# Mathematics Grade 9 June GP 2016 Question Paper (Afrikaans)

> Grade 9 Mathematics question paper from the June GP 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-afr/776291d0-4207-4379-a605-3effb6f60252
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: June GP
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 June GP 2016 Question Paper (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-afr/776291d0-4207-4379-a605-3effb6f60252)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · June GP · 2016. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

             GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                      PROVINSIALE EKSAMEN
                          JUNIE 2016
                            GRAAD 9

                           WISKUNDE

TYD: 120 minute

PUNTE: 100

12 bladsye

                                                  b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                          WISKUNDE                 Graad 9          2

                         GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
                                      PROVINSIALE EKSAMEN

                                                                 WISKUNDE

                                                                 Tyd:    120 minute

                                                                 Punte: 100

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 9 vrae en 12 bladsye.

2.   Beantwoord AL die vrae.

3.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders aangedui.

4.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te
     bepaal, duidelik aan. Vol punte sal NIE noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word NIE.

5.   Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

8.   Gebruik ANTWOORDBLAD A en B om Vraag 1 and 4 te beantwoord. Handig hierdie
     ANTWOORDBLAAIE in saam met jou antwoordboek.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                    b.o

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE         Graad 9   3

VRAAG 1

MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Beantwoord hierdie vraag op ANTWOORDBLAD A. Omkring die letter van die korrekte
antwoord uit die 4 keuses wat gegee word.

1.1    Die priemfaktore van 30 is ...

       A     1; 2; 3; 5; 12.
       B     3; 5; 6.
       C     2; 3; 5.
       D     Geen van die bogenoemdes nie.                                            (1)

1.2    Die getal 0,000147560 in wetenskaplike notasie is ...

       A      0,14756 × 10-3
       B      1,4756 × 10-4
       C      1,4756 × 104
       D      0,14756 × 10-5                                                          (1)

        3  4
1.3.   1 1 
        4  5

                  11
       A      3      .
                  20
               7
       B      2 .
               9
                7
       C      2 .
               20
               7
       D      3 .                                                                     (1)
               9

1.4    0, 034297 korrek afgerond tot 4 desimale plekke is ...

       A      0,0342.
       B      0,3430.
       C      0,0343.
       D      0,034.                                                                  (1)

1.5    Hierdie getal is beide ŉ vierkantsgetal en ŉ derdemagsgetal.

       A      64
       B      16
       C      8
       D      4                                                                       (1)

                                                                                  b.o

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                     Graad 9       4

                                                           1 1        1
1.6    Bepaal die getal wat uitgelaat is in die patroon: 1; ; ; ... ; ?
                                                           2 4       16

               1
       A
               8
                1
       B
               10
                1
       C
               12
                1
       D
               14                                                                                      (1)

1.7    (x  2) 2 

       A       x2  4 .
       B       x 2  4x  4 .
       C       x2  4.
       D       x2  4 x  4 .                                                                          (1)

1.8    As 3( x  1)( x  2)  0 ; dan is x 

       A        1 of 2 .
       B       1 of  2 .
       C       3 of 1 of 2.
       D       2 of 1 .                                                                                (1)

1.9    Die faktore van x 2  5x  6 is ...

       A       ( x  3)( x  2) .
       B       ( x  2)( x  3) .
       C       ( x  6)( x  1) .
       D       ( x  3)( x  2) .                                                                      (1)

1.10   Die oppervlak van ŉ reghoekige figuur is 200 m². Indien die lengte verdubbel word, is die
       nuwe oppervlakte …

       A       300 m².
       B       400 m².
       C       200 m².
       D       600 m².                                                                                 (1)
                                                                                                       [10]

                                                                                                   b.o

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                  Graad 9        5

VRAAG 2

2.1   Bereken die waarde van 3x 3  2 x 2  9 x  2 as x  2 .                                      (2)

2.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukkings. ( Laat jou antwoord in positiewe eksponentvorm.)

      2.2.1   3xy 2  5x 2 y  9 xy 2  8x 2 y  3x 2                                                (2)

      2.2.2 2x+y.2x – y                                                                              (1)

               2 pq  (2 p 2 q 3 ) 2
      2.2.3                                                                                          (3)
                   32 p 6 q 7

      2.2.4   (2 x  4)(2 x  4)                                                                     (2)

              2m  4 m 2  3m  2
      2.2.5                                                                                         (4)
               m3      m2  4

2.3   Vereenvoudig die volgende, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar. (Laat jou antwoord in
      wetenskaplike notasie.)

      3,4 × 10 -3 + 5,8 × 10-5                                                                       (2)

2.4   Los op vir x .

      2.4.1   8x  3  3x  22                                                                       (2)

                   x 1
      2.4.2   x        3                                                                           (3)
                     2

      2.4.3   2 x  16                                                                               (2)

2.5   Faktoriseer volledig:

      2.5.1   3a3  9a 2  6a                                                                        (4)

      2.5.2   9x 2  y 2                                                                             (2)

      2.5.3   t 2 ( x  y)  w2 ( y  x)                                                             (2)
                                                                                                     [31]

                                                                                                 b.o

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                          Graad 9      6

VRAAG 3

Nomvula en Sam besluit om motorfinansiering uit te neem om ŉ motor ter waarde van R150 000,00 te
koop. Die lening stipuleer dat die bedrag oor 5 jaar teen 9% per jaar saamgestelde rente terugbetaal
moet word.

3.1    Gebruik die formule op BYLAAG A en bereken die totale bedrag betaalbaar oor 5 jaar.               (3)

3.2    Bereken die maandelikse paaiemente wat betaal moet word.                                          (3)

3.3    Die vorige eienaar van die motor het die motor vir R 120 000,00 aangekoop en verkoop teen
       R 150 000,00. Bereken die persentasie wins wat hy ontvang het.                                    (3)
                                                                                                         [9]

VRAAG 4

Dit neem die Gautrein 2 uur om ŉ sekere afstand af te lê teen ŉ gemiddelde spoed van 150 km/h.
Die onderstaande tabel toon meer resultate:

              Gemiddelde spoed (km/h)       a             150       300         c
              Tydsduur in ure               4             2         b               1
                                                                                2
                                                                                    2

4.1    Bereken a, b en c deur alle berekeninge te toon.                                                  (6)

4.2    Plot die grafiek van die bostaande tabel en antwoorde van Vraaag 4.1. Gebruik
       ANTWOORDBLAD B om hierdie vraag te beantwoord.                                                    (4)

4.3    Gebruik die grafiek wat jy in Vraag 4.2 geteken het en bereken hoe lank dit sal neem om die
       afstand teen ŉ gemiddelde spoed van 100 km/h af te lê.                                            (2)
                                                                                                         [12]

                                                                                                       b.o

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                       Graad 9    7

VRAAG 5

Die onderstaande patrone word gebou deur vuurhoutjies in ŉ patroon uit te lê. Bestudeer die
onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat daarop volg:

      Figuur 11
        Figuur                 Figuur 2                     Figuur 3 Figuur 3

5.1    Bepaal hoeveel vuurhoutjies benodig sal word om die volgende figuur in die patroon te
       voltooi.                                                                                       (1)

5.2    Beskryf die patroonreël in jou eie woorde.                                                     (1)

5.3    Skryf die algemene reël neer in die vorm Tn                                                   (2)

5.4    Gebruik die antwoord in Vraag 5.3 om te bepaal hoeveel vuurhoutjies benodig sal word in die
       20ste patroon.                                                                                 (2)
                                                                                                      [6]

VRAAG 6

                           E                                     G
                               104°
                  A                                                          B
                                                              95°

                                            x + 14°                 y
                                C                                                 D
                                                                        87°– 4z

                                               F                        H

6.1    Bereken die grootte van y.                                                                     (3)

6.2    Bereken die grootte van x.                                                                     (3)

6.3    Teken ŉ spesiale hoek van 30° sonder ŉ gradeboog.                                              (3)
                                                                                                      [9]

                                                                                                     b.o

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                  Graad 9   8

VRAAG 7

             A                                              E

                                                       1
                                       C
                                   1       2
                                   2
                     x
                 1                                     11
             B                                              D

In die bostaande figuur is ABǀ ǀ ED, AC = CE, BC = CD, Cˆ1  60 en Cˆ1  Eˆ .

7.1    Bewys, met redes, dat ∆ABC ≡ ∆EDC.                                                      (4)

7.2    Bereken vir x.                                                                          (3)
                                                                                               [7]

VRAAG 8

In die onderstaande diagram is dit reeds bewys dat ∆KLMǀ ǀ ǀ ∆ONM.

                         K
                             4 cm
                                 N
           12 cm
                                               20 cm
                                   x
      L                                                M
                     y         O           16 cm

8.1    Bereken die lengte van NO (x)                                                           (2)

8.2    Bereken die lengte van LO (y)                                                           (3)
                                                                                               [5]

                                                                                           b.o

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                    Graad 9          9

VRAAG 9

Sien BYLAAG A vir die formules vir hierdie vraag.

                         B          30 m            A

                                                           20 m
                                Diepkant
                                                        Gras

                                                         16 m
                         C                          D             E
              Vlakkant

Verwys na die bostaande uitleg van die ontspanningsgeriewe by ŉ plaaslike vakansieoord. Die
gearseerde gedeelte bestaan uit ŉ diep swemarea vir volwassenes en ŉ vlakker swemarea vir kinders.
Daar is verder ook ŉ driehoekige grasperk wat teenaan die swembad is waar besoekers kan ontspan.
Die mates van die area is as volg:

AB is 30 m, AE is 20 m, EC is 46 m en AD is loodreg op EC.

9.1    Bepaal die breedte van die hele swembad (AD).                                                     (2)

9.2    Indien die breedte van die swembad 12 m is, bereken die oppervlakte van die swembad.              (4)

9.3    Bepaal die omtrek van die hele ontspanningsgebied.
       (Maak steeds gebruik van die breedte soos aangedui by Vraag 9.2.)                                 (5)
                                                                                                         [11]

                                                                                        TOTAAL: 100

                                               EINDE

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                    WISKUNDE       Graad 9   10

BYLAAG A

VRAAG 3.1

                                               n
                      
A  P(1  i ) or A  P1 
             n             r 
                             
                       100 
VRAAG 9

      Volle Sirkel:
      Oppervlakte = r 2
                                ᴫ = 3,14
      Omtrek = 2r

      Reghoek:
      Oppervlakte = l x b
      Omtrek = 2(l  b)

      Driehoek:
                      1
      Oppervlakte      bxh
                      2
      Omtrek = Kant1 + Kant2 + Kant3

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE         Graad 9   11

Naam en Van: ______________________Graad : ______

ANTWOORDBLAD A

VRAAG 1

1.1.         A     B     C     D
1.2.         A     B     C     D
1.3.         A     B     C     D
1.4.         A     B     C     D
1.5.         A     B     C     D
1.6.         A     B     C     D
1.7.         A     B     C     D
1.8.         A     B     C     D
1.9.         A     B     C     D
1.10.        A     B     C     D

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                              WISKUNDE         Graad 9   12

Naam en Van: ______________________Graad : ______

ANTWOORDBLAD B

VRAAG 4

## Related documents

- [Gr 9 Mathematics Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-eng/58b6d8fc-2e27-41c3-8c50-982fca6dd5c2) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Gr 9 Mathematics Bil Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-bil-memo/ad9c6550-33f8-4f3f-bfa2-bce63a87dc31) — Mathematics · Memo · 2016
- [MATHS P1 QP GR9 NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-afrikaans/e3111bde-defd-4d80-b2ef-38bb3f1c4934) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS P1 QP GR9 NOV2016 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-english/6e1834ea-8b7d-4d04-bfdd-245d7a9b7357) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [Gr 9 Mathematics Eng 2017](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-eng-2017/7719e4a1-93e6-46c0-abf7-9ac89876fad0) — Mathematics · QP · 2017 · Eng
- [2016 GRADE 9 MATHS FINAL EXAM GP MEMO](https://www.hlayiso.com/library/2016-grade-9-maths-final-exam-gp-memo/609b0a1c-dc48-41e9-be95-7423dabed8cc) — Mathematics · Memo · 2016

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
