# Economics Grade 9 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Economics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/e39f297b-efbd-42a4-b8de-b66b6a237148
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economics) › [Economics Grade 9 P1 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/e39f297b-efbd-42a4-b8de-b66b6a237148)

## About this document

Economics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE EKSAMEN
                       JUNIE 2024
                        GRAAD 9

             EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
                  FINANSIËLE GELETTERDHEID

                        (VRAESTEL 1)

TYD: 1 uur

PUNTE: 50

7 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE               2
                                   (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELING A, B en C (Finansiële Geletterdheids-
     onderwerpe) en is gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk volgens
     die KABV dokument en die 2023/24 JOP.

     AFDELING A: KORTVRAE

     VRAAG 1.1:        Pasitems                              (5)
     VRAAG 1.2:        Kies die korrekte woord               (5)
                                                            [10]

     AFDELING B:       TEORIE, ONTLEDING VAN TRANSAKSIES, JOERNALE
                       EN DEBITEUREGROOTBOEK

     VRAAG 2:          Krediettransaksies – Teorie en
                       Ontleding van Transaksies            (10)
     VRAAG 3:          Joernale en Debiteuregrootboek       (15)
                                                            [25]

     AFDELING C:       ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS

     VRAAG 4:          Algemene Grootboek                    (8)
     VRAAG 5:          Proefbalans                           (7)
                                                            [15]

2.   AL die vrae is verpligtend.

3.   Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is.

4.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                       b.o.

### Page 3

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                      3
                                  (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1
1.1    PASITEMS

       Kies ŉ term in KOLOM B wat ooreenstem met ŉ beskrywing in KOLOM A. Skryf
       slegs die letter (A – G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in jou
       ANTWOORDBOEK bv. 1.1.6 H.

                          KOLOM A                                   KOLOM B
      1.1.1   Verkoop goedere teen ŉ hoër prys om ŉ wins     A     Proefbalans
              te maak
                                                           B       Uitgawes
      1.1.2   Vir elke debietinskrywing moet daar ŉ gelyke
              en ooreenstemmende kredietinskrywing wees. C         Kredietverkope

      1.1.3   Inskrywings uit hierdie kolom word na die      D     Handels-
              algemene grootboek oorgeboek op die datum            onderneming
              waarop die transaksie plaasgevind het.
                                                             E     Ontleding van
      1.1.4   Verminder eienaarsbelang aan die debietkant          ontvangste

      1.1.5   Betaling vir goedere verkoop sal op ŉ later    F     Diverse rekenige
              stadium ontvang word.
                                                             G     Dubbelinskrywings-
                                                                   beginsel
                                                                               (5 x 1)       (5)

1.2 KIES DIE KORREKTE WOORD

      Kies die korrekte woord/term tussen hakies. Skryf slegs die korrekte woord
      langs die vraagnommers (1.2.1 tot 1.2.5) in jou ANTWOORDBOEK neer,
      bv. 1.2.6 kwitansie.

      1.2.1   ŉ (Oortrokke bankrekening/Verbandlening) word as ŉ nie-bedryfslas
              geklassifiseer.                                                            (1)

      1.2.2   Die (bankstaat/EFO) is ŉ brondokument wat in beide die KOJ en KBJ
              gebruik kan word.                                                          (1)

      1.2.3   (Voorraad/Verbruiksgoedere) wat gekoop is, sal in die Handelsvoorraad-
              kolom aangeteken word.                                                     (1)

      1.2.4   (Bates/Uitgawes) word in die Balansstaatrekeninge-afdeling aangeteken.     (1)

      1.2.5   Die (kredietlimiet/kredietrekord) dui die maksimum bedrag aan wat ŉ
              debiteur aan die besigheid verskuldig kan wees.                            (1)
                                                                                         (5)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:          10
                                                                                             b.o.

### Page 4

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        4
                                 (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

AFDELING B: TEORIE, REKENINGKUNDIGE VERGELYKING EN JOERNALE

VRAAG 2: KREDIETTRANSAKSIES – TEORIE EN ONTLEDING VAN
         TRANSAKSIES

Die faktuur hieronder verwys na ŉ kredietverkooptransaksie waar die besigheid
goedere verkoop het teen ŉ winsopslag van 60%.

Bestudeer die brondokument en beantwoord die vrae wat volg.

                                          FAKTUUR

                                                        FAK NO: 31

      AAN:    G Smith                                   Cricketlaan 44
              Proteastraat 10                           Johannesburg
              Pretoria                                  1000
              1050
                                                        Datum:15 April 2024

                                   SA SPORTwinkeL
      Hoeveelheid                                          Prys per eenheid     Bedrag
                                                                                  R
      20              T-hemde                                          R240       4 800
      50              Hoede                                             R56       2 800
      2               Vlae                                             R448         896
                                                                     TOTAAL       8 496
      Terme: 30 dae

      Spesiale instruksies: Geen                                                  F&WU

2.1   Identifiseer die debiteur in die bogenoemde transaksie.                                 (1)

2.2   Noem die wet wat beide die besigheid en die verbruiker in die bogenoemde
      transaksie beskerm.                                                                     (1)

2.3   Stel EEN praktyk voor wat die besigheid kan gebruik om die debiteur betyds te
      laat betaal.                                                                            (2)

2.4   Ontleed die transaksie in die brondokument hierbo en toon die effek aan wat dit
      op die rekeningkundige vergelyking het.
      (Volg die voorbeeld en kolomme soos uiteengesit in die tabel in die
      ANTWOORDBOEK).                                                                       (6)
                                                                                          [10]

                                                                                              b.o.

### Page 5

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                      5
                                   (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

VRAAG 3: JOERNALE EN DEBITEUREGROOTBOEK

R. Dahl is die eienaar van Dahl Boekwinkels. Hy koop en verkoop gepubliseerde
boeke. Die besigheid gebruik gewoonlik ŉ winsopslag van:

•     75% op kontantverkooptransaksies en
•     100% op kredietverkooptransaksies

VEREISTE:

3.1     Gebruik die inligting hieronder om die transaksies vir Dahl Boekwinkels in die
        volgende joernale en grootboek vir die maand geëindig Mei 2024 aan te teken.

        MOENIE die joernale aan die einde van die maand afsluit NIE.

        3.1.1    Kontantontvangstejoernaal                                                    (4)

        3.1.2    Kontantbetalingsjoernaal                                                     (4)

        3.1.3    Debiteurejoernaal                                                            (3)

        3.1.4    Debiteuregrootboek – Wys slegs hoe die transaksie gedateer die 27ste
                 in die Debiteuregrootboekrekening van E. Blyton aangeteken sal word.         (2)

3.2     Die besigheid het nie sy beoogde winsopslag van 75% behaal vir die transaksie
        gedateer die 11de nie.

        Toon ŉ berekening om dit te regverdig.                                                (2)

TRANSAKSIES
Mei 2024

3       Verwerk EFT 132 vir R6 100 as betaling aan Goosebump Handelaars. R5 400
        was vir handelsvoorraad en die balans was vir drukkerpapier.

11      Kontantverkope van handelsvoorraad volgens die kasregisterrol, R7 000
        (Kosprys R4 375).

15      Faktuur nr. 39 is aan E. Blyton uitgereik vir goedere wat vir R2 600 op krediet
        aan hom verkoop is.

20      ŉ Aftrekorder van R3 200 word op die bankstaat aangedui as die maandelikse
        salarisbetaling van die boekhouer, J. Rowling.

27      E. Blyton het 30% van die bedrag betaal vir die transaksie gedateer die 15de.
        Kwitansie nr. 24 is uitgereik.                                                    [15]

                                                                 TOTAAL AFDELING B:            25

                                                                                              b.o.

### Page 6

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                     6
                                (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

AFDELING C: ALGEMENE GROOTBOEK EN PROEFBALANS

VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK

Die volgende rekords is op 31 Maart 2024 uit die boeke van NEF Groothandelaars
geneem.

VEREISTES:

Gebruik die inligting hieronder om die volgende Algemene Grootboekrekeninge vir die
maand geëindig 31 Maart 2024 te voltooi.

4.1   Bank (Balans aangedui in die Bankrekening)                                          (4)

4.2   Koste van verkope                                                                   (4)

Kolom totale in die hulpjoernale van NEF Groothandelaars op 31 Maart 2024.

Kontantontontvangstejoernaal van NEF Groothandelaars – Maart 2024           KOJ 1

      Bank        Verkope        Koste van   Debiteurekontrole        Diverse
                                  verkope                            rekeninge
       ?              79 857          27 760           11 780              60 000

Kontantbetalingsjoernaal van NEF Groothandelaars – Maart 2024          KBJ 1
   Bank      Handelsvoorraad Skryfbehoeftes     Lone      Diverse rekeninge
   127 882            58 890         11 316      21 560               36 116

Debiteurejoernaal NEF Groothandelaars – Maart 2024    DJ1
          Verkope                Koste van Verkope
                   45 780                          13 941
                                                                                          [8]

                                                                                          b.o.

### Page 7

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                      7
                                 (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

VRAAG 5: PROEFBALANS

Die volgende Proefbalans is uit die boeke van Savoy Handelaars geneem.
Die boekhouer het siek geword en die eienaar, Joy Savoy, sukkel om die proefbalans
vir die maand, Februarie 2024 te voltooi.

VEREISTES:

5.1   Gebruik die bykomende inligting wat hieronder verskaf is om jou te help om die
      Proefbalans vir Savoy Handelaars vir die maand geëindig Februarie 2024 te
      voltooi.

      INLIGTING

      Proefbalans van Savoy Handelaars vir Februarie 2024
                                               Fol.    Debiet             Krediet
       BALANSSTAAT REKENING AFDELING
       Kapitaal                                B1
                                               B2
       Voertuie                                B3         75 000
       Handelsvoorraad                         B4         27 500
       Debiteurekontrole                       B5         15 250
       Bank                                    B6         55 975

          NOMINALE REKENINGE AFDELING
          Verkope                                    N1
          Koste van verkope                          N2        75 000
          Huurinkomste                               N3                      36 000
          Lone                                       N4        15 000
          Diverse uitgawes                           N5         2 050

      Bykomende Inligting:

      •    Die eienaar se kapitaalbydrae aan die begin van Februarie was R120 000.
           Sy het haar kapitaalbydrae tot R140 000 verhoog.
      •    Tot op hede het die eienaar R8 000 kontant vir persoonlike gebruik geneem.
      •    Die besigheid gebruik ŉ winsopslag van 33⅓ % op alle
           verkoopstransaksies.
      •    ŉ Bedrag van R2 200 vir Skryfbehoeftes is by die Diverse uitgawes
           uitgesluit.                                                                      [7]

                                                             TOTAAL AFDELING C:             15

                                                                            TOTAAL:     50

                                           EINDE

## Related documents

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/07419927-263d-44f3-9a79-687367453a95) — Economics · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/7da1c7d0-4b51-44fc-9ebb-ff641141d6eb) — Economics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook-1/63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454) — Economics · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr9 EMS Afrikaans June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2016-question-paper/3d7490a6-f099-4b2f-ab46-53d06dcc60fe) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-answer-book-1/c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459) — Economics · Addendum · 2022 · Afr

## More from Grade 9 Economics

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7) — Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-possible-answers/96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0) — Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe) — Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7) — QP · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
