# Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN
                    NOVEMBER 2023
                      GRAAD 9

                       WISKUNDE

                       VRAESTEL 2

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

15 bladsye

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD/KLAS:

                                            b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                     2
                                                    (VRAESTEL 2)                  GRAAD 9

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies deeglik deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae op die vraestel.

3.     ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word tensy anders vermeld.

4.     Wys duidelik alle berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om antwoorde te
       bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.     Indien nodig, rond jou antwoorde af tot twee desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.     Beantwoord VRAAG 1 deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.

8.     Beantwoord VRAAG 2 tot 6 in AFDELING B in die spasies wat op die vraestel voorsien
       is.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                     b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                 3
                                                    (VRAESTEL 2)                  GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae deur die regte antwoord te kies. Omkring die letter langs die
korrekte antwoord.

1.1   Hoeke 𝛽 en 𝛼 word gevorm deur twee reguit lyne wat mekaar sny. Wat word hierdie
      hoeke genoem?

      A      Supplementêre hoeke
      B      Komplementêre hoeke
      C      Vertikaal teenoorstaande hoeke
      D      Aangrensende supplementêre hoeke                                                (1)

1.2   BCD is ŉ reguit lyn. Bestudeer die diagram hieronder en besluit watter van die
      onderstaande bewerings WAAR is.

      A      𝐶̂2 = 𝐴̂ + 𝐶̂1
      B      𝐶̂2 = 𝐴̂ − 𝐶̂1
      C      𝐶̂2 = 𝐴̂ + 𝐵̂
      D      𝐶̂2 = 𝐴̂ − 𝐵̂                                                                   (1)

1.3   Beskryf die transformasie (𝑥; 𝑦) → (−𝑥; 𝑦).

      A      Die 𝑥-koördinaat skuif of transleer na links.
      B      Refleksie om die y-as.
      C      Refleksie om die x-as.
      D      Die 𝑥-koördinaat skuif of transleer na regs.                                    (1)

                                                                                                 b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                       4
                                                    (VRAESTEL 2)         GRAAD 9

1.4   Identifiseer die korrekte formule vir die area van die vorm.

      A      𝜋𝑟 2
      B      2𝜋𝑟
      C      𝑙×b
      D      1
               bh
             2                                                                     (1)

1.5   ŉ Emmer hou 3,5 ℓ water. Bepaal die volume van die water in cm3.

      A      0,0035 cm3
      B      3,5 cm3
      C      35 cm3
      D      3 500 cm3                                                             (1)
                                                                                   [5]

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                 5
                                                     (VRAESTEL 2)              GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 2

2.1   Reguit lyne AB en CM sny mekaar by M sodat M̂ 1 = M̂ 2 .

      2.1.1   Wat is die grootte van M̂ 1 ?

              M̂ 1 =                     °
                                                                                              (1)

      2.1.2   Neem jou antwoord in VRAAG 2.1.1 in ag en voltooi die volgende bewering.

              Lyn AB is                             op lyn CM.                                (1)

2.2   Bestudeer die diagramme in VRAAG 2.2.1 hieronder en voltooi die bewerings en/of redes
      in die tabel wat voorsien is.

      2.2.1   Bepaal die waardes van a en b.

                       L                            H

                                     a    b                      J
                               198°           34°

                                                             F

                           BEWERING                                  REDE

                  𝑎 + 90° + 198° = ____________      ____________________________

                  ∴ 𝑎 = _________°

                 𝑏 = _________°                      Komplementêre ∠𝑒
                                                                                              (3)

                                                                                                  b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                     6
                                                   (VRAESTEL 2)                   GRAAD 9

      2.2.2   Gegee: QWR ∥ SZAT, WX en WY sny ST by Z en A onderskeidelik, ̂         W1 = 65°
              en ̂
                 A2 = 121°. Voltooi die bewerings en/of redes in die tabel hieronder om die
                           ̂1, W
              groottes van A   ̂ 3 , Ẑ2 en Ẑ3 te bereken.

                            BEWERING                                REDE

                 ̂1 + A
                 A    ̂ 2 = ______________            ____________________________

                 ̂ 2 = 121°
                 A                                                   Gegee

                ∴̂
                 A1 = __________________

                ̂
                W3 = ____________________                     𝑣𝑒𝑟𝑤. ∠𝑒; 𝑄𝑅 ∥ 𝑆𝑇

                W1 + Ẑ2 = ______________
                ̂                                     ____________________________

                ̂ 1 = 65°
                W                                                    Gegee

                ∴ Ẑ2 = ___________________

                Ẑ3 = _____________________           ____________________________
                                                                                                 (6)

2.3   Voltooi die volgende bewerings.

      2.3.1   As GU ∥ LE en QR ∥ LE, dan is GU en QR ____________________.                       (1)

      2.3.2   As ST ⊥ UV en JK ⊥ UV, dan is ST en JK ____________________.                       (1)
                                                                                                [13]

                                                                                                    b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE                                     7
                                                       (VRAESTEL 2)                       GRAAD 9

VRAAG 3

3.1   Voltooi:

      Die buitehoek van ŉ driehoek is gelyk aan die __________ van die __________
      binnehoeke.                                                                                   (2)

3.2   DEFG hieronder is ŉ vlieër. Hoeklyne DF en GE sny mekaar by H. Merk al die bekende
      eienskappe van ŉ vlieër in terme van die sye en hoeklyne op die diagram hieronder. Gebruik
      gepaste meetkundige simbole.

                                                                                                    (2)

3.3            ̂ ∶ F̂ ∶ ̂G = 4 : 3 : 4. Bepaal die grootte van F̂ tot die naaste graad.
      In ∆EFG, E

                        BEWERING                                    REDE

                                                                                                    (3)

                                                                                                        b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                  WISKUNDE                           8
                                                  (VRAESTEL 2)             GRAAD 9

3.4   In die diagram hieronder is TV ∥ SW en TV = SW.

      3.4.1   Watter tipe vierhoek is TVWS? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                                                                                     (2)

      3.4.2   Watter tipe vierhoek is TVWX? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                                                                                     (2)

                                                                                         b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                   9
                                                    (VRAESTEL 2)                GRAAD 9

3.5   In die diagram hieronder is ZGHT ŉ vierhoek sodat, ZG ∥ TH, ZE = GE en ET = EH.
      Hoeklyne ZH en GT sny mekaar by E.

                                 𝑍                          𝐺

                                                2
                                            1       3

                                                𝐸

                             𝑇                                      𝐻

      3.5.1   Bewys dat TZ = HG.

                             BEWERING                              REDE

                                                                                                   (5)

      3.5.2   In die diagram in VRAAG 3.5 hierbo, word dit verder gegee dat ∆ZGE lll ∆THE
              en dat ZE = GE = 4 cm, ET = HE = 6 cm en ZG = 6 cm. Gebruik hierdie
              inligting om die stelling of rede in die tabel hieronder te voltooi en bereken
              vervolgens die lengte van HT, as HT = 𝑥.

                      BEWERING                                     REDE
                 𝐻𝐸 𝐻𝑇
                   =
                 𝑍𝐸 𝑍𝐺                                  ____________________________
                 6
                     =
                         6

                                                                                                (4)
                                                                                               [20]

                                                                                                   b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                                    10
                                                   (VRAESTEL 2)                 GRAAD 9

VRAAG 4

4.1   Pas die transformasie in KOLOM A by die gepaste beskrywing in KOLOM B. Skryf
      slegs die letter van die korrekte antwoord in die ANTWOORD kolom.

                      KOLOM A                      KOLOM B             ANTWOORD
            Nommer        Transformasie      Letter   Beskrywing
                                               A      Gly
              4.1.1     Refleksie                                     4.1.1 ________             (1)
                                               B      Draai

                                               C      Roteer
              4.1.2     Transformasie                                 4.1.2 ________
                                               D      Flip                                       (1)

4.2   Vorm A in die Kartesiese vlak hieronder ondergaan transformasie na A'.

      Benoem die transformasie wat plaasgevind het en beskryf volledig die transformasie van
      A na A'.

                                                                                                 (3)

                                                                                                b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                                       11
                                                     (VRAESTEL 2)                        GRAAD 9

4.3   Die tabel hieronder gee die koördinate van die hoekpunte van ŉ vorm VOOR en NA
      refleksie. Bepaal die koördinate van die oorspronklike of gereflekteerde vorm as dit
      gereflekteer is om die x-as (𝑦 = 0), deur die tabel hieronder te voltooi.

             OORSPRONKLIKE VORM                          GEREFLEKTEERDE VORM
                  HOEKPUNT                                    HOEKPUNT

                    Q(5; 4)                                        Q'(______; ______)

                    R(______; ______)                              R'(–2; –1)

                    S(______; ______)                              S'(5; 0)

                    T(7; 2)                                        T '(______; ______)
                                                                                                         (4)

4.4   Op dieselfde assestel, reflekteer punt B(–5; –2) in die lyn 𝑦 = 𝑥. Plot die beeld B' op die
      assestel hieronder en skryf die koördinate neer.

                                                                                                      (2)
                                                                                                     [11]

                                                                                                      b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                 WISKUNDE                             12
                                                 (VRAESTEL 2)               GRAAD 9

VRAAG 5

5.1   In ∆GRD, DA = AR, hoogte GA = 8 cm en basis DR = 12 cm.

                                                               1
      5.1.1   Bereken die oppervlakte (A) van ∆GRD. Gegee: A = 2 × b × h.

                                                                                        (2)

      5.1.2   Bereken die omtrek van ∆GRA.

                                                                                        (5)

                                                                                       b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                                       13
                                                    (VRAESTEL 2)                   GRAAD 9

5.2   Die lengte van een sy van ŉ reghoek is 125 mm en die lengte is verdeel in 5 gelyke dele
                                                                        3
      soos gegee in die figuur hieronder. Die breedte van die reghoek is van die lengte. Bereken
                                                                        5
      die omtrek van die geskakeerde gedeelte korrek tot twee desimale plekke.

      Wenk: Die ongeskakeerde gedeeltes is halfsirkels. Gebruik 𝜋 = 3,14.

                                              125 mm

                                                                                                    (6)
                                                                                                   [13]

                                                                                                    b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                        14
                                                    (VRAESTEL 2)          GRAAD 9

VRAAG 6

6.1   Benoem die voorwerpe wat hieronder getoon word.

      6.1.1

                                                                                     (1)

      6.1.2

                                                                                     (1)

6.2   Gegee: ŉ Reghoekige prisma hieronder met die volgende afmetings:

      hoogte = 1 000 cm; lengte = 15 m en breedte = 8 m.

                     1 000 cm

                                                                     8m
                                           15 m

      Bereken die totale buiteoppervlakte van die prisma in m2.

                                                                                     (5)

                                                                                     b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
6.3   Bereken die volume van die materiaal wat gebruik is om ŉ 15 m pyp te giet as die binneste
      deursnit IK gelyk is aan 0,2 m (IK = 0,2 m), en die buitedeursnit MJ is 0,35 m
      (MJ = 0,35 m) is. Gebruik 𝜋 = 3,14.

                                                           15 m
                      M      I             K      J

                                                                                                   (6)
                                                                                                  [13]

                                                                                         TOTAAL: 75

                                               EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-marking-guideline/c5298565-1253-45f9-bd19-82899801ab15) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Eng & Afr) 2023 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-eng-afr-2023-possible-answers/66a94300-9a7a-473f-80bf-ddb7a3b7cbad) — Mathematics · Memo · 2023 · Eng
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
