# Mathematics Grade 9 June GP 2017 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 9 Mathematics question paper from the June GP 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-afr-1-2017/7c36a0b9-b9ee-4933-aeb2-6d93a34b01c2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: June GP
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 June GP 2017 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-afr-1-2017/7c36a0b9-b9ee-4933-aeb2-6d93a34b01c2)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · June GP · 2017. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                         PROVINSIALE EKSAMEN
                                  JUNIE 2017
                                   GRAAD 9

                                  WISKUNDE

NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________

GRAAD: _________

TYD: 2 uur

PUNTE: 100

10 bladsye + 1 formuleblad + 1 antwoordblad

                                                                b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                    2
                                                                                 GRAAD 9

                        GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                   PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                       WISKUNDE

                                                                       TYD: 2 uur
                                                                       PUNTE: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae en 12 bladsye, insluitend die FORMULEBLAD en
      ANTWOORDBLAD.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders aangedui.

4.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou antwoorde te
      bepaal, duidelik aan. Volpunte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Redes MOET altyd verskaf word met
      meetkundige berekeninge.

7.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                 b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                          3
                                                                             GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Maak gebruik van die ANTWOORDBLAD om hierdie vraag te beantwoord. Omkring slegs die
korrekte letter van die antwoord uit die 4 opsies gegee.

    1.1   Watter een van die volgende getalle is ŉ rasionale getal?

          A           39
          B        16

          C           9

          D        15                                                                      (1)

    1.2   Die ... van 64 is 8.

          A      Irrasionale getal
          B      Vierkantswortel
          C      Derdemagswortel
          D      Noemer                                                                    (1)

               2x
    1.3   As       - 2 is, dan is x
               3

          A      9.
          B      -3.
          C      6.
          D      -4.                                                                       (1)

    1.4   Watter van die volgende is NIE ŉ voorwaarde vir kongruensie nie?

          A      S,<,S
          B      S, S, S
          C      <, <, <
          D      90°, H, S                                                                 (1)

                                                                                       b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                    4
                                                                                     GRAAD 9

1.5   Die volgende getalle is in wetenskaplike notasie geskryf, ons wil hulle rangskik in
      stygende volgorde.

      2,4 x 10-2            -2,4 x 102         5,6 x 10-3          3,4 x 101

      Die regte opsie is:

      A      -2,4 x 102           2,4 x 10-2          3,4 x 101          5,6 x 10-3
      B      2,4 x 10-2           -2,4 x 102          5,6 x 10-3         3,4 x 101
      C      2,4 x 10-2           -2,4 x 102          3,4 x 101          5,6 x 10-3
      D      -2,4 x 102           5,6 x 10-3          2,4 x 10-2         3,4 x 101                 (1)

1.6   Dit neem 9 mans 8 dae om ŉ groot muur te verf. Hoe lank sal dit 6 mans neem om
      dieselfde muur te verf?

      A      7 dae
      B      4 dae
      C      12 dae
      D      3 dae
                                                                                                   (1)

1.7   Vereenvoudig (– 3xy2)2.
      A      – 6x2y2
      B      – 9x2y2
      C      9x2y4
      D      6x2y2                                                                                 (1)

1.8   Bestudeer die volgende patroon en bepaal die terme wat deur m en n verteenwoordig
      word:
                                         2; 5; 8; m; …; 17; n; …

      A      m = 10; n = 13
      B      m = 11; n = 21
      C      m = – 9; n = 20
      D      m = 11; n = 20
                                                                                                   (1)

                                                                                               b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                            WISKUNDE                               5
                                                                                         GRAAD 9

      1.9     Vereenvoudig: (x – 2)2 =

              A          x2 – 4.
              B          x2 – 2x + 4.
              C          x2 + 4.
              D          x2 – 4x + 4.                                                                  (1)

      1.10    ŉ Buitehoek van ŉ driehoek is gelyk aan ...

              A          die som van die twee teenoorstaande binnehoeke van die driehoek.
              B          die verskil van die twee teenoorstaande binnehoeke van die driehoek.
              C          die produk van die twee teenoorstaande binnehoeke van die driehoek.
              D          die som van al die hoeke van die driehoek.                                    (1)
                                                                                                       [10]
AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Vereenvoudig die volgende en laat jou antwoord, waar moontlik, in positiewe eksponentvorm.

      2.1.1 a2b + 3ab2 + 2a2b – 4ab2                                                                  (1)

      2.1.2 2(x + y) + 4(3x – 2y) – 4(2x – 3y)                                                         (2)

              ( 2 a 2 b 3 ) 2 ( 2 a 2 b ) 3
      2.1.3
                       4a 6b 1                                                                        (4)

                 27 x3
      2.1.4   3
                  64                                                                                   (2)

2.2   Bepaal die waarde van x deur die volgende vergelykings op te los.

      2.2.1 5(x – 2) = 3x - 4                                                                          (3)

      2.2.2 3x-1 = 81                                                                                  (3)

      2.2.3   x x
                1
              3 4                                                                                      (3)

2.3   Bereken die waarde van x 2  (2 xy ) 3 as x  1 en y  2 .                                      (3)
                                                                                                       [21]

                                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                                     6
                                                                                       GRAAD 9

VRAAG 3

3.1 ŉ Luukse TV kos R50 000. Die handelaar gee aan jou twee opsies om die produk te koop

     Opsie 1:     20% deposito met ŉ balans teen 12% per jaar enkelvoudige rente afbetaal oor
                  36 maande (3 jare).
     Opsie 2:     Geen deposito, maar die produk moet afbetaal word teen 9% saamgestelde rente per
                  jaar oor 42 maande (3½ jare).

     3.1.1 Bereken die deposito wat betaalbaar is indien opsie 1 geneem word.                              (2)

     3.1.2 Bereken die totale bedrag betaalbaar indien jy opsie 1 gebruik. (Deposito ingesluit).           (4)

     3.1.3 Bereken die totale bedrag wat jy vir die TV gaan betaal, indien opsie 2 gekies word.            (4)

     3.1.4 Watter opsie is die beste een om te kies. Gee ŉ rede vir jou antwoord.                          (2)

3.2 Die wisselkoers van die Rand (R) tot die Singapoer Dollar (S$) is R1 : S$ 0,1923.

     3.2.1 Bereken die bedrag in Rand wat jy sal ontvang vir S$ 1.                                         (1)

     3.2.2 Bereken
                                                                                                           (2)
            (a)          S$ 550 in Rand.

            (b)          die hoeveelheid DVD’s, ter waarde van R100, wat jy sal kan koop met S$ 550.       (2)
                                                                                                           [17]

VRAAG 4

Bestudeer die onderstaande tabel wat ŉ ry getalle bevat met ŉ spesifieke patroon, en beantwoord die
vrae wat volg.

     N               1                2             3               4            5                 6
     Tn            10,25            10,5          10,75             11         11,25

4.1 Bepaal die 6de term in die patroon.                                                                    (2)

4.2 Beskryf die reël vir die bostaande patroon in jou eie woorde.                                          (2)

4.3 Indien Tn = 25, bepaal die waarde van n. Gebruik die reël Tn = 0,25n + 10.                             (3)
                                                                                                           [7]

                                                                                                       b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                          7
                                                                              GRAAD 9

VRAAG 5

5.1 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord dan die vrae wat volg.

                                       ˃

                                       ˃
     Gegee: AD=DC; DE//BC

     D̂2  20 en B̂1  B̂2  68

     Bepaal met redes, die groottes van die volgende hoeke in die diagram.

     5.1.1   Ĉ1                                                                            (2)

     5.1.2   D̂3                                                                            (2)

     5.1.3   ADˆ C                                                                          (2)

     5.1.4   Ĉ3                                                                            (3)

                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                               8
                                                                              GRAAD 9

5.2 Gegee: Sirkel met middelpunt O en MN = NP.
    Bewys, met redes, dat ∆MNO≡∆PNO, deur gebruik te maak van die onderstaande diagram.       (4)

5.3 In die onderstaande diagram is OPQ ŉ driehoek met OP = QO , PQ//RS en Oˆ1  74
    Bewys met redes dat ∆OPQ///∆OSR.                                                          (4)

                                                                                          b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                               9
                                                                                  GRAAD 9

5.4 In die diagram hieronder is STVU ŉ vierhoek, met binnehoeke in terme van x.

     5.4.1 Bereken, met redes, die waarde van x.                                                (4)

     5.4.2 Indien x = 20°, toon met redes dat ST // UV.                                         (4)

5.5 Teken ŉ gelyksydige driehoek met sye van 5 cm, sonder om ŉ gradeboog te gebruik.            (3)
                                                                                                [28]

                                                                                            b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                                       10
                                                                                     GRAAD 9

VRAAG 6
Hoërskool Lucas Potgieter bied hulle jaarlikse Mnr en Mej Pottie aan, waartydens hulle die mooiste
en die aantreklikste leerders aankondig.

Hieronder is ŉ bo-aansig plan van die loopplank, waarop die deelnemers hulle passies gaan uitoefen
en hulle treë mooi beplan. (Neem daarvan kennis dat hierdie skets nie volgens skaal geteken is nie.)

                                                                        GEBRUIK :   3,14

                              1m                   1m

                              1m                   1m

6.1 Bereken, met behulp van die Stelling van Pythagoras, die sylengte gemerk x.                             (3)

6.2 Bereken die totale omtrek van die loopplank in meter.                                                   (6)

6.3 Bereken die totale oppervlakte (bo-aansig) van die loopplank.                                           (8)
                                                                                                            [17]

                                                                                           TOTAAL: 100

                                                 EINDE

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                  WISKUNDE                           11
                                                         GRAAD 9

FORMULEBLAD

Enkelvoudige rente:              Saamgestelde rente:

                              Omtrek                   Oppervlakte

         Reghoek

          Sirkel

         Driehoek

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                          12
                                                                      GRAAD 9

Naam en Van: __________________________________________________Graad : ______

Skeur hierdie bladsy af en handig dit saam met jou ANTWOORDBOEK in.

ANTWOORDBLAD

VRAAG 1

1.1.                  A        B        C         D

1.2.                  A        B        C         D

1.3.                  A        B        C         D

1.4.                  A        B        C         D

1.5.                  A        B        C         D

1.6.                  A        B        C         D

1.7.                  A        B        C         D

1.8.                  A        B        C         D

1.9.                  A        B        C         D

1.10.                 A        B        C         D

## Related documents

- [Gr 9 Mathematics Eng 2017](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-eng-2017/7719e4a1-93e6-46c0-abf7-9ac89876fad0) — Mathematics · QP · 2017 · Eng
- [Gr 9 Mathematics MEMO 2017](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-memo-2017/10d5916d-ccba-4bcb-9b95-58e0188825c6) — Mathematics · Memo · 2017
- [Gr 9 Mathematics Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-afr/776291d0-4207-4379-a605-3effb6f60252) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 Mathematics Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-eng/58b6d8fc-2e27-41c3-8c50-982fca6dd5c2) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [MATHS GR9 MEMO AFRK NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-memo-afrk-nov2017/4a0aa374-cbd1-4e2e-9cde-d218e99586e4) — Mathematics · Memo · 2017
- [MATHS GR9 MEMO ENG . NOV2017](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-memo-eng-nov2017/61c0a2e7-0643-4c28-9483-d6c68fe55bf8) — Mathematics · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
