# Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

> Grade 9 Natural Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Natural Sciences
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Gauteng November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Natural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/natural-sciences) › [Natural Sciences Grade 9 Gauteng November 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-possible-answers/d287fe6a-2917-46ba-93b9-10159c6eba5f)

## About this document

Natural Sciences · Grade 9 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

            PROVINSIALE EKSAMEN
                NOVEMBER 2023
                    GRAAD 9
                NASIENRIGLYNE

                 NATUURWETENSKAPPE

8 bladsye

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
                                NASIENRIGLYNE   NATUURWETENSKAPPE     GRAAD 9

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

1.1   D   ✓

1.2   B   ✓

1.3   B   ✓

1.4   B   ✓

1.5   C   ✓

1.6   D   ✓

1.7   C   ✓

1.8   A   ✓

1.9   C   ✓                                                                [9]

VRAAG 2: TERMINOLOGIE

2.1   Weerstand ✓

2.2   Gravitasiekrag ✓

2.3   Aarddraad ✓

2.4   Stollingsgesteentes ✓

2.5   Weerlig ✓

2.6   Atmosfeer ✓                                                          [6]

VRAAG 3: PASITEMS

3.1   B – Swart gat ✓

3.2   E – Smeltdraad ✓

3.3   A – Spanning ✓

3.4   C – Planetêre nebulae ✓

3.5   D – Rotssiklus ✓                                                     [5]

                                                      TOTAAL AFDELING A:   20

                                          2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
                                  NASIENRIGLYNE           NATUURWETENSKAPPE                    GRAAD 9

AFDELING B

VRAAG 4: KRAGTE

4.1   A       Beweging/verander rigting/verander die spoed ✓ (Enige een)                            (1)
      B       Verander die vorm van ŉ voorwerp ✓

4.2   4.2.1   Elektrostatiese krag ✓                                                                (1)

      4.2.2   Tipe krag ✓                                                                           (1)

      4.2.3   Elektrone ✓                                                                           (1)

      4.2.4   Ja ✓                                                                                  (1)

      4.2.5   Die sfere dra ✓ dieselfde ladings ✓/sfere ✓ het soortgelyke ladings,✓

                                                     OF

              Hulle stoot ✓ mekaar af ✓/stoot mekaar ✓ weg. ✓                                       (2)

4.3   4.3.1   Veldkrag                                                                              (1)

      4.3.2                                                     Nasienkriteria

                     N        N             ✓       1 punt – Vorm van die magnetiese veld
                              N             ✓       1 punt – Rigting van die magnetiese veld
                                                     (Weg van noord OF noord na suid)
                                                                                                    (2)

4.4   4.4.1   0,1 N ✓ (Waarde EN eenheid vir 1 punt.)                                               (1)

      4.4.2   Krag neem af soos die afstand ✓ tussen magnete toeneem. ✓

                                  OF

              Soos die afstand tussen die magnete toeneem ✓, verminder die
              magnetise krag tussen die magnete. ✓

                                  OF

              Soos die afstand tussen die magnete toeneem, ✓ verminder die
              magnetiese krag tussen die magnete. ✓

                                                             Nasienkriteria
                                           Beide veranderlikes genoem. (Afstand en Krag) ✓
                                           Verwantskap tussen veranderlikes ✓                       (2)

                                                3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
                                          NASIENRIGLYNE              NATUURWETENSKAPPE                        GRAAD 9

4.5   Die krag wat op die massa van die liggaam uitgeoefen word ✓ deur gravitasie-
      veld. ✓

                                     OF

      Die krag waarmee die Aarde ✓ alle voorwerpe na sy middelpunt trek ✓                                          (2)
                                                                                                                  [16]

VRAAG 5: SELLE EN ENERGIE, WEERSTAND

5.1   5.1.1   Wat is die effek van die lengte van die geleier ✓ op sy weerstand? ✓

                                     OF

              Hoe sal die lengte van die geleier ✓ sy weerstand beïnvloed? ✓

                                     OF

              Wat is die verhouding tussen die lengte van die geleier ✓ en sy
              weerstand? ✓                                                                                         (2)

      5.1.2   Hoe langer die lengte van die geleier, ✓ hoe hoër is die weerstand. ✓                                (2)

                                     OF

              Hoe korter die lengte van die geleier ✓ hoe laer is die weerstand. ✓

      5.1.3   Weerstand van ŉ geleier ✓                                                                            (1)

      5.1.4
                                     Grafiek van stroomsterkte teenoor lengte van geleier

                 Stroomsterkte (A)

                                                  Lengte van die geleier (m)

                                                                           Nasienkriteria
                                                      A:       Opskrif; ✓
                                                      B:       korrekte byskrifte op y-as ✓
                                                      C:       korrekte etiket op x-as ✓; plot van punte ✓,
                                                               korrekte skaal ✓                                    (5)

                                                           4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
                                NASIENRIGLYNE          NATUURWETENSKAPPE                      GRAAD 9

5.2   5.2.1   Om energie te voorsien ✓                                                             (1)

      5.2.2   3V÷2 = 1,5V ✓✓ (antwoord slegs met eenheid – 2 punte sonder eenheid –
              1 punt)                                                                              (2)

      5.2.3   Stroombreker ✓                                                                       (1)
                                                                                                  [14]

VRAAG 6: STROOMELEKTRISITEIT

6.1   6.1.1   Parallel ✓                                                                           (1)

      6.1.2   V1 = 3 x 1,5 ✓

                = 4,5 V ✓ (Gee 2 punte as ŉ leerder slegs 4,5 V geskryf het)                       (2)

      6.1.3   4,5 V ✓                                                                              (1)

      6.1.4   S✓                                                                                   (1)

      6.1.5   Lesing op A1 sal afneem. ✓                                                           (1)

      6.1.6   As T afgeskakel is, is daar minder weerstande in parallel, daarom sal die
              totale weerstand in die stroombaan toeneem, ✓ en die totale stroom sal
              afneem. ✓                                                                            (2)

      6.1.7   Ammeter ✓                                                                            (1)

6.2                                                                Voltmeter

                                                                    Battery

                                                                    Toe skakelaaar

                                                                    Verbindingsdraad

                                                                    Gloeilamp

                                                            Nasienkriteria:
                                       Korrekte byskrif – 4 punte (1 punt per byskrif) ✓✓✓✓
                                       Korrekte diagram – 1 punt ✓
                                                                                (Enige byskrif)    (5)
                                                                                                  [14]

                                               5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
                                 NASIENRIGLYNE         NATUURWETENSKAPPE                  GRAAD 9

VRAAG 7: KOSTE VAN KRAGVERBRUIK, ENERGIE EN DIE
         ELEKTRISITEITSNETWERK

7.1   7.1.1   Koste = 320 kW x 1h x 90 sent ✓
                    = 28800 sent ✓
                    = R288,00 ✓ (–1 punt as die antwoord as sent of geen eenhede
                                gelaat is)                                                     (3)

      7.1.2   12 minute = 0,2 uur
              1 360 W = 1,36 kW
              6 000 W = 6 kW
              Mikrogolfoond: koste = 1,36 ✓ x 0,2 x 90 ✓
                                   = 24,48 sent = R0,24 ✓
              Konvensionele oond: Koste = 6 x 1 x 90 = 540 ✓ sent ✓
                                         = R5,40 ✓
              Gebaseer op die berekeninge is die mikrogolf baie goedkoper om te
              gebruik as ŉ konvensionele oond. ✓                                               (7)

7.2   7.2.1   Oorlading/Vraag na elektrisiteit is te hoog. ✓

                                         OF

              Elektrisiteitsverbruik is te hoog. ✓                                             (1)

      7.2.2   Beurtkrag/Elektrisiteitstoevoer sal onderbreek of afgesny word. ✓
                                                                             (Enige een)       (1)

      7.2.3   Gebruik die gewoontes om toestelle of ligte af te skakel wanneer dit nie
              gebruik word nie ✓;

                                         OF

              Maak gebruik van alternatiewe bronne van elektrisiteit soos elektrisiteit
              opgewek deur sonkrag ✓,

                                         OF

              die gebruik van (fossiel) brandstowwe ✓
                                                                               (Enige een)     (1)

      7.2.4   Dit gebruik ŉ hernubare bron wat gebruik en hergebruik kan word, of wat
              natuurlik aangevul kan word. ✓

                                         OF

              Dit bespaar elektrisiteit – dit veroorsaak nie omgewingsbesoedeling nie,
              verminder die hoë aanvraag van die huidige kragnetwerk. ✓

                                         OF

              Langtermyn kostebesparings ✓                                                     (1)

                                                 6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
                                 NASIENRIGLYNE         NATUURWETENSKAPPE                 GRAAD 9

      7.2.5   Litiumbatterye is baie duur (dit is ingevoer). ✓ Dit is sonlig afhanklik ✓/
              moeilik om te hervestig ✓; Minder energie beskikbaar gedurende lang
              reënerige dae sonder enige sonskyn ✓                              (Enige een)     (1)
                                                                                               [15]

VRAAG 8: SFERE VAN DIE AARDE

8.1   8.1.1   Litosfeer (gesteentes) en Hidrosfeer (kalkwater) het interaksie gehad. ✓          (1)

      8.1.2   Hidrosfeer (water) en Atmosfeer (koolstofdioksied) het interaksie gehad ✓         (1)

      8.1.3   Biosfeer (plante) en die atmosfeer (lig) het interaksie gehad ✓                   (1)

8.2   Minerale en ander hulpbronne word dikwels in die aardkors gevind, wat uit soliede
      rots bestaan. ✓ Olie en gas, aan die ander kant, word in die Aarde se boonste
      mantel aangetref en word na die oppervlak gebring deur geologiese prosesse soos
      tektoniese aktiwiteit en vulkaniese uitbarstings. ✓ Die samestelling en struktuur van
      die Aarde se lae speel dus ŉ deurslaggewende rol in die vorming en verspreiding
      van natuurlike hulpbronne soos minerale, olie en gas. ✓                                   (3)

8.3   Hitte ✓
      Koue ✓
      Water ✓
      Wind/plante/diere ✓                                                       (Enige twee)    (2)

8.4   Kweekhuiseffek ✓                                                                          (1)

8.5   Die aarde word warm (temperatuur word verhoog) en word bewoonbaar vir lewe. ✓             (1)
                                                                                               [10]

VRAAG 9: MYNBOU EN MINERALE HULPBRONNE

9.1   Op die oppervlak ✓                                                                        (1)

9.2   Dit verwoes die omgewing ✓, veroorsaak ontbossing ✓, besoedel die water, lug
      en die grond deur die vrystelling van giftige minerale. ✓ Dra by tot hoë
      misdaadverwante voorvalle. ✓
      (Aanvaar enige ander relevante en feitelike antwoord.)                   (Enige twee)     (2)

9.3   Hoë werkloosheidsyfer; versuim deur die regering om wette om te reguleer/beleid
      om mynbou deur ambagsmanne te beheer ✓✓ (informele mynbou)
      (Aanvaar enige ander relevante en feitelike antwoord.)             (Enige twee)           (2)

9.4   Lei tot gebruik en vermorsing van water ✓; selfgemaakte pypleidings besoedel die
      omgewing ✓; veroorsaak ondergrondse brande en ontploffings, ✓ heropening van
      verseëlde skagte kan tot ernstige gesondheidsgevare lei. ✓
      (Aanvaar enige ander relevante en feitelike antwoord.)               (Enige twee)         (2)
                                                                                                [7]

                                                7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
                               NASIENRIGLYNE         NATUURWETENSKAPPE                 GRAAD 9

VRAAG 10: GEBOORTE, LEWE EN DOOD VAN STERRE

10.1   Kernfusie in sterre produseer energie deur die omskakeling van waterstof in
       helium. ✓ Hierdie proses stel ŉ geweldige hoeveelheid energie vry in die vorm
       van hitte en lig, wat uitstraal vanaf die ster. ✓                                    (2)

10.2   Hoe ŉ ster sterf, hang af van sy grootte, die meeste sterre se brandstof raak op
       en hulle word wit dwergsterre, ✓ maar ŉ paar genereer massiewe ontploffings,
       so groot dat hulle met die blote oog gesien kan word. ✓ Die grootste sterre
       verander in swart gate. ✓                                           (Enige TWEE)     (2)
                                                                                            [4]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           80

                                                                             TOTAAL:       100

                                              8

## Related documents

- [Gr 9 Natural Sciences (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-natural-sciences-afrikaans-2023-question-paper/5a91f42d-5b80-488f-b591-60fc493e298a) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-possible-answer/0b79fdd5-45d0-4b9f-8092-586df566efa8) — Natural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2016 Possible Answer](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2016-possible-answer/8677396b-3cad-4692-86ec-17c42b1d7d4e) — Natural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2023-question-paper/c792173c-f4a5-4585-a648-8a495dcd8210) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [NS Afrikaans Test](https://www.hlayiso.com/library/ns-afrikaans-test/768aa9ee-58e9-4e10-8543-ae5889bee1dd) — Natural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [GR9 NATURAL SC Afrikaans November 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-natural-sc-afrikaans-november-2017-question-paper/b0d5c8d8-4517-4edd-b2c8-601fdc964215) — Natural Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 9 Natural Sciences

- [Gr 9 NS (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-ns-afrikaans-june-2024-question-paper/7ca719c4-04f4-4e79-b0fb-10037bcd15e0) — QP · 2024 · Afr
- [10 JUNE S2 NW 9 NS QP JUNE 24](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2024-north-west-june-exam-question-paper/fa8edd61-50b2-466d-b94e-77ec77d4975c) — QP · 2024
- [FS Natural Sciences Grade 9 June 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-june-exam-question-paper-and-memorandum/38de93c6-eacb-4b5a-af4d-5e7031a2a92b) — QP + Memo · 2023
- [FS Natural Sciences Grade 9 November 2023 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-natural-sciences-2023-free-state-november-exam-question-paper-and-memorandum/5eafc8e8-9033-4343-a887-c1a6a26da975) — QP + Memo · 2023
- [Gr9 NS (AFR) June 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-afr-june-2022-possible-answers/6c8b0130-1ecf-4630-afeb-d846dc83858e) — Memo · 2022 · Afr
- [Gr9 NS (ENG) June 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-ns-eng-june-2022-question-paper/2c95ebbd-ecb4-4d5e-bcd3-b51dd06538cf) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
