudig,        -Taal middelmatig,      punktuasie.             punktuasie.
 PUNTE    -Gebruik hoogs                figuurlike taal.           -Woordkeuse geskik      punktuasie oldoende.    punktuasie dikwels      -Woordkeuse             -Woordkeuse nie
          gepaste, figuurlike taal.     -Woordkeuse varieer en     vir teks..              -Woordkeuse             verkeerd gebruik.       beperk.                 geskik.
          -Woordkeuse uitsonderlik      is kreatief.               -Styl, toon, register   voldoende.              -Woordkeuse beperk.     -Styl, toon, register   -Styl, toon, register
          en volwasse.                  -Styl, toon, register      geskik vir teks.        -Styl, toon, register   -Styl, toon, register   nie geskik.             gebrekkig in alle
          -Styl, toon, register hoogs   geskik vir onderwerp.      -Meestal foutvry na     oor die algemeen in     toon gebrek aan         -Besaai met foute       opsigte.
          geskik vir onderwerp.         -Grootliks foutvry na      proeflees en            ooreenstemming          samehang.               na proeflees en         -Besaai met foute en verwar
          -Feitlik foutloos na          proeflees en redigering.   redigering.             met teksvereistes.      -Baie foute na          redigering.             leser na
          proeflees en redigering.                                                         -Steeds foute na        proeflees en                                    proeflees en
                                                                                           proeflees en            redigering.                                     redigering.
                                                                                           redigering.
STRUK-                  4                          3½                        3                        2½                      2                     1½                           0-1
 TUUR     -Koherente ontwikkeling       -Logiese ontwikkeling      -Ontwikkeling van       -Net enkele             -Net enkele             -Dwaal soms van         -Dwaal van
   4      van onderwerp. Skerp,         van besonderhede.          verskeie relevante      noodsaaklike idees      noodsaaklike idees      die onderwerp af,       onderwerp af.
 PUNTE    uitsonderlike detail.         Koherent.                  besonderhede.           gegee,                  kan duidelik            algemene                -Sinne, paragrawe
          -Sinne en paragrawe           -Sinne, paragrawe          -Sinne, paragrawe       besonderhede            onderskei word.         gedagtegang kan         verwarrend en
          briljant saamgestel.          logies, gevarieerd.        goed saamgestel.        ontwikkel tog.          -Sinne, paragrawe       gevolg word.-Sinne,     onkonsekwent.
          -Lengte in ooreenstemming     -Lengte korrek.            -Lengte korrek.         -Sinne, paragrawe       bevat foute, maar       paragrawe basies        -Lengte – ver te
          met vereistes van opstel.                                                        mag foute bevat,        opstel maak nog sin..   saam -gestel. -         lank/kort.
                                                                                           maar opstel maak        -Lengte – te            Lengte – te
                                                                                           nog sin. Lengte         lank/kort.              lank/kort.                              5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                          amper reg

      Opstel /20 Rubriek 13.1 tot 13.4

                                         6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
        Opstel: 40/2 = 20

  30           KODE 7                KODE 6                     KODE 5                 KODE 4                  KODE 3                   KODE 2               KODE 1
PUNTE        Uitmuntend            Verdienstelik               Beduidend              Voldoende                 Matig                   Basies             Ontoereikend
              80-100%                70-79%                     60-69%                 50-59%                  40-49%                   30-39%                0-29%
INHOUD        15½-19                 13½-15                    11½-13                  9½-11                   7½-9                       6-7                  0-5½
   EN
          -Inhoud beïndruk      -Inhoud toon             -Inhoud toon ŉ goeie      -Inhoud is ’n        -Inhoud gewoon met        -Inhoud dikwels         -Inhoud nie ter
BEPLAN
          leser met insig in    deeglike                 interpretasie van         voldoende            leemtes in                onverstaanbaar.         sake
  NING
          onderwerp.            interpretasie van        onderwerp.                interpre-tasie van   samehang.                 Gebrek aan              nie. Geen
   19
          -Idees uitdagend      onderwerp.               -Idees interessant en     onderwerp.           -Idees meestal            samehang.               samehang nie.
 PUNTE
          en                    -Idees interessant en    oortuigend.               -Idees gewoon        relevant, herhalend.      -Idees is min en        -Idees herhaal.
          volwasse.             verbeeldingryk.          -Beplanning en/of         en                   -Beplanning en/of         dikwels herhalend.      -Beplanning en/of
          -Beplanning en/of     -Beplanning en/of        eerste poging lei tot ŉ   diepte ontbreek.     eerste poging lei tot     -Beplanning en/of       eerste poging
          eerste poging lei     eerste poging lei tot    goeie, gepaste            -Beplanning en/of    gemiddelde/ redelike      eerste poging lei tot   ontbreek
          tot                   goedsaamgestelde,        opstel.                   eerste poging lei    verstaanbare opstel.      opstel wat nie goed     heeltemal.
          ŉ feitlik foutlose,   gepaste opstel.                                    tot                                            aangebied is nie.       Swak opstel/
          gepaste opstel.                                                          ŉ bevredigende                                                         aanbieding.
          .                                                                        opstel/
                                                                                   aanbieding.
 TAAL,           6-7                   5-5½                       4½                    3½-4                      3                       2½                    0-2
STYL EN
          -Toon kritiese        -Toon kritiese           -Daar is bewyse van       -ŉ Aanduiding        -Beperkte kritiese        -Geen kritiese          -Geen kritiese
REDIGE-
          taalbewustheid.       taalbewustheid.          kritiese taalbewust-      van                  taalbewustheid            taalbewustheid          taalbewustheid
 RING
          -Effektiewe           -Korrekte gebruik van    heid                      kritiese             -Taal gewoon en           -Gebrekkige taal en     -Ernstige gebrek
   7
          gebruik               taal en punktuasie.      -Taal en punktuasie:      taalbewust-          punktuasie dikwels        punktuasie.             aan
 PUNTE
          van taal en           Kan figuurlike taal      meestal korrek.           heid                 foutiewelik gebruik..     -Woordkeuse             taal en
          punktuasie. Maak      gebruik in korrekte      -Woordkeuse is            -Taal baie           -Woordkeuse               beperk.                 punktuasie.
          van figuurlike taal   konteks.                 gepas vir opstel.         eenvoudig            basies.                   -Styl, toon en          -Woordkeuse
          gebruik.              -ŉ Variasie in           -Styl, toon en register   en punktuasie        -Styl, toon en register   register                ontoepaslik.
          -Woordkeuse           woordekeuse en           is meestal toepaslik      voldoende.           toon gebrek aan           gebrekkig.              -Styl, toon en
          hoogs                 word korrek gebruik.     vir die onderwerp.        -Woordkeuse          samehang.                 -Opstel is besaai       register
          toepaslik/uitmunte    -Styl, toon enregister   -Opstel oor die           voldoende.           -Opstel het steeds        met                     is baie gebrekkig.
          nd.                   is toepaslik vir die     algemeen foutloos         -Styl, toon en       baie foute na             foute ten spyte van     -Opstel is besaai
          -Styl, toon en        onderwerp.               na proeflees en           register Oor die     proeflees en              proeflees en            met
          register is hoogs     -Opstel meestal          redigering.               algemeen in          redigering.               redigering.             foute en verwarr
          gepas.                foutloos na proeflees                              ooreenstemming                                                         ten
          -Opstel feitlik       en redigering.                                     met vereistes vir                                                      spyte van
          foutloos na                                                              die onderwerp.                                                         proeflees
          proeflees en                                                             -Opstel het                                                            en redigering.

                                                                                                                                                                               7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
         redigering.                                                    steeds
                                                                        foute na
                                                                        proeflees en
                                                                        redigering.
STRUK-           4                   3½                     3                 2½                      2                     1½                   0-1
 TUUR
         -Ontwikkeling van   -Ontwikkeling van      -Ontwikkeling van   -Onderwerp          -Daar is bewyse van      -Dwaal soms van       -Afgedwaal van
   4
         onderwerp           onderwerp              onderwerp is        bevat               ontwikkeling van         die                   die
 PUNTE
         samehangend met     samehangend en         samehangend met     sommige idees,      sommige noodsaak-        onderwerp af,         onderwerp.
         verbeeldingryke     logiese ontwikkeling   verbeeldingryke     noodsaaklike        like idees.              algemene gedagte-     -Sinskonstruksie
         details.            van details.           details.            details             -Sinskonstruksie en      gang moeilik om te    en
         -Sinne en           -ŉ Verskeidenheid      -Sinne en           egter ingesluit.    paragrafering foutief,   volg.                 paragrafering:
         paragrawe           tipes sinne            paragrafering:      -Sinskonstruksie    maar idees is            -Sinskonstruksie en   deurmekaar en
         samehangend         paragrawe skakel       samehangend, goed   en                  verstaanbaar.            paragrafering baie    ondeurdag.
         saamgestel.         logies.                gekonstrueer/       paragrafering       -Lengte is te kort/      elementêr             -Lengte is
         -Lengte is in       -Lengte is korrek.     saamgestel.         mag                 te lank.                 saamgestel.           heeltemal
         ooreenstemming                             -Lengte is korrek   foute bevat, maar                            -Lengte is te kort/   te kort/te lank.
         met vereistes.                                                 opstel maak nog                              te lank.
                                                                        sin.
                                                                        -Lengte is amper
                                                                        korrek.

     Brief: 30/3=10

                                                                                                                                                              8

## Related documents

- [Gr 9 Eng HL exemplar memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eng-hl-exemplar-memo/10824470-4b79-49b9-b70c-8b387232dd6b) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [Gr 9 Eng FAL exemplar memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eng-fal-exemplar-memo/ba5470b4-a1a9-4201-96c6-96af84f834ba) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [Gr 9 Eng FAL exemplar](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eng-fal-exemplar/51209275-1189-4405-9fca-713a794bbea6) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Gr 9 Afr HL voorbeeld](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-afr-hl-voorbeeld/979de39b-c9a0-491d-b510-baa1abfc8fba) — Mathematics · QP · 2012 · Afr
- [Gr 9 Eng HL exemplar](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eng-hl-exemplar/0aafb415-a464-4612-883b-0b6dd61ec0cc) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Afrikaans Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-grade-9/f7f99f59-dd17-4d9c-b816-33f898638f02) — Mathematics · QP · 2012 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [2024 G9 Mock June Test Free State](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2024-free-state-june-exam-question-paper/3628eaa4-69bb-4e63-a6b9-8c072d118cdb) — QP · 2024
- [2024 G9 Mock June Test Free State.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2024-free-state-june-exam-question-paper/7d033d41-fed7-4c04-a7cc-78d6c025aa9b) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
