# Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/4da22897-d93e-4423-9446-17316248066d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economic and Management Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economic and Management Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economic-and-management-sciences) › [Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-possible-answers/4da22897-d93e-4423-9446-17316248066d)

## About this document

Economic And Management Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                  NOVEMBER 2022
                       GRAAD 9
                  NASIENRIGLYNE

            EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
             DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP

                       (VRAESTEL 2)

9 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                   EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                   NASIENRIGLYNE
                                   (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1

1.1   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
      1.1.1 B ✓✓
      1.1.2   C ✓✓
      1.1.3   B ✓✓
      1.1.4   A ✓✓
      1.1.5   D ✓✓                                                 10

1.2   PASITEMS
      1.2.1 C ✓
      1.2.2   E✓
      1.2.3   H✓
      1.2.4   G✓
      1.2.5   B✓                                                   5

1.3   WOORDBANK
      1.3.1 wins ✓
      1.3.2   bemarking ✓
      1.3.3   verbruikers ✓
      1.3.4   vissery ✓
      1.3.5   administratiewe ✓                                    5

                                   20

                                                   TOTAAL AFDELING A: 20

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

AFDELING B: DIE EKONOMIE

VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS

2.1   Gemengde ekonomie ✓                                                              (1)

2.2                   Eienskappe                               Antwoord
       2.2.1 Wie besit die land se               Individue ✓
             natuurlike hulpbronne?
       2.2.2 Hoe word die prys van               Produseerders/Entrepreneurs
             goedere vasgestel?                  besluit op die prys van goedere
                                                 gebaseer op die teikenmark en
                                                 vraag. ✓

       2.2.3 Wat is die regering se rol in       Min intervensie/inmenging. ✓
             die ekonomie?                                                             (3)

2.3   Die spotprentillustrasie toon ŉ land wat beheer/regeer word deur ŉ enkele hoër
      mag wat ons as die regering kan identifiseer. ✓ In ŉ beplande ekonomie het die
      regering volle beheer en neem alle besluite. ✓
      (Enige ander relevante en korrekte verduideliking.)                              (2)
                                                                                       [6]

                                             6

                                             3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                        NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP

3.1      Besighede verkoop goedere en dienste aan huishoudings.✓✓
         Besighede neem individue van huishoudings in diens en betaal hulle lone
          en salarisse in ruil vir hulle arbeid. ✓✓                           (2 x 2)   (4)

3.2       Produsent:

         Die regering voorsien beide besighede en huishoudings van openbare
          goedere en dienste, bv. paaie, gesondheidsorg, veiligheid, onderwys,
          ens. ✓✓

          Verbruiker:

         Die regering koop produksiefaktore van huishoudings en koop goedere en
          dienste van besighede sodat hulle suksesvol kan funksioneer✓✓                 (4)
                                                                                        [8]

                                            8

                                             4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                           EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                           (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

VRAAG 4: PRYSTEORIE

4.1   Wet van aanbod – Wanneer die prys van ŉ produk styg, sal die hoeveelheid
      aangebied vir daardie produk toeneem. Wanneer die prys van ŉ produk daal, sal
      die aanbod vir daardie produk afneem.✓✓                                          (2)

4.2   4.2.1   30 sakke ✓                                                               (1)

      4.2.2   R3,00 ✓                                                                  (1)

      4.2.3   Ekwilibrium ✓                                                            (1)

4.3   Kurwe A ✓                                                                        (1)

4.4   Voorbeeld: Mmapula wil ŉ blok sjokolade koop. Die winkel het ŉ promosie vir R5
      afslag op die normale prys. Sy koop 3 blokke in plaas van een. ✓✓
      (Aanvaar enige relevante antwoord.)

      Leerder se antwoord moet die volgende insluit::

      •   ŉ Produk waarvan prys gedaal het en die hoeveelheid gevra toegeneem het
          volgens die wet van vraag. ✓✓
                                            OF

      •   ŉ Produk waarvan die prys gestyg het en die hoeveelheid gevra gedaal het
          op grond van die styging in prys. ✓✓                                         (2)
                                                                                       [8]

                                             8

                                             5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                           EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                           (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

VRAAG 5: VAKBONDE

5.1   Die hoofdoel van ŉ vakbond is om die regte van werkers te beskerm✓ deur
      namens die werknemer met werkgewers te onderhandel ✓                          (2)

5.2   “Vakbonde doen ŉ beroep op miljoene werkers om by die huis te bly of om aan
      te sluit by stakingsaksies in Suid-Afrika.” ✓✓                                (2)

5.3   •  Die besighede se uitset/produksievlakke sal afneem. ✓✓
      •  Die besigheid sal inkomste/verkope verloor as gevolg van minder produkte
         wat beskikbaar is om te verkoop.
      • ŉ Tekort aan produkte of swak vervaardigde produkte kan tot ongelukkige
         klante lei.
      • Werkers kan gedemotiveerd en ongelukkig bly as daar nie in hul behoeftes
         voorsien word nie, wat lei tot swak werkprestasie.
      • As daar aan eise voldoen word, sal die onderneming dalk meer geld vir
         werkers se lone moet betaal, wat uiteindelik tot laer winste lei.
      (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)                                     (2)

5.4   Vakbonde streef daarna dat werkers ŉ goeie lewenstandaard moet hê deur te
      verseker dat daar in hul sosiale en ekonomiese behoeftes voorsien word
      (ekonomiese ontwikkeling). ✓

      Gelukkige en gemotiveerde werkers sal doeltreffend werk wat lei tot hoër
      produksievlakke (ekonomiese groei). ✓                                         (2)
                                                                                    [8]

                                             8

                                                             TOTAAL AFDELING B:     30

                                             6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 6: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE

6.1   Ongeskoolde ✓                                                                    (1)

6.2   6.2.1   Sekondêre sektor ✓                                                       (1)

      6.2.2   Tersiêre sektor ✓                                                        (1)

      6.2.3   Primêre sektor ✓                                                         (1)

6.3   6.3.1   Primêre sektor         Sekondêre sektor       Tersiêre sektor
              Ontginning van rou     Rou materiale word     Verspreiding en
              materiaal. ✓           verwerk in finale      verkope van die finale
                                     produkte. ✓            produk. ✓                  (3)

      6.3.2   Tamaties word gepluk   Die tamaties word      Tamatiesous word
              op ŉ tamatieplaas. ✓   verwerk in ŉ fabriek   versprei en verkoop aan
                                     in tamatiesous,        groothandelaars,
                                     gebottel en            handelaars en bereik
                                     verpak. ✓              ten laaste die
                                                            verbruiker. ✓              (3)
                                                                                      [10]

                                           10

                                            7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                          EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                     NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

VRAAG 7: ONDERNEMINGSFUNKSIES

7.1   Sodat die onderneming sy doelwitte kan bereik/optimaal kan funksioneer. ✓       (1)

7.2    7.2.1   Aankoopfunksie ✓
       7.2.2   Bemarkingsfunksie ✓
       7.2.3   Menslike hulpbronbestuursfunksie ✓
       7.2.4   Produksiefunksie ✓
                                                                                      (4)

7.3   Die funksie van algemene bestuur is om:

      • Bestuur en toesig oor die ander besigheidsfunksies te hou. ✓✓
      • Seker te maak dat die besigheid sy gestelde doelwitte en objektiewe bereik.
      • Te beplan, organiseer, lei en beheer.
      • Seker te maak dat die funksies saamwerk en met mekaar kommunikeer.
      (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)                                       (2)

7.4   • Deur seker te maak dat daar geen vermorsing van materiaal is nie. ✓✓
      • Deur produksiemetodes te gebruik wat goedkoper is.
      (Aanvaar enige ander relevante antwoord.)                                       (2)
                                                                                      [9]

                                            9

                                            8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                            EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                            (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

VRAAG 8 – BESIGHEIDSPLAN

8.1   R700 ✓                                                                            (1)

8.2   WhatsApp/Instagram/Twitter ✓                                                      (1)

8.3   •  Hy is ŉ professionele fotograaf – nuttig om goeie foto's van sy produkte te
         neem. ✓✓
      • Hy weet hoe om sosiale media-platforms te hanteer en vir advertensies te
         gebruik. ✓✓
      • Hy neem inisiatief – het iets probeer selfs toe hy onseker was of dit sou
         werk.
      • Hy het min maar genoeg geld gehad om die besigheid te begin.
      • Hy het werknemers wat hom help om die besigheid te bestuur.
      (Aanvaar enige twee van die bogenoemde.)                                          (4)

8.4   •  Die maatskappy het binne ŉ paar weke verkope van sowat R10 000
         opgelewer. ✓✓ Hulle het in meer toerusting belê (vrieskas, wafelmaker,
         kommersiële menger, melkskommelmaker). ✓✓
      • Die onderneming het nou vier werknemers.
      (Aanvaar enige een van die bogenoemde.)                                           (2)

8.5   “Die volgende stap sal wees om franchises regoor die land uit te rol en in ŉ
      selfs groter werksarea te werk”. ✓✓                                               (2)

8.6   C✓                                                                                (1)
                                                                                       [11]

                                             11

                                                              TOTAAL AFDELING C:        30

                                                                            TOTAAL:     80

                                              9

## Related documents

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/4b10e9bb-ac9c-4330-8854-909594966af2) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-answer-book-1/3c661cd8-9c24-4f25-93d2-a35b15e8098b) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Grade 9 EMS Afrikaans Test Paper 2](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-ems-afrikaans-test-paper-2/ccf110d9-aea4-451c-a6f0-e4df8d4ec4f5) — Economic and Management Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/39bf861e-6cb2-42dc-9593-0f249e048745) — Economic and Management Sciences · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-question-paper/000597c2-0e6c-4448-b7f5-0203c1fdd309) — Economic and Management Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economic and Management Sciences

- [CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-ems-afrikaans-gr-7-9/c4088349-c650-4c35-a95b-8b4d5c5a3578) — CAPS · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-answer-book/545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-answer-book/bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c) — Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/52c916da-bc04-4175-bc96-93cda96b4346) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/0a0765f7-52da-4c08-adee-603ba24a3ea9) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook/ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1) — Addendum · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
