# Economics Grade 9 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/7a42f075-1ac8-4155-9f91-186ccb0f8ee2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economics) › [Economics Grade 9 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/7a42f075-1ac8-4155-9f91-186ccb0f8ee2)

## About this document

Economics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-possible-answers/7da1c7d0-4b51-44fc-9ebb-ff641141d6eb) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/07419927-263d-44f3-9a79-687367453a95) — Addendum · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE EKSAMEN
                            JUNIE 2024
                              GRAAD 9

             EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
              DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP

                               (VRAESTEL 2)

TYD: 1 uur

PUNTE: 50

7 bladsye + ŉ 6-bladsy antwoordboek

                                                  b.o.

### Page 2

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE           2
                                  (VRAESTEL 2)                GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit AFDELINGS A, B en C en is gebaseer op die
     voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-wysigingsdokument en HJOP.

     AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

     VRAAG 1.1:        Pasitems                           (5)
     VRAAG 1.2:        Vul die ontbrekende woord in       (5)
                                                         [10]

     AFDELING B:       DIE EKONOMIE

     VRAAG 2:          Ekonomiese Stelsels                (7)
     VRAAG 3:          Ekonomiese Kringloop               (5)
     VRAAG 4:          Prysteorie                         (8)
                                                         [20]

     AFDELING C:       ENTREPRENEURSKAP

     VRAAG 5:          Sektore van die ekonomie          (20)
                                                         [20]

2.   AL die vrae is VERPLIGTEND.

3.   Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is.

4.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                  b.o.

### Page 3

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        3
                                 (VRAESTEL 2)                GRAAD 9

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1

1.1   PASITEMS

      Kies ŉ term in KOLOM B wat ooreenstem met ŉ beskrywing in KOLOM A. Skryf
      slegs die letter (A – G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in jou
      ANTWOORDBOEK bv. 1.1.6 F.

                          KOLOM A                                  KOLOM B
      1.1.1   ŉ Punt waar die hoeveelheid en prys van die A       Globalisering
              vraag en aanbod gelyk is.
                                                           B      Beplande ekonomie
      1.1.2   Die hoeveelheid wat verbruikers bereid is om
              teen ŉ sekere prys te koop.                  C      Vraag

      1.1.3   Die vrye handel van invoere en uitvoere met   D     Ekwilibrium
              die buiteland.
                                                            E     BBP
      1.1.4   Totale waarde van goedere en dienste wat
              binne ŉ land binne ŉ sekere tydperk
              geproduseer word.

      1.1.5   ŉ Stelsel waar die regering alle besluite
              neem.
                                                                                (5 x 1)       [5]

1.2   VUL DIE ONTBREKENDE WOORD/E IN

      Vul die ontbrekende woorde in die spasies daarvoor oopgelaat, om die stellings
      hieronder te voltooi. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer in jou
      ANTWOORDBOEK neer bv. 1.2.6 goedere

      1.2.1 Die …-stelsel is die ekonomiese stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word.      (1)

      1.2.2 Die … sektor dra die meeste by tot die ekonomie.                              (1)

      1.2.3 Massaproduksie en spesialisasie word gevind in die … sektor van die
            ekonomie.                                                                     (1)

      1.2.4 Die sektor wat grootliks ongeskoolde werkers het met ŉ paar semi-
            geskoolde werkers in toesighoudende rolle, word die … sektor genoem.          (1)

      1.2.5 Die voortdurende vloei van goedere en dienste tussen verskillende
            deelnemers in die ekonomie word die … genoem.                                 (1)
                                                                                          [5]

                                                                TOTAAL AFDELING A:            10

                                                                                              b.o.

### Page 4

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                     4
                                  (VRAESTEL 2)                GRAAD 9

AFDELING B: DIE EKONOMIE

VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS

Bestudeer die volgende grafiek oor Suid-Afrika se uitvoere en beantwoord die vrae wat
volg.

                            Suid-Afrika se Belangrikste Uitvoerbestemmings

                                                         VSA
                                                         8,8%

                                                                    Duitsland
                                                                    8,1%

                                                                            China
                                                                            9,7%

                    Ander
                    54%
                                                                           Japan
                                                                           7%

                                                                        Botswana
                                                                        3,8%

                                                                Indië
                                          Verenigde Koninkryk   4,2%
                                                 5,1%

                   [Aangepas: https://cdn.britannica.com/88/184988-049-98E63C9E.jpg]

2.1   Definieer die term globalisering.                                                     (2)

2.2   Watter land is Suid-Afrika se grootste handelsvennoot?                                (2)

2.3   Bespreek die impak van tegnologiese innovasie en globalisering op die tipe
      goedere en dienste wat deur Suid-Afrika uitgevoer word. Gee EEN feit met ŉ
      voorbeeld.                                                                            (3)
                                                                                            [7]

                                                                                            b.o.

### Page 5

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                    5
                                 (VRAESTEL 2)                GRAAD 9

VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP

Bestudeer die volgende vloeidiagram en beantwoord die vrae wat volg.

                                                        [Eksaminator se eie skets]

3.1   Wat is ŉ ander woord vir “hulpbronmark”?                                            (1)

3.2   Bespreek die verskillende vloeie tussen huishoudings en besighede in die
      ekonomiese kringloop van ŉ geslote ekonomie.                                        (2)

3.3   Noem TWEE tipes direkte belasting wat deur die regering ingevorder word.            (2)
                                                                                          [5]
VRAAG 4: PRYSTEORIE

Bestudeer die volgende vraag- en aanbodkurwes en beantwoord die vrae wat volg.

4.1   Benoem die vertikale as of x-as.                                                    (1)

4.2   Benoem die horisontale as of y-as.                                                  (1)

4.3   Hoeveel sleutelringe is verbruikers bereid om te koop teen ŉ prys van R20 per
      sleutelring?                                                                        (2)

4.4   Identifiseer is die ewewigsprys.                                                    (2)

4.5   Wat is die ewewigshoeveelheid?                                                      (2)
                                                                                          [8]
                                                             TOTAAL AFDELING B:            20
                                                                                          b.o.

### Page 6

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                        6
                                 (VRAESTEL 2)                GRAAD 9

AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE

Bestudeer die volgende uittreksel van Investec.com oor hoe beurtkrag verskillende
ekonomiese sektore in Suid-Afrika raak, en beantwoord die vrae wat volg.

  Die impak van beurtkrag

  Volgens die jongste Reserwebank skattings het           2.1%
  beurtkrag ŉ negatiewe impak van 2,15% gehad op die      Negatiewe impak van
  kwaartaallikse BBP in die derde kwartaal van die vorige beurtkrag op
  jaar. Landbou, mynbou en visserye is die swaarste       K3 2022 BBP
  getref. Vooruitskattings vir die vierde kwartaal is nog
  nie vrygestel nie, maar die impak kan selfs hoër wees,
  gegewe dat beurtkrag plaasgevind het gedurende elke
  dag van die laaste kwartaal behalwe vir drie dae.

  Onlangse nuus het gedeeltelik van die impak op die
  ekonomie en spesifieke sektore bekendgemaak, veral
  wanneer vlak 5 en 6 beurtkrag geïmplementeer word.
                                  [Bron: https://www.investec.com/en_za/focus/economy/]

5.1 Beskryf die tipe werk of loopbane wat in elk van die drie sektore van die
    ekonomie aangetref word, sluit ŉ voorbeeld van elkeen in.                                 (6)

5.2 Verduidelik beurtkrag volgens jou eie begrip.                                             (2)

5.3 Volgens die gevallestudie hierbo word mynbou, bosbou en landbou die swaarste
    getref deur beurtkrag. Bespreek hoekom en hoe hierdie sektore meestal deur
    beurtkrag geraak word.                                                                    (6)

                                                                                              b.o.

### Page 7

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE                           7
                                (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

5.4 Bestudeer die volgende prente en dui aan watter sektor van die ekonomie deur elke
    prent voorgestel word.

                   Prentjie 1                                Prentjie 2

                   Prentjie 3                                Prentjie 4

                   Prentjie 5                                Prentjie 1                         (6)
                                                     [Bron: https://www.shutterstock.com]

                                                              TOTAAL AFDELING C:                20

                                                                              TOTAAL:           50

                                         EINDE

## Related documents

- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-possible-answers/5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8) — Economics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr9 EMS Afrikaans June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2016-question-paper/3d7490a6-f099-4b2f-ab46-53d06dcc60fe) — Economics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook-1/63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454) — Economics · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7) — Economics · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-possible-answers/96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0) — Economics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economics

- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-answer-book-1/c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459) — Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe) — Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-possible-answers/9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr9 EMS (ENG & AFR) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-eng-afr-november-2019-answer-book/f08de29c-4eb3-4503-a18a-d7abf78271e0) — Addendum · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
