# Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 Memo (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-possible-answers/2876d513-39c4-4b72-9e58-f47e8845335a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-possible-answers/2876d513-39c4-4b72-9e58-f47e8845335a)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/08f3463c-898c-4c61-9ab4-e991789f9aa3) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                  NOVEMBER 2023
                       GRAAD 9
                  NASIENRIGLYNE

            EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
                 FINANSIËLE GELETTERDHEID
                       (VRAESTEL 1)

7 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                    EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
               NASIENRIGLYNE
                                    (Vraestel 1)               GRAAD 9

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
      1.1.1    B bedryfslaste ✓
      1.1.2    C debiteur ✓
      1.1.3    A skryfbehoeftes ✓
      1.1.4    C beide bates en laste ✓
      1.1.5    B R3 900 ✓                                    (5 x 1)   5

1.2   PASITEMS
      1.2.1    C Verbandlening ✓
      1.2.2    F Debiteurekontrole ✓
      1.2.3    E Koste van verkope ✓
      1.2.4    A Dubbel inskrywing beginsel ✓
      1.2.5    D Kontantontvangstejoernaal ✓                 (5 x 1)   5

1.3   KIES DIE KORREKTE WOORD/TERM
      1.3.1    verkope ✓
      1.3.2    Rekeningkundige siklus ✓
      1.3.3    kwitansie ✓
      1.3.4    Elektroniese Fondsoorplasing ✓
      1.3.5    Vaste ✓                                       (5 x 1)   5

                                          15

                                                    TOTAAL AFDELING A: 15

                                          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                      EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                                                               NASIENRIGLYNE
                                                                                      (VRAESTEL 1)               GRAAD 9

AFDELING B: JOERNALE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

VRAAG 2: JOERNALE

2.1   2.1.1   Kontantontvangstejoernaal van Disney-winkels vir September 2023                                KBJ 1

              Dok. Dag Besonderhede Fol.        Ontleding  Bank Verkope Koste Debiteure-       Diverse Rekeninge
               nr.                                van                         van   kontrole Bedrag Besonderhede
                                               ontvangste                  verkope
              KRR 6       Kontant                   10 500 10 500 10 500 ✓ 7 000 ✓✓
              21  25      M. Mouse                     800 800 ✓                       800 ✓
                                                                                                                                (5)

      2.1.2   Kontantbetalingsjoernaal van Disney-winkels vir September 2023                                 KBJ1

              Dok. Dag Besonderhede Fol.       Bank     Handels-         Skryf-     Lone      Krediteure- Diverse Rekeninge
               nr.                                      voorraad       behoeftes               kontrole Bedrag Besonderhede
              123 11   Pluto                  1 010 ✓                                                     1 010 Herstelwerk ✓
              124 14   Kontant                  2 200                              2 200 ✓✓
              125 28   D. Duck                  3 780                                          3 780 ✓✓                         (6)

                                                                   3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
2.1.3   Debiteurejoernaal Disney-winkels vir September 2023                      DJ1

         Dok.   Dag   Besonderhede          Fol. Verkope                     Koste van Verkope
         nr.
         36     8     M. Mouse                                     1 800 ✓              1 200 ✓✓
                                                                                                                          (3)

2.1.4   Krediteurejoernaal van Disney-winkels vir September 2023                                        KJ1

         Dok.   Dag   Besonderhede     Krediteurekontrole     Handelsvoorraad     Skryfbehoeftes     Diverse Rekeninge
          nr.                                                                                      Bedrag Besonderhede
         229    22    D. Duck                   7 560 ✓✓               7 200 ✓             360 ✓
                                                                                                                          (4)
                                                                                                                         (18)

                                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                     NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 1)               GRAAD 9

2.2   Bespreek EEN rede hoekom die onderneming besluit het om goedere op krediet
      te begin verkoop.

      • Die besigheid kan meer goedere verkoop. ✓✓
      • Lei tot toename in verkope.
      • Lei tot groei in die onderneming.
      (Enige ander korrekte en relevante antwoord)                                    (2)
                                                                                     [20]

VRAAG 3: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

Ontleed die volgende transaksies en toon die effek wat elkeen op die
rekeningkundige vergelyking het.

Dag     Rekening          Rekening          Bedrag             Effek op die
        gedebiteer       gekrediteer                   rekeningkundige vergelyking
                                                          B        EB        L
bv.   Lone           Bank                        1 000        –         –

3.1   Debiteure-     Verkope               3 750 ✓✓
                                                              +         +
      kontrole ✓
      Koste van      Handelsvoorraad ✓       3 000 ✓
                                                            –✓         –✓
      Verkope✓

3.2   Krediteure-    Bank                        4 700                  –     –✓
      kontrole ✓
                                                                                     [10]

                                            30

                                                             TOTAAL AFDELING B:      30

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                     NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 1)               GRAAD 9

AFDELING C: GROOTBOEKE EN PROEFBALANS
VRAAG 4: ALGEMENE GROOTBOEK
            Algemene Grootboek van VIVO Handelaars vir Augustus 2023
4.1 Dt                                  Handelsvoorraad            B6              Kt
    Datum        Besonder- Fol.        Bedrag Datum     Besonder- Fol.           Bedrag
                 hede                                   hede
     2023    1   Balans    a/b          26 400 2023 31 Koste van KOJ            73 200✓
     Aug                                       Aug      verkope
             31 Bank          KBJ   71 500 ✓✓               Koste van    DJ    48 000 ✓
                                                            verkope ✓
                 Krediteure- KJ       51 000 ✓              Balans       o/d   27 700 ✓
                 kontrole✓
                                       148 900                                  148 900
                 Balans       a/b       27 700                                               [8]
VRAAG 5: KREDITEUREGROOTBOEK

Beantwoord die volgende vrae.

5.1 Verskaf die besonderhede/brondokument gemerk (A).

     Faktuur ✓                                                                               (1)

5.2 Bereken die balans gemerk (B).

     R6 600 ✓                                                                                (1)

5.3 Vir die transaksie gedateer die 13de, het die besigheid goedere ter waarde van
    R3 900 gekoop en 'n 10%-handelskorting op hierdie aankoop ontvang. Bereken die
    bedrag gemerk (C).

     3 900 x 10% = 390
     3 900 – 390 = 3 510 ✓✓                                                                  (2)

5.4 Op die 25ste het die besigheid sy rekening ten volle vereffen. Wat is die balans
    gemerk (D)?

     R0 ✓                                                                                    (1)

5.5 Die krediteur stuur aan die einde van die maand 'n staat aan die besigheid wat die
    verskuldigde bedrag weerspieël. Verduidelik waarom dit steeds nodig is dat die
    onderneming hul eie rekening vir die krediteur in die krediteuregrootboek moet opstel.
     •   Die besigheid sal enige foute of weglatings aan die einde van die maand kan
         identifiseer nadat die grootboek met die krediteurestaat vergelyk is. ✓✓
     • Die besigheid moet ter enige tyd in die maand weet hoeveel hulle die krediteur
         skuld.
     (Enige ander korrekte en relevante antwoord)                                            (2)
                                                                                             [7]
                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 6: PROEFBALANS

6.1 Proefbalans van Gholfwinkels vir September 2023
                                                Fol.              Debiet     Krediet
     BALANSSTAATREKENING AFDELING
     Kapitaal                                    B1                          45 000 ✓✓
     Ontrekkings                                      B2           8 700 ✓
     Toerusting                                       B3            15 250
     Bank                                             B4            12 480
     Handelsvoorraad                                  B5          15 550 ✓
     Krediteurekontrole                               B6                       4 890 ✓

     (A)
     NOMINALE REKENINGE AFDELING ✓
     _______________________________
     Verkope                                          N1                        20 500
     Koste van verkope                                N2          16 400 ✓
     Water en elektrisiteit                           N3             2 920
     Telefoon                                        N4            1 590 ✓
     Huurinkomste                                                              2 500 ✓
                                                                    72 890   * 72 890
                                                                                         [10]
    # LW.:
    ✓– Punte moet slegs toegeken word as beide die korrekte besonderhede en die
        bedrag aan die regte kant is.

    * – Ken ŉ metodepunt toe as beide die totale dieselfde is.

                                            25

                                                                   TOTAAL AFDELING C:    25

                                                                              TOTAAL:     70

                                             7

## Related documents

- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-answer-book/4f3455c0-b6ef-4190-9d72-ea680fc28e72) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr9 EMS P1 (Afrikaans) November 2021 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-p1-afrikaans-november-2021-possible-answers/8428a508-5682-4123-b0c5-8f2a12c341e6) — Economic and Management Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/39bf861e-6cb2-42dc-9593-0f249e048745) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-question-paper/000597c2-0e6c-4448-b7f5-0203c1fdd309) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/de9cb377-f46e-4e67-b8e7-8c75f72d7aff) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-answerbook/926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
