# Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                    NOVEMBER 2023
                      GRAAD 9

                       WISKUNDE

                       VRAESTEL 1

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

13 bladsye

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD/KLAS:

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                                   2
                                                 (VRAESTEL 1)                  GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.

2.   Antwoord AL die vrae.

3.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word tensy anders vermeld.

4.   Wys duidelik ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou
     antwoorde te bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.   Indien nodig, rond antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.   Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.   Antwoord VRAAG 1 in Afdeling A deur die letter langs die regte antwoord te omkring.

8.   Antwoord VRAAG 2 tot 8 in Afdeling B in die spasies wat voorsien is op die vraestel.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                      3
                                                    (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae deur die regte antwoord te kies. Omkring die letter langs die korrekte
antwoord.

1.1   ŉ Kar ry teen ŉ gemiddelde spoed van 762 km/h. Watter formule verteenwoordig die
      afstand in kilometer, 𝑑, wat die kar in 𝑡 ure ry?

      A      𝑑 = 762 × 𝑡
      B      𝑑 = 762 − 𝑡
                        𝑡
      C      𝑑=
                    762
                    762
      D      𝑑=
                     𝑡                                                                            (1)

1.2   Watter van die volgende is NIE ŉ polinoom NIE?

      A      3
      B      3𝑥 2 + √5𝑥
                     1
      C      𝑥2 +      −4
                    𝑥2
      D      𝑥 7 − 3𝑥 2 + 4                                                                       (1)

1.3   Vereenvoudig: (−2𝑝5 𝑞)2 =

      A      2𝑝10 𝑞 2
      B      −2𝑝10 𝑞 2
      C      −4𝑝10 𝑞 2
      D      4𝑝10 𝑞 2                                                                             (1)

                                                                                                      b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                      WISKUNDE                                 4
                                                      (VRAESTEL 1)                 GRAAD 9

    1.4 Watter van die volgende grafieke verteenwoordig die lyne 𝑦 = −𝑥 + 2 en 𝑦 = 𝑥 − 2?

                                     Y                                   Y
              A                                       B

                                 2                                   2

                                             X                                          X
                       −2                2                      −2           2
                            −2                                    −2

                                     Y                                   Y
              C                                        D

                             2                                       2

                                             X                                          X
                       −2                2                        −2         2
                            −2                                    −2

                                                                                               (1)

    1.5   Bepaal die reël in die volgende diagram:
<

          Invoer (x)                                                             Uitvoer (y)
                  1                                                                4
                  2                                                                9
                                                 𝑦=
                  3                                                                14
                  4                                                                19

          A            𝑦 = 5𝑥 + 1
          B            𝑦 = 5𝑥 − 1
          C            𝑦 = 4𝑥 + 1
          D            𝑦 = 4𝑥 − 1                                                              (1)
                                                                                               [5]

                                                                                                   b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                  5
                                                     (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Gegee: 8m2, 16mn en 16n. Skryf neer die:

      2.1.1     GGF
                                                                                               (1)

      2.1.2     KGV

                                                                                               (1)

2.2   Mary, Thando en John het elkeen R3 000 om te spandeer op ŉ reis na Durban. Hulle
      gebruik verskillende maatskappye om hul akkommodasie te bespreek.
                                                                   3
      Maatskappy A bied 20% afslag. Maatskappy B bied aan om 4 van die totale prys te betaal
      as jy kontant betaal. Maatskappy C het geen spesiale aanbod nie. Voltooi die tabel
      hieronder deur die bedrag na afslag in die laaste kolom in te vul.

              Naam       Bedrag voor afslag              Bedrag na afslag
                                                 Na 20% afslag:

                                                 2.2.1
       Maatskappy A             R3 000
                                                                                               (2)

                                                          3
                                                 Betaal 4 van totale bedrag:

       Maatskappy B             R3 000           2.2.2

                                                                                               (2)

      Maatskappy C              R3 000           R3 000

2.3   Die huidige wisselkoers vir die Poolse Zloty tot die Suid Afrikaanse Rand is 1: 4,47.

      Skakel R18 356,26 om na Poolse Zloty. Wys AL jou berekeninge.

                                                                                               (2)

                                                                                                   b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                               6
                                                     (VRAESTEL 1)                 GRAAD 9

2.4   Kgabo koop meubels ter waarde van R33 100,00. Sy betaal 10% deposito en neem ŉ
      huurkoopkontrak uit om die balans oor ŉ periode van 36 maande teen 11% enkelvoudige
      rente per jaar, af te betaal.

      2.4.1   Hoeveel gaan Kgabo in totaal betaal?

                                                                                             (3)

      2.4.2   Hoeveel rente sal betaal word?

                                                                                             (2)

2.5   Jy betaal R2 500 in ŉ spaarrekening wat 7,5% saamgestelde rente per jaar verdien.
      Bepaal hoeveel geld na 5 jaar in die spaarrekening sal wees.

                             𝑟   𝑛
      Gebruik: 𝐴 = 𝑃 (1 + 100)       of 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)𝑛

                                                                                             (2)
                                                                                            [15]

                                                                                                b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                  7
                                                   (VRAESTEL 1)                GRAAD 9

VRAAG 3
3.1   Wat is die vermenigvuldigingsinverse van −24?
                                                                                             (1)

3.2   Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

      3.2.1           3
              √36 + √−216 + (−1)(−2)

                                                                                             (3)

      3.2.2   −5 + (−8) − (4)(−3)

                                                                                             (2)

3.3    Rethabile werk deeltyds by ŉ lokale eetplek. Sy verdien R1 312,00 tweeweekliks, wat
       in haar bankrekening inbetaal word. Sy onttrek R1 200,00 en deponeer dan R400,00 na
       ŉ week.

       Hoeveel geld het Rethabile huidiglik in haar bankrekening?

                                                                                             (2)
                                                                                             [8]

VRAAG 4

4.1    Kies die korrekte woord in die hakies.

       (Eksponente/Uitdrukkings) is ŉ korter manier om ŉ herhaalde vermenigvuldiging van
       ŉ getal met homself, te skryf.

                                                                                             (1)

                                                                                                 b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                                      8
                                                  (VRAESTEL 1)                  GRAAD 9

4.2   Elkeen van die bewerings hieronder het ŉ fout. Skryf die korrekte bewering langs elkeen
      neer.

               Bewering                                 Korrekte Bewering

       4.2.1   𝑝𝑞 × 𝑝𝑞 = 𝑝𝑞 2

       4.2.2   (𝑥𝑦 + 𝑥𝑦) = (𝑥𝑦)2

                       1
       4.2.3   54 ×       = 51
                      5−3                                                                       (3)

                      8𝑟 3 . 2(𝑟 2 )4
4.3   Vereenvoudig:
                        24 .(𝑟 2 )5

                                                                                                (3)
                                                                                                [7]

VRAAG 5

5.1   Gegee: 3; 6; 11; 18; …

      Skryf die volgende TWEE terme van die reeks neer.

                                                                                                (1)

                                                                                                    b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                   9
                                                   (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

5.2   Die stoele in ŉ skoolsaal word opmekaar gestapel. Een stoel is 55 cm hoog. Wanneer
      twee stoele opmekaar gestapel word, is die hoogte van die stapel 61 cm.

      5.2.1   Bepaal die hoogte, in cm, as 3 stoele opmekaar gestapel word.

                                                                                              (1)

      5.2.2   Indien die stapel stoele 145 cm hoog is, hoeveel stoele is opmekaar gestapel?

                                                                                              (3)

5.3   Gebruik die inligting in die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

       Invoer (𝑛)          –2             –1              0            …                  n
       Uitvoer (𝑇𝑛 )      –17            –12             –7            …                 13

      5.3.1   Beskryf die verhouding in die vorm van T𝑛 = …

                                                                                              (2)

      5.3.2   Bereken die ontbrekende invoerwaarde 𝑛.

                                                                                              (2)
                                                                                              [9]

                                                                                                  b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                       10
                                                   (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

VRAAG 6

6.1   Kies die korrekte eienskap in die hakies.

      Die (assosiatiewe/kommutatiewe) eienskap beteken dat die volgorde van die getalle wat
      jy bymekaar tel of vermenigvuldig, nie saak maak nie. Jy kan die volgorde van die getalle
      verander en nog steeds dieselfde antwoord kry.
                                                                                                   (1)

6.2   Skryf 547 286 380 in woorde.
                                                                                                   (1)

6.3   Gegee: 12𝑎2 + 8𝑎5

      4𝑎2 is een van die faktore van die bogenoemde uitdrukking. Bepaal die ander faktor.

                                                                                                   (1)

6.4   Bepaal die waarde van die uitdrukking: 2𝑟 2 − 8𝑟𝑠 − 9𝑠 2 + 7 as 𝑟 = 1 en 𝑠 = −2

                                                                                                   (3)

6.5   Vereenvoudig die volgende:

      6.5.1    (15𝑥𝑦 2 − 27𝑥𝑦𝑧 − 3𝑥 2 𝑦𝑧 3 ) ÷ −3𝑥𝑦

                                                                                                   (3)

      6.5.2    3
                √27𝑦 6

                                                                                                   (2)
                                                                                                  [11]

                                                                                                   b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                     11
                                                     (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

VRAAG 7

7.1   Skryf die volgende bewering in algebraïese vorm.

      Vier keer die som van twee maal ŉ getal en ses is gelyk aan twee-en-dertig.

                                                                                                   (1)

7.2   Gedurende ŉ klasbespreking, verskil 4 leerders oor die korrekte stap in die oplos van die
      vergelyking: 4𝑥 − 3 = 2𝑥 − 7.

      Leerder 1: 4𝑥 − 2𝑥 = 3 − 7
      Leerder 2: 4𝑥 + 2𝑥 = 3 − 7
      Leerder 3: 4𝑥 − 2𝑥 = 7 − 3
      Leerder 4: 4𝑥 + 2𝑥 = 7 − 3

      Watter leerder is reg? Skryf die korrekte stap neer.

                                                                                                   (1)

7.3   Los die volgende vergelykings op:

      7.3.1    𝑥 2 − 2𝑥 − 3 = 0

                                                                                                   (2)

      7.3.2    𝑝−3       𝑝−1    𝑝
                     −         = 2−1
                 4        3

                                                                                                   (3)

                                                                                                    b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                     12
                                                   (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

7.4   Roy het die huis verlaat en ry suid teen ŉ gemiddelde spoed van 40 km/h. Rose vertrek
      heelwat later en ry in dieselfde rigting as Roy teen ŉ gemiddelde spoed van 48 km/h. Na
      vyf (5) ure se ry, haal Rose vir Roy in.

      Hoe lank het Roy gery voordat Rose hom ingehaal het?

                                                                                                 (4)
                                                                                                [11]

VRAAG 8

8.1   Pas die beskrywing in KOLOM A by die grafiek in KOLOM B.

                     KOLOM A                   KOLOM B                ANTWOORD

               Die gradiënt is
       8.1.1                               A                     ___________________
               negatief.

       8.1.2   Die gradiënt is positief.   B                     ___________________

               Die gradiënt is
       8.1.3                               C                     ___________________
               ongedefinieerd.

                                           D
       8.1.4   Die gradiënt is nul.                              ___________________

                                                                                                 (4)

                                                                                                 b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

8.2   Die figuur hieronder is ŉ reguitlyngrafiek. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae
      wat volg.

      8.2.1     Die koördinate van A is (0; 4). Bepaal die koördinate van B.

                                                                                                 (1)

                                                                 𝑦2 − 𝑦1
      8.2.2     Bepaal die gradiënt van lyn AB. Gebruik 𝑚 =                .
                                                                 𝑥2 − 𝑥1

                                                                                                 (2)

      8.2.3     Skryf die vergelyking van lyn AB in die vorm 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐.

                                                                                                 (1)

      8.2.4     Op die Kartesiese vlak hierbo, skets die grafiek 𝑥 = −2.                         (1)
                                                                                                 [9]

                                                                                          TOTAAL: 75

                                               EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Math P1 (English and Afrikaans) June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-p1-english-and-afrikaans-june-2023-memo/64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Eng & Afr) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-eng-afr-2023-possible-answers/4685bf38-0f83-4761-8010-21c8817c33e7) — Mathematics · Memo · 2023 · Eng
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
