# Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)

> Grade 9 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-possible-answers/96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Economics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Economics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/economics) › [Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-possible-answers/96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0)

## About this document

Economics · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-question-paper/d35efd0c-e0c6-49c6-b63b-9348d7be6c39) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PROVINSIALE EKSAMEN
                  NOVEMBER 2023
                       GRAAD 9
                  NASIENRIGLYNE

            EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
             DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP
                       (VRAESTEL 2)

7 bladsye

### Page 2

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
              NASIENRIGLYNE
                                 (VRAESTEL 2)              GRAAD 9

AFDELING A: ALLE ONDERWERPE

VRAAG 1

1.1   PASITEMS
      1.1.1    D
      1.1.2    C
      1.1.3    E
      1.1.4    A
      1.1.5    B                                           (5 x 1)   5

1.2   KIES DIE KORREKTE WOORD
      1.2.1    visie 
      1.2.2    logo 
      1.2.3    posbeskrywing 
      1.2.4    Openbare hulpbron funksie 
      1.2.5    Algemene bestuursfunksie                    (5 x 1)   5

1.3   MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
      1.3.1    C
      1.3.2    A
      1.3.3    B
      1.3.4    A
      1.3.5    C                                           (5 x 1)   5

                                      15

                                                   TOTAAL AFDELING A: 15

                                       2

### Page 3

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                   NASIENRIGLYNE
                                        (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

AFDELING B: DIE EKONOMIE

VRAAG 2: VAKBONDE

2.1   'n Georganiseerde vereniging van werkers in 'n ambag, groep ambagte of
      beroepe wat gevorm word om die regte en belange van die lede te beskerm en te
      bevorder.                                                                         (2)

2.2         Plakkaatbetoging (Picketing)              Sloerstaking (Go-slow)
       Werkers wat by nywerheidsoptrede        'n Vorm van nywerheidsaksie waarin
       betrokke is, gaan na hul werkplek om    werk of vordering doelbewus
       steun vir hul saak te verhoog. Hulle    vertraag word. 
       kan dit doen deur inligting te
       kommunikeer of ander te oorreed om
       nie te werk nie of om nie 'n deel van
       hul dienskontrakte uit te voer nie.
       Hulle doen geen werk nie en gaan nie
       die perseel binne nie.
      (Enige ander korrekte en relevante verduideliking vir 2 punte elk)                  (4)

2.3   •  Bedinging om hul lede se lone, voordele en werksomstandighede te verbeter
         en om afleggings te bestuur.
      • Verskaf insette om die regering te kry om wette aan te neem wat hul lede se
         lewens sal verbeter.
      • Voorsiening van professionele opleiding, regsadvies en
         regsverteenwoordiging vir hul lede.
      • Organisering van nywerheidsaksies.
      • Verteenwoordiging van werkers se belange tydens dispute met werkgewers
      • Werk saam met werkgewers om werknemers 'n groter sê te gee in die besluite
         wat die bestuur neem
      (Enige 3 funksies vir 2 punte elk/Enige ander korrekte en relevante antwoord(e))    (6)

2.4   2.4.1    • Vakbonde kan firmas bystaan om nuwe werkspraktyke toe te pas wat
                  arbeidsproduktiwiteit kan verhoog ✓✓
               • Vakbonde kan werkers nader aan hul bestuur bring en hul belange
                  verteenwoordig ✓✓
               • Hoër lone om die motivering en produktiwiteit van werkers te verhoog
               • Vakbonde is baie effektief om meganismes te skep om konflik in die
                  werkplek op te los
               (Enige 2 voordele vir 2 punte elk/Enige ander korrekte voordeel)           (4)

      2.4.2    • Die voortdurende druk vir hoër lone kan tot werkloosheid vir die
                  werkers lei ✓
               • Die vraag na hoër lone kan lei tot inflasie – stygende pryse – basiese
                  goedere word duurder ✓
               (Enige 2 nadele vir 2 punte elk/Enige ander korrekte nadeel)               (4)

                                            3

### Page 4

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                 NASIENRIGLYNE
                                 (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

2.5   2.5.1   SADTU, NAPTOSA, SAOU, PEU                            (1)

      2.5.2   NUM                                                  (1)
                                                                   [22]

                                   22

                                              TOTAAL AFDELING B:   22

                                    4

### Page 5

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                    NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP

VRAAG 3: FUNKSIES VAN 'N BESIGHEID

3.1         Funksies                Verduideliking                Voorbeeld
      Menslike Hulpbron- Menslikehulpbronbestuur is 'n      Voorstelle vir 'n
      funksie            bestuursfunksie wat gemoeid is     personeelkantien en
                         met die aanstelling, motivering en gimnasiumfasiliteite
                         instandhouding van die             deur Isiah, die HR-
                         arbeidsmag in 'n organisasie.     bestuurder 
                         OF
                         Menslikehulpbronbestuur handel
                         oor kwessies wat met werknemers
                         verband hou, bv. aanstellings,
                         opleiding, ontwikkeling,
                         vergoeding, motivering,
                         kommunikasie en administrasie.
      Finansiële Funksie    Die finansiële funksie in besigheid Gesonde
                            verwys na die funksies wat bedoel kontantvloei 
                            is om finansiële hulpbronne te
                            verkry en te bestuur en om wins te
                            genereer. Dit produseer relevante
                            finansiële hulpbronne en inligting
                            wat bydra tot die produktiwiteit van
                            ander besigheidsfunksies,
                            beplanning en
                            besluitnemingsaktiwiteite.                                   (4)

3.2   Topbestuur:  Hulle neem besluite in 'n besigheid. Bv. die eienaar en
      hoofuitvoerende beampte. 

      Middelvlakbestuur:  Hulle sorg dat stelsels en planne vir uitvoering ingestel
      word gegrond op die besluit wat geneem is deur die topbestuur sodat dit
      geïmplementeer kan word, bv. Hoof van die Finansiële Departement,
      Bemarkingsbestuurder, Isiah – HR Bestuurder. 

      Laervlakbestuur:  Hulle is in beheer van die uitvoering van die take wat deur
      topbestuur besluit is, bv. spanleiers vir bemarking 
      (Enige ander korrekte en relevante verduideliking)                                  (6)

3.3   • Beplanning  – opstelling van doelwitte, visie en missie 
      • Organisering  – toekenning van werk aan verskillende afdelings sodat die visie
         gerealiseer word 
      • Leiding – motivering van werkers om take uit te voer en vasgestelde doelwitte
         te bereik 
      • Beheer  – bestuurders kontroleer die resultate en uitkomste van die planne
         van die organisasie 
      (Enige ander korrekte verduideliking vir elk van die take)                          (8)

                                             5

### Page 6

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                    NASIENRIGLYNE
                                          (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

3.4   • Wet op Basiese Diensvoorwaardes 
      • Wet op Gelyke Indiensneming 
      • Wet op Arbeidsverhoudinge
      • Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid
      (Enige 2 vir 1 punt elk enige ander relevante en korrekte wet)                             (2)

3.5   Ja,  dit bou 'n positiewe handelsmerk, dit bou die beeld van jou besigheid, dit
      verseker dat kommunikasie direk is en dat die regte boodskap uitgestuur word. 
      (Ja (1 punt) en enige 1 relevante en korrekte motivering (1 punt)).                        (2)
                                                                                                [22]

                                             22

VRAAG 4: BESIGHEIDSPLAN

4.1   Afleweringsdiens vir noodsaaklikhede en wegneemetes.                                     (2)

4.2   4.2.1   Hulle wil hê dit moet 'n betroubare alternatief wees vir die manier waarop
              inkopies gedoen word of die manier waarop die uitruil van geld en goedere
              tussen verkopers en kliënte in informele nedersettings plaasvind. Terwyl
              dit ook 'n positiewe impak op die lewens van jong meisies in die townships
              het.                                                                             (2)

      4.2.2   •  Naam van die besigheid 
              •  Logo/Embleem 
              •  Slagspreuk 
              •  Adres van die besigheid 
              •  Kontakbesonderhede
              •  Datum waarop die sakeplan voorberei is
              •  Persoon deur wie die sakeplan opgestel is en hulle posisie in die
                 besigheid
              (Enige ander korrekte en relevante antwoord)                                       (4)

4.3   Sterk punte                                  Swak punte 
      –   Spanwerk, almal het hulle eie rol        –   As iemand siek raak kan die
      –   Advertensies                                  aflewerings nie altyd plaasvind nie 
                                                    –   Koste van aflewering is hoog

      Geleenthede                                  Bedreigings 
      –   Meer kinders kan betrokke raak      – Ander jeugdiges wat dieselfde diens
      –   Uitbreiding na ander areas                lewer/kompetisie 
      –   Groter verskeidenheid produkte       – Fietse kan gesteel word
          wat afgelewer word                                                                     (8)
      (Enige ander relevante antwoord, 1 punt vir elke aspek + 1 punt vir verduideliking)

                                                6

### Page 7

EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
                      NASIENRIGLYNE
                                           (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

4.4   Nr.                   Stelling                   Ingesluit by hierdie sakeplan-
                                                                 komponent
      bv.      Bied 'n afleweringsdiens van          Beskrywing van diens/produk
               noodsaaklike goedere aan
      A        Hulle het plakkate op hul Facebook-   BEMARKINGSPLAN 
               blad
      B        Inligting oor die geld wat nodig is   FINANSIËLE PLAN 
               om die besigheid uit te brei
      C        Vertel moontlike beleggers baie oor   BESTUURSPLAN 
               die besigheid
      D        Watter masjinerie en toerusting is    PRODUKSIEPLAN 
               nodig om die goedere/diens te
               verskaf                                                                   (4)

4.5   plek                                                                              (1)
                                                                                        [21]

                                              21

                                                                TOTAAL AFDELING C :      43

                                                                              TOTAAL:    80

                                               7

## Related documents

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2023 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2023-answer-book/c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7) — Economics · Addendum · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2023-question-paper/89b31b8c-96c9-4d04-b44a-e2ebb0e1c78a) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 ECO P2 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p2-afrikaans-june-2023-question-paper/c6bc0159-4ca5-433e-b7b2-e01f416a3775) — Economics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-november-2022-answer-book-1/a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe) — Economics · Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 Economics and Management Sciences P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-economics-and-management-sciences-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7) — Economics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Answerbook](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-answerbook-1/63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454) — Economics · Addendum · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Economics

- [Gr 9 EMS P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p2-afrikaans-june-2024-question-paper/7a42f075-1ac8-4155-9f91-186ccb0f8ee2) — QP · 2024 · Afr
- [Gr 9 ECO P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-eco-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/35e2e26b-fd65-478c-83b5-ca5dd48a2c3f) — QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-answer-book-1/c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459) — Addendum · 2022 · Afr
- [Gr 9 EMS P1 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ems-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/50656fb8-509d-4c56-a825-a329dda5d67e) — QP · 2022 · Afr
- [Gr9 EMS (ENG & AFR) November 2019 Answer Book](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-eng-afr-november-2019-answer-book/f08de29c-4eb3-4503-a18a-d7abf78271e0) — Addendum · 2019 · Afr
- [Gr9 EMS Afrikaans June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ems-afrikaans-june-2016-question-paper/3d7490a6-f099-4b2f-ab46-53d06dcc60fe) — QP · 2016 · Afr

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
