# Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/b301d060-7960-4e70-9ca5-cd1f7d902b68
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-november-2022-question-paper/b301d060-7960-4e70-9ca5-cd1f7d902b68)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN

                    NOVEMBER 2022

                      GRAAD 9

                        WISKUNDE
                       (VRAESTEL 1)

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

12 bladsye

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD/KLAS:

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                    2
                                                   (VRAESTEL 1)                    GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies deeglik voordat vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae.

3.    ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy andersinds vermeld.

4.    Wys alle berekeninge, diagramme, en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal.
      Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.    Indien nodig, rond jou antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy andersinds vermeld.

6.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.    Antwoord vraag 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.

8.    Antwoord vraag 2 tot 8 in Afdeling B in die spasies wat voorsien is op die vraestel.

9.    Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Page 3 of 12
                                                           WISKUNDE                                   3
                                                           (VRAESTEL 1)                     GRAAD 9

 AFDELING A

 VRAAG 1

 Antwoord die volgende vrae. Omkring die letter langs die korrekte antwoord.

 1.1           Hoeveel terme is daar in die uitdrukking: –(3x – 1)3 + x – x4 ÷ x2?

               A           2
               B           3
               C           4                                                                          (1)
               D           5

 1.2           Watter een van die volgende is nie ŉ voorbeeld van ŉ rasionale getal nie.?

               A           5
               B             5
               C           2,5
               D              1
                             25                                                                       (1)

 1.3           Kies ŉ stelling wat beskryf hoe om die volgende term in die getalpatroon:
                  1   1   1   1
               1 ; ; ; ; , te bepaal.
                   2   4       8   16

               A           Plus 2
                                1
               B           Plus 2
               C           Vermenigvuldig met 2
                                                1
               D           Vermenigvuldig met ŉ 2                                                     (1)

                                                                                                          b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Page 4 of 12
                                                            WISKUNDE                                     4
                                                            (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

 1.4           Voltooi:    132 − 52 = …

               A       8
               B         8
               C       12
               D        16                                                                               (1)

 1.5           Gegee die tabel:

                   x       –2        –1        0        1

                   y       –9        –4        1        6

               Identifiseer die formule wat die verhouding tussen 𝑥 en 𝑦 in die tabel hierbo gegee is.

               A       y=x+6
               B       y = –x – 4
               C       y = –2x – 9
               D       y = 5x + 1                                                                        (1)

                                                                                                         [5]

                                                                                                             b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Page 5 of 12
                                                         WISKUNDE                                      5
                                                         (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

 AFDELING B

 VRAAG 2

 2.1           Skryf 21 : 35 in die eenvoudigste vorm.

                                                                                                        (2)

 2.2           2.2.1   Gebruik die leertjie-metode om die priemfaktore van 36 te bepaal. Skryf jou
                       antwoord in eksponensiële vorm.

                                                         36

                                                                                                        (3)

                                              36 =

               2.2.2   Die getal 540 geskryf as ŉ produk van priemfaktore = 22 × 33 × 5.

                       Bepaal die KGV en GGF van 36 en 540 deur gebruik te maak van die
                       inligting hierbo, sowel as jou antwoord in VRAAG 2.2.1.

                                                                                                        (2)

 2.3           12 kontrakteurs kan in 7 dae ŉ HOP-huis bou. Hoeveel kontrakteurs, wat teen dieselfde
               tempo bou, sal benodig word om ŉ HOP-huis in 4 dae te bou?

                                                                                                        (3)

                                                                                                       [10]

                                                                                                           b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Page 6 of 12
                                                           WISKUNDE                           6
                                                           (VRAESTEL 1)             GRAAD 9

 VRAAG 3

 3.1           Rangskik in stygende volgorde.

               25; –62; –55; 0; –43; 8

                                                                                              (1)

 3.2           Evalueer sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

                 49 − 2
                            5
               3 + ( −2 ) 3

                                                                                              (4)

                                                                                              [5]

 VRAAG 4

 4.1           Voltooi die eksponensiële wet deur die ontbrekende deel in te vul.

                                           1
               ___________ =
                                          am                                                  (1)

 4.2           Vereenvoudig volledig:

               p 4 x + 4  p ( −2 x −2)
                    ( p 2 ) x +1

                                                                                              (5)

                                                                                              [6]

                                                                                                  b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Page 7 of 12
                                                            WISKUNDE                                      7
                                                            (VRAESTEL 1)                     GRAAD 9

 VRAAG 5

 5.1           ŉ Vriend gebruik vierkante om ŉ patroon te skep. In die 1ste rangskikking gebruik sy
               2 vierkante, in die 2de een gebruik sy 5 vierkante en in die 3de een gebruik sy
               8 vierkante, soos hieronder aangedui:

                       Eerste                   Tweede                              Derde

               5.1.1     Bestudeer die patroon deeglik en brei dit uit deur ŉ skets te maak wat wys hoe
                         die vierkante gerangskik sal word in die sesde patroon.

                                                                                                          (2)

               5.1.2     Gebruik die tabel hieronder om ŉ algebraȉse formula (Tn = __________ ) te
                         bepaal wat die aantal vierkante met die patroonnommer in verband bring.

                                    Patroonnommer (𝒏)             1           2          3
                                   Aantal vierkante (𝑻𝒏 )         2           5          8

                                                                                                          (2)

                                                                                                              b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Page 8 of 12
                                                             WISKUNDE                                8
                                                             (VRAESTEL 1)                  GRAAD 9

               5.1.3    Gebruik die formule in VRAAG 5.1.2 om die posisie van ŉ patroonnommer
                        te bepaal as daar 101 vierkante in die rangskikking is.

                                                                                                      (2)

 5.2           Gegee: y = 8x – 3 en x ∈ {–2; –1; 0; 1; 2}.

               Vul die invoergetalle en die reël in, in die vloeidiagram hieronder. Bepaal en vul
               vervolgens die ooreenstemmende uitvoergetalle in.

                                                                                                      (5)

                                                                                                     [11]

                                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Page 9 of 12
                                                           WISKUNDE                 9
                                                           (VRAESTEL 1)   GRAAD 9

 VRAAG 6

 6.1           Gegee die uitdrukking: 2x3y + 3xy3 + 5x2.

               6.1.1   Wat is die koëffisiënt van x in die uitdrukking?

                                                                                     (1)

               6.1.2   Skryf die uitdrukking in dalende magte van x.

                                                                                     (1)

 6.2           Vereenvoudig volledig:

               6.2.1   (x + y)2

                                                                                     (3)

               6.2.2    x3 + x 2 − 2 x
                           x2 −1

                                                                                     (6)

                                                                                    [11]

                                                                                        b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Page 10 of 12
                                                               WISKUNDE                                       10
                                                               (VRAESTEL 1)                    GRAAD 9

 VRAAG 7

 7.1            Identifiseer die waardes wat die gradiënt en die y-afsnit van die vergelyking y = 2x – 5
                verteenwoordig.

                Gradiënt:

                y-afsnit:                                                                                      (2)

 7.2            Gegee: 3y + 2x = –6

                7.2.1       Bereken die x-afsnit.

                                                                                                               (2)

                7.2.2       Skets die grafiek van 3y + 2x = –6 op die assestelsel wat hieronder verskaf is.

                                                                                                               (3)
                                                                                                               b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Page 11 of 12
                                                            WISKUNDE                                      11
                                                            (VRAESTEL 1)                   GRAAD 9

 7.3                            2             1
                Drie punte A(− 3 ; 1); B (−2; 2) en C(0; 3), is punte op ŉ reguitlyngrafiek. Geruik die
                punte om die vergelyking van die reguitlyn te bepaal.

                                                                                                           (4)

                                                                                                          [11]

                                                                                                           b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                               WISKUNDE                                     12
                                               (VRAESTEL 1)                  GRAAD 9

VRAAG 8
8.1   Gegee: 5a = 52

      Wat is die waarde van a?
                                                                                             (1)

8.2   Los op vir y:

      8.2.1    −8
                  + 2y = –6 ; y ≠ 0
                y

                                                                                             (6)

      8.2.2    4y + 3
                      = 5 y − 12
                 5

                                                                                             (4)

8.3   Wanneer die voorwerpe 𝒔 ∎ 𝒕 in ŉ rekenaarprogram ingevoer word, interpreteer die
      program dit as 𝒕𝟐 + 𝒔𝒕. Indien 𝟒 ∎ 𝒙 = −𝟑 in die program ingevoer word, wat sal die
      waarde(s) van x wees? (Neem aan dat die formaat van die program dieselfde bly.)

                                                                                             (5)
                                                                                            [16]
                                                                              TOTAAL:        75
                                           EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2019-gauteng-november-exam-question-paper-afrikaans/0ef621dd-6804-4cf9-92b9-d8816c80afc9) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-afrikaans-november-2018-question-paper/cd375df1-7439-454a-9fbe-1ad1128f40ff) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
