# Mathematics Grade 9 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/83b4d57e-57a4-48aa-b3fd-51eb6041a3ba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Gauteng June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/83b4d57e-57a4-48aa-b3fd-51eb6041a3ba)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN

                    JUNIE 2024

                     GRAAD 9

                      WISKUNDE
                     (VRAESTEL 1)

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

12 bladsye

NAAM VAN LEERDER:                      KLAS:

NAAM VAN SKOOL:

                                               b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE (VRAESTEL 1)                         2
                                                                         GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae.

2.   Antwoord AL die vrae op die vraestel.

3.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld.

4.   Wys duidelik ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te
     bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.   Indien nodig, rond antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.   Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.   Beantwoord VRAAG 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.

8.   Beantwoord VRAAG 2 tot 7 in Afdeling B in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien is.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                      b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE (VRAESTEL 1)                         3
                                                                                   GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Beantwoord vraag 1.1 – 1.5 deur die korrekte antwoord te kies. Omkring die letter langs die
korrekte antwoord.

1.1     Watter van die opsies hieronder bevat slegs rasionale getalle?

                1      4   22
        A         ; √0 ; 7
                4

        B       –2,5401 ; √89 ; 4,3891016

        C       √−100 ; 0,25 ; 4
                                   7
                –8 ; −√144 ; 5 8
        D                                                                                     (1)

1.2     Om (100pa)b te vereenvoudig …

        A       tel die eksponente bymekaar.
        B       trek die eksponente van mekaar af.
        C       vermenigvuldig die eksponente.
        D       deel die eksponente.                                                          (1)

                      4   1   1
1.3     Evalueer:       x− x− x
                      5   3  15

                 2
        A          x
                15
                2
        B         x
                5
                 7
        C          x
                15
                2
        D         x
                3                                                                             (1)

                                                                                                  b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                             WISKUNDE (VRAESTEL 1)                           4
                                                                               GRAAD 9

             3a     a
1.4   Trek      van   af.
              9     9

      A       − 2a

              − 2a
      B
                9
              2a
      C
               9
      D       2a                                                                             (1)

1.5   Watter uitdrukking hieronder illustreer die korrekte toepassing van die kommutatiewe
      eienskap?

      A       a +b = b+a
      B       a + (b + c) = (a + b) + c
      C       ab − ac = a(b − c)
      D       a + b + c = abc                                                                (1)
                                                                                             [5]

                                                                                                 b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE (VRAESTEL 1)                          5
                                                                                 GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Oorweeg die volgende:

              Getal             Priemfaktore
               63                  32  7
              252                2 2  32  7
              378                2  33  7

      2.1.1   Skryf die GGF van 63 en 378 neer.

                                                                                           (1)

      2.1.2   Skryf die KGV van 252 en 378 neer.

                                                                                           (1)

2.2   Vusi en Themba het elk ŉ paar jeans by twee verskillende winkels gekoop.

      Die verkoopprys van die jeans was R599,99 in beide winkels. Beide winkels bied
      afslag op die verkoopprys soos hieronder gegee.

      Vusi koop sy jeans vir 20% minder as die verkoopprys en Themba betaal slegs 34 van
      die verkoopprys.

      Wie het minder vir sy jeans betaal? Wys al jou berekeninge wat jou antwoord
      ondersteun.

                                                                                           (3)

                                                                                               b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE (VRAESTEL 1)                           6
                                                                                   GRAAD 9

2.3   ŉ Jong paartjie verlaat hul huis en ry noordwaarts teen ŉ gemiddelde spoed van
      80 km/h.

      Hulle oom verlaat hul huis ŉ ruk later en ry in dieselfde rigting teen ŉ gemiddelde
      spoed van 88 km/h.

      Hoe lank het die jong paartjie gery voordat hulle oom hulle ingehaal het?

                                                                                                 (3)

2.4   Samuel leen ŉ bedrag geld teen 11,5% saamgestelde rente per jaar, oor ŉ periode van
      6 jaar. Die totale bedrag wat hy aan die einde van die 6 jaar betaal het, was R670 000.

      Hoeveel geld het hy aanvanklik geleen?

      Rond jou antwoord af tot die naaste 10.

                                                                                                 (4)
                                                                                                [12]

VRAAG 3

3.1   Kies die korrekte woord tussen die hakies om die sin te voltooi.

      Die kwosiënt van twee getalle met verskillende tekens is altyd (positief; negatief).

                                                                                                 (1)

                                                                                                    b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                            WISKUNDE (VRAESTEL 1)                      7
                                                                             GRAAD 9

3.2   Vul in < ; > ; =

      − (2) 2                  −4
                                                                                        (1)

3.3   Vereenvoudig:

      − 12022 + (− 1)
                    2024

                                                                                        (2)

3.4   Bereken die volgende sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik. Los antwoorde in die
      eenvoudigste vorm.

      3.4.1     2 − 43 + (− 12) + 144

                                                                                        (2)

      3.4.2     (− 25 )  ( − 8 )
                           3
                                3
                                    2

                − 3(− 3) + 2  2 + 3
                           2

                                                                                        (4)
                                                                                       [10]

                                                                                           b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE (VRAESTEL 1)                   8
                                                                            GRAAD 9

VRAAG 4

4.1   Pas die uitdrukking in KOLOM A by die korrekte antwoord in KOLOM B. Skryf slegs
      die letter van die korrekte antwoord in die antwoordkolom.

                                KOLOM A             KOLOM B       ANTWOORD

              4.1.1 3 p  3 p                       A 32 p −2   4.1.1 _________

              4.1.2
                        3
                        𝑝
                            × 𝑝
                                3
                                                    B   (p )
                                                         −2 4
                                                                4.1.2 _________
                            1       1     1    1
              4.1.3     𝑝−2
                                × 𝑝−2 × 𝑝−2 × 𝑝−2   C 32 p 2    4.1.3 _________

                                                    D (p )
                                                         2 4

                                                    E (p )
                                                         8 4
                                                                                        (3)

4.2   Bewys die volgende:
               𝑞
      𝑝𝑞 = 𝑝−1

                                                                                        (2)

4.3   Vereenvoudig:

      4.3.1        𝑟 −2 𝑠 −5 × 𝑟 4 𝑠 −2
                           𝑟 2𝑠6

                                                                                        (3)

                                                                                            b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                WISKUNDE (VRAESTEL 1)             9
                                                                        GRAAD 9

      4.3.2     5𝑝0 𝑝 +(5𝑞)0 𝑝
                   −(2𝑝)2

                                                                                   (3)
                                                                                  [11]

VRAAG 5

5.1   𝑇𝑛 = 4𝑛 + 3 is die 𝑛𝑑𝑒 term in ŉ getalpatroon.

      Bepaal:

      5.1.1     Die eerste 2 terme in die patroon.

                                                                                   (2)

      5.1.2     Watter term is gelyk aan 867?

                                                                                   (2)

                                                                                      b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE (VRAESTEL 1)                        10
                                                                                GRAAD 9

5.2   Winter is wanneer die meeste griepvirusse versprei en vinnig vermenigvuldig. Die
      manier waarop ŉ virus vermenigvuldiging kan deur middel van die onderstaande skets
      voorgestel word:

                                                 0 minute

                                                            1 minuut

                                                                 2 minute

                                                                   3 minute

      5.2.1   Voltooi die tabel hieronder om te wys hoe die virus vermenigvuldig.

               Minuut/Minute        0        1     2       3      4         5

               Aantal virusse       1        2     4       8
                                                                                            (2)

      5.2.2   Beskryf die patroon hierbo in woorde.

                                                                                            (1)
                                                                                            [7]

VRAAG 6

6.1   Gegee: 108𝑥 3 𝑦 + 75𝑥𝑦 + 35𝑥 4 𝑦 − 18

      6.1.1   Hoeveel terme is daar in die uitdrukking hierbo?

                                                                                            (1)

      6.1.2   Wat is die koëfisiënt van 𝑥?

                                                                                            (1)

      6.1.3   Wat is die graad van die uitdrukking in 𝑥?

                                                                                            (1)

                                                                                            b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                           WISKUNDE (VRAESTEL 1)                        11
                                                                             GRAAD 9

6.2   Gegee die uitdrukking −𝑎 + (2𝑏 − 2𝑎)3, bepaal die waarde van die uitdrukking as
      𝑎 = −1 𝑒𝑛 𝑏 = 2.

                                                                                         (2)

6.3   Vereenvoudig:

      6.3.1   −3𝑎(𝑎 + 𝑏)(2𝑎 − 𝑏 2 )

                                                                                         (3)

      6.3.2             3
              (2𝑥 2 )3 + √27𝑥12 − 8𝑥 4

                                                                                         (3)

6.4   Faktoriseer:

      6.4.1   𝑝2 − 25

                                                                                         (2)

      6.4.2   3𝑥 2 − 21𝑥 + 30

                                                                                         (3)
                                                                                        [16]
                                                                                         b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE (VRAESTEL 1)                       12
                                                                       GRAAD 9

VRAAG 7

7.1   Skryf die volgende vergelyking in algebraïese vorm.

      Die som van drie getalle is 123. Die tweede getal is vyf maal die eerste getal en die
      derde getal is twee meer as die tweede getal.
                                                                                               (1)

7.2   Los op vir die onbekende in die vergelykings hieronder.

      7.2.1   4𝑎 − 3𝑎(𝑎 − 2) + 3𝑎2 = 10

                                                                                               (3)

      7.2.2   2𝑥−3       5𝑥
                     =
                2        3

                                                                                               (3)

      7.2.3   3𝑥−2 = 81

                                                                                               (2)

7.3   Ryan koop twee maal soveel 5 ℓ bottels skottelgoedseep as 5 ℓ bottels wasgoed-
      versagmiddel.
      Hy betaal R120 per 5 ℓ bottel wasgoedversagmiddel, R150 per 5 ℓ bottel
      skottelgoedseep en in totaal betaal hy R2 520.
      Hoeveel 5 ℓ bottels skottelgoedseep het hy gekoop?

                                                                                               (5)
                                                                                              [14]
                                                                                   TOTAAL:    75

                                             EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Math P1 (English and Afrikaans) June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-p1-english-and-afrikaans-june-2023-memo/64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR9 NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-afrikaans/e3111bde-defd-4d80-b2ef-38bb3f1c4934) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
