# Mathematics Grade 9 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-afrikaans-june-2023-question-paper/135ff87d-7467-4a76-ad0b-5d9d4f8b5bce
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-afrikaans-june-2023-question-paper/135ff87d-7467-4a76-ad0b-5d9d4f8b5bce)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN

                     JUNIE 2023

                      GRAAD 9

                       WISKUNDE

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

14 bladsye

NAAM VAN LEERDER:                       KLAS:

NAAM VAN SKOOL:

                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                     2
                                                                                   GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae en 14 bladsye.

2.   Antwoord AL die vrae op die vraestel.

3.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy andersins vermeld.

4.   Wys duidelik ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te
     bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.   Indien nodig, rond antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy andersins vermeld.

6.   Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.   Beantwoord VRAAG 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.

8.   Beantwoord VRAAG 2 tot 7 in Afdeling B in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien is.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                     3
                                                                                     GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Antwoord vrae 1.1 – 1.5 deur die korrekte antwoord te kies. Omkring die letter langs die
korrekte antwoord.

1.1     Watter vergelyking illustreer die vermenigvuldiging-inverse eienskap?

        A        1 y  y
                     1
        B        y  1
                     y
        C        1 0 1                                                                        (1)
        D        1  y  1

1.2     Gegee die vergelyking 4(x + 1) = 3x + 10. Vir watter waarde van � sal die vergelyking
        waar wees?

        A        –6
        B        6
        C        9
        D        –9                                                                             (1)

1.3     In die getalreeks 4; 23 ; 19 ; 541 ; ... is die gemeenskaplike verhouding:

        A        6
                  1
        B
                 12
                 8
        C
                 3
                 1
        D
                 6                                                                              (1)

                                                                                                    b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                    4
                                                                                 GRAAD 9

1.4   Die betekenis van 5y – 1 is ...

      A        Trek 1 van 5 af en vermenigvuldig met y.
      B        Vermenigvuldig 5 en y met negatief 1.
      C        Tel 5 en y bymekaar en trek 1 af.
      D        Vermenigvuldig 5 en y, trek dan 1 af.                                       (1)

1.5   Oorweeg die gegewe verhouding hieronder en bepaal watter stelling is ONWAAR.

      2 pakkies skyfies : 8 stukkies hoender

      A        Vir elke 8 stukkies hoender, is daar 2 pakkies skyfies.
      B        Die verhouding van pakkies skyfies tot stukkies hoender is 2:8.
      C        Die verhouding van pakkies skyfies tot stukkies hoender is 8:2.
      D        Die verhouding van stukkies hoender tot pakkies skyfies is 8:2.             (1)
                                                                                           [5]

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                 5
                                                                              GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Die volgende leertjies gee die priemfaktore van 420 en 100.

                                    420    2           100      2

                                    210    2            50      2

                                    105    3            25      5

                                    35     5            5       5

                                     7     7            1

                                     1

      2.1.1    Skryf die GGF van 420 en 100 neer.

                                                                                        (1)

      2.1.2    Skryf die KGV van 420 en 100 neer.

                                                                                        (1)

2.2   Kies die korrekte term in hakies om die sin te voltooi.

      Nul (0) is __________________________ (ŉ irrasionale of ŉ rasionale) getal.       (1)

2.3   Voltooi die tabel hieronder deur die ontbrekende waardes in te vul.

                       Desimale breuk                           Persentasie

                              0,5                                   50%

                           0,7333…                  2.3.1____________________

                 2.3.2 __________________                           105%
                                                                                        (2)

                                                                                            b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                                       6
                                                                               GRAAD 9

2.4   By jou lokale winkel kry jy 3 plakkers vir elke R60 wat jy spandeer.

      2.4.1   Indien jy R480 spandeer, hoeveel plakkers sal jy hȇ?
              Wys AL jou berekeninge.

                                                                                              (2)

      2.4.2   Deur die antwoord in VRAAG 2.4.1 te gebruik, sou jy sȇ dat die verhouding
              tussen die bedrag gespandeer en die aantal plakkers wat jy kry, ŉ direkte of
              indirekte verhouding is?

                                                                                              (1)

2.5   R3 030,05 word belȇ teen 4,5% saamgestelde jaarlikse rente. Bereken die waarde van
      die belegging (A) na 5 jaar. Rond jou antwoord af tot die naaste heelgetal.
                             �   �
      Formule: � = � 1 + 100         �� � = �(1 + �)�

                                                                                              (4)
                                                                                             [12]

                                                                                                 b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                            7
                                                                        GRAAD 9

VRAAG 3

3.1   Wat is die optellingsinverse van 13?

                                                                                  (1)

3.2   Bestudeer die getalpatroon hieronder:

      2–2=0
      2–1=1
      2–0=2

      Wat is die volgende lyn in die patroon? Wys AL jou berekeninge.

                                                                                  (2)

3.3   Bereken die volgende SONDER die gebruik van ŉ sakrekenaar. Wys AL jou
      berekeninge. Gee antwoorde in die eenvoudigste vorm.

      3.3.1       36
               (1)3  23

                                                                                  (3)

      3.3.2    3  6  ( 6  4)  5  7

                                                                                  (3)
                                                                                  [9]

                                                                                      b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE                                     8
                                                                               GRAAD 9

VRAAG 4

4.1   3
          64 ; 0,8; 13 ; 92 ; 9; 25

      Rangskik die bostaande getalle in dalende volgorde.

                                                                                         (2)

4.2   Gebruik die simbool = ; > of < om die volgende stelling WAAR te maak:

      3
          64 __________          64                                                      (1)

4.3   Die volgende stellings is VERKEERD. Skryf die korrekte antwoorde neer.

      4.3.1       5-1 = –5

                                                                                         (1)

      4.3.2       (pq)0 = p

                                                                                         (1)

4.4   Vereenvoudig die volgende uitdrukking:

      16a 2 b    8a 3 b
               
      3a 3 b 2 9a 4 b

                                                                                         (4)
                                                                                         [9]

                                                                                             b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                           9
                                                                                 GRAAD 9

VRAAG 5

5.1   Gegee die getalreeks : 1; 8; 27; 64; 125; …

      Skryf die volgende term in die reeks neer.

                                                                                                (1)

5.2   Twee vriende het heen en weer teksboodskappe vir mekaar gestuur. Hulle het die
      hartjie-oë emoji’s gebruik met elke teksboodskap om die volgende patroon te vorm:

                1ste Teks                    2de Teks                      3de Teks

      5.2.1   Voltooi die tabel hieronder deur die aantal hartjie-oë vir elke teksboodskap in
              te vul.

                Teks                         1                 2                      3
                Aantal hartjies
                                                                                                (1)

      5.2.2   Gebruik die getalpatroon afgelei uit VRAAG 5.2.1 deur die hartjie-oë om die
              algemene term in die vorm Tn = _________ te bepaal.

                                                                                                (2)

      5.2.3   Indien die vriende aanhou om die emoji’s soos hierbo te gebruik, hoeveel
              hartjies sal daar in die 15de teks wees?

                                                                                                (2)

                                                                                                    b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                        10
                                                                               GRAAD 9

      5.2.4   Hoeveel teksboodskappe het hulle gestuur as daar 39 emoji-gesiggies is?

                                                                                              (3)

5.3   Die hoogtes en breedtes van bokse wat in ŉ winkel gebruik word om lȇers te stoor (in
      cm) is as volg:

              Hoogte van die boks (in cm)            Breedte van die boks (in cm)
                            30                                      8
                            60                                     16
                            90                                     24
                           120                                     32

      Wat is die breedte van ŉ boks wat ŉ hoogte van 45 cm het?

                                                                                              (2)
                                                                                             [11]

                                                                                                  b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE                                11
                                                                              GRAAD 9

VRAAG 6

6.1   Kies die korrekte woord in die hakies.

      ŉ (veranderlike/konstante) is ŉ getal wat nie ŉ vaste waarde het nie.              (1)

6.2   Is die stelling hieronder Waar of Vals?

      x2 + 9 = (x + 3) (x – 3)

                                                                                         (1)

6.3   Trek (2p + pq) van (–12p + 12pq) af.

                                                                                         (2)

6.4   Brei uit en vereenvoudig:
      (ab2 + b)2

                                                                                         (2)

6.5   Faktoriseer:

      3x2 + 9 – 12x

                                                                                         (4)

                                                                                             b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDE             12
                                                      GRAAD 9

6.6   Vereenvoudig die volgende uitdrukkings:

      6.6.1   6p – 4 + 2(2p + 3)

                                                                 (2)

      6.6.2   b 2  5b   3b 2  15b
                       
              b 2  25       6b

                                                                 (4)
                                                                [16]

                                                                     b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE                                       13
                                                                                GRAAD 9

VRAAG 7

7.1   Skryf die volgende sin in die vorm van ŉ algebraȉse vergelyking.

      Vier maal die som van twee maal ŉ getal en ses is gelyk aan twee-en-dertig.

                                                                                             (1)

7.2   Tydens ŉ klasbespreking verskil Mary en Rose oor die oplossing van die vergelyking:
      d(d – 2) = (d + 4) (d – 3). Rose sê die antwoord is d = –12, terwyl Mary sȇ dat die
      antwoord d = 4 is. Bepaal wie reg is. (Wys AL jou berekeninge.)

                                                                                             (4)

7.3   Los op vir die onbekende in die vergelyking hieronder:

           ( x  2)
      x            2
               3

                                                                                             (3)

                                                                                                 b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

7.4   Jy besluit om TWEE soorte sjokolade te verkoop tydens jou skool se entrepreneursdag.
      Die een soort sjokolade kos R8 en die ander soort kos ��. Jy spandeer ���� in totaal
      om 22 sjokolades te koop.

      Hoeveel van elke soort sjokolade het jy gekoop?

                                                                                              (5)
                                                                                             [13]

                                                                               TOTAAL:       75

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Math P1 (English and Afrikaans) June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-p1-english-and-afrikaans-june-2023-memo/64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-marking-guideline/c5298565-1253-45f9-bd19-82899801ab15) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
