# Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 2 question paper from the Gauteng November Exam 2022 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Gauteng November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

              PROVINSIALE EKSAMEN

                 NOVEMBER 2022

                     GRAAD 9

                      WISKUNDE
                     (VRAESTEL 2)

TYD: 1½ uur

PUNTE: 75

16 bladsye

NAAM VAN LEERDER:

GRAAD/KLAS:

                                           b.o.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                      GRAAD 9        2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae.

2.   Antwoord AL die vrae op die vraestel.

3.   ŉ Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word tensy anders vermeld.

4.   Wys alle berekeninge, diagramme, en grafieke wat jy gebruik het duidelik om antwoorde te
     bereken. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

5.   Indien nodig, rond jou antwoord af tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.   Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.   Antwoord vraag 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring.

8.   Antwoord vraag 2 tot 6 in Afdeling B in die spasies wat voorsien is.

9.   Skryf netjies en leesbaar.

                                                                                                    b.o.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                     GRAAD 9     3

AFDELING A

VRAAG 1

Beantwoord die volgende vrae deur die korrekte antwoord te kies.

Omkring die letter langs die regte antwoord.

1.1    In die diagram hieronder, ABC ∥ DEF, DÊB = 70°, F̂ = 40°, AB̂E = x° en CB̂F = y°.

           A               B                                       C
                           x 2   y

                           70°   2                          40°
           D                     E                                 F

       Kies die regte bewering vir x en y.

       A       x = 90° en y = 70°
       B       x + y = 180°
       C       x = 110° en y = 40°
       D       x = 40° + Ê 2 en y = 40°                                                    (1)

                                                                                                b.o.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE          GRAAD 9   4

1.2   Gegee hieronder is vierhoek KATE.

      Watter bewering hieronder beskryf vierhoek KATE die beste?

      A       KATE is ŉ vlieër want KA║TE en AT║KE.
      B       KATE is ŉ ruit want KT ⊥ AE en AK = AT = TE = EK.
      C       KATE is ŉ vierkant want AK = AT = TE = EK.
      D       KATE is ŉ ruit want K̂ = T̂ = Â = Ê.                               (1)

1.3   In ∆ABC, BA ⊥ AC, AD ⊥ BC en Â1 = Ĉ. BD = 3 cm, AD = 4 cm en DC = 5 cm.

                            A
                           1 2

                             4 cm

                           1 2

          B        3 cm     D             5 cm               C

      Die oppervlakte van ∆ADC = …

      A       6 cm².
      B       10 cm².
      C       20 cm².
      D       40 cm².                                                              (1)

                                                                                       b.o.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                    GRAAD 9          5

1.4   In die diagram hieronder, Â1 = Â 2 en B̂ = Ĉ.

                      A

                      T

      B                               C

      Watter bewering beskryf die verwantskap tussen ∆ABT en ∆ACT die beste?

      A      ∆ABT ≡ ∆ACT        (∠∠∠)
      B      ∆ABT ⦀ ∆ACT        (∠∠s)
      C      ∆ABT ≡ ∆ACT        (∠∠s)
      D      ∆ABT ⦀ ∆ACT        (s∠s)                                                       (1)

1.5   A(–5; 3) is ŉ punt op die Cartesiese vlak.

                          y

          A (–5; 3)

                                               x

      Wat is die koördinate van die refleksie A' indien A gereflekteer word om die Y-as?

      A      A'(–5; –3)
      B      A'(–5; 3)
      C      A'(5; –3)
      D      A'(5; 3)                                                                      (1)
                                                                                           [5]

                                                                                                      b.o.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                       GRAAD 9       6

AFDELING B

VRAAG 2

Bestudeer die diagramme vir vrae 2.1 tot 2.3 en voltooi die bewerings of redes in die tabel wat
voorsien is.

2.1
                                                       A

                                                            J
                B

                                                                    I

                      K
                                       H
                           F

        E

                                G

                          BEWERING                                 REDE

            2.1.1   ABFI is ŉ parallelogram.   _____________________________________
            2.1.2   Â + Î = 180°             _____________________________________
            2.1.3   Ĥ2 = _______              regoorstaande ∠𝑒
            2.1.4   KF̂E = Î                  _____________________________________
            2.1.5   Ĝ = Â 2                  _____________________________________              (5)

                                                                                                      b.o.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                                     WISKUNDE                  GRAAD 9   7

2.2   Ŝ3 = 2Ŝ2 = x, en Sˆ1 = 3Sˆ2

                                                   H

                                                              K

                                          2   x
          A                           1   3                                B
                                      S

      Bereken die waarde van x.

                   BEWERING                                          REDE
       Sˆ1 + Sˆ2 + Sˆ3 = _______________      ___________________________________

       Sˆ3 = x                                Gegee

       dan:

       Ŝ2 = _______________ x en

       Ŝ1 = _______________ x

       ∴ x + _______x + _______x = 180°       Vervang Ŝ1 , Ŝ2 en Ŝ3 .
         x = _________________________
                                                                                         (5)

                                                                                             b.o.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                                                        WISKUNDE                   GRAAD 9    8

2.3

              F                                   J                N

                                                       K
                                                 35°
                                     H

                                     70°               P    110°
              A           B                L                            E

                              G                                    M

      2.3.1       Bereken met redes die grootte van B̂3 .

                              BEWERING                                      REDE

                                                                                              (2)

      2.3.2       Vervolgens, bereken met redes die grootte van B̂5 .

                              BEWERING                                      REDE

                                                                                              (2)

      2.3.3       Bewys met redes dat HL║KM.

                              BEWERING                                      REDE

                                                                                              (3)
                                                                                             [17]

                                                                                                  b.o.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                    GRAAD 9     9

VRAAG 3

3.1   Pas die beskrywing van die 2D vorms in vrae 3.1.1 tot 3.1.5 by die naam van EEN van
      die 2D vorms hieronder gegee. Skryf die antwoord in die spasie langs die regte
      beskrywing.

        Gelyksydige driehoek        Vierkant         Ongelyksydige driehoek      Vlieër

              Reghoek              Parallelogram            Trapesium          Ruit

      3.1.1    ŉ Vierhoek met een paar teenoorstaande sye parallel

                                                                                            (1)

      3.1.2    ŉ Vierhoek met 4 gelyke sye, 4 gelyke hoeke en gelyke hoeklyne wat mekaar
               loodreg halfveer

                                                                                            (1)

      3.1.3    ŉ Vierhoek met hoeklyne wat loodreg op mekaar is en twee paar aangrensende
               sye wat gelyk is

                                                                                            (1)

      3.1.4    ŉ Driehoek met 3 gelyke hoeke

                                                                                            (1)

      3.1.5    ŉ Vierhoek met hoeklyne wat gelyk is en mekaar halfveer, maar die hoeklyne
               is nie loodreg op mekaar nie

                                                                                            (1)

                                                                                                b.o.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
                                                               WISKUNDE                    GRAAD 9    10

3.2   Gegee hieronder ∆WAS en reghoek TADE.

       W

       4

                                x             E
           T

                                                y

                   1                         1 2                  S
               A                              D          3

      3.2.1            Bewys met redes dat ∆WTE ⦀ ∆EDS.

                                    BEWERING                                REDE

                                                                                                      (4)

      3.2.2            Voltooi die eweredigheids bewering vir ∆WTE en ∆EDS.

                        4       𝑥                                 Eweredige sye van ⦀∆e.
                            =

                        ∴ 𝑥𝑦 = _____________________________                                          (2)

      3.2.3            Vervolgens, gebruik die eweredigheids bewering hierbo om die oppervlakte van
                       reghoek TADE te bereken.

                       Oppervlakte =

                                                                                                      (1)

                                                                                                        b.o.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
                                                       WISKUNDE          GRAAD 9    11

3.3   In die diagram hieronder, GÂB = 117°, KF̂D = 133° en Ĝ = 37°.

           K                                   A              B
                                               117°

                         H

                                         133°             D
                                         F
               37°
           G

      Bereken, met redes, die grootte van .
                     BEWERING                                     REDE

                                                                                     (6)
                                                                                   [18]

                                                                                       b.o.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
                                                    WISKUNDE                        GRAAD 9   12

VRAAG 4

4.1

      Teken die beeld van ABCDEF op dieselfde Cartesiese vlak nadat dit 5 eenhede na links
      en 6 eenhede opwaarts getransleer is.                                                   (5)

4.2   A(1 ; 2), B(–2 ; 3) en C(–4; –1) is die hoekpunte van ∆ABC.

      Skryf die koördinate van A′ , B′ en C′ neer nadat dit gereflekteer is in die Y-as

                                                                                              (3)
                                                                                              [8]

                                                                                                b.o.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                       GRAAD 9   13

VRAAG 5

5.1   Gegee hieronder is ŉ kubus met lengte = 7 cm.

                7 cm

      5.1.1   Bereken die omtrek van die basis van die kubus in meters (m), korrek tot
              2 desimale plekke.

                                                                                            (3)

      5.1.2   Bereken die oppervlakte van die basis van die kubus in cm².

                                                                                            (2)

      5.1.3   Bereken die volume van die kubus in cm3.

                                                                                            (2)

                                                                                             b.o.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                         GRAAD 9    14

      5.1.4   Bereken die buite-oppervlak van die kubus korrek tot die naaste m².

                                                                                                (4)

5.2   ŉ Silinder met ŉ deursnit van 28 mm en ŉ hoogte van 35 mm, sien hieronder, kan presies
      pas in ŉ vierkantige prisma houer ook hieronder gewys.

                   28 mm

               35 mm

      5.2.1                                                       22
              Bereken die volume van die silinder in mm3 as 𝜋 = 7 .

                                                                                                (4)

                                                                                                b.o.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
                                              WISKUNDE                      GRAAD 9      15

5.2.2

                    28 mm

        Die diagram hierbo wys die bo-aansig van die silinder binne in die vierkantige
        prisma houer in VRAAG 5.2.1.

        Bereken die oppervlakte van die geskakeerde streek as 𝜋 = 3,14. Gee jou
        antwoord korrek tot 2 desimale plekke in, mm².

                                                                                           (4)
                                                                                         [19]

                                                                                           b.o.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
                                                   WISKUNDE                       GRAAD 9        16

VRAAG 6

6.1   In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel met radius = 5 cm. RT ⊥ OY,
      RT = 8 cm en OY = 12 cm.

                                  R

                        O                                                 Y
                                   K

                                  T

      6.1.1 As 𝜋 = 3,14, bereken die omtrek van sirkel O.

                                                                                                  (3)

      6.1.2 Bereken die lengte van KY.

                                                                                                  (5)
                                                                                                  [8]

                                                                                   TOTAAL:        75

                                              EINDE

## Related documents

- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2019-gauteng-november-exam-question-paper-afrikaans/0ef621dd-6804-4cf9-92b9-d8816c80afc9) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-afrikaans-november-2018-question-paper/cd375df1-7439-454a-9fbe-1ad1128f40ff) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Maths P2 Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Grade 9 Maths Afrikaans Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-maths-afrikaans-memo/8c2c466d-8c22-4425-9370-4ea02b22065c) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
